Skip to content

Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2017 Memo (Afrikaans)

MemorandumGeographyGrade 12201723 pages

Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2017 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GEOGRAFIE V1 2017 NASIENRIGLYNE PUNTE: 225 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 23 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 2 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne AFDELING A: KLIMAAT, WEER EN GEOMORFOLOGIE VRAAG 1 1.1 1.1.1 C/betrokke (1) 1.1.2 C/donderstorms (1) 1.1.3 B/cumulonimbus (1) 1.1.4 C/suidoostelike (1) 1.1.5 B/noordoos (1) 1.1.6 A/rug in vanaf die Atlantiese oseaan (1) 1.1.7 D/oneweredige verspreiding van koue en warm lugmassas (1) (7 x 1) (7) 1.2 1.2.1 I/Sytak (1) 1.2.2 C/Waterskeiding (1) 1.2.3 H/Samevloeiïng (1) 1.2.4 E/Stroomversnellings (1) 1.2.5 F/Poreus (1) 1.2.6 A/Grondwater (1) 1.2.7 D/Ondeurlatend (1) 1.2.8 G/Watertafel (1) (8 x 1) (8) 1.3 1.3.1 Middelbreedte sikloon /Frontale depressie(1) AANVAAR: middelbreedte depressie/ekstra-tropiese sikloon/gematigde sikloon (1) (1 x 1) (1) 1.3.2 Posisie: lê tussen 30°S en 50°S (2) W/WSW van Suid-Afrika geleë (2) Teenwoordigheid van die kouefront (2) Die vorm van die wolke (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 3 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne 1.3.3 Aangedryf deur westewinde (westelike windgordel) en beweeg dus van wes na oos/ooswaarts (2) (1 x 2) (2) 1.3.4 Noordwaartse migrasie van windgordels tydens Suid-Afrikaanse winter (2) Noordwaartse migrasie van westewindgordel tydens Suid-Afrikaans e winter (2) Middelbreedte sikloon skuif saam noordwaarts tydens Suid-Afrikaanse winter en beweeg oor die land / nader na die land (2) Middelbreedte sikloon skuif noordwaarts a.g.v. die oënskynlike noordwaartse beweging van die son en beweeg oor die land / nader na die land (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.3.5 [1 punt vir diagram toon ʼn steil gradiënt en enige 3 byskrifte](4 x 1) (4) 1.3.6 Verhoogde reënval vergroot graanoeste (2) Toename in die groei van handelsprodukte vir beide grootskaal- en kleinskaalse boere in die winter (2) Verhoogde reënval verbeter damwatervlakke en meer water is beskikbaar vir landbou in die Suidweskaap (2) Groter verskeidenheid gewasse (2) Water beskikbaar vir besproeiing en verlaag produksiekoste (2) Sneeubedekte bergpieke lok toeriste (2) Water kan opgegaar word om gebruik te word tydens die droë somermaande en die ekonomie aan die gang te hou (2) Meer water vir nywerhede (2) Meer water vir hidro-elektrisiteit verlaag produksiekoste (2) Laer temperature verlaag produksiekoste (2) Verhoog die voedselsekerheidsvlakke (2) [ENIGE TWEE – MOET VERBAND HOU MET DIE LAAGDRUK SISTEEM EN DIE EKONOMIE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 4 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne 1.4 1.4.1 25,9 °C (1) (1 x 1) (1) 1.4.2 Die materiaal (beton, glas en staal) wat gebruik word om geboue in die SSK mee te bou behou meer hitte (2) Kunsmatige lugversorging (klimaatskontrole) skep 'n mikroklimaat in elke gebou (2) Die gebruik van nie-reflekterende verf (2) Hoë geboue skep groter oppervlaktes wat verhit kan word (2) Hoë geboue reflekteer meer hitte tussen die geboue weens die groter oppervlakte wat verhit word (2) Vroeg soggens en laatmiddag tref die sonstrale die hoë geboue teen reghoeke en hitte word op die geboue gekonsentreer (2) Die hoë geboue digtheid behou meer hitte a.g.v. die veelvoudige reflektering van hitte (2) Die plat, geslote dakke keer hitte binne geboue vas (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.4.3 Die temperatuur tussen die geboue is effens koeler a.g.v. die kanalisering van lug/wind tussen die geboue (2) Meer skaduwees tussen geboue (2) Plante tussen geboue bevorder transpirasie en daarom evaporasie en afkoeling van lug (2) Lug tussen die geboue