Skip to content

Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)

MemorandumGeographyGrade 12201710 pages

Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2017 NASIEN RIGLYNE GEOGRAFIE (V2) (10782) 10 bladsye
Downloaded from hlayiso.com 10782/17 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN GEOGRAFIE (Tweede Vraestel) MEMORANDUM VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSE VRAE Die vrae hieronder is op die 1:50 000 2529 AB GROBLERSDAL, topografiese kaart sowel as die ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied gebasseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae voorsien. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) in die blok langs elke vraag neer. 1.1 Groblersdal is in die … provinsie geleë. A Mpumalanga B Limpopo C KwaZulu-Natal B D Gauteng 1.2 Groblersdal het ontstaan as gevolg van die … in die area. A vervoernetwerk B vrugbare grond C besproeiingskema C D gelyk grond 1.3 Die ortofoto kaart kode noord van 2529 AB 18 is … A 2529 AB 23. B 2529 AB 13. C 2529 AB 19. B D 2529 AB 17. 1.4 Die kontoerlyne by 1 op die ortofoto kaart stel ʼn … gradiënt voor. A konveks B konkaaf C geleidelik D D steil 1.5 Die ruitverwysing van die uitgrawingsterrein, punt R in Blok J5, is … A 25°11.1ʹS 29°23.5ʹO / 25°11ʹ6ʺS 29°23ʹ30ʺO. B 25°11.3ʹS 29°23.7ʹO / 25°11ʹ18ʺS 29°23ʹ42ʺO. C 25°11.1ʹO 29°23.5ʹS / 25°11ʹ6ʺO 29°23ʹ30ʺS. D 25°11.3ʹO 29°23.7ʹS / 25°11ʹ18ʺO 29°23ʹ42ʺS. A 2
Downloaded from hlayiso.com 10782/17 1.6 Die reguitlyn afstand vanaf die hoogtemerk 929.9, punt M in Blok J6, na die hospitaal, punt N in Blok I6, op die topografiese kaart is … km. A 19 B 3,8 C 1,9 C D 38 1.7 Die algemene vloeirigting van die Lepele Rivier in Blok K8 is ... A noord. B noordoos. C suid. A D suidwes. 1.8 Die landvorm by lyn 2 op die ortofotokaart illustreer ʼn … A uitloper. B vallei. C nek. A D saal. 1.9 Die stroomorde van die rivier by punt O in Blok B9 is … A 1. B 2. C 3. C D 4. 1.10 Die dreineringspatroon van die rivier in C8 op die topografiese kaart is … A reghoekig. B tralie. C dendrities. B D radiaal. 1.11 Die hoof grondgebruiksone wat in Blok J6 gevind word is die … A industriële sone. B residensiële sone. C landelike-stedelike oorgang sone. C D kommersiële sone. 1.12 Die dominante vorm van die landelike nedersetting by Vin Kol in Blok I8 is … A liniêr. B kruispad. C verspreid. A D kern. 3
Downloaded from hlayiso.com 10782/17 1.13 Die straatpatroon aangetoon as 3 op die ortofotokaart is… A ruit. B beplan onreelmatig. C radial. B D onbeplan onreelmatig. 1.14 Die mynbou metode wat gebruik word om die minerale by die Blue Ridge myn in Blok K11 te ontgin is … A baggerwerk. B oopgroef mynbou. C hidrouliese breking. D D skag mynbou. 1.15 Die hoof (primêre) aktiwiteit wat in Blok E5 plaasvind is … A bosbou. B oes boerdery. C vissery. B D mynbou. (15 x 1) (15) [15] VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE 2.1 2.2.1 Bereken die oppervlakte van die afgebakende gebied by 4 op die ortofotokaart in km². Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Formule: Oppervlakte = lengte x breedte = (9.5 √ cm x 0.1 km)(4.1 √ cm x 0.1 km) (9.4 cm - 9.6 cm) (4 cm - 4.2 cm) = 0.95 √ km x 0,41 √ km = 0.39 km² √ [Speling: 0, 378 km² – 0,40 km²] (5 x 1) (5) 2.1.2 Hoekom lyk die afgebakende gebied op die ortofotokaart groter as dieselfde gebied op die topografiese kaart? Ortofoto se skaal is groter as die topografiese kaart se skaal √ Ortofoto kaart se skaal is 5 keer groter as die skaal van die topografiese kaart.√ 1:10 000 is ʼn groter skaal as 1:50 000√ (Enige EEN) (1 x 1) (1) 4
