Skip to content

Geography Grade 12 P1 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)

MemorandumGeographyGrade 12201714 pages

Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2017 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2017 NASIEN RIGLYNE GEOGRAFIE V1 (10781) 14 bladsye 1
Downloaded from hlayiso.com 10781/17 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2017 GEOGRAFIE (Eerste vraestel) MEMORANDUM VRAAG 1 1.1.1 Kalahari Hoogdruksel (1) 1.1.2 Inversielaag (1) 1.1.3 verhoog (1) 1.1.4 somer (1) 1.1.5 oos (1) 1.1.6 nat (1) 1.1.7 warm en vogtig (1) (7 x 1) (7) 1.2.1 boloop (1) 1.2.2 turbulent (1) 1.2.3 middel(1) 1.2.4 laminêr (1) 1.2.5 boloop / 3 (1) 1.2.6 turbulent / A (1) 1.2.7 Benede / 1 (1) 1.2.8 middel / 2 (1) (8 x 1) (8) 1.3.1 (a) 12 (1) (1 x 1) (1) (b) Orkane word alfabeties benoem vanaf A aan die begin van die orkaan seisoen (2). M is die dertiende letter in die alfabet daarom is die een voor Orkaan Matthew die 12de orkaan. (2) [Enige EEN] (1 x 2) (2) 1.3.2 Stormstuwings (1) Winde tot 195 km/h (1) Hewige neerslae (1) [Enige TWEE] (2 x 1) (2) 1.3.3 Hoë golwe a.g.v. intense laagdruk en sterk winde (2) [Konsep] (1 x 2) (2) 1.3.4 Vroeë waarskuwingstelsels, sodat mense hulle kan voorberei vir die ramp (2) Voed mense op oor die stappe wat geneem kan word om die effek van die orkaan te beperk (2) Behoorlike monitering van moontlike orkane wat ʼn invloed op die omgewing kan hê (2) Die skep van behoorlike vervoerroetes vir nooduitgange (2) Sorg dat daar voldoende nooddienste beskikbaar is (2) Telekommunikasie netwerke (2) Beskikbaarheid van spesifieke samekomspunte (2) [Enige VIER] (4 x 2) (8) 2
Downloaded from hlayiso.com 10781/17 1.4.1 A = Noordoostelike / Noordoos (1) B = Suidwestelike / Suidwes (1) (2 x 1) (2) 1.4.2 A = Warm (1) B = Koud (1) (2 x 1) (2) 1.4.3 Vogfront (1) (1 x 1) (1) 1.4.4 Warm vogtige noordoostelike winde ontmoet (2) koue en droë suidoostelike winde by die vogfront. (2) Koue lug forseer warm lug om te styg. (2) Sterk kondensasie vind plaas, wolke vorm en donderstorms ontwikkel. (2) [Enige DRIE] (3 x 2) (6) 1.4.5 Bring reënval vir boere se gewasse en vee. (2) Meer water beskikbaar vir huishoudelike gebruik. (2) Sal oorstromings veroorsaak wat gewasse en vee vernietig. (2) Vernietiging van gewasse en vee beteken laer inkomste vir die boer. (2) Oorstromings verwoes boere se masjiene, huise, infrastruktuur ens. (2) [Enige TWEE – een positiewe en een negatiewe] (2 x 2) (4) 1.5.1 3de orde (1) (1 x 1) (1) 1.5.2 (a) dendrities (1) (1 x 1) (1) (b) Eenvormige weerstandbiedende horisontale gesteentes (1) Sedimentêre of Stollingsgesteentes (1) (2 x 1) (2) 1.5.3 (a) Laag (1) (1 x 1) (1) (b) Deurlaatbare gesteentes absorbeer water, daarom minder water op die oppervlakte vir afloop digtheid dus laag. (2) Steil gradiënt verhoog afloop eerder as infiltrasie – dus is dreinerings- digtheid hoog. (2) Minder plantegroei verhoog afloop en veroorsaak dus minder infiltrasie – daarom hoë dreineringsdigtheid. (2) Nie-deurlaatbare gesteentes absorbeer nie water nie, daarom is daar meer water op die oppervlakte vir afloop digtheid daarom hoog. (2) Geleidelike gradiënt verlaag afloop maar verhoog infiltrasie – dus is dreineringsdigtheid laag (2) Meer plantegroei verlaag afloop en dus is daar meer infiltrasie – daarom is dreineringsdigtheid laag (2) (3 x 2) (6) 1.5.4 Stadium A ervaar vertikale / afwaartse erosie wat die riviervallei nouer maak. (2) Stadium B ervaar vertikale en laterale erosie wat die rivier vallei wyer maak. (2) (2 x 2) (4) 3
