Skip to content

Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Question Paper (Afr)

Question paperGeographyGrade 12201713 pages

Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2017 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2017 10782 GEOGRAFIE TWEEDE VRAESTEL TYD: 1½ uur PUNTE: 75 EKSAMENNOMMER: SENTRUMNOMMER: VRAAGNOMMER V1 V2 V3 V4 TOTAAL NASIENER MODERATOR PUNT BEHAAL TOTAAL 15 20 25 15 75 13 bladsye b.o. 3
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 2 (Tweede Vraestel) 10782 / 17 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN GEOGRAFIE (Tweede Vraestel) TYD: 1½ uur PUNTE: 75 HULPBRONMATERIAAL 1. ʼn Uittreksel van die topografiese kaart 2529 AB GROBLERSDAL 2. Ortofotokaart 2529 AB 18 GROBLERSDAL 3. NOTA: Die hulpbronmateriaal moet deur die skole vir eie gebruik opgeneem word. INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die spasies, wat op die voorblad voorsienword neer. 2. Beantwoord AL die vrae in die spasies op die vraestel voorsien neer. 3. Jy word voorsien van ʼn 1:50 000 topografiese kaart 2529 AB GROBLERSDAL en ʼn ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied. 4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van eksamensessie aan die toesighouer oorhandig. 5. Jy mag die blanko papier aan die einde van die vraestel vir jou rofwerk en berekeninge gebruik. Moet NIE die bladsy van die vraestel losmaak nie. 6. Toon ALLE berekeninge en formules waar van toepassing. Punte sal daarvoor toegeken word. 7. Dui die maateenheid in die finale antwoord van die berekeninge aan. 8. Jy mag van ʼn nie-programeerbare sakrekenaar gebruik maak. 9. Die area wat in ROOI op die topografiese kaart aangedui is, verteenwoordig die area wat deur die ortofotokaart gedek word. b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 3 (Tweede Vraestel) 10782 / 17 10. Die volgende Engelse terme en hul Afrikaanse vertalings word op die topografiese kaart aangedui: ENGLISH AFRIKAANS Golf course Gholfbaan River Rivier Sewage disposal works Rioolverwyderingswerke Landing strip Landingstrook Furrow Voor Nature reserve Natuurreservaat ALGEMENE INFORMASIE OOR GROBLERSDAL • Groblersdal Groblersdal ontvang die meeste van sy neerslag in die somer en baie min neerslag in die winter. Die dorp het ontwikkel as gevolg van die Loskop Dam besproeiingskema en is die tweede grootste besproeiings nedersetting. Soos jy die gebied betree, vind jy vloedvlaktes met katoen, tabak, tafeldruiwe, mielies, koring, groente, sonneblomsaad, grondboontjies, sowel as lusern. [Aangepas uit http://en.wikipedia.org/wiki/Groblersdal] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 4 (Tweede Vraestel) 10782 / 17 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die vrae hieronder is op die 1:50 000 2529 AB GROBLERSDAL, topografiese kaart sowel as die ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied gebasseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae voorsien. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) in die blok langs elke vraag neer. 1.1 Groblersdal is in die … provinsie geleë. A Mpumalanga B Limpopo C KwaZulu-Natal D Gauteng 1.2 Groblersdal het ontstaan as gevolg van die … in die area. A vervoernetwerk B vrugbare grond C besproeiingskema D gelyk grond 1.3 Die ortofotokaart-kode noord van 2529 AB 18 is … A 2529 AB 23. B 2529 AB 13. C 2529 AB 19. D 2529 AB 17. 1.4 Die kontoerlyne by 1 op die ortofotokaart stel ʼn … gradiënt voor. A konveks B konkaaf C geleidelik D steil 1.5 Die ruitverwysing van die uitgrawingsterrein, punt R in Blok J5, is … A 25°11.1ʹS 29°23.5ʹO / 25°11ʹ6ʺS 29°23ʹ30ʺO. B 25°11.3ʹS 29°23.7ʹO / 25°11ʹ18ʺS 29°23ʹ42ʺO. C 25°11.1ʹO 29°23.5ʹS / 25°11ʹ6ʺO 29°23ʹ30ʺS. D 25°11.3ʹO 29°23.7ʹS / 25°11ʹ18ʺO 29°23ʹ42ʺS. 1.6 Die reguitlyn-afstand vanaf die hoogtemerk 929.9, punt M in Blok J6, na die hospitaal, punt N in Blok I6, op die topografiese kaart is … km. A 19 B 3,8 C 1,9 D 38 b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 5 (Tweede Vraestel) 10782 / 17 1.7 Die algemene vloeirigting van die Lepele Rivier in Blok K8 is ... A noord. B noordoos. C suid. D suidwes. 1.8 Die landvorm by lyn 2 op die ortofotokaart illustreer ʼn … A uitloper. B vallei. C nek. D saal. 1.9 Die stroomorde van die rivier by punt O in Blok B9 is … A 1. B 2. C 3. D 4. 1.10 Die dreineringspatroon van die rivier in C8 op die topografiese kaart is … A reghoekig. B tralie. C dendrities. D radial. 