Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2017
10781
GEOGRAFIE
EERSTE VRAESTEL
BYLAAG
14 bladsye
3 b.o.
Skip to contentAll 2017 papers 
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8/v1-ad48fe9bc0f8232ebee3/card.webp)

%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--a9fc8224-0596-43ea-897e-9b4730291373/v1-4015aa54a8e10b791a04/card.webp)


View all%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)



%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--7e728632-059d-401a-ba75-fd45632f6091/v1-269fb55ac60eebf555e6/card.webp)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f6778823-8699-4877-bfdd-c56c292e94c7/v1-bab67b102c5261c059a6/card.webp)
Geography Grade 12 Paper 1 Gauteng Mock 2017 Question Paper
Grade 12 Geography Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2017, 14 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Geography · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2017. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 2.5 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Gauteng Mock Exam 2017
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAAG 2
(Eerste Vraestel) 10781/17
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2017
GEOGRAFIE
(Eerste Vraestel)
TYD: 3 uur
PUNTE: 225
FIGUUR 1.1 DIE BINNELANDSE HOOGDRUKSEL BEÏNVLOED SUID-AFRIKA SE
KLIMAAT
[Bron: Eksaminator se diagram]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAAG 3
(Eerste Vraestel) 10781/17
FIGUUR 1.2 AFLOOP
3
2 A
1
B
[Bron: https://www.geocaching.com/geocache/GC2Q2GT_el-puente-de-toledo?
guid=a0cf7e3c-a393-4ecd-ae86-1d4a572e545b]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAAG 4
(Eerste Vraestel) 10781/17
FIGUUR 1.3 AFGRYSE IN HAITI TERWYL MATTHEW HEWIGE NEERSLAG OOR DIE
SUIDE VAN DIE EILAND VEROORSAAK
ORKAAN Matthew het amper 900 mense se dood veroorsaak en het duisende
mense dakloos gelaat voordat dit gister noordwaarts begin verwoesting saai het
oor die kus, net buite die suidoostelike dele van die Verenigde State, waar dit
oorstromings en wydverspreide kragonderbrekings veroorsaak het.
Die aantal sterftes in Haïti, die armste land in die Amerikas, het gestyg tot ten
minste 877 namate inligting uit afgeleë gebiede wat voorheen afgesny was deur
die storm aangemeld is.
Matthew het massa-ontruiming langs die Amerikaanse kus van Florida deur
Georgia en in Suid-Carolina en Noord-Carolina veroorsaak.
Die Amerikaanse president, Barack Obama het mense gevra om nie oorgerus te
wees nie en om na die veiligheidsinstruksies te luister.
Omtrent drie groot dorpe in die heuwels en kus van die vrugbare westelike punt
van Haïti het dosyne mense as dood aangemeld.
Matthew het verwoesting gesaai aan Florida se kus met winde van ongeveer
195 km/h.
“Mense moet nie net kyk na die skade ... en sê hierdie storm is nie erg nie. Die
ware gevaar is steeds die stormstuwing. Hulle het nog nooit hierdie tipe
potensiële gevaar sedert die laat 1800’s gesien nie.” – Reuters.
[Uittreksel aangepas uit: The Sunday Times, 9 Oktober 2016]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAAG 5
(Eerste Vraestel) 10781/17
FIGUUR 1.4 BEWEGENDE STEURINGS
B
[Bron: Eksaminator se diagram]
FIGUUR 1.5 DIE TUGELA RIVIER DREINERINGSTELSEL
[Bron: Aangepas vanuit Geography School-based Assessment Exemplars – CAPS Grade 12: Learner’s guide]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAAG 6
(Eerste Vraestel) 10781/17
FIGUUR 2.1 HOOGDRUKSELLE WAT SUID-AFRIKA SE KLIMAAT BEÏNVLOED
[Bron: http://www.aelsnet.net/eportal/pluginfile.php/412/mod_imscp/content/2/
influence_of_pressure_systems.html
FIGUUR 2.3 ’N ALGEMENE WEERSTELSEL WAT SUID-AFRIKA SE WEER BEÏNVLOED
[Bron: http://lukemweather.blogspot.co.za/2011/01/ something-little-different-look-at.html]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAAG 7
(Eerste Vraestel) 10781/17
FIGUUR 2.4 MIKROKLIMAAT IN ’N VALLEI
[Aangepas uit: http://www.tpub.com/weather2/3-23.htm]
FIGUUR 2.5 VERJONGING
[Bron: http://sageography.myschoolstuff.co.za/wiki/grade-12-caps/geomorphology/fluvial-processes/river-grading/]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAAG 8
(Eerste Vraestel) 10781/17
FIGUUR 2.6 OORBEWEIDING
[Bron: http://mathbench.umd.edu/modules/env-science_tragedy-commons/page01.htm]
FIGUUR 3.3 LANDELIKE-STEDELIKE MIGRASIE
Tersiêre opvoedingsopsies
[Bron: Eksaminator se eie skets]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAAG 9
(Eerste Vraestel) 10781/17
FIGUUR 3.4 STEDELIKE UITSPREIDING
[Bron: Aangepas uit griffid10.wix.com]
FIGUUR 3.5 INFORMELE SEKTOR
Werkloosheidskrisis in Suid-Afrika
Die werkloosheidsyfer van Suid-Afrika het tot 27.7% in die eerste ses maande van 2016 gestyg.
Dit is die hoogste koers sedert September 2005 en daar word verwag dat dit steeds in die
toekoms gaan verhoog. Dit het ʼn reuse invloed op die steeds groeiende armoedevlak van