Downloaded from hlayiso.com 10781/17 1.6.1 Stedelike hitte-eiland (1) (1 x 1) (1) 1.6.2 Die ontwikkeling van gebiede in ʼn stad waar plantegroei voorkom en waar geen konstruksie toegelaat word nie. [Konsep] (1 x 2) (2) 1.6.3 Ontwikkeling vir stedelike strukture beperk spasie vir groengordel ontwikkeling (2) Besoedeling vernietig groengordelontwikkeling (2) Beperkte spasie vir groengordelontwikkeling (2) Duur om te ontwikkel (2) Onderhoud is duur (2) [Enige TWEE] (2 x 2) (4) 1.6.4 Verkoelingseffek deur verdamping (2) Produseer skoon lug (2) Meer suurstof is beskikbaar (2) Verminder besoedeling (lug / geraas en water) (2) Ontwikkel biodiversiteit van ekosisteme. (2) Skep buffersones tussen verskillende aktiwiteite (2) Veroorsaak meer infiltrasie en minder afloop. (2) Kan gebruik word vir ontspanningsareas / stap / piekniek (2) Verhoog estetiese waarde en verminder spanning. (2) [Enige VIER] (4 x 2) (8) [75] VRAAG 2 2.1.1 A (1) 2.1.2 C (1) 2.1.3 C (1) 2.1.4 A (1) 2.1.5 B (1) 2.1.6 D (1) 2.1.7 B (1) (8 x 1) (8) 2.1.8 B (1) 2.2.1 F (1) 2.2.2 B (1) 2.2.3 H (1) 2.2.4 A (1) 2.2.5 D (1) 2.2.6 C (1) 2.2.7 G (1) (7 x 1) (7) 4
Downloaded from hlayiso.com 10781/17 2.3.1 Middelbreedtesikloon / Frontale depressie / Gematigde sikloon (1) (1 x 1) (1) 2.3.2 Lugsirkulasie rondom die laagdruk is kloksgewys (1) Posisie van die koue sektor is suid van die warm sektor (1) (2 x 1) (2) 2.3.3 Volwasse stadium (1) Koue en warm front is goed ontwikkeld (2) (1 + 2) (3) 2.3.4 Positiewe effekte: Reënval bring groen weivelde – estetiese waarde (2) Verbeterde boerderytoestande dus meer produksie van voedsel / verskeidenheid van voedsel beskikbaar vir toeriste (2) Verbeterde boerderytoestande veroorsaak ʼn verlaging in voedselpryse, toeriste betaal minder. (2) Negatiewe effekte: Kan oorstromings bring as gevolg van hoë reënval en toeriste ontmoedig (2) Vloede sal toerisme geleenthede belemmer (2) Rotsstortings wat veroorsaak word deur sterk winde, affekteer toeriste (2) Reënval kan besigtigingstoere vir toeriste gevaarlik maak. (2) Gladde rotse kan gevaarlik wees.(2) [Enige VIER – moet positiewe en negatiewe impak insluit] (4 x 2) (8) 2.4.1 Katabatiese winde (1) (1 x 1) (1) 2.4.2 Nag (1) (1 x 1) (1) 2.4.3 Gedurende die nag, sal lug teen die helling afkoel a.g.v. die verlies aan hitte a.g.v. aan langgolfstraling. (2) Lug beweeg afwaarts weens die invloed van swaartekrag. (2) [Enige EEN] (1 x 2) (2) 2.4.4 Termiese gordel / inversielaag (2) (1 x 2) (2) 2.4.5 Gedurende die nag daal koue lug afwaarts teen die vallei helling. (2) Koue lug vervang warm lug en warm lug styg. (2) Die warm lug word vasgevang tussen die koue bolug en die koue lug onder wat die termiese gordel vorm. (2) [Enige TWEE] (2 x 2) (4) 2.4.6 Boere plant gewasse teen die helling omdat dit bokant die rypsone is. (2) Ryp beskadig plante wat nie rypbestand is nie. (2) Vermy die aanplant van sekere gewasse te naby aan die valleivloer. (2) Gebruik vallei vir veeboerdery / lewende hawe. (2) Gebruik koue hellings onder vir rypbestande gewasse (kan voorbeelde van gewasse gee) (2) (6) [Enige DRIE] (3 x 2) 5
