You're offline
Skip to content
Memorandum

Geography P1 May June 2024 MG Afr.docx

Subject: GeographyGrade 12202413 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
SENIORSERTIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GEOGRAFIE V1 MEI/JUNIE 2024 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 2 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS – Nasienriglyne NASIENBEGINSELS VIR GEOGRAFIE- NSS NOVEMBER 2023 EN NSS/SC JUNIE 2024 Die volgende nasienbeginsels is ontwikkel om nasien in alle provinsies te standaardiseer. MERK • ALLE vrae MOET gemerk word, ongeag of dit korrek of verkeerd is • Waar die maksimum punte vir 'n spesifieke vraag toegeken is, plaas 'n M oor die res van die teks om aan te dui dat die maksimum punte behaal is. • 'n Duidelike, netjiese regmerkie moet gebruik word: ✓ o As EEN punt toegeken word, moet EEN regmerkie gebruik word: ✓ o As TWEE punte toegeken word, moet TWEE regmerkies gebruik word: ✓✓ o Die regmerkie moet geplaas word by die FEIT waar 'n punt toegeken word o Regmerkies moet KLEIN gehou word, aangesien verskillende lae moderering kan plaasvind • Verkeerde antwoorde moet met 'n duidelike, netjiese kruis gemerk word:  o Gebruik MEER as een kruisie oor 'n paragraaf/besprekingstylvrae om aan te dui dat alle feite oorweeg is o MOENIE 'n streep deur 'n verkeerde antwoord trek nie o MOENIE die verkeerde feite onderstreep nie Vir die volgende aksiewoorde is EEN-woord antwoorde aanvaarbaar: lys, noem, identifiseer Vir die volgende aksiewoorde moet 'n VOLLEDIGE sin geskryf word: beskryf, verduidelik, evalueer, ontleed, Stel voor, onderskei, definieer, bespreek, waarom, hoe Die volgende aksiewoorde moet binne sy konteks gelees word om te bepaal of 'n EEN- woord antwoord of VOLLE sin vereis word: verskaf, wat, tabuleer en gee LET OP DIE VOLGENDE • As die nommering verkeerd is of weggelaat word, solank die volgorde van antwoorde op vrae gevolg word, kan kandidate gekrediteer word • Spelfoute, indien herkenbaar, ken die punte toe mits die betekenis korrek is. • Wees sensitief vir die sin van 'n antwoord, wat op 'n ander manier gestel kan word • Op vrae waar 'n letter die aanvaarde antwoord is, maar die leerder die werklike antwoord- ken die punte toe. • Daar sal addisionele riglyne vir die nasien van sekere vrae wees. (*) TOTAAL EN OORDRAG VAN PUNTE • Elke subvraag moet opgetel word o Vrae in Afdeling A het vyf onderafdelings, dus vyf sub-totale per vraag word vereis. Afdeling B het drie onderafdelings en drie subtotale. o Onderafdelingtotale moet in die regterkantse kantlyn geskryf moet word en onderstreep moet o Subtotale moet leesbaar geskryf word o Laat ruimte om gemodereerde punte op verskillende vlakke in te skryf • Tel subtotale op en dra totaal oor aan die linker boonste kantlyn langs die vraagnommer • Oordrag totaal na omslag van antwoordboek Kopiereg voorbehou
Geografie/V1 3 DBE/Junie 2024 NSS – Nasien riglyn 30 VRAAG 1 1.1.1 A (Suid-Atlantiese Hoog) (1) ✓ 1.1.2 B (Kalahari High) (1) ✓ 1.1.3 B (Suid-Indiese) (1)  2 1.2.1 Smeltende sneeu ✓ 1.2.2 Mond  1.2.3 Derde orde ✓ 2 1.3.1 Katabatiese  1.3.2 1 kom gedurende die dag voor terwyl 2 snags voorkom ✓✓ 1.3.3 Koue lug rol af in✓✓ die vallei en vorm 'n inversie Lug vloei teen die helling af ✓✓ 6 1.4.1 Vorm van voorste konkaaf  Steil helling van front ✓ 1.4.2 Warm lug ondergrawe die koue lug  ✓✓ ✓✓ 1.4.3 Lug agter die kouefront is kouer as die lug voor. Koue lug beweeg vinniger as warm lug voor dit. Koue front haal die warm voorkant in.