Skip to content

Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Addendum (Afr)

AddendumGeographyGrade 12201713 pages

Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 GEOGRAFIE V1 BYLAAG *GEOGA3* Hierdie bylaag bestaan uit 13 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2017) FIGUUR 1.1: VERSKYNSEL WAT MET ’N KUSLAAG GEASSOSIEER WORD [Bron: Angepas uit www.1stweather.com] FIGUUR 1.2: DREINERINGBEKKEN-VERSKYNSELS [Bron: Aangepas uit http://www.google.co.za] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 3 FIGUUR 1.3: ’N TROPIESE SIKLOON IN SY VOLWASSE STADIUM [Bron: Aangepas uit google images] FIGUUR 1.4: VALLEI IN DIE NOORDELIKE HALFROND [Bron: Aangepas uit Windows of the world] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2017) FIGUUR 1.5: DREINERINGPATRONE A B [Bron: http://www.google.co.za/images] FIGUUR 1.6: RIVIER IN ’N HOOGLIGGENDE GEBIED Waterval Rivier A [Bron: http://www.google.co.za/images] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 5 FIGUUR 2.1: LUGDRUKSISTEME IN SUID-AFRIKA [Bron: http://www.google.co.za/images] FIGUUR 2.2: VLOEIPATRONE VAN RIVIERE [Bron: http://www.google.co.za/images] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2017) FIGUUR 2.3: SINOPTIESE WEERKAART EN WEERVOORSPELING VIR KAAPSTAD WEERVOORSPELING VIR KAAPSTAD [Bron: Aangepas uit Study Master Geography] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 7 FIGUUR 2.4: KLIMAAT KONTRASTE TUSSEN STEDELIKE EN LANDELIKE GEBIEDE Klimaat element Verskille tussen stedelike en landelike gebiede Insolasie 13–17% minder as die omliggende landelike gebiede Lugtemperatuur (a) Jaarlikse gemiddelde 0,5–1,0 °C hoër as in die omliggende landelike gebiede (b) Winter minimum 1,0–2,0 °C hoër as in die omliggende landelike gebiede Relatiewe humiditeit 2–3% minder as die omliggende landelike gebiede Presipitasie (a) Jaarlikse gemiddelde 5–10% meer as die omliggende landelike gebiede (b) Donderstorms Meer as die omliggende landelike gebiede Wolkbedekking 5–10% Meer as die omliggende landelike gebiede [Bron: New Windows on the World] FIGUUR 2.5: ’N KRONKELENDE RIVIER [Bron: Physical Geology – Earth Revealed/ google images] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2017) FIGUUR 2.6: STROOMROOF [Bron: Aangepas uit www.orangesenqurak/org/river aspx] FIGUUR 3.1: BESIGHEIDSDISTRIKTE [Bron: Aangepas uit X-kit graad 12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 9 FIGURE 3.3: NEDERSETTINGSPATROON [Bron: http://www.google.co.za/images] FIGUUR 3.4: VERKEEROPEENHOPING [Bron: http://www.google.co.za/images] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2017) FIGURE 3.5: HOOFSEKTORE VAN SUID-AFRIKA SE EKONOMIE [Bron: Statssa.co.za] FIGUUR 3.6: SUIDWES-KAAP INDUSTRIËLE STREEK [Bron: Aangepas uit Focus on Geography/Grade 12 – Earl, et al] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 11 FIGUUR 4.2: TIPES WERKSEKTORE IN SUID-AFRIKA A B [Bron: http://www.google.co.za/images] FIGUUR 4.3: GRONDRESTITUSIE DIE MACLEANTOWN GEVALLESTUDIE OOR GRONDRESTITUSIE Die voordele van grondrestitusie blyk meer simbolies as werklik te wees. Ons studie het getoon dat begunstigdes arm is 17 jaar nadat hulle hul grond teruggekry het. Die meeste is nie in staat om 'n bestaan uit die landbou te genereer nie en is afhanklik van die staat se sosiale toelaes vir oorlewing. Begunstigdes was bly om hul land terug te kry, maar hulle kon nie armoede ontsnap nie. Dit is veral kommerwekkend aangesien een van die vernaamste doelwitte vir die hervorming van grond was, om selfversorgende boere te skep wat 'n ordentlike bestaan uit hul land kon genereer. Ons bevindinge toon dat grond begunstigdes heeltemal deur die regering vernalatig is. Hulle het 'n sterk begeerte om gewasse te kweek, maar ontvang nie die nodige ondersteuning wat nodig is, om te begin ploeg nie. Een respondent het gesê sy kan nie boer nie omdat sy nie geld gehad om haar grond te omhein nie. Sy kan ook nie lewende diere aanhou nie. Boerdery sou dus 'n mors van tyd wees, aangesien beeste op haar grond sou wei. [Bron: Vryvertaling – Mzingaye Brilliant Xaba and Monty J. Roodt / 9 December 2016 00:05] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2017) FIGUUR 4.4: GRONDGEBRUIKSONES IN STEDELIKE GEBIEDE [Bron: http://www.google.co.za/images/urban landuse] FIGUUR 4.5: VERVAARDIGING IN SUID-AFRIKA VERVAARDIGING IN SUID-AFRIKA Suid-Afrika het ʼn gevestigde, gediversifiseerde vervaardigingsbasis ontwikkel wat sy potensiaal getoon het om in die globale ekonomie te kompeteer. Die vervaardigingsektor bied ʼn fokus om die groei van ander aktiwiteite, soos dienste, te stimuleer en om spesifieke uitkomste soos werkskepping en ekonomiese bemagtiging te bereik. Hierdie platform van vervaardiging bied ʼn geleentheid om die land se groei en ontwikkeling aansienlik te versnel. [Bron: Vryvertaling – www.brandsouthafrica.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 13 FIGUUR 4.6: DIE MAPUTO ONTWIKKELINGSKORRIDOR Die Maputo Ontwikkelingskorridor is een van die mees ambisieuse en opwindende inisiatiewe wat in die Suider-Afrikaanse streek onderneem word, wat vanaf Gauteng in Suid-Afrika tot Maputo in Mosambiek strek. Die korridor sluit die Mpumalanga provinsie, met sy ryk minerale en estetiese skoonheid, in. [Bron: Uittreksel aangepas en vryvertaal uit News 24] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all