Suid-Afrika. Ten spyte daarvan dat die informele sektor baie uitdagings het, kan dit tog positief
tot die verlaging van armoede in Suid-Afrika bydra en verhoog dit die lewenskwaliteit van baie
mense.
[Bron: www.tradingeconomics.com/southafrica/unemployment-rate]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAAG 10
(Eerste Vraestel) 10781/17
FIGUUR 3.6 WILDEKUS
Die Wildekusprojek beplan om die streek ʼn hupstoot van R40 biljoen te gee.
25 November 2013 (Moneyweb.co.za)
Akademiese instellings en NRO’s het menige studies op die Wildekus gedoen wat bevestig het
dat die streek groot potensiaal vir landbou en toerisme inhou. Dit besit egter swak infrastruktuur
voorsiening en werksgeleenthede.
Die Geïntegreerde Wildekus ontwikkelingsprogram
sal die Oos-Kaap streek se ekonomie ʼn hupstoot
van ʼn konserwatiewe R40 biljoen oor die volgende
dekade gee. Dit gaan ʼn reuse ekonomiese invloed
in die streek uitoefen waar die armoede gaping
veertien biljoen rand in 2001 was en waar 72% van
die provinsie onder die armoedelyn leef uitoefen.
Gedurende die konstruksiefase van die Wildekus-
hoofweg gaan 6 800 direkte werksgeleenthede
geskep word, terwyl 28 100 indirekte
werksgeleenthede voorsien gaan word.
Die Wildekus hoofweg is ʼn strategiese-
infrastruktuurprojek. Dit gaan Oos-London met
Durban verbind en sal 69 km korter as die
bestaande N2 roete wees.
“Wat ons beoog is volhoubare ontwikkeling, waar
groothandelaars en landbou verwerkings
maatskappye hulle kundigheid in die vorm van
voorsieningsbestuur en die jongste landboutegnieke
verskaf, terwyl die gemeenskap arbeid en grond
voorsien,” sê die Minister van Water en
Omgewingsake.
[Bron: www.wild coast.co.za]
[Bron: Moneyweb.co.za]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAAG 11
(Eerste Vraestel) 10781/17
FIGUUR 4.1 STEDELIKE GRONDGEBRUIK
[Bron: Eksaminator se skets]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAAG 12
(Eerste Vraestel) 10781/17
FIGUUR 4.3 LANDELIKE NEDERSETTINGS
Droë Rivier
[Bron: Aangepas uit aanvullende eindeksamen, 2006]
FIGUUR 4.4 A DIE TUK-TUK AS ’N VERVOERMIDDEL
Die Tuk-Tuk is ʼn geharde klein voertuigie wat vinnige beweging in Johannesburg ʼn
plesier maak – ten spyte daarvan dat dit bietjie hoes en proes wanneer dit die steil
Westdene strate uitklim, voorsien die klein dakkie en vensterlose raamwerk ʼn koel
briesie selfs in die Hoëveld se hittegolf.
Tuk-Tuk’s word ʼn algemene gesig op Suid-Afrika se paaie omdat mense poog om
korter afstande teen laer kostes te voltooi as om self te bestuur, maar veiliger as loop,
te gebruik.
Hierdie huurmotortjies bedien oor die algemeen ʼn gebied van 5 km tot 8 km en kan
twee tot drie passasiers, plus ʼn klein spasie vir bagasie akkommodeer. Die voertuie
het gewoonlik ʼn afslaan kantflap in die geval van slegte weer. Die meeste besit
veiligheidsgordels en sommige selfs ʼn GPS eenheid. ʼn Tuk-tuk huurmotor word wetlik
slegs toegelaat om 45 km / h te ry.
Tuk-Tuk bestuurders huur die voertuig teen R125 per dag, werksure 6 vm tot 6 nm, en
is verantwoordelik om self die onkoste van die brandstof te dek.
[Bron: Mail & Guardian: Cheap-cheap tuk-tuk take over Jozi]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAAG 13
(Eerste Vraestel) 10781/17
FIGUUR 4.4 B
FIGUUR 4.5 SUID-AFRIKA SE ENERGIEKRISIS
Aktiwiteit / Hoeveelheid Persentasie
Kategorie kliënte
%
Huishoudelik 6 846 330 94
Landbou 99 054 1.4
Mynbou 2 003 0.03
Vervaardiging 43 952 0.6
Kommersieël 243 212 3.3
Vervoer 2 153 0.3
Algemeen 36 105 0.5
Totaal 7 272 809 100
[Bron: dailymaverick.co.za]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
GEOGRAFIE BYLAAG 14
(Eerste Vraestel) 10781/17
FIGUUR 4.6 eTHEKWINI (DURBAN-PINETOWN) INDUSTRIËLE GEBIED
[Aangepas uit http://umich.edu/~snre492/ South%20African%20environmental%20justice%20case%20study_files/ image003.gif]
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2017 Question Paper
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8/v1-ad48fe9bc0f8232ebee3/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Question Paper (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Prelim 2017 Question Paper
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--a9fc8224-0596-43ea-897e-9b4730291373/v1-4015aa54a8e10b791a04/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 Question Paper (Eng)

Addendum
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Addendum (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Memo (English)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2025 Memo

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--7e728632-059d-401a-ba75-fd45632f6091/v1-269fb55ac60eebf555e6/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (English)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f6778823-8699-4877-bfdd-c56c292e94c7/v1-bab67b102c5261c059a6/card.webp)
Memorandum