Skip to content

Geography Grade 12 P1 NSC Supplementary 2017 Addendum (Afr)

AddendumGeographyGrade 12201710 pages

Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 FEBRUARIE/MAART 2017 BYLAE Hierdie bylae bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS (Bylae) FIGUUR 1.1: SINOPTIESE WEERKAART 14:00 [Bron: Suid-Afrikaanse Weerdiens] FIGUUR 1.3: MIDDELBREEDTE-SIKLOON OOR DIE VSA [Bron: http://www.geog.ucsb.edu/~joel/g110_w08/lecture_not es/midlat_surface] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS (Bylae) FIGUUR 1.4: STEDELIKE HITTE-EILAND [Aangepas uit Stuart McMillencartoons.recombinant.records] FIGUUR 1.5: 'N RIVIER Droë seisoen Reënseisoen [Bron: http://greatecology.com/restoring-ecosystems-lessons-science] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS (Bylae) FIGUUR 1.6: TIPES RIVIERVLOEI Riviervloei A Riviervloei B [Bron: http://www.spikehampson.com/images/missouri_river_scenery.jpg] FIGUUR 2.2: VERSKILLENDE DREINEERPATRONE [Aangepas uit Geography GCSE] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS (Bylae) FIGUUR 2.3: BANE VAN TROPIESE SIKLONE IN DIE VSA 24-UURLIKSE WERKLIKE-TYD WAARNEMINGSPUNTE [Aangepas uit http://www.metoffice.gov.uk/data/tropicalcyclone/tctracks/nat15.gif] FIGUUR 2.4: ANTISIKLONE OOR SUIDELIKE AFRIKA [Aangepas uit http://icesjms.oxfordjournals.org/content/62/1/33/F1.large.jpg] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS (Bylae) FIGUUR 2.5: RIVIERVERJONGING [Bron: http://www.alevelgeography.com/wp-content/uploads/2013/11/inc 2.gi] FIGUUR 2.6: OPVANGSGEBIEDE IN SUID-AFRIKA GEVALLESTUDIE OOR RIVIERBESTUUR: SUID-AFRIKAANSE OPVANGSGEBIEDE Die 'Working for Catchments'-program werk in al die grootste opvangsgebiede en dek baie Suid-Afrikaanse dreineerbekkens. 65% van Suid-Afrika ontvang minder as 500 mm gemiddelde reënval per jaar, en dit beteken dat droogte 'n alomteenwoordige risiko in Suid-Afrika is. Toekomstige projeksies dui daarop dat die land se waterbehoeftes teen 2025 die watervoorsiening sal oorskry tensy daar dringend stappe geneem word om die hulpbron meer volhoubaar te bestuur. Daar is reeds groot probleme met watervoorsiening en watergehalte, met ongeveer 8 miljoen Suid-Afrikaners wat tans nie toegang tot drinkbare water het nie. [Aangepas uit http://wwf.panda.org/about_our_earth/about _freshwater] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS (Bylae) FIGUUR 3.2: TIPES NYWERHEDE [Bron: Eksaminator se eie skets] FIGUUR 3.3: SATELLIETBEELD VAN 'N LANDELIKE NEDERSETTING WAT OP DIE BINNELANDSE PLATO IN SUID-AFRIKA GELEË IS [Aangepas uit Google Earth] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS (Bylae) FIGUUR 3.4: DATA OOR GRONDRESTITUSIE Totaal Grondkoste toegestaan Eise Hektaar Begunstigdes (miljoen Rand) (miljoen Rand) Oos-Kaap 16 194 93 600 208 064 213 1 699 Vrystaat 2 654 47 363 40 624 9 178 Gauteng 13 159 9 476 70 179 117 828 KwaZulu-Natal 14 742 610 996 409 323 3 463 5 969 Limpopo 3 067 487 935 215 936 2 360 3 193 Mpumalanga 2 688 389 395 223 524 3 650 4 360 Noord-Kaap 3 663 471 896 97 479 340 1 118 Noordwes 3 707 364 729 169 823 1 130 1 878 Wes-Kaap 15 526 3 132 116 297 23 1 124 Totaal 75 400 2 478 522 1 551 249 11 306 20 350 [Bron: http://www.iea.org.uk/sites/default/files/publications/files/uldeconomicAffairs] FIGUUR 3.5: INFORMELE HANDEL IN SUID-AFRIKA INFORMELE HANDELAARS SPEEL 'N GROOT ROL IN SUID-AFRIKA SE EKONOMIE Bydrae deur: Farhaanah Mahomed, 12 Februarie 2015 Daar word beraam dat die informele sektor ongeveer 29 persent tot die land se bruto binnelandse produk (BBP) bydra. Dit is volgens 'n paneel wat by die Consumer Goods Council of South Africa (CGCSA) Beraad 2014 gepraat het oor die belangrikheid van klein en medium besighede (KMB'e), insluitend informele besighede. Hierdie bedryf staar egter steeds 'n groot aantal uitdagings in die gesig. Opleiding word as belangrik beskou om kleinsake-eienaars sover te kry om beter, meer effektiewe sakemodelle te implementeer. 