Skip to content

Geography Grade 12 P1 NSC June 2017 Addendum (Afrikaans)

AddendumGeographyGrade 12201711 pages

Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the NSC June Exam 2017 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GEOGRAFIE V1 2017 BYLAE Hierdie bylae bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 2 DBE/2017 SSE (Bylae) FIGUUR 1.1: SINOPTIESE WEERKAART warm, vogtige lug koel, droë lug [Bron: Suid-Afrikaanse Weerdiens] FIGUUR 1.3: SATELLIETBEELD [Bron: Suid-Afrikaanse Weerdiens] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 3 DBE/2017 SSE (Bylae) FIGUUR 1.4: GEMIDDELDE LUGTEMPERATUURVERSPREIDING IN DIE JOHANNESBURGSE SSK •• Average temperature of buildings between 12h00 and 14h00 for Gemiddelde temperatuur van geboue tussen 12:00 en 14:00 vir buildings A, B , C and D = 25,9°C gebou A, B, C en D = 25,9 °C •• Average Gemiddelde lugtemperatuur air temperatures aangeteken recorded betweentussen 12:00 en 12h00 and 14:00 = 14h00 = 25,5 25,5°C°C [Bron: joburgeastexpress.co.za] FIGUUR 1.5: OPPERVLAKAFLOOPPATRONE 90–100% 50–60% 10–20% afloop afloop afloop Afloop Die dikte van die pyl verwys na die volume water de [Aangepas uit McKnight's Physical Geography: A Landscape Appreciation, 10 uitgawe] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 4 DBE/2017 SSE (Bylae) FIGUUR 1.6: STROOMROOF [Aangepas uit ecorsesonlineiasri.com] FIGUUR 2.1: DIE INVLOED VAN DIE PLATO OP SUID-AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT [Bron: Eksaminator se eie skets] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 5 DBE/2017 SSE (Bylae) FIGUUR 2.2: FLUVIALE VERSKYNSELS de [Aangepas uit McKnight's Physical Geography: A Landscape Appreciation, 10 uitgawe] FIGUUR 2.3: HELLINGWINDE [Aangepas uit islandnet.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 6 DBE/2017 SSE (Bylae) FIGUUR 2.4: ORKANE Hoogte (km) Deursnit langs lyn A-B [Bron: http://earthobservatory.nasa.gov/Features/Gallery/cloudsat.php?all=y] FIGUUR 2.5: STROOMAFLOOP Waterdiepte (m) Toename in afloop de [Aangepas uit McKnight's Physical Geography: A Landscape Appreciation, 10 uitgawe] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 7 DBE/2017 SSE (Bylae) FIGUUR 2.6: OPVANGS- EN RIVIERBESTUUR GEVALLESTUDIE OOR OPVANGS- EN RIVIERBESTUUR: WORKING FOR WETLANDS Die Working for Wetlands-program funksioneer in al die hoofopvangsgebiede en dek baie van die Suid-Afrikaanse rivierbekkens. Die helfte van die vleilande verlore 65% van Suid-Afrika ontvang minder as 500 mm gemiddelde reënval per jaar, wat beteken dat daar altyd 'n risiko van droogte is. Toekomstige projeksies dui aan dat die land se waterbehoeftes teen 2025 die voorsiening daarvan sal oortref, tensy ernstige maatreëls getref word om die hulpbron meer volhoubaar te bestuur. Daar is reeds groot probleme ten opsigte van aanbod en gehalte, met 'n geskatte 8 miljoen Suid-Afrikaners wat tans geen toegang tot drinkbare water het nie. Dit is teen hierdie agtergrond dat die Suid-Afrikaanse regering, in samewerking met die WWF en andere, opvangsbestuurprogramme van stapel gestuur het. Dit sluit die beheer van dorstige uitheemse plant-infestasies en vleilandherstel regoor die land in. [Bron: http://wwf.panda.org/about_our_earth/about_freshwater/rivers/irbm/cases/ southafrica_river_case_study_cfm/] FIGUUR 3.3: 1913 NATURELLE GROND WET [Bron: zapiro.