Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
GEOGRAFIE V2
2017
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 75
TYD: 1½ uur
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2017 papers 


%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8/v1-ad48fe9bc0f8232ebee3/card.webp)


View all%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)



%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Geography Grade 12 Paper 2 NSC June 2017 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2017 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · NSC June Exam · 2017. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 383.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Map work
- Question 1.2Map work
- Question 1.3Map work
- Question 1.4Map work
- Question 1.5Map work
- Question 1.6Map work
Show all 29 questions
- Question 1.7Map work
- Question 1.8Map work
- Question 1.9Map work
- Question 1.10Map work
- Question 1.11Map work
- Question 1.12Map work
- Question 1.13Map work
- Question 1.14Map work
- Question 1.15Map work15 marks
- Question 2.1Map work2 marks
- Question 2.2Map work2 marks
- Question 2.3Map work5 marks
- Question 2.4Map work4 marks
- Question 2.5Map work7 marks
- Question 3.1Map work2 marks
- Question 3.2Rural and urban settlements8 marks
- Question 3.3Map work5 marks
- Question 3.4Economic geography of South Africa5 marks
- Question 3.5Geomorphology5 marks
- Question 4.1Map work1 marks
- Question 4.2Map work7 marks
- Question 4.3Map work3 marks
- Question 4.4Map work4 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 2 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2824DB KIMBERLEY) en
op die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie
opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord
en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag.
1.1 Kimberley is 'n …-dorp.
A landbou
B mynbou
C ontspannings
D slaap
B
1.2 2824 van die kaartindeks 2824DB dui die … aan.
A lengtegraad en breedtegraad
B breedtegraad en lengtegraad
C minute suid en minute oos
D minute oos en minute suid
B
1.3 Die kaartindeks/-verwysing van die ortofotokaart noordoos van Kimberley is …
A 2824 DB 21.
B 2824 DB 20.
C 2824 DB 22.
D 2824 DB 17.
D
1.4 Die bewerkte landerye in blok G9 is in … geleë.
A die Wes-Kaap
B die Vrystaat
C die Noord-Kaap
D Noordwes
B
1.5 Die rigting van 1 vanaf 2 op die ortofotokaart is …
A suidsuidwes.
B noordnoordwes.
C suidsuidoos.
D noordnoordoos.
A
1.6 Die werklike afstand van die hoofverkeersroete vanaf K in blok I8 na L in
blok H9 is … kilometer.
A 415
B 41,5
C 4,15
D 0,415
C
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 3 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
1.7 Die verskynsel wat by ruitverwysing 28°36'54''S 24°51'30''O/28°36.9'S
24°51.5'O aangetref word, is 'n …
A voetslaanpad.
B windpomp.
C
D
oop ruimte.
bewerkte land.
D
1.8 Die naaste dorp wes van Kimberley is …
A Barkly-Wes.
B Beaconsfield.
C Hopetown.
D Douglas.
A/D
1.9 Die renbaan wat in blok I5 en I6 aangetref word, is in die … geleë.
A nywerheidsgebied
B residensiële gebied
C landelik-stedelike oorgangsone
D kommersiële sone
C
1.10 Verskynsel 3 op die ortofotokaart is 'n …
A winkelsentrum.
B fabriek.
C kerk.
D skool.
A
1.11 Ontspanningsgebied 1 op die ortofotokaart word vir … gebruik.
A perdewedrenne
B atletiek
C swem
D polo
B
1.12 Lynverskynsel 5 op die ortofotokaart is 'n …
A nasionale pad.
B hoofweg.
C hoofverkeersroete.
D sekondêre pad.
C
1.13 Gebied M op die ortofotokaart dui 'n … aan.
A winkelsentrum
B swaarnywerheidsgebied
C
D
ligtenywerheidsgebied
afgeleë sakegebied (Fout op vraestel – 74 verwerk na 75)
B/C
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 4 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
1.14 Die watervoorsieningsbron in blok J8 is 'n …
A dam.
B rivier.
C windpomp.
D voor.
C
1.15 Die dominante nedersettingspatroon in blok D2 is …
A getros/kernagtig.
B verspreid/geïsoleerd.