koel af a.g.v. van styging (2) Snags koel die atmosfeer gouer af terwyl die geboue hitte behou (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.4.4 SSK Herontwikkeling Skep meer groengordels rondom die SSK in oop ruimtes, bv. Parke/tuine (2) Die skep van daktuine op hoë geboue moet aangemoedig word (2) Groot potplante/bome by kruisings tussen hoë geboue (2) Gebruik van geplaveide oppervlaktes (plaveiblokke) eerder as teer- oppervlaktes(2) Vermindering van vervoerroetes in die kern van die SSK (2) Vinnige vervoersisteme om verkeer te veminder (2) Die ontwikkeling van ringpaaie verminder verkeer in die SSK (2) Waterfokuspunte om temperature te verlaag (2) Vermindering/verwydering van oop vure vir kosmaakdoeleindes in die kern van die SSK (2) Moedig geboue met ondergrondse parkering aan (2) Hersonering van die SSK om nywerhede aan te moedig om buite die stadsgrense te vestig (nywerheidsdesentralisasie) (2) Kommersiële desentralisasie (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 5 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne Alternatiewe Tipes Materiaal Moedig gebruik van meer deurlaatbare materiaal aan wat minder hitte behou (2) Gebruik van sagter beligting eerder as hoë watt skerp beligtinggloeilampe (2) Moedig die gebruik van ligter klere verf op hoë geboue aan wat minder hitte absorbeer (2) Gebruik reflekterende verf (2) Gebruik van sinkplate op dakke eerder as metaal (2) [ENIGE VIER – MOET VERWYS NA BEIDE SSG HERONTWIKKELING EN ALTERNATIEWE BOUMATERIAAL] (4 x 2) (8) 1.5 1.5.1 Water wat oor die aardoppervlak na reënbui beweeg (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 1.5.2 Stedelik/A (1) (1 x 1) (1) 1.5.3 Die ondeurlaatbare stadsoppervlak moedig meer oppervlakafloop as infiltrasie aan (2) Dreineerstelsels in stedelike gebiede is mensgemaak (2) Oppervlakvloei word kunsmatig gekanaliseer (2) Minder wrywing met betonoppervlaktes moedig afloop aan (2) Gebrek aan oppervlaktes wat met plantegroei bedek is moedig afloop aan (2) Uitvoer van riviere met sement (kanalisering) verhoog oppervlakvloei, want infiltrasie verlaag (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.5.4 (a) Die beboste oppervlak (C) het meer plantegroei en verhoog dus die tempo van onderskepping wat tot minder afloop lei (2) Meer water word tussen plante en bome in die beboste gebied vasgevang wat die tempo van onderskepping verhoog en afloop verminder (2) Die beboste gebied het 'n hoë plantegroeidigtheid en daarom 'n beter vermoë om water te onderskep wat tot 'n laer afloop aanleiding gee (2) OF Die bewerkte lande (B) het minder obstruksies wat oppervlakvloei en dit verlaag die onderskeppingstempo en afloop sal dus verhoog (2) Bewerkte landoppervlaktes het minder plantegroei wat tot 'n laer onderskeppingsvlak lei en dus sal afloop verhoog (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) (b) Oppervlak B - Minder infiltrasie dus sal grondwatervlakke minder wees (2) Oppervlak C - Meer infiltrasie dus sal grondwatervlakke hoër wees (2) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 6 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne 1.5.5 Stedelik Meer plantegroei om die oormatige afloop te onderskep en infiltrasie aan te moedig (2) Skep groengordels (2) Gebruik poreuse boumateriaal op die grond om infiltrasie te verhoog (2) Dreineer-en stormwaterpype (2) Bewerk Meer grondbedekking tussen ry-gewasse verminder afloop (2) Bou terrasse teen hellings om te verseker dat afloop teruggehou word (2) Ploeg saam met die kontoere (2) Gewasrotasie om grondstabiliteit te behou om infiltrasie te verhoog (2) Maak die grond in bewerkte gebiede los om infiltrasie te verhoog (2) Ontwikkel vore (2) Toename in kompos (2) [MOET NA BEIDE STEDELIK EN BEWERK VERWYS] (2 x 2) (4) 1.6 1.6.1 Wanneer ‘n meer energieke stroom die bo-loop van die minder energieke stroom onderskep (1) Wanneer een rivier die boloop van 'n