Downloaded from hlayiso.com 10781/17 2.5.1 Die vernuwing van die rivier se erosiekrag / energie (1) [Konsep] (1 x 1) (1) 2.5.2 Knakpunt / waterval (1) (1 x 1) (1) 2.5.3 Die knakpunt verander die gradiënt van die rivier. (2) Die steil helling veroorsaak vinnig vloeiende riviere wat afwaarts erodeer (2) Verander rivierprofiel van gegradeerd na ongegradeerd. (2) [Enige TWEE] (2 x 2) (4) 2.5.4 Ingesnyde meander (1) Terasse (1) Vallei in ʼn vallei (1) [Enige TWEE] (2 x 1) (2) 2.5.5 Vinnig vloeiende riviere veroorsaak meer erosie en dus vernietig dit fauna en flora stroomaf. (2) Vinnig vloeiende riviere sal meer gronderosie in bo-lope en meer afsetting stroomaf veroorsaak. (2) Vinnig vloeiende rivier sal die biodiversiteit van ekosisteme verander. (2) Vinnig vloeiende riviere sal meer vertikale erosie veroorsaak wat dieper valleie selfs in die benedeloop vorm. (2) Verander die vorm van die rivierkanaal. (2) Erosie sal hoefystermere vorm. (2) [Enige DRIE] (3 x 2) (6) 2.6.1 Wanneer plante blootgestel word aan intensiewe oorbeweiding vir lang periodes, sonder genoegsame herstelperiodes. (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 2.6.2 (a) Swak boerderymetodes (1) Te veel vee (1) Min boerderykennis / Tekort aan boerdery bestuursvaardighede (1) Bestaansboerdery (1) [Enige EEN] (1 x 1) (1) (b) Vernietiging van natuurlike habitat (2) Plantegroei kan nie skaapboerdery onderhou nie (2) Onproduktiewe grond (2) Minder vleisuitvoere (2) Vleispryse styg (2) Kommersiële boerdery verander na bestaansboerdery (2) Veranderinge in landelike grondgebruiksones (2) Beïnvloed volhoubaarheid van skaapboerdery (2) Beïnvloed voedselsekerheid negatief (2) Lei tot verwoestyning (2) Erosie van die bo-grond (2) Verswakking van weiveld (2) [Enige DRIE] (3 x 2) (6) 6
Downloaded from hlayiso.com 10781/17 2.6.3 Bestuurstrategieë om die slik in die rivier te gebruik om die grond vrugbaar te maak. (2) Pypleiding vanaf die rivier om die areas weg van die rivier te besproei. (2) Vermeerder plantegroei deur inheemse plante in die gebied te plant. (2) Moedig die aanplant van plante aan om die infiltrasie te verhoog sodat die vlak van die watertafel kan verhoog. (2) Skep buffersones om effektiewe weiveld te kontroleer. (2) Verhoog die vrugbaarheid van die grond met slik vanaf die rivier. (2) Vul die erosiedongas met rotse en slik vanaf die rivier op. (2) Gebruik GIS vir ʼn impakstudie om die hoeveelheid skape wat die gebied kan onderhou te bepaal. (2) Beheer die hoeveelheid skape in die gebied. (2) Voed die boere op oor die omgewingsvolhoubare gebruik van die opvangsgebied van die rivier. (2) Gebruik ondergrondse water om ander toeganklike waterpunte weg van die rivier te skep. (2) Wetgewing om die volhoubare gebruik van die opvangsgebied te beheer. (2) Wetgewing om die ondergrondse waterbronne te beheer. (2) Rehabiliteer oorbeweide grond. (2) Navorsing oor die impak van die veranderde kanaal in die opvangsgebied. (2) Assesseer die invloed van die hoeveelheid skaapboerdery op die status van die plantegroei in die opvangsgebied. (2) Assesseer die kort- en langtermyngevolge van droogte op die volhoubaarheid van die opvangsgebied. (2) [Enige VIER] (4 x 2) (8) [75] 7