✓✓ 7 1.5.1 (a) 'n Rivier wat net heeljaar vloei  (b) Die rivier kanaal is wyd  ✓✓ ✓✓ (c) Gereeldheid van reënval en die grondtipe waaroor die strome vloei. 1.5.2 ✓ Gauteng  en die Oos-Kaap 1.5.3 Die koste van voedselproduksie sal toeneem, want dit is duur om gesuiwerde ✓✓ water te koop. Boere sal meer chemikalieë moet koop om water te suiwer. ✓✓verhoog. Dit sal duur wees om Chemikalieë kos baie en dit sal produksiekoste ✓✓Hierdie koste sal by water te suiwer vir gebruik in elektrisiteitsopwekking. elektrisiteitspryse ingesluit word. Koste sal die prys van elektrisiteit tydens produksie verhoog. Daar sal minder M skoon water wees om hidro-elektrisiteit op 13 te wek. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 4 DBE/Junie 2024 NSS – Nasien riglyn AFDELING A: KLIMAAT EN WEER EN GEOMORFOLOGIE VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER 1.1 1.1.1 D (1) 1.1.2 B (1) 1.1.3 C (1) 1.1.4 D (1) 1.1.5 A (1) 1.1.6 C (1) 1.1.7 A (1) (7 x 1) (7) 1.2 1.2.1 Y (1) 1.2.2 Z (1) 1.2.3 Y (1) 1.2.4 Y (1) 1.2.5 Z (1) 1.2.6 Y (1) 1.2.7 Z (1) 1.2.8 Z (1) (8 x 1) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 5 DBE/Junie 2024 NSS – Nasien riglyn 1.3 1.3.1 laag (1) (1 x 1) (1) 1.3.2 Kloksgewysde sirkulasie (aangedui deur die wolke) (2) Gee bewyse In die sentrum van die middelbreedte sikloon (2) uit die satellietbeeld Die teenwoordigheid van die koue en warmfronte (2) Kondensasie/wolk vorming (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.3.3 Ligte (aanhoudende) reënval (2) (1 x 2) (2) Beskryf die reënval- warmfront 1.3.4 Goed ontwikkelde Kalahari hoogdruksisteem (2) Gee ‘nrede Die binneland word gedomineer deur dalende lug vanaf die Kalahari waarom die binneland HP (2) wolkloosheid Sterk daling van lug (2) ervaar Die gebied is die warmsektor van die middelbreedte sikloon (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.3.5 (P) Wolkdekking Verduidelik Veroorsaak vinnige styging van warm, vogtige lug (2) hoe kouefront die Stygende warm vogtige lug sal afkoel en kondenseer (2) wolkbedekking en wind by B Toename in kondensasie veroorsaak ʼn toename in verander wolkdekking/bewolk/cumulonimbuswolke (2) F+K Winde Steil drukgradiënt sal sterker/rukwinde veroorsaak (2) Kloksgewysde sirkulasie sal die windrigting beïnvloed (2) Krimping van winde asgevolg van dide verandering van die posisie van die sisteem (2) [ENIGE VIER – MOET NA BEIDE WOLKDEKKING EN WINDE VERWYS] (4 x 2) (8) INSTRUKSIES VIR GEDEELTELIKE NASIEN Wolkdekking Veroorsaak vinnige styging (1) Stygende warm vogtige lug (1) Toename in kondensasie (1) Winde Steil drukgradiënt (1) Kloksgewysde sirkulasie (1) Krimping van winde (1) [MAKSIMUM VAN VIER PUNTE – BEIDE MOET GENOEM WORD] 1.4 1.4.1 21 Februarie (1) (1 x 1) (1) 1.4.2 Mosambiek was twee keer deur tropiese sikloon Freddy getref Waarom /Mosambiek was op die 24 Feb en 11 Maart deur Freddy getref (2) was die impak meer (1 x 2) (2) ernstig in Mosambiek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 6 DBE/Junie 2024 NSS – Nasien riglyn 1.4.3 Dit het land beweeg (aanvaar Madagaskar) (2) Gee TWEE Verminderde voginhoud/afgesny vanaf sy bron van vog (2) redes waarom dit Wrywing (vertraag die windspoed) (2) van 'n Vermindering van latente hitte (2) tropiese sikloon na 'n [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) tropiese