ander rivier steel (1) Wanneer 'n rivier op 'n laer vlak die water van 'n rivier op 'n hoër vlak onderskep (1) [KONSEP] [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 1.6.2 Terugwaartse erosie vind plaas (1) Die sytak van rivier A kerf terug deur die waterskeiding (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 1.6.3 Groter volume water (1) Erosievermoë verhoog (1) Dreineerbekken vergroot (1) Sal verjong /Meer energieke stroom /Groter stroomsnelheid (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 1.6.4 Rivier A vloei op 'n laer vlak as rivier B (2) Rivier A vloei waarskynlik oor sagter rots (erodeer dus vinniger) as rivier B (2) Rivier A is moontlik in 'n hoër reënvalgebied as rivier B (2) Sytakke van rivier A vloei teen 'n steiler helling as rivier B (2) Rivier A het 'n groter erosievermoë (2) Hoër stroomvolume/hoër stroomorde (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 7 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne 1.6.5 Minder water vir besproeiing van gewasse (2) Oeste verklein a.g.v min water (2) Duurder om genoeg water te bekom (2) Minder oorstromings verlaag natuurlike bemesting van grond (2) Insetkoste om te boer verhoog (2) Boerdery is nie meer ekonomies volhoubaar nie (2) Verlies aan werk omdat boerdery afneem (2) Verlies aan inkomste omdat oeste verminder (2) Armoede verhoog a.g.v ‘n tekort aan gewasse om te verkoop (2) Landelik-stedelike migrasie begin (2) Tekort aan huishoudelike water (2) Tekort aan ontspanningsaktiwiteite (2) Armoede neem toe a.g.v ‘n tekort aan voedsel (voedselonsekerheid) (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 8 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne VRAAG 2 2.1 2.1.1 X (1) 2.1.2 Suid-Indiese Hoogdruksel/Mauritius-hoogdruksel (1) 2.1.3 Indiese Oseaan (1) 2.1.4 Kalahari-hoogdruksel/Kontinentale Hoogdruksel (1) 2.1.5 stygende (1) 2.1.6 Y (1) 2.1.7 swak (1) 2.1.8 bokant (1) (8 x 1) (8) 2.2 2.2.1 C (1) 2.2.2 A (1) 2.2.3 C (1) 2.2.4 B (1) 2.2.5 D (1) 2.2.6 A (1) 2.2.7 A (1) (7 x 1) (7) 2.3 2.3.1 Katabatiese (AANVAAR - Hellingdalende wind/Gravitasie wind) (1) (1 x 1) (1) 2.3.2 Koue lug word dig en sink (1) Gravitasie (1) Lugdrukverskille by die kruin en op die valleibodem / Drukgradient ontstaan (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 2.3.3 Wrywing (2) Vertraag die afwaartse beweging van lug (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 9 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne 2.3.4 Die digte, koeler lug versamel op die valleibodem (2) Die warmer lug word opwaarts verplaas (2) (2 x 2) (4) 2.3.5 Positiewe Invloed op die Valleibodem Stralingsmis wat die valleibodem bedek verhoog die hoeveelheid vog wat vir plante beskikbaar is (2) Smeltende ryp is 'n bron van water en hou grond vogtig (2) Uiterste koue vernietig ongewenste peste (2) Rypbestande gewasse floreer (2) Negatiewe Impak op die Valleibodem Koue digte lug versamel op die valleibodem wat 'n rypholte vorm en plante vernietig (2) Lug koel af tot benede vriespunt en ryp wat die plante en grond bedek verswak die stamme en blare van plantegroei (2) Swart ryp kan plante vernietig (2) Stralingsmis wat snags op die valleibodem ontwikkel kan die fotosintese- vlakke soggens verlaag (2) Dit verminder die verskeidenheid gewasse wat verbou kan word; slegs rypweerstandige gewasse kan verbou word (2) [ENIGE VIER. MOET NA POSITIEWE EN NEGATIEWE INVLOEDE VERWYS] (4 x 2) (8) 2.4 2.4.1 Lugbeweging is antikloksgewys rondom ‘n laagdruk (1) Orkane is die benoeming in die noordelike halfrond (1) (1 x 1) (1) 2.4.2 15 - 17km(1) (1 x 1) (1) 2.4.3 Dalende lug in die oog skep stabiele toestande (2) Vinnig stygende lug rondom die sentrum van die oog lei tot bolugdivergensie (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.4.4 Latent hitte (2) Hitte word vrygestel gedurende kondensasie (2) (ENIGE EEN) (1 x 2) (2) 2.4.5 Winde bereik