1.11 Die hoof grondgebruiksone wat in Blok J6 gevind word is die … A industriële sone. B residensiële sone. C landelike-stedelike oorgangsone. D kommersiële sone. 1.12 Die dominante vorm van die landelike nedersetting by Vin Kol in Blok I8 is … A liniêr. B kruispad. C verspreid. D kern. 1.13 Die straatpatroon aangetoon as 3 op die ortofotokaart is… A ruit. B beplan onreëlmatig. C radial. D onbeplan onreëlmatig. b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 6 (Tweede Vraestel) 10782 / 17 1.14 Die mynboumetode wat gebruik word om die minerale by die Blue Ridge myn in Blok K11 te ontgin is … A baggerwerk. B oopgroef-mynbou. C hidrouliese breking. D skag-mynbou. 1.15 Die hoof (primêre) aktiwiteit wat in Blok E5 plaasvind is … A bosbou. B oesboerdery. C vissery. D mynbou. (15 x 1) (15) [15] VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN TEGNIEKE 2.1 2.1.1 Bereken die oppervlakte van die afgebakende gebied by 4 op die ortofotokaart in km². Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Formule: Oppervlakte = lengte x breedte _________________________________________________________ _________________________________________________________ _________________________________________________________ _________________________________________________________ (5 x 1) (5) 2.1.2 Hoekom lyk die afgebakende gebied op die ortofotokaart groter as dieselfde gebied op die topografiese kaart? _________________________________________________________ _________________________________________________________ (1 x 1) (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 7 (Tweede Vraestel) 10782 / 17 2.2 2.2.1 (a) Bereken die gemiddelde gradiënt tussen hoogtepunt 1179 in Blok A9 en Trigonometriese Stasie 97 in Blok A11 op die topografiese kaart. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. vertikale interval (VI) Formule : Gradient  horisontale ekwivalent (HE) _________________________________________________________ _________________________________________________________ _________________________________________________________ _________________________________________________________ _________________________________________________________ _________________________________________________________ (5 x 1) (5) (b) Die gemiddelde gradiënt, wat jy in VRAAG 2.2.1 (a) bereken het, is steil. Gee ʼn rede om die stelling te staaf. _________________________________________________________ _________________________________________________________ (1 x 1) (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 8 (Tweede Vraestel) 10782 / 17 2.2.2 Hieronder is ʼn vryhand (rowwe) deursnee-skets vanaf hoogtepunt 1179 in Blok A9 na Trigonometriese Stasie 97 in Blok A11. Gebruik die skets om die volgende vrae te antwoord. (a) Dui die sekondêre pad op die skets hierbo aan. (1 x 1) (1) (b) Gee ʼn rede sigbaar op die deursnee-skets of topografiese kaart vir die posisie van die sekondêre pad. ________________________________________________________ ________________________________________________________ (1 x 1) (1) 2.3 2.3.1 Bereken die magnetiese deklinasie van Groblersdal vir die huidige jaar. Verskil in jare: = ___________________________ Gemiddelde jaarlikse verandering: = ___________________________ Totale verandering: = ___________________________ Magnetiese deklinasie vir 2017: = ___________________________ ___________________________ (5 x 1) (5) 2.3.2 Verklaar die belangrikheid van die berekening van die huidige magnetiese deklinasie om die magnetiese peiling van ʼn area te bepaal. __________________________________________________________ __________________________________________________________ (1 x 1) (1) [20] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 9 (Tweede Vraestel) 10782 / 17 VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE 3.1 Verwys na die vallei in Blok I1 en 2 en J1 en 2 op die topografiese kaart. 3.1.1 Identifiseer die wind wat gedurende die dag in die vallei sal ontwikkel. _________________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.1.2 Verduidelik die hooffaktor wat vir die vorming van die wind, geidentifiseer in VRAAG 3.1.1 verantwoordelik is. _________________________________________________________ _________________________________________________________ (1 x 2) (2) 3.1.3 Verduidelik TWEE faktore wat die terrein van Oude Stad in Blok I1 beinvloed het. _________________________________________________________ _________________________________________________________ (2 x 2) (4) 3.2 Verwys na Blok C7 en D7 op die topografiese kaart om die volgende vrae te beantwoord. 3.2.1 Identifiseer die stroomkanaal patroon aangedui as P in Blok C7 en D7. _________________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.2.2 Gee TWEE fisiese redes vanaf die topografiese kaart wat die ontwikkeling van die stroomkanaal patroon sou beïnvloed het. _________________________________________________________ _________________________________________________________ (2 x 1) (2) 3.2.3 Die stroomkanaal patroon geïdentifiseer in VRAAG 3.2.1 en die fisiese redes, (antwoord in VRAAG 3.2.2) is kenmerke van watter stadium van ʼn rivier? _________________________________________________________ (1 x 1) (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 10 (Tweede Vraestel) 10782 / 17 3.3 Verwys na Groblersdal in Blok H5 en Motetema in Blok D9. 