C rond.
D lineêr. B
(15 x 1) [15]
VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE
2.1 Noem die rigting waarin die hoogte tussen peilbaken 91, in blok A3, en
punthoogte 1176, in blok A2, afneem. Gee 'n rede vir jou antwoord.
Antwoord: Noordwes / Noord-noordwes
Gebind
Rede: Die hoogte van peilbaken 91 is 1185.4 m en die hoogte van
die punthoogte is 1176 m (1 + 1) (2)
2.2 Is die renbaan in blok I6 sigbaar vanaf die uitgrawings by P in blok J4?
Gee 'n rede vir jou antwoord.
Antwoord: Nee/Dit is nie sigbaar nie
Gebind
Rede: Daar is 'n obstruksie/mynhoop tussen die Renbaan en die
uitgrawings
Peilbaken 96 is tussen die Renbaan en die uitgrawings geleë/dui
op hoër grond tussenin
[Enige EEN] (1 + 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 5 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
2.3 Verwys na afgemerkte gebied 4 op die ortofotokaart. Bereken die oppervlakte
van gebied 4 in km². Dui die maateenheid in jou finale antwoord aan. Toon
ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.
Formule: Oppervlakte = lengte (L) x breedte (B)
Lengte = 8 cm x 0.1 = 0,8 km Speling: 0.79 km–0.81 km (7.9 – 8.1)
Breedte = 4 cm x 0.1 = 0.4 km Speling: 0.39 km–0.41 km (3.9 – 4.1)
Oppervlakte = 0.8 km x 0.4 km
= 0.32 km² Speling: 0.31 km²–0.33 (0.3321) km²
[Aanvaar ander formules om lengte en breedte te bereken. As die eenheid nie
in die finale antwoord gegee word nie, sal GEEN punte vir die finale antwoord
toegeken word NIE.] (5 x 1) (5)
2.4 Verwys na peilbaken 76 in blok D5 en punthoogte 1163 in blok F2.
2.4.1 Bepaal die magnetiese peiling van punthoogte 1163 vanaf peilbaken
76 vir 2017. Die magnetiese deklinasie van Kimberley vir 2017 is
20º17' Wes van ware noord.
Formule:
Magnetiese peiling = ware peiling + magnetiese deklinasie
228º + 20º17' = 248º17'
Speling: 227º - 229º (ware peiling)
247º17' - 249º17' (magnetiese peiling) (2 x 1) (2)
2.4.2 Waarom is die magnetiese deklinasie belangrik om die huidige
magnetiese peiling te bepaal?
Die magnetiese deklinasie verander elke jaar ooswaarts of
weswaarts
Die korrekte magnetiese deklinasie word benodig ten einde die
korrekte huidige magnetiese peiling te bepaal (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 6 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
2.5 Verwys na lyn N wat vanaf punthoogte 1171 in blok B1 na die kontoerlyn in
blok B4 toe loop.
2.5.1 Bereken die gemiddelde gradiënt tussen punthoogte 1171 en die
kontoerlyn. Toon die maateenheid in jou finale antwoord aan. Toon
ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.
vertikale interval (VI)
Formule: Gradiënt =
horisontale ekwivalent (HE) (5)
VI = 1 200 m – 1 171 m = 29 m
HE = 7.9 cm (7.8-8.0) x 500 m = 3 950 m 7.9 cm x 0.5 km = 3.95 km
Speling: 3 900 m to 4 000 m 3.95 x 1 000 = 3 950 m
Gradiënt = 29
3 950 (punt toegeken vir korrekte vervanging)
= 1
136,21
= 1 : 136,21
Reikwydte: 1 : 134.48 tot 1 : 137.93 (5 x 1) (5)
2.5.2 Met behulp van die topografiese kaart en jou antwoord op
VRAAG 2.5.1, verduidelik hoekom dit maklik sal wees om
verkeersroetes in hierde gebied te bou.
Kontoerlyne is ver van mekaar
Geleidelike/gelyk/plat helling
Geen hindernisse sigbaar
In hierdie gebied het die vertikale styging vir 1 eenheid 'n horisontale
afstand van 136.21 / Die gemiddelde gradiënt is 1:136,21
[Enige TWEE] (2 x 1) (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 7 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE
3.1 Gee bewyse vanaf die topografies kaart wat aandui dat Kimberley 'n lae
reënval het.