orkaansterktes/Baie sterk winde (2) Donderstorms/Harde neerslag/Intense/swaar neerslag (2) Spiraalbande van cumulonimbus wolke (2) Laagdruk toestande (2) Hael en weerlig (2) Cumulonimbus-wolkemuur wat tot betrokke toestande lei (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 10 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne 2.4.6 2 punte vir gevaarlike semi-sirkel punte vir lugbeweging (2 x 2) (4) 2.5 2.5.1 Die volume water wat by 'n sekere punt in 'n rivier verbyvloei (in ‘n spesifieke tyd) (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 2.5.2 Benedeloop / C (1) (1 x 1) (1) 2.5.3 Geleidelike gradiënt daarom versprei die water oor 'n wyer gebied (2) Afsetting maak die rivier vlakker en die water verprei breër (2) Sywaarts/Laterale erosie kom voor (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.5.4 Baie sytakke loop na die hoofrivier toe voor die benedeloop (2) Benedeloop het ‘n hoër stroomorde (2) Aanvulling deur grondwater/deurvloei (2) Die geleidelike gradiënt laat die vloeisnelheid afneem, water hoop op en vermeerder (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.5.5 Toename in Reënval op Diepte Diepte neem toe (2) Toename in volume verwyder alreeds afgesette materiaal (2) Minder materiaal word afgeset en die diepte neem toe (2) Meer oppervlakafloop en oorlandvloei verhoog die volume water in die benedeloop en afwaartse erosie kan toeneem (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 11 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne Toename van Reënval op Breedte Breedte neem toe (2) 'n groter volume water sal die tempo van laterale erosie laat toeneem (2) Die rivier sal meer oorstroom met 'n toename in reënval, en die grootte van die vloedvlakte neem toe (2) [MOET BEIDE BREEDTE EN DIEPTE BESKRYF EN VERDUIDELIK] (4 x 2) (8) 2.6 2.6.1 Die beheer van dorstige uitheemse plant-infestasies (2) Vleilandherstelling (1) (2 x 1) (2) 2.6.2 'daar altyd 'n risiko van droogte is' (2) Waterbehoeftes en voorsiening word bedreig (2) Daar is probleme met waterkwaliteit (2) Daar is probleme met die verskaffing van water (2) Suid-Afrikaners het 'n beperkte hoeveelheid drinkbare water (2) Suid-Afrika ontvang minder as 500mm gemiddelde jaarlike reënval (2) Om ‘n volhoubare watervoorsiening in Suid-Afrika te verseker (2) [ENIGE EEN – AANVAAR IMPAK VAN MENSLIKE AKTIWITEITE MET VOORBEELDE] (1 x 2) (2) 2.6.3 Vleilandherstelling sal die kwaliteit van grondwater wat die Suid-Afrikaanse rivierstelsels voed verbeter (2) Minder besoedelde water sal die grondwater bereik en dit sal die kwaliteit van die Suid-Afrikaanse rivierstelsels verbeter (2) Vleilandherstelling sal lei tot meer infiltrasie wat die volume water in permanente riviere sal laat toeneem (2) Vleilandherstelling sal oorstromings verminder en water in rivierstelsels kanaliseer wat oorlandvloei en oppervlakwaterverliese verminder (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 12 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne 2.6.4 Stortingsterreine vergiftig die water (2) Mynbou-aktiwiteite veroorsaak suur ondergrondse water (2) Swak boerderymetodes besoedel en verminder die hoeveelheid en kwaliteit van grondwater in opvangs-gebiede (2) Nywerhede en rioolwerke lei hulle afvalstowwe na die sytakke van groot opvangsgebiede en verlaag die kwaliteit van water (2) Huishoudelike gebruik van riviere in informele nedersettings besoedel riviere (2) Rommel vanaf informele nedersettings verlaag die kwaliteit van water in opvangsgebiede (2) Landbou-afloop wat met bemestingstowwe/pesdoders behandel is neem opvangsgebiede oor en verlaag die kwaliteit van water (2) Boorgate verminder die hoeveelheid grondwater wat in sekere opvangsgebiede beskikbaar is (2) Swak verbouingsmetodes lei daartoe dat uitheemse plantegroei oorneem wat groot hoeveelhede wat in opvangsgebiede verbruik (2) Die bou van damme in opvangsgebiede verander die