Downloaded from hlayiso.com 10781/17 VRAAG 3 3.1.1 D / Handelsdorp (1) 3.1.2 A / Vragverbrekingspunt dorp (1) 3.1.3 G / Poortdorp (1) 3.1.4 H / Gespesialiseerde dorp(1) 3.1.5 I / Aansluitingsdorp (1) 3.1.6 C / Sentraleplek-dorp (1) 3.1.7 B / Vakansiedorp (1) 3.1.8 E / Droëpunt nedersetting (1) (8 x 1) (8) 3.2.1 Kommunale boerdery (1) 3.2.2 Wisselweiding (1) 3.2.3 Voedselsekuriteit (1) 3.2.4 Kleinskaalboerdery (1) 3.2.5 Grootskaalse boerdery (1) 3.2.6 Intensiewe boerdery (1) 3.2.7 Ekstensiewe boerdery (1) ) (7 x 1) (7) 3.3.1 Die beweging van die bevolking van landelike na stedelike gebiede [KONSEP] (1 x 1) (1) 3.3.2 Lae lone (1) Beperkte werksgeleenthede (1) (2 x 1) (2) 3.3.3 Afname van produksie as gevolg van tekort aan arbeidsmag (1) Landbougrond onaktief gelos (1) Vermindering van produksie (1) Afname in grondkwaliteit (1) Vemindering in oeste (1) Bolaag van grond verwyder (1) Plase oorgeneem deur bestaansboere (1) [Enige DRIE] (3 x 1) (3) 3.3.4 Goeie mediese dienste (1) Tersiêre opleidingsopsies (1) (2 x 1) (2) 3.3.5 Dienslewering sal daal weens minder mense in die landelike gebiede.(2) Dienslewering sal stadig en onbetroubaar wees. (2) Die prys van dienslewering sal toeneem omdat die aanvraag afneem. (2) Gebrek aan Gesondheidsdienste as gevolg van onvoldoende ondersteuning (2) Onderwyssentrums sal sluit as gevolg van minder kinders.(2) Besighede sal sluit as gevolg van afname in kliënte. (2) Kwaliteit van die pypwater sal afneem as gevolg van ʼn afname in aanvraag. (2) Afname in doeltreffende elektrisiteitsvoorsiening as gevolg van ʼn afname in aanvraag. (2) (8) [Enige VIER ] (4 x 2) 8
Downloaded from hlayiso.com 10781/17 3.4.1 Die onbeheerde uitbreiding van die stedelike gebied. (1) [Konsep] (1 x 1) (1) 3.4.2 Gebrek aan stadsbeplanning (1) (1 x 1) (1) 3.4.3 Groot oop ruimte vir uitbreiding (1) Naby vervoerroetes bv vervoer: lughawe, trein, snelweg (1) Maklik toeganklik (1) Minder besoedeling (1) Minder verkeersopeenhopings (1) [Enige TWEE] (2 x 1) (2) 3.4.4 Landelike aktiwiteite in die gebied sal afneem / die omgewing sal meer verstedelik word (2) Sal lug, grond en waterbesoedeling veroorsaak (2) Sal ʼn impak hê op die vorm en omvang van die stedelike hitte-eiland (2) Warmer temperature in landelike stedelike oorgangsone (2) Natuurlike hulpbronne en natuurlike omgewing sal afneem (2) Gholfbaan sal lugbesoedeling ervaar as gevolg van sy ligging langs kragstasie (2) Stimuleer ekonomiese ontwikkeling in landelike-stedelike oorgangsone (2) [Enige TWEE. Kan positief of negatief wees.] (2 x 2) (4) 3.4.5 Behoorlike beplanning van stedelike gebiede (2) Skep groengordelontwikkeling rondom die stad (2) Ontwikkeling van nuwe dorpe (2) Moedig stedelike - landelike migrasie aan (2) Verbetering van fasiliteite en voorwaardes in die landelike gebiede (kandidate kan voorbeelde gee) (2) Skep meer vertikale ontwikkeling bv woonstelle (2) [Enige DRIE] (3 x 2) (6) 3.5.1 ʼn Vorm van indiensneming waar mense hul eie werk skep en nie belasting aan SARS betaal nie. [Konsep] (1 x 1) (1) 3.5.2 Armoede (1) Gebrek aan onderwys (1) Gebrek aan opvoedkundige instellings (1) Verhoogde bevolkingsgroei (1) Korrupsie (1) [Enige DRIE] (3 x 1) (3) 3.5.3 Geen belasting word deur die informele sektor aan SARS betaal nie (2) Dit plaas druk op die formele sektor wat belasting aan SARS betaal (2) Kan lei tot onwettige praktyke bv. onwettige DVD verkope (2) Misdaad neem toe wanneer mense gesteelde goedere verkoop (2) [Enige TWEE] (2 x 2) (4) 9