depressie verander 1.4.4 Tropiese siklone beweeg oor die algemeen vanaf oos na wes/ Waarom is suidwestelike rigting (2) die NW pad ongewoon Tropiese siklone draai gewoonlik in ʼn oostelike rigting (2) Gedryf deur die oostelike winde (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.4.5 Daar sal ʼn toename in verdamping wees (2) Hoe het die Dit sal die latente hitte vermeerder (2) Mosambiek- kanaal die Minder wrywing oor die wateroppervlakte (2) toename in [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) die intensiteit van TS beïnvloed? 1.4.6 Skade aan kraglyne sal geen elektrisiteit toevoer veroorsaak (2) Verduidelik Skade aan watersisteme sal veroorsaak dat geen watertoevoer hoe Skade aan plaasvind nie (2) infrastruktuur Skade aan vervoerinfrastruktuur sal toeganklikheid verminder (2) kan 'n negatiewe Skade aan gebou-infrastruktuur sal mense gestrand /behoeftig laat impak op (2) mense hê F+K Skade aan telekommunikasie sisteme verminder kanale van kommunikasie (2) Skade aan rioolinfrastruktuur sal daartoe lei dat water besmet raak (2) Oormatige damslikking sal watertoeganklikheid verminder (2) Breek van damwalle wat vloede tot gevolg het en sodoende huise vernietig (2) [ENIGE TWEE- AANVAAR VOORBEELDE] (2 x 2) (4) INSTRUKSIES VIR GEDEELTELIKE NASIEN Skade aan kraglyne (1) Skade aan waterstelsels (1) Skade aan vervoerinfrastruktuur (1) Skade aan bou-infrastruktuur (1) Skade aan telekommunikasiestelsels (1) Skade aan rioolinfrastruktuur (1) Oormatige dam silting (1) Breek van damwalle (1) [MAKSIMUM TWEE PUNTE] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 7 DBE/Junie 2024 NSS – Nasien riglyn 1.5 1.5.1 Vogfront (1) (1 x 1) (1) 1.5.2 B Noordoos (1) C Suidwes (1) (2 x 1) (2) 1.5.3 B Vogtige lug (1) C Droë lug (1) (2 x 1) (2) 1.5.4 Warm vogtige en koue droë lug konvergeer oor die binneland (2) Verduidelik die ʼn Vogfront (trog) ontwikkel (2) ontwikkeling Koue lug forseer die warme lug om parallel met die vogfront te styg van lyn (2) donderstorms oor die Stygende vogtige lug koel af, kondenseer (2) binneland Vorm cumulonimbuswolke (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) 1.5.5 Watervoorsiening vir natuurlike plantegroei (2) Positiewe Hernu grondvrugbaarheid (stikstofbinding) (2) impak van swaar Voldoende water vir wild (2) reënval wat Vlak van watertafel sal hoër wees (aanvaar voorbeelde) (2) verband hou met lyn Biodiversiteit neem toe (aanvaar voorbeelde)(2) donderstorms Habitatte word herstel (aanvaar voorbeelde) (2) op die fisiese omgewing Ekosisteme het voldoende water (2) Hernu/suiwer natuurlike waterstelsels (aanvaar voorbeelde) (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) [60] VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE 2.1 2.1.1 Z (1) 2.1.2 Z (1) 2.1.3 Z (1) 2.1.4 Y (1) 2.1.5 Z (1) 2.1.6 Z (1) 2.1.7 Y (1) (7 x 1) (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 8 DBE/Junie 2024 NSS – Nasien riglyn 2.2 2.2.1 B (1) 2.2.2 B (1) 2.2.3 B (1) 2.2.4 D (1) 2.2.5 B (1) 2.2.6 C (1) 2.2.7 A (1) 2.2.8 C (1) (8 x 1) (8) 2.3 2.3.1 Die sy-aansig van ʼn rivier vanaf oorsprong tot monding (2) Lengteprofiel [KONSEP] (1 x 2) (2) VOORSTEL VIR GEDEELTELIKE NASIEN Die sy-aansig van ‘n rivier (1) 2.3.2 Permanente (1) (1 x 1) (1) 2.3.3 Waterval (1) (1 x 1) (1) 2.3.4 Y (1) (1 x 1) (1) 2.3.5 Dit het ʼn gladde (konkawe) vorm. (2) Gee ‘n rede Alle tydelike erosie basisse is verwyder (aanvaar