vloeipatrone van riviere en dit verminder die hoeveelheid beskikbare water (2) Oorbeweiding en die verwydering van natuurlike plantegroei verlaag grondwatervlakke en oppervlakafloop in opvangsgebiede (2) Wateroordragskemas het ‘n impak op die vloeipatrone in die opvanggebied (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 13 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne AFDELING B: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS EN SUID-AFRIKAANSE EKONOMIESE GEOGRAFIE VRAAG 3 3.1 3.1.1 B/landelike gehuggie (1) 3.1.2 B/standplaas (1) 3.1.3 B/km2 (1) 3.1.4 D/godsdiens (1) 3.1.5 C/funksie van die nedersetting (1) 3.1.6 D/hoërliggende gebiede (1) 3.1.7 C/Oorbrugpuntnedersetting (1) (7 x 1) (7) 3.2 3.2.1 I/Swaar nywerheid (1) 3.2.2 E/Bruto Binnelandse Produk (BBP)(1) 3.2.3 D/Nywerheidsdesentralisasie (1) 3.2.4 C/Onafhanklike nywerheid (1) 3.2.5 A/Brugnywerheid (1) 3.2.6 B/Ekonomiese resessie (1) 3.2.7 G/Tuismark (1) 3.2.8 F/Uitvoermark (1) (8 x 1) (8) 3.3 3.3.1 Grond is teruggegee(1) Grondrestitusie is die proses waardeur grond teruggegee word (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 3.3.2 'n Wet wat rassegroepe van mekaar geskei het op grond van waar hulle in Suid-Afrika mag gewoon het. (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 14 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne 3.3.3 1994 (1) (1 x 1) (1) 3.3.4 Grondrestitusie in Suid-Afrika vind baie stadig plaas (2) Grondrestitusie is nog nie orals in Suid-Afrika toepas nie (2) Verskeie groepe mense is steeds besig om kwessies rondom grondrestitusie te bespreek (2) Baie restitusie-eise is nog nie opgelos nie (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.3.5 Die regering en tradisionele leiers wat nie saamstem oor die hoeveelheid grond wat aan gemeenskappe teruggegee moet word nie (2) Daar is 'n gebrek aan post-hervestiging ondersteuning van die regering se kant af (opleiding, toerusting, infrastruktuur, finansiële bystand (2) Dit is ‘n duur proses (2) Neem lank om landeisdispute op te los (2) Grond wat teruggegee is, word nie produktief gebruik nie en word dikwels nie eers bewerk nie (2) Herverdeling het nie ekonomiese groei in landelike gebiede gestimuleer of armoede verminder nie (2) Die verwagte skuif van bestaans- na kommersiële boerdery op grond wat teruggegee is, het nie plaasgevind nie (2) Grond word teruggegee aan mense wat geen landboukennis het of wil boer nie (2) Ten spyte van nuwe grondbesitwette word werkers steeds van plase af verjaag (2) Grond word nie genoeg ontwikkel sodat mense 'n bestaan kan voer nie (2) Ondersteuning deur die regering vir landbouproduksie is nie genoegsaam nie (2) Die gewillige koper/verkoper beleid (2) Die grondeienaars is onwillig om grond te verkoop (2) Sommige restitusiebevoordeeldes trek nie terug na die grond toe nie (2) Gapings in grondhervormings beleid (2) Omkoop en korrupsie (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 3.4 3.4.1 'n Nedersetting wat stedelike goedere en dienste aan die omliggende landelike nedersettings/mense verskaf (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 3.4.2 Die drempelbevolking: is die minimum aantal klante wat benodig word om 'n besigheid winsgewend te maak (1) Die invloedsfeer: is die gebied verwys vanwaar 'n besigheid sy klante trek (1) [KONSEP] (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 15 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne 3.4.3 (a) Klant C (2) (1 x 2) (2) (b) Klant C is verder weg vanaf die goedere en dienste en sal verder reis sy/haar inkopies te doen /reikwydte is verder (2) Reiskoste sal meer wees /duurder (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.4.4 As die aantal verbruikers meer as die vereiste drempelbevolking is , hoe groter is die winsgrens van jou besigheid (2) Meer mense as die drempelbevolking hoe groter die winsgrens (2) OF As die drempelbevolking