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 8 DBE/2017 SSE (Bylae) FIGUUR 3.4: 'N SENTRALE PLEK EN SY OMLIGGENDE KLANTE [Aangepas uit www.settlementgeography.com] FIGUUR 3.5: BOERDERY OP KLEIN SKAAL [Bron: Sunday Times] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 9 DBE/2017 SSE (Bylae) FIGUUR 3.6: DURBAN-PINETOWN-NYWERHEIDSTREEK Die Durban-Pinetown-nywerheidstreek is die kern van nywerheidsontwikkeling langs die kus van KwaZulu-Natal. Agt nuwe nywerheidsgebiede is in hierdie nywerheidstreek ontwikkel. Een van hierdie nywerheidsgebiede, Cornubia-nywerheidspark, sal volgens die ontwikkelaars 36 000 nuwe werksgeleenthede skep. 'n Addisionele 370 000 korttermyn-konstruksiewerksgeleenthede sal ook in die Cornubia-nywerheidspark geskep word. [Aangepas uit Wikimedia.org] FIGUUR 4.2: EKONOMIESE GEOGRAFIE PRIMÊRE SEKTOR SEKONDÊRE SEKTOR Primêr 10% TERSIÊRE SEKTOR [Bron: Eksaminator se inligtingsgrafiek] FIGUUR 4.3: LANDELIK-STEDELIKE MIGRASIE [Bron: Eksaminator se inligtingsgrafiek] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 10 DBE/2017 SSE (Bylae) FIGUUR 4.4: 'N STEDELIKE PROBLEEM EK IS BLY EK HOEF NIE IN 'N RY TE STAAN OM IN DIE STAD IN TE KOM NIE! Pa, ek wens ons kar het 'n 'fietslaan' gehad sodat ons vinnig kon ry … [Aangepas uit streetsblog.org] FIGUUR 4.5: MAPUTO-ONTWIKKELINGSKORRIDOR Die Maputo-korridor is 'n vervoerkorridor wat die ooskushawe van Maputo in Mosambiek met die hoogs geïndustrialiseerde en produktiewe streke van Gauteng in Suid-Afrika verbind. Die sleutelelemente van hierdie vervoerkorridor is die N4-tolpad, die spoorkorridor, die Lebombo/Ressano Garcia-grenspos en die Maputo-hawe se hawe- en terminaalfasiliteite. Die Maputo-korridor is kort, gemeet aan Afrika-korridorstandaarde. Dit is padlangs tussen Maputo en Johannesburg slegs 590 km lank en 581 km per spoor. Dit word al hoe meer strategies omdat dit vir Suid-Afrikaanse uitvoerders die kortste roete na 'n hawe langs hierdie korridor is. Die Maputo-hawe verskaf die kortste toegang tussen die Indiese en Verre-Oosterse markte en dit ondersteun die Suid-Afrikaanse streekshawekerne in 'n meerdoelige hawe met 15 terminale. Dit is 'n uiters besige handelskorridor, ten spyte van die kort afstand. Handel tussen Suid-Afrika en Mosambiek in 2011 het R25,1 miljard beloop. 'n Totaal van 4,6 miljoen mense, 730 000 voertuie en 87 000 vragmotors gaan jaarliks oor die grens deur die Lebombo/Ressano Garcia-grenspos Mosambiek binne. Handel is grootliks uitgaande. [Bron: Ecdpm.org.greatinsights] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 11 DBE/2017 SSE (Bylae) FIGUUR 4.6: INFORMELE SEKTOR Werksomstandighede van Informelesektor-werkers 2008 2016 A - Netto maandelikse inkomste Vlak van werks- B - Koste van goedere wat verkoop word omstandighede 2008 2008 C - Veiligheid waar handel gedryf word 2016 2016 2008 D - Dae bestee om tussen Maandag en 2008 2016 Vrydag met goedere handel te dryf 2016 E - Gedwonge verskuiwing vanaf handelsplek na 'n nuwe plek [Bron: Eksaminator se inligtingsgrafiek] Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all