Downloaded from hlayiso.com 10781/17 3.5.4 WERKLOOSHEID Informele sektor skep self-indiensneming (2) Soos die besigheid groei kan meer mense in diens geneem word (2) Vervaardiging en verkoop van inheemse produkte kan meer toeriste / kliënte lok (2) Skep van ʼn groter mark wat lei tot meer werksgeleenthede (2) Informele sektor kan ontwikkel in ʼn formele sakesektor, met meer mense (2) LEWENSGEHALTE Mense sal ʼn inkomste verdien wat hulle sal toelaat om basiese behoeftes te bekostig (Leerder word toegelaat om alle basiese behoeftes te verduidelik en punte sal vir elke basiese behoefte toegeken word. Bv gesondheid, onderwys, elektrisiteit, pypwater) (2) Dit kan armoede verlig (2) [Enige DRIE- Leerders moet die werkloosheid en die kwaliteit van lewe verduidelik] (3 x 2) (6) 3.6.1 ʼn Gebied langs ʼn groot vervoerroete wat groot markte met hawens verbind vir handel en uitvoere. (1) [Konsep] (1 x 1) (1) 3.6.2 (a) Dit sou werksgeleenthede verhoog (1) (1 x 1) (1) (b) Die ontwikkeling van infrastruktuur sal werksgeleenthede vir die mense in die streek skep (2) Permanente werksgeleenthede sal ontstaan as gevolg van die instandhouding van die snelweg (2) Nuwe aktiwiteite in die gebied het meer werksgeleenthede tot gevolg as gevolg van verhoogde toeganklikheid (2) [Enige EEN] (1 x 2) (2) 3.6.3 Om meer stabiele werksgeleenthede te skep (2) Om positiewe ekonomiese groei in die toekoms te verseker (2) Om ander ontwikkelingsprogramme te stimuleer bv NOS. (2) Om toerisme te versterk (2) Stimuleer bewaringsinisiatiewe (2) Om ʼn goeie gehalte van lewe vir die mense in die gebied wat meer volhoubaar is te skep (2) [Enige TWEE] (2 x 2) (4) 10
Downloaded from hlayiso.com 10781/17 3.6.4 Betrek die gemeenskap in die ontwikkeling en instandhoudingsinisiatiewe (2) Skep ʼn bewustheid van volhoubare metodes van ontwikkeling (2) Doen voldoende impakstudies voor die ontwikkelingstrategieë gefinaliseer word (2) Skep bewusmaking oor hoe almal baat kan vind by die ruimtelike ontwikke- ling. (2) Belê in plaaslike besighede vir hul kundigheid (2) Moedig herwinning aan (2] Ontwikkel aansporingsinisiatiewe vir die mense wat voldoen aan die reëls wat die impak op die natuurlike omgewing en hulpbronne beperk (2) Moedig aktiwiteite aan wat omgewingsvriendelik is en wat die impak op die natuurlike omgewing beperk bv. beperk eko-toerisme (2) Gebruik omgewingsvriendelike energiebronne soos son- of windenergie (2) Wanneer beplanning gedoen word, neem die natuurlike omgewing in ag (2) Voed mense op oor die belangrikheid van die bewaring van die natuurlike hulpbronne en die omgewing (2) [Enige VIER – Moet volhoubaarheid van ROI en omgewing insluit] (4 x 2) (8) [75] VRAAG 4 4.1.1 Landelike-stedelike oorgangsone (1) 4.1.2 Lae-inkomste huise(1) 4.1.3 SSK (1) 4.1.4 Groengordel (1) 4.1.5 Oorgangsone (1) 4.1.6 Informele (1) 4.1.7 Ligte nywerheidsone (1) 4.1.8 BSK (Buiteliggende besigheidskern) (1) (8 x 1) (8) 4.2.1 B (1) 4.2.2 B (1) 4.2.3 A (1) 4.2.4 C (1) 4.2.5 A (1) 4.2.6 C (1) 4.2.7 B (1) (7 x 1) (7) 11
Downloaded from hlayiso.com 10781/17 4.3.1 Die fisiese ruimte wat ʼn nedersetting beslaan. (1) [Konsep] (1 x 1) (1) 4.3.2 Plat oppervlakte (1) Rivier / nabyheid aan water (1) [Enige TWEE] (2 x 1) (2) 4.3.3 A – Intensiewe (1) B – Bestaansboere (1) C – Ekstensiewe (1) (3 x 1) (3) 4.3.4 Groot gebied vir weiding (2) Ondergrondse watervoorraad om aan vee water te voorsien (2) Grasvlaktes vir natuurlike weiding (2) Genoeg ruimte vir rotasie weiding (2) [Enige TWEE ] (2 x 2) (4) 4.3.5 Naby die bome wat gebruik kan word vir die boumateriaal (2) Bome kan gebruik word as brandstof (2) (2 x 2) (4) 4.4.1 Publieke vervoer (1) (1 x 1) (1) 4.4.2 Gebrek aan doeltreffende openbare vervoer (1) Verkeersopeenhopings (1) [Enige EEN] (1 x 1) (1) 4.4.3 Oorbevolking veroorsaak druk op bestaande openbare vervoer-netwerk (2) Verouderde straatpatrone kan die toename in verkeer nie hanteer nie (2) Te veel motors vir die bestaande padnetwerke (2) Meer mense kan bekostig om eie vervoer te gebruik (2) Baie mense moet van openbare vervoer gebruik maak (2) Openbare vervoer is onbetroubaar (2) [Enige DRIE] (3 x 2) (6) 4.4.4 Voordele: Maklike manier van openbare vervoer (2) Kan makliker deur verkeer beweeg (2) Verlig verkeersopeenhopings (2) Reis kort afstande teen ʼn lae koste (2) Skep werk (2) Nadele: Kan slegs klein hoeveelheid mense akkommodeer (2) Reis teen ʼn lae spoed (2) Konflik met ander huurmotor-bestuurders (2) Bedryf en vervoer binne 'n klein radius (2) [Enige VIER – moet positief en negatief wees.] (4 x 2) (8) 12
Downloaded from hlayiso.com 10781/17 4.5.1 Onderbreking van elektrisiteitsvoorsiening om oormatige druk (aanvraag) op die aanleg te vermy. [Konsep] (1 x 1) (1) 4.5.2 Die aanvraag is groter as die aanbod in die voorsiening van elektrisiteit. (1 x 2) (2) 4.5.3 (a) Binnelandse (1) (1 x 1) (1) (b) Hulle het die grootste aantal kliënte (2) (1 x 2) (2) 4.5.4 1.43 % (2) (1 x 2) (2) 4.5.5 Invloed op Suid-Afrika se Ekonomie: Negatiewe impak op die ekonomie (2) As daar geen elektrisiteit is nie kan daar geen produksie wees nie (2) Uitvoere sal daal en sal laer buitelandse valuta veroorsaak (2) Werkers sal minder inkomste verdien en minder in die kommersiële sektor spandeer (2) Styging in pryse as gevolg van tekort aan produksie (2) Invoer van produkte as gevolg van ʼn produksie tekort, sal uitgawes verhoog en tot ʼn styging in die prys van produkte lei (2) Dienslewering sal daal (2) Inisiatiewe Die private sektor kan die vraag na elektrisiteit verminder deur dit verantwoordelik te gebruik bv. regulering van geiser, skakel ligte af (2) Openbare sektor kan volhoubare energie bv. sonkrag gebruik om die vraag na elektrisiteit van Eskom te verminder (2) Voed mense op in volhoubare elektrisiteitspraktyke (2) [Enige VIER – moet ʼn invloed op SA se ekonomie en inisiatiewe hê] (4 x 2) (8) 4.6.1 ʼn Gebied waar nywerhede gekonsentreer is (1) [Konsep] (1 x 1) (1) 4.6.2 Hawe – plek vir uitvoer van produkte (1) Geskoolde en ongeskoolde arbeiders (1) Sub-tropiese klimaat wat dit moontlik maak om verskeie gewasse te produseer (1) Oorvloed van grondstowwe (1) Goed ontwikkelde pad, spoor en lug vervoernetwerke (1) Toegang tot water (1) Oop Land (1) [Enige DRIE] (3 x 1) (3) 4.6.3 Dit is ʼn nywerheid wat motorvoertuie vervaardig (2) Geleë naby aan die hawe vir die uitvoer van vervaardigde voertuie / invoer van motoronderdele (2) Veroorsaak saamgroepering van ander nywerhede wat motoronderdele vir Toyota vervaardig (2) [Enige TWEE] (2 x 2) (4) 13
Downloaded from hlayiso.com 10781/17 4.6.4 Dit skep meer werksgeleenthede (2) Dit ontwikkel en verbeter die bestaande infrastruktuur (2) Dit lok meer buitelandse belegging (2) Toename in indiensneming het gelei tot ʼn toename in die mark (2) Uitvoer van hierdie voertuie bring meer buitelandse valuta in (2) Meer nywerhede wat met die motornywerhede verband hou ontwikkel (2) [Enige DRIE] (3 x 2) (6) [75] TOTAAL: 225 14

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all