minder as die vereiste drempelbevolking is, hoe kleiner is die winsgrens van jou besigheid (2) Minder mense as die drempelbevolking hoe kleiner die winsgrens (2) [ENGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.4.5 Die invloedsfeer sal groter word (2) Mense sal verder na die sentrale plek toe reis om van die diens gebruik te maak (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.5 3.5.1 'n Kleinskaalse boer is iemand wat op 'n klein lappie grond boer (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 3.5.2 (a) Bestaans (2) (1 x 2) (2) (b) Tradisionele plaasinstrumente (2) Hande-arbeid (2) Boer op ‘n klein lappie grond (2) Saad en implimente is onbekostigbaar (2) Meer grond (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.5.3 Geen meganisering nie (2) Gebruik ‘n klein lappie grond om op te boer (2) Boer moontlik onwettig (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 16 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne 3.5.4 Kleinskaalboerdery help met werkskepping(2) Kleinskaalboerdery voorsien ‘n inkomste (2) Kleinskaalboerdery spreek voedselsekuriteit in stedelike gebiede aan (2) Klein lappies grond kan hoë oeste inbring en wins is groot (2) Kleinskaalboerdery voorsien belangrike bederfbare produkte (groente, hoenders en suiwelprodukte (2) Ontmoedig landelike ontvolking (2) Beheer landelike ontvolking (2) Skep selftrots deur jou eie lappie grond te besit (2) Stimuleer ekonomiese groei en aktiwiteite (2) Kan boerdery- en entrepreursvaardighede bevorder (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 3.6 3.6.1 Ontwikkeling van 8 nuwe nywerheidsgebiede in Durban-Pinetownstreek (1) Cornubia-nywerheidspark (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.6.2 Suikerriet (1) Suiwelprodukte (1) Beesvleis (1) Subtropiese vrugte (1) Hout (1) Ru-olie (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.6.3 'sal 36 000 nuwe werksgeleenthede skep' (1) '370 000 korttermyn-konstruksiewerksgeleenthede' (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.6.4 Verlaag die werkloosheidsyfer / skep werksgeleenthede (2) Ontwikkel die plaaslike gemeenskap deur meer inkomste onder die plaaslike gemeenskap te genereer (2) Verminder armoede (2) Verhoog lewenstandaard / lewenskwaliteit (2) Verminder misdaad (2) Opgradering van vaardighede en leer ander vaardighede aan (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 17 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne 3.6.5 Die paaie (N2) is goed ontwikkeld (toeganklik) en is opgegradeer om groter volumes vervoer te hanteer (2) Nabygeleë hawe wat invoere en uitvoere ondersteun (2) Infrastruktuur ondersteun beide swaar en ligte nywerhede (2) Beskikbaarheid van kragvoorraad (2) Die (King Shaka Internasionale) Lughawe is naby (2) (Dube Handelspunt) ondersteun beide invoere en uitvoere (2) Groot damme en pypleidings voorsien water (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.6.6 Dit het baie vragverbrekingsnywerhede a.g.v van die hawe (2) Die nywerhede verwerk rou materiale wat ingevoer is, bv. olie/chemikalië/leer (2) Klaar vervaardighede produkte word uitgevoer (suiker, mielie, leerprodukte en voertuie) (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 18 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne VRAAG 4 4.1 4.1.1 D/Landelike gehuggie (1) 4.1.2 F/Konurbasie (1) 4.1.3 C/Plaasopstal (1) 4.1.4 G/Metropool (1) 4.1.5 E/Dorp (1) 4.1.6 A/Kernnedersetting (1) 4.1.7 B/Megalopolis (1) (7 x 1) (7) 4.2 4.2.1 tersiêre (1) 4.2.2 sekondêre (1) 4.2.3 landbou (1) 4.2.4 finansies (1) 4.2.5 sekondêre (1) 4.2.6 platinum (1) 4.2.7 vervaardiging (1) 4.2.8 tersiêre (1) (8 x 1) (8) 4.3 4.3.1 Beweging van mense van landelike na stedelike gebiede (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 4.3.2 Dit verteenwoordig die TREKfaktore (wat mense na stede toe lok) (1) (1 x 1) (1) 4.3.3 Gronderosie (1) Geen paaie (1) Swak oeste (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 19 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne 4.3.4 Landelike ontvolking (2) Bevolking word ouer (2) Bevolkingswanbalans (2) Afname/toemaak van dienste (2) Agteruitgang van infrastruktuur (2) Ongebruikte hulpbronne/landbougrond (2) Afname in landbou-uitsette (2) Afname in arbeidsmag (2) Werksgeleenthede word minder (2) Vernietiging/afname in die ekonomie (2) Families word van mekaar geskei (2) Spookdorpe (2) Minder beleggings (2) ‘Brain drain’ vind plaas (2) Tekort aan sekuriteit op plase (misdaadkoers a.g.v isolasie) (2) Afname in eiendomswaarde (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.3.5 Voorsiening van basiese dienste/HOP (2) 'n Omvattende Landelike ontwikkelingsprogram/Comprehensive Rural Development Programme (CCRP) Agenda 21(2) Voorsien kwaliteitdienste (2) Opgradeer infrastruktuur (2) Nywerheidsontwikkeling (2) Toerisme en spesiale geleenthede (2) Ontwikkel wildreservate /Eko-toerisme (2) Lok pendelaars om hier te kom woon (2) Ontwikkel kunstefeeste (2) Ontwikkel toeristeverblyf soos bed-en-ontbytplekke (2) Verbeter salarisse (2) Ontwikkel landbouskole (2) Regeringstoelae/-hulp (2) Hef plaasgemeenskappe op (2) Skep werksgeleenthede (2) Verander boerderypraktyke om te verbeter (2) Wetenskaplike tegnologie om landelike gebiede te verbeter (2) Verbeter toegang tot kapitaal vir boere (2) Vaardigheidsopleiding vir boere (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 4.4 4.4.1 Verkeersopeenhopings (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 20 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne 4.4.2 Frase 1 / 'Pa, ek wens ons karre het 'n fietsbaan sodat ons vinniger kon gaan …' (1) Frase 2 / 'Ek is bly ek hoef nie in 'n ry te staan om in die stad te kom nie!' (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 4.4.3 Lugbesoedeling (1) Geraasbesoedeling (1) Hitte-eiland meer intens (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 4.4.4 Vinniger as om in verkeer te sit / (2) Om fiets te ry is meer omgewingsvriendelik (2) Nie duur om te hanteer/geen brandstof benodig (2) Maklik om te verkeer te hanteer (2) Al meer mense woon in stede en gebruik fietse (2) Fietse is goedkoper vir vervoer (2) Ontspanningsgebruik van fietse word al meer gewild (2) Gesonder leefstyl word al hoe gewilder (2) Veiligheid van fietsryers het baie verbeter/verminder ongelukke(2) Minder stresvol (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.4.5 Saamrygeleenthede (meer as een persoon per motor) (2) Ontwikkel meer bekostigbare en betroubare openbare vervoer (2) Fleksiewerktyd (skofte) deur maatskappye/privaatsektor ingestel (2) Verkeersbelasting om die SSK binne te gaan (2) Parkeer-en-ry (2) Vinnige massavervoerstels (Mass Rapid Transport Sytems) (2) Ringpaaie en verbypaaie (2) Gesinchroniseerde verkeersligte (2) Eenrigtingstrate (2) Bane net vir busse /taxi-lane (2) Paaie waarin die verkeersvloeirigting tydens spitsverkeer verander (2) Die gebruik van verkeerskonstabels om verkeer te kontroleer (2) Ondergrondse treinstelsel (2) Ry ʼn fiets in plaas van ʼn motor (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) 4.5 4.5.1 Baie besige korridor (1) Hoë handelswaarde tussen Suid-Afrika en Mosambiek/R25,1 biljoen in 2011 (1) Die totaal van 4,6 miljoen mense, 730 000 motors en 87 000 trokke gaan jaarliks deur die landsgrense (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 21 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne 4.5.2 Pretoria Witwatersrand Vereeniging (PWV)/Gauteng (1) (1 x 1) (1) 4.5.3 N4 tolpad/pad (1) Spoorkorridor/spoorlyn (1) Die Lebombo/Ressano Garcia-grenspos (1) Die hawe en terminaalfasiliteite by die Maputhawe (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 4.5.4 (a) Meeste van die goedere en produkte van Suid-Afrika wat met die Maputo-korridorvervoer word, word uitgevoer/die