'Sommige kleinsake-eienaars ontwikkel hulle maatskappye slegs tot op die punt waar dit lewensvatbaar is om na hulle gesinne om te sien; hulle neem nie uitbreidingstrategieë en werkskepping vir ander in ag nie.' [Aangepas uit http://www.cnbcafrica.com/news/southern-afric a/2014/10/ 29/smes-informal-sector] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS (Bylae) FIGUUR 3.6: VOEDSELONSEKERHEID BEËINDIGING VAN GLOBALE HONGERSNOOD Toni Muir Soveel as 795 miljoen mense van oor die hele wêreld ly onder voedselonsekerheid. Die meeste van hierdie mense leef in ontwikkelende lande. Daar is veral baie leë, honger mae in die landelike gebiede van Asië en Afrika. 75% van die wêreld se honger mense woon in landelike gebiede. 50% van die kleinboere verbou bestaansgewasse en is afhanklik van gesinsarbeid. Hierdie tipe boerdery maak hulle kwesbaar. Die goeie nuus, volgens die Verenigde Nasies se Wêreldvoedselprogram, is dat hongersnood 'n probleem is wat heeltemal opgelos kan word. [Bron: SAWUBONA, September 2015] FIGUUR 4.3: LANDELIK-STEDELIKE MIGRASIE HOOP Susanne Melda, 26 November 2012 Daar word geglo dat landelik-stedelike migrasie verskeie dimensies van migrante se welstand beïnvloed. Begeertes, soos die geleentheid om lewenstandaard en toegang tot beter dienste te verbeter, word nie altyd bevredig nie. Die migrasieproses word dikwels aangepak met 'n begeerte na beter geleenthede vir sosio-ekonomiese vooruitgang. Dit sluit egter nie altyd 'n verhoogde lewenstandaard en die uitwissing van armoede in nie. Landelike migrante wat hulself in groot stede vestig, is die kwesbaarste en mag onveilige lewensomstandighede ervaar. [Aangepas uit www.migratingoutofpoverty.org] FIGUUR 4.4: STEDELIKE PROFIEL [Bron: Eksaminator se eie skets] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS (Bylae) FIGUUR 4.5: SUID-AFRIKA SE KWYNENDE MYNBOUSEKTOR PATEL: SA SE MYNBOUSEKTOR 'IN DIE MOEILIKHEID' 5 Augustus 2015 11:03 Sarah Evans, Reuters Die Minister van Ekonomiese Ontwikkeling, Ebrahim Patel, sê Suid-Afrika se mynbousektor is 'in die moeilikheid' omdat dit sukkel om te herstel na die verlies van 23 000 werksgeleenthede sedert April en die daling in kommoditeitspryse in sleutelmarkte soos China. 'Daar was ʼn redelike sterk groei in werksgeleenthede oor die afgelope drie maande, maar die mybousektor is in die moeilikheid,' het Patel Woensdag in 'n onderhoud op Talk Radio 702 gesê. Die mynbousektor wat ongeveer 7 persent tot Afrika se mees ontwikkelde ekonomie bydra, sukkel met dalende kommoditeitspryse, stygende koste en arbeidsonrus. Patel het gesê Suid-Afrika moet aan landbou, toerisme en vervaardiging 'n hupstoot gee om te vergoed vir die nagevolge van onstabiliteit in mynbou. Patel het gesê daar is verskeie faktore wat tot die daling bygedra het, wat begin het by die finansiële krisis in 2008 toe 'n miljoen werksgeleenthede verloor is, asook die onlangse verswakking in die metaalnywerheid en die afname in China se vraag daarna. Infrastruktuur, en spesifiek 'n onstabiele elektrisiteitsverskaffing, het ook tot die mynbou se probleme bygedra. [Aangepas uit http://mg.co.za/article/2015-08-05g] FIGUUR 4.6: RUIMTELIKE-ONTWIKKELINGSINISIATIEWE Ruimtelike-ontwikkelings- inisiatiewe (ROI's) [Bron: www.mindset.co.za] Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all