Nie-standhoudende water
Nie-stadhoudende riviere
Dam
Besproeiing word toegepas/windpomp
Vore om water te vervoer
Ylverspreide plantegroei
Beperkte landbou-aktiwiteite
Reservoirs
Droë pan sigbaar op die kaart
[Enige TWEE] (2 x 1) (2)
3.2 Verwys na grondgebruiksone 6 op die ortofotokaart.
3.2.1 Identifiseer grondgebruiksone 6. Gee 'n rede vir jou antwoord.
Antwoord: Sentrale sakekern (SSK)/Sentrale Sakegebied (SSG)/
Kommersiële area
Gebind
Rede: Hoogste geboue in die gebied
Die Markplein en Stadsaal is in gebied 4
Hoë geboudigtheid
Toeganklikste gebied
Historiese geboue/Monument/Alexander Mcgregor Memorial
Museum
[Enige EEN] (2 x 1) (2)
3.2.2 Die straatpatroon in die gebied rondom 6 op die ortofotokaart is
onbepland onreëlmatig.
Gee 'n bewys uit die gebied rondom 6 om die stelling hierbo te
bewys.
Die strate is lukraak gerangskik / geen patroon
Die strate het baie kruisings teen verskillende hoeke
Paaie het geen fokuspunt
Doolhof van strate / strate deurmekaar
Erwe is nie dieselfde in/ vorm en grootte nie
[Enige EEN] (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 8 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
3.2.3 Verduidelik waarom dit belangrik is om 'n groot ontspanningsgebied
(7 op die ortofotokaart), naby aan Kimberley se middestad, in stand
te hou.
Plantegroei absorbeer koolstof en verlaag die temperatuur/verminder
die hitte-eilandeffek
Plantegroei absorbeer koolstof (kweekhuisgasse) en verminder die
lugbesoedeling afkomstig van nywerhede in die gebied
Groengordels skep buffers wat geraas verminder
Het estetiese waarde en skep gebied vir ontspanning
Behou die biodiversiteit van die gebied
Beskerm inheemse plantegroei
Habitat vir diere/voëls
Toerisme vir ontspanning en rus
[Enige TWEE] (2 x 2) (4)
3.3 Verwys na die ortofotokaart.
3.3.1 Is die lugfoto wat gebruik is om die ortofotokaart te maak, tussen
10:00 en 11:00, of tussen 13:00 en 14:00, geneem? Gee 'n rede vir
jou antwoord.
Antwoord: Tussen 10:00 en 11:00
Gebind
Rede: Die skadu's van die hoë geboue val suidwes (1 + 2) (3)
3.3.2 Waarom is dit ideaal om hierdie lugfoto's so na as moontlik aan die
middaguur (12:00) te neem?
Skaduwees is beperk/kort
Verskynsels word nie deur skaduwees versteek nie
[Enige EEN] (1 x 2) (2)
3.4 Verwys na die De Beers-myn in blok J2. Gebruik beide die topografiese kaart
en die ortofotokaart om die vrae hieronder te beantwoord.
3.4.1 Is die De Beers-myn 'n oopgroefmyn of 'n skagmyn?
Oopgroef (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 9 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
3.4.2 Bespreek TWEE negatiewe sosiale invloede wat die tipe mynbou wat
in VRAAG 3.4.1 genoem is, op die mense wat in Kimberley woon,
gehad het.
Groter gesondheidsrisiko's as gevolg van mynstof en chemikalieë/
respiratoriese probleme/besoedelde lug benadeel die gesondheid
van mense
Suurwater afkomstig van myne besoedel die grondwater wat deur
mense gebruik word
Mense moes trek en hervestig soos wat die myn/mynhope uitgebrei
het
Kante van myne mag ineen stort en dit is gevaarlik vir inwoners
Ontploffings in die myne kan skade/geraas aan nabygeleë
eiendomme/persone veroorsaak
Myne/Mynhope veroorsaak onooglike terreine wat die estetiese
aansig van die gebied benadeel
[Enige TWEE] (2 x 2) (4)
3.5 Verwys na blok I10.
3.5.1 Identifiseer die dreineringspatroon wat in blok I10 aangetref word.
Sentripetaal (1 x 1) (1)
3.5.2 Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 3.5.1.