meeste handel langs die Maputo-korridor is uitvoergerig (2) (1 x 2) (2) (b) Meer buitelandse geld kan verdien word as ons uitvoer/aan die buitelandse mark verkoop (2) Verbeter infrastruktuur (2) Vermenigvuldigings-effek bevorder ander handelsgeleenthede (2) Skep meer werksgeleenthede (2) (1 x 2) (2) 4.5.5 Korter roete na die buitelandse mark (2) Verminder vervoerkostes (2) Verminder tyd (2) Goeie beleggings is met verloop van tyd gemaak vandat dit ingestel is (2) Die N4 tolpad is voltooi (en word goed onderhou) (2) Groot infrastrukturele ontwikkelings (2) Werkskepping (2) Het ekonomiese groei in baie van Suid-Afrika se onderontwikkelde streke (langs die roete) begin (2) Ontwikkeling van afgeleë gebiede langs die korridor (2) Ontwikkeling van toerisme (2) Verbind Maputo met die ekonomiese hartland (Johannesburg) van suider- Afrika (2) Rehabilitering van die Maputohawe (2) 'n gaspyplyn wat tussen Mosambiek en Secunda aangelê is verhoog toegang tot brandstof (2) Ekonomiese opheffing (2) Bevorder handelbetrekkings tussen die twee lande (2) Toename in vaardighede (2) Verhoog lewenstandaard (2) Verbeter buielandse handel / BBP (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 22 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne 4.6 4.6.1 Die informele sektor is ongereguleerd / ongeregistreerd en vry van belasting (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 4.6.2 Neem af (1) (1 x 1) (1) 4.6.3 Munisipale wette verander (2) Grondgebruik verander met tyd (2) Stedelike hernuwing (2) Om stedelike verval te verminder/stop te sit (2) Dit verlig opeenhoping (2) Bied beter handelsfasiliteite / sones (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.6.4 Netto maandelikse inkomste neem af (2) Afname in inkomste lei tot moeilike tye vir huishoudings (2) Armoede neem toe (2) Verlaag lewenstandaard (2) OF Koste van goedere wat verkoop word neem toe (2) Winsgrens neem af (2) Minder mense kan bekostig om die produkte te koop (2) Besighede word geforseer om te sluit (2) Armoede neem toe (2) Verlaag lewenstandaard (2) OF Sekuriteit waar handel gedryf word neem af (2) Plekke waar handel gedryf word, word nie gemonitor nie (2) Informele handelaars is kwesbaar vir misdaad (2) Meer diefstal lei tot 'n verlies aan inkomste (2) Armoede neem toe (2) Verlaag lewenstandaard (2) OF Die aantal dae tussen Maandae en Vrydae waar handel gedryf word verminder (2) Minder dae om goedere te verkoop verminder inkomste (2) Sit opgeskeep met oortollige/bederfbare produkte wat nie verkoop kan word nie en dus verlies aan inkomste (2) Armoede neem toe (2) Verlaag lewenstandaard (2) OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 23 DBE/2017 SCE – Nasienriglyne Gedwonge verskuiwing van handelsplek na nuwe ligging neem toe (2) Plekke waar handel gedryf kan word, verminder en inkomste sal afneem (2) Nie maklike om nuwe plekke waar handel gedryf mag word te bereik nie (2) Kompetisie van die formele sektor waar hulle nou mag handel dryf/ hoër vervoerkoste(2) Verlies aan gereelde klante en inkomste (2) Armoede neem toe (2) Verlaag lewenstandaard (2) [MOET NA ENIGE EEN WERKSTOESTAND WAT GENOEM IS VERWYS] [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.6.5 Vroue maak 'n groterwordende proporsie van die totale bevolking uit en moet aktief in die ekonomie deelneem (2) Baie huishoudings word deur vroue onderhou dus moet meer vroue ekonomies aktief wees om hulle afhanklikes te onderhou (2) Baie vroue is enkel-broodwinners en moet die hele gesin onderhou (2) Baie vroue het nie formele opleiding nie, maar moet 'n inkomste verdien en dit is nodig dat hulle in die informele sektor werk (2) Baie vroue bly tuis om na hulle gesinne om te sien en kan van die huis af werk (handwerk) om 'n inkomste in te bring (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) [75] TOTAAL: 225 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all