Downloaded from hlayiso.com 10782/17 2.2.1 (a) Bereken die gemiddelde gradiënt tussen Hoogtepunt 1179 in Blok A9 en Trigonometriese Stasie 97 in Blok A11 op die topografiese kaart. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. vertikale interval (VI) Formule : Gradient = horisontale equivalent (HE) VI = 1 402 m – 1 179 m VI = 1 402 m – 1 179 m = 223 m √ = 223 m √ HE = 5 √ cm x 500 m OF HE = 5 √ cm x 50 000 [Speling: 4.9 cm – 5.1 cm] 100 = 2 500 m √ = 2 500 m √ [Speling 2 450 m – 2 550 m] G = 223 √ G = 223 √ 2 500 2 500 [Punt toekenning vir korrekte vervanging] = 1 = 1 11.21 11.21 = 1:11.21 / 1 in 11.21 √ = 1:11.21 / 1 in 11.21 √ [Speling: 10.98 – 11.44] (5 x 1) (5) (b) Die gemiddelde gradiënt, wat jy in VRAAG 2.2.1 (a) bereken het is steil. Gee ʼn rede om die stelling te staaf. Vir elke 1 eenheid vertikaal beweeg ons 11.21 eenhede horisontaal √ HE is laer as/onder 20 √ Klein speling tussen VI en HE√ (Enige EEN) (1 x 1) (1) 5
Downloaded from hlayiso.com 10782/17 2.2.2 Hieronder is ʼn vryhand (rowwe) deursneeskets vanaf hoogtepunt 1179 in Blok A9 na Trigonometriese Stasie 97 in Blok A11. Gebruik die skets om die volgende vrae te antwoord. (a) Dui die sekondêre pad op die skets hierbo aan. (1 x 1) (1) (b) Gee ʼn rede, sigbaar op die deursneeskets of topografiese kaart, vir die posisie van die sekondêre pad. Die gradient in die gebied is redelik geleidelik. √ Dit is goedkoper om die die sekondêre pad in die gebied op te rig. √ (Enige EEN) (1 x 1) (1) 2.3 2.3.1 Bereken die magnetiese deklinasie van Groblersdal vir die huidige jaar. Verskil in jare: = 2017 – 2014 = 3 years √ Gemiddelde jaarlikse verandering: =4ʹW√ Totale verandering: = 3 x 4 = 12 ʹ W √ Magnetiese deklinasie vir 2017: = 17°16 ʹ W + √ 12 ʹ W = 17°28 ʹ W √ (5 x 1) (5) 2.3.2 Verklaar die belangrikheid van die berekening van die huidige magnetiese deklinasie om die magnetiese peiling van ʼn area te bepaal. Indien jy nie die huidige magnetise deklinasie bepaal nie sal die magnetise rigting nie vir die huidige jaar wees nie. √ (Enige EEN) (1 x 1) (1) [20] 6
Downloaded from hlayiso.com 10782/17 VRAAG 3: EN INTERPRETASIE 3.1 Verwys na die vallei in Blok I1 en 2 en J1 en 2 op die topografiese kaart. 3.1.1 Identifiseer die wind wat gedurende die dag in die vallei sal ontwikkel. Anabatiese wind √ (1 x 1) (1) 3.1.2 Verduidelik die hooffaktor wat vir die vorming van die wind, geidentifiseer in VRAAG 3.1.1, verantwoordelik is. Die hange word verhit en dit veroorsaak dat die lug bo die hang verhit en teen die helling opstyg.√√ (1 x 2) (2) 3.1.3 Verduidelik TWEE faktore wat die terrein van Oude Stad in Blok I1 beinvloed het. Gelyke oppervlakte wat konstruksie en boerdery vergemaklik. √√ Langs die kanaal vir watervoorsiening. √√ Vrugbare grond √√ (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 3.2 Verwys na Blok C7 en D7 op die topografiese kaart om die volgende vrae te beantwoord. 3.2.1 Identifiseer die stroomkanaal patroon aangedui as P in Blok C7 en D7. Meander √ (1 x 1) (1) 3.2.2 Gee TWEE fisiese redes vanaf die topografiese kaart wat die ontwikkeling van die stroomkanaal patroon sou beinvloed het. Geleidelike helling √ Snelheid van rivier neem af √ Afsetting van materiaal in die binne oewer van die meander √ (Enige TWEE) (2 x 1) (2) 3.2.3 Die stroomkanaal patroon geidentifiseer in VRAAG 3.2.1 en die fisiese redes (antwoord in VRAAG 3.2.2) is kenmerke van watter stadium van ʼn rivier? Middelloop stadium √ (1 x 1) (1) 7
