Skip to content

Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 12201715 pages

Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 GEOGRAFIE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 225 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) AFDELING A: KLIMAAT, WEER EN GEOMORFOLOGIE VRAAG 1 1.1 1.1.1 C (aflandige winde)  1.1.2 D (1012)  1.1.3 B  1.1.4 A (winter)  1.1.5 D (suidwes)  1.1.6 B (swakker)  1.1.7 C (suidoostelike)  (7 x 1) (7) 1.2 1.2.1 Samevloeiing  1.2.2 Interfluviale skeiding  1.2.3 Watertafel  1.2.4 Riviersisteem  1.2.5 Waterskeiding  1.2.6 Abstraksie  1.2.7 Stroomorders  1.2.8 Infiltrasie  (8 x 1) (8) 1.3 1.3.1 Warm, vogtige lug  Oseaan-temperature bokant 26,5 °C  (2 x 1) (2) 1.3.2 (a) A – Oog  B – Oogmuur  (2 x 1) (2) (b) Lug daal by A en styg by B.  (1 