3.3.1 Gee TWEE bewyse dat beide dorpe, Groblersdal en Motetema sentraleplek dorpe is. _________________________________________________________ _________________________________________________________ (2 x 1) (2) 3.3.2 (a) Watter nedersetting is ʼn hoë-orde sentrum, Groblersdal of Motetema? ______________________________________________________ (1 x 1) (1) (b) Gebruik die mediese fasiliteite beskikbaar in Groblersdal en Motetema om ʼn rede vir jou antwoord in VRAAG 3.3.2 (a) te gee. _____________________________________________________ _____________________________________________________ (1 x 2) (2) 3.4 Verwys na die Krokodildrif-plaas in Blok D6 en D7. 3.4.1 Word kleinskaal of grootskaal boerdery by Krokodildrif beoefen? _________________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.4.2 Gee TWEE bewyse vanaf die topografiese kaart om jou antwoord in VRAAG 3.4.1 te ondersteun. _________________________________________________________ _________________________________________________________ (2 x 1) (2) 3.5 Vind daar bewaring plaas in die gebied wat deur die topografiese kaart gedek word? Gee ʼn rede vir jou antwoord. Antwoord:_________________________________________________________ Rede:____________________________________________________________ __________________________________________________________ (1 + 2) (3) b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 11 (Tweede Vraestel) 10782 / 17 3.6 Verwys na die damme in Blok A3 en A4. 3.6.1 Noem die hoof landbouproduk waaraan die damme water verskaf. _________________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.6.2 Daar is ʼn groot aantal damme in die gebied. Verduidelik die belangrikheid van hierdie damme in die landbougebied. _________________________________________________________ _________________________________________________________ (1 x 2) (2) [25] VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSEL (GIS) 4.1 Verwys na die ortofoto- en topografiese kaarte. 4.1.1 Defineer die term resolusie. _________________________________________________________ _________________________________________________________ (1 x 1) (1) 4.1.2 Toon die ortofoto of topografiese kaart rastar-data? Gee ʼn rede vir jou antwoord. Kaart: ____________________________________________________ Rede: ____________________________________________________ __________________________________________________ (1 + 2) (3) 4.1.3 Om die kwaliteit van die ortofoto te verbeter sou jy ʼn 6 of 16 megapiksel kamera gebruik? Gee ʼn rede vir jou antwoord. Kamera: __________________________________________________ Rede: ____________________________________________________ __________________________________________________ (1 + 2) (3) b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 12 (Tweede Vraestel) 10782 / 17 4.2 Verwys na Q in Blok H6 en I7. 4.2.1 Definieer die term buffersone. _________________________________________________________ _________________________________________________________ (1 x 1) (1) 4.2.2 Gee EEN rede waarom die omgewing langs die Lepelle (Olifants) Rivier aangedui as Q op die topografiese kaart, gebuffer is. _________________________________________________________ _________________________________________________________ _________________________________________________________ _________________________________________________________ (1 x 2) (2) 4.3 Die boer besluit om datamanipulasie op sy plaas wat in Blok C7/8 tot D7/8 gelee is, te gebruik om hom in staat te stel om volhoubare boerderymetodes toe te pas. 4.3.1 Verduidelik die term datamanipulasie. ________________________________________________________________ ________________________________________________________________ (1 x 1) (1) 4.3.2 Evalueer hoe datamanipulasie die boer in Blok C7/8 kan help om volhoubare boerderymetodes toe te pas. ________________________________________________________________ ________________________________________________________________ ________________________________________________________________ ________________________________________________________________ (2 x 2) (4) [15] TOTAAL: 75 EINDE
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE 13 (Tweede Vraestel) 10782 / 17 ROFWERK EN BEREKENINGE (NOTA: Moet NIE die bladsy van die vraestel verwyder nie.)

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all