Downloaded from hlayiso.com 10782/17 3.3 Verwys na Groblersdal in Blok H5 en Motetema in Blok D9. 3.3.1 Gee TWEE bewyse dat beide Groblersdal en Motetema sentraleplek dorpe is. Skole, √ hospitaal / kliniek, √ kerk, √ ontspanning, √ winkel, √ polisie stasie, √ kollege √ (Enige TWEE) (2 x 1) (2) 3.3.2 (a) Watter nedersetting is ʼn hoë orde sentrum, Groblersdal of Motetema? Groblersdal √ (1 x 1) (1) (b) Gebruik die mediese fasiliteite beskikbaar in Groblersdal en Motetema om ʼn rede vir jou antwoord in VRAAG 3.3.2 (a) te gee. Groblersdal het ʼn hospitaal en ʼn kliniek terwyl Motetema slegs ʼn kliniek het. √√ (1 x 2) (2) 3.4 Verwys na die Krokodildrif plaas in Blok D6 en D7. 3.4.1 Word kleinskaal of grootskaal boerdery by Krokodildrif beoefen? Grootskaal boerdery √ (1 x 1) (1) 3.4.2 Gee TWEE bewyse vanaf die topografiese kaart om jou antwoord in VRAAG 3.4.1 te ondersteun. Groot bewerkte oppervlakte √ Besproeiing / dam / voor / kanaal √ Verskeidenheid van gewasse √ Baie paaie wat na die dorp lei / toeganklik√ Baie wonings impliseer groot arbeidsmag√ (Enige TWEE) (2 x 1) (2) 3.5 Vind daar bewaring plaas in die gebied wat deur die topografiese kaart gedek word? Gee ʼn rede vir jou antwoord. Antwoord: Ja √ Rede: Daar is ʼn bewaringsgebied in die suidoostelike deel van die kaart. √ √ (1 + 2) (3) 8
Downloaded from hlayiso.com 10782/17 3.6 Verwys na die damme in Blok A3 en A4. 3.6.1 Noem die hoof landbouproduk waaraan die damme water verskaf. Druiwe / vrugte√ (1 x 1) (1) 3.6.2 Verduidelik die belangrikheid van die damme vir landbou in die gekarteerde gebied. Dit voorsien water aan die druiwe gedurende die winter seisoen wanneer die gebied baie min water ontvang.√√ Dit is ʼn waterbron gedurende droogte √√ (Enige EEN) (1 x 2) (2) [25] VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTING STELSEL (GIS) 4.1 Verwys na die ortofoto en topografiese kaarte. 4.1.1 Defineer die term resolusie. Dit verwys na die graad van die besonderhede en akkuraatheid van die beeld √ √ (Konsep) (1 x 1) (1) 4.1.2 Toon die ortofoto of topografiese kaart rastar data? Gee ʼn rede vir jou antwoord. Kaart: Ortofotokaart √ Rede: Die ortofoto is ʼn beeld / foto √ Die ortofoto word uit piksels saamgestel √ Die topografiese kaart word deur lyne, punte en oppervlaktes saamgestel √ (Enige EEN rede) (1 + 2) (3) 4.1.3 Om die kwaliteit van die ortofoto te verbeter sou jy ʼn 6 of 16 megapiksel kamera gebruik? Gee ʼn rede vir jou antwoord. Kamera: 16 megapiksels √ Rede: Dit het meer digitale blokke / megapiksels wat die beeld duideliker maak. √ √ (1 + 2) (3) 9
Downloaded from hlayiso.com 10782/17 4.2 Verwys na Q in Blok H6 en I7. 4.2.1 Definieer die term buffersone. Om ʼn denkbeeldige sone van belang / bewaringsgrens rondom ʼn gebied aan te dui.√ (Konsep) (1 x 1) (1) 4.2.2 Gee EEN rede waarom die omgewing langs die Lepelle (Olifants) Rivier aangedui as Q op die topografiese kaart, gebuffer is. Om die gebied wat na swaar neerslag deur vloedwater bedek sal wees.aan te dui√√ Om die grense aan te dui waar geen aktiwiteite weens die moontlikheid van vloede, mag plaasvind nie.√√ Om die effek van plaagdoders / insekdoders / kunsmis op die rivier te beperk.√√ (Enige EEN) (1 x 2) (2) 4.3 Die boer besluit om datamanipulasie op sy plaas wat in Blokke C7/8 tot D7/8 gelee is, te gebruik om hom in staat te stel om volhoubare boerdery metodes toe te pas. 4.3.1 Verduidelik die term datamanipulasie. Wanneer verskillende gestandardiseerde datalae geintegreer is om ʼn spesifieke probleem of navraag te bestudeer. √ (Konsep) (1 x 1) (1) 4.3.2 Evalueer hoe datamanipulasie die boer in Blok C7/8 kan help om volhoubare boerdery metodes toe te pas. Die boer sal die gradiënt, √√ grondprofiel, √√ dreineringsdigtheid √√ en dreineringspatroon (datalae) √√ evalueer om te besluit watter produk, tipe boerdery en boerderymetode te gebruik om die maksimale gebruik van die gebied te verseker.√√ (Enige TWEE) (2 x 2) (4) [15] TOTAAL: 75 10

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all