voorbeelde) (2) vir jou antwoord Die tempo van erosie en afsetting is in ewewig (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.3.6 Vertikale erosie het die knakpunt geërodeer (aanvaar voorbeelde) Verduidelik (2) hoe die profiel Terugwaartse erosie verwyder die knakpunt (2) ontwikkel het Laterale (sywaartse) erosie maak die rivier wyer (2) F+K Puin van die bo-loop word in die benede-loop gedeponeer (2) ʼn Mate van ewewig tussen erosie en neerlating word bereik (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) INSTRUKSIES VIR GEDEELTELIKE NASIEN Vertikale erosie (1) Terugwaartse erosie (1) Laterale (sywaartse) erosie (1) Puin word gedeponeer (1) ʼn Mate van ewewig (1) [MAKSIMUM VAN TWEE PUNTE] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 9 DBE/Junie 2024 NSS – Nasien riglyn 2.3.7 Teken 'n steil hellings (1) rowwe dwarsprofiel vorm van die vallei (1) van riviervallei B (2 x 1) (2) 2.3.8 Vertikale /Afwaartse erosie (2) Gee ‘n rede Dit is in die bo-loop van die rivier (2) vir die vorn [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.4 2.4.1 Meander (1) (1 x 1) (1) 2.4.2 Plat (aanvaar geleidelik) (1) Gee EEN Stadige stroom vloei (1) kenmerk van die rivier in Oorstromings die benede - Neerlating/afsetting (1) loop Laminêre vloei (1) Kronkelings (1) Hoefystermere (1) Levees/oewerwalle (1) Deltas ontwikkel (1) Vlegstroom (1) Riviermond (1) Laterale/sywaartse erosie (1) Wyer riviervallei (1) Vlak rivier kanaal (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 2.4.3 Geleidelike gradiënt veroorsaak dat die rivier stadiger vloei (2) Verduidelik Die begin om te buig en sywaartse erosie kom voor (2) hoe gradiënt die ont van Erosie aan die buite-oewer en neerlating aan die binne-oewer (2) die fluviale [ENIGE TWEE ] (2 x 2) (4) landvorm beïnvloed het 2.4.4 A: Gly-oewer/Stil-oewer (aanvaar konveks) (1) Identifiseer B: Stoot-oewer (aanvaar konkaaf) (1) (2 x 1) (2) hellings A en B 2.4.5 Y (1) (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 10 DBE/Junie 2024 NSS – Nasien riglyn 2.4.6 HELLING A Verduidelik stadig vloeiende water (2) die prosesse wat betrokke Veroorsaak afsetting (2) is by die Skep 'n gly/stil-oewer (2) vorming van hellings A en HELLING B B Vinnig vloeiende water (2) Dit lei tot uitkerwing/onderkelwing/erosie (2) Deurlopende uitkerwing/onderkelwing vind plaas (2) Veroorsaak dat die oewer ineenstort en 'n rivierkrans/stoot-oewer vorm (2) [ENIGE DRIE- MOET BEIDE HELLING A EN B NOEM] (3 x 2) (6) 2.5 2.5.1 Gauteng (1) (1 x 1) (1) 2.5.2 Die nedersetting het gegroei sonder behoorlike beplanning van lewering en bestuur van waterhulpbronne/sanitasie (2) (1 x 2) (2) INSTRUKSIE VIR GEDEELTELIKE NASIEN Die nedersetting het gegroei sonder behoorlike beplanning (1) 2.5.3 Mense worstel met water (1) TWEE Sanitasiekwessies (1) gevolge van onbeplande Water infrastruktuur wat in ʼn toestand van bouvalligheid is (1) ontwikkeling Herhaaldelike lekkasies Onderbrekings in die watertoevoer (1) Water wat ongeskik vir menslike gebruik verklaar is (1) Ontoeganklikheid van water vir ʼn week (1) Water is 'bruin en slymerig' (1) Sluiting van Temba-afvalaanleg (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 2.5.4 Mislukking van die Rooiwal waterbehandeling aanleg om die Hoe het die afvalwater te behandel (1) Apiesrivier besoedel Storting van ru/semi-behandelde afvalwater by Rooiwal water in die geword? rivier (1) (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 11 DBE/Junie 2024 NSS – Nasien riglyn 2.5.5 (P) Hou die Rooiwal-suiweringsaanleg aanspreeklik (2) Stel Implementeer wetgewing (2) strategieë voor wat die Boetes oplê (2) plaaslike Beplan/beheer ontwikkelings in die gebied (2) munisipaliteit kan Beperk ontbossing (2) implementeer Bevorder bebossing (2) om besoedeling Buffersone langs die Apiesrivier-opvangsgebied (2) van Bestuur storting van industriële afval (aanvaar voorbeelde) (2) Apiesrivier te verminder Sekuriteit/patrolleerders monitor die riviere (2) Herstel/opgradeer watervoorsieningsnetwerk (2) Onderhou/diens die Rooiwal-watersuiweringsaanleg (2) Hervestigde nedersettings weg van die Apiesrivier (2) Verskaf aansporings (aanvaar voorbeelde) (2) Skep bewustheid van die handhawing van die waterkwaliteit (2) Voed die gemeenskap op (2) Verseker stormwaterbestuur (2) Verseker bewaring van vleilande (2) Behoorlike grondgebruikbeplanning (aanvaar voorbeelde) (2) Gereelde omgewingsimpakstudiestudies (OIE) (2) Plaas voldoende vullisdromme in die omgewing (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [60] TOTAAL AFDELING A: 120 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 12 DBE/Junie 2024 NSS – Nasien riglyn AFDELING B VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE 3.1 3.1.1 C (1) (1 x 1) (1) 3.1.2 B (1) (1 x 1) (1) 3.1.3 (a) 1645m-1642m = 3m (1) (1 x 1) (1) (b) Geleidelik (1) (1 x 1) (1) Noem hoe (c) Bewerking/akkerbou/boerdery (is moontlik) (1) Konstruksie van paaie (is makliker) (1) (2 x 1) (2) 3.1.4 (a) 55º (1) (Speling: 54º-56º) (1 x 1) (1) TWEE (b) 22º42' OPSIES +(1)44' 22º86' = 23º26' WWN (1) OF 22º24' +(1)44' 22º68' = 23º08' WWN (1) (2 x 1) (2) (c) 55º + 23º26' = 78º 26' (1) (Speling: 77º26'-79º26') OF 55º + 23º08' = 78º 08' (1) (Speling: 77º08'-79º08') (1 x 1) (1) 3.2 3.2.1 B (1) (1 x 1) (1) 3.2.2 Nie-standhoudende riviere (1) Seisoenale Teenwoordigheid van reservoirs (1) reënval [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.2.3 Oggend (1) (1 x 1) (1) 3.2.4 Die skaduwees val na die suidweste (2) (1 x 2) (2) 3.2.5 Windbreek (1) Rye bome Verminder gronderosie (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.2.6 C (1) (1 x 1) (1) 3.2.7 Suidwestelik (1) (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 13 DBE/Junie 2024 NSS – Nasien riglyn 3.2.8 Die hoogte verminder in ʹn suidwestelike rigting (2) Gee ‘n rede Die skerphoek wat gevorm word met die aansluiting van die sytakke vir jou antwoord wys in ʼn suidwestelike rigting (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.2.9 Water is beskikbaar (2) Hoe het die Besproeiing is moontlik (2) stroom by G bewerking Neerlating/afsetting van slik (vrugbare grond) (2) moontlik Die vallei is breër gemaak (2) gemaak [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.3 3.3.1 A (1) (1 x 1) (1) 3.3.2 Satelliet (1) (1 x 1) (1) 3.3.3 Hoog (1) (1 x 1) (1) 3.3.4 Verskynsels is duidelik sigbaar (2) Het groot aantal beeldelemente (pixels) (2) Dit het kleiner beeldelemente (pixels) (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.3.5 Meer (1) (1 x 1) (1) 3.3.6 Die gradiënt is steil (2) Gee ‘n rede Koentoerlyne is naby mekaar (2) vir jou antwoord [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) TOTAAL AFDELING B: 30 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Geography

Explore more published documents in this catalogue.

View all