Strome vloei uit alle rigtings in 'n (nie-standhoudende) waterbron
in (1 x 2) (2)
3.5.3 Verduidelik die impak wat 'n toename in reënval op die stroomorde
van die strome in blok I10 sal hê.
Die stroomorde sal hoër wees/toeneem (as die reënval toeneem),
(1 x 2) (2)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 10 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
4.1 Watter komponent van GIS is die ortofotokaart?
Data (1 x 1) (1)
4.2 Beantwoord die volgende vrae met betrekking tot data-oorlegging:
4.2.1 Definieer die term data-oorlegging.
Dit is die kombinasie van verskillende inligtingslae wat bo-op mekaar
geplaas word (om dit meer bruikbaar te maak)
[Konsep] (1 x 1) (1)
4.2.2 Noem TWEE datalae wat in blok D2 aangetref word.
Infrastruktuur paaie spoorlyne kraglynes staproete)
Nationale pad/roete
Dreinering dam
TopografieR eliëf kontoerlyne)
Nedersetting huise geboue
[Enige TWEE] (2 x 1) (2)
4.2.3 Verduidelik TWEE voordele van data-oorlegging.
Verskillende lae kan georganiseer word (vertoon word)
Verskillende lae kan aaneengeskakel word om die verhouding
tussen verskynsels te verstaan
Verskillende lae kan vergelyk word om die verhouding tussen
verskynsels te verstaan
Inligting kan maklik gemanipuleer word
Inligting word meer bruikbaar wanneer dit gesorteer/analiseer word
om 'n spesifieke vraagpunt te beantwoord/besluit te neem
[Enige TWEE] (2 x 2) (4)
4.3 Verwys na blok G2.
4.3.1 Is die inligting wat in blok G2 voorgestel word rasterdata of
vektordata?
Vektor (1 x 1) (1)
4.3.2 Benoem die dominante poligoon(oppervlak)-verskynsel in blok G2.
KamfersdamGholfbaan/ Gholfbaan/Kamfersdam (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V2 11 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
4.3.3 Noem EEN attribuut van die poligoon(oppervlak)-verskynsel wat in
VRAAG 4.3.2 genoem is.
Kamfersdam/Gholfbaan
Naam van die gholfbaan/Kamfersdam
Grasarea-/gebied
Klubhuis
Dreinering en natlei vanaf die reservoir
Oppervlak gedek in km²/m²/grootte
Lidmaatskapsinligting
Tipe plantegroei en dierelewe
Name van nabygeleë vervoerroetes
Die hoeveelheid putjies waaruit dit bestaan
Ontspanningsgebied
[Enige EEN] (1 x 1) (1)
4.4 'n Sakeman wil 'n winkelsentrum by O in blok J3 bou. Verduidelik hoe die
sakeman GIS kan gebruik om te bepaal of die standplaas by O vir die bou
van die beplande winkelsentrum geskik is.
Sal daar toekomstige groei van die stad in hierdie rigting wees
Om die topografie van die gebied te evalueer vir toekomstige uitbreiding
Hoe bereikbaar is die standplaas/beskikbaarheid van vervoer/paaie/
spoorlyne
Is die dreinering/geologie in die gebied geskik
Die tipe en hoeveelheid produkte wat die mark benodig
Bepaal misdaadsyfer in die gebied
Die demografiese status (sosio-ekonomies/grootte/ouderdomstruktuur/geslag)
van die omringende gebied
Die hoeveelheid bevolking/markgebied van die omgewing
[Enige TWEE] (2 x 2) (4)
[15]
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Geography Grade 12 P2 NSC June 2017 Question Paper (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2017 Question Paper
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8/v1-ad48fe9bc0f8232ebee3/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Question Paper (Afr)

Errata
Geography Grade 12 Paper 2 KZN June 2017 Errata

Question paper
Geography Grade 12 P2 NSC November 2017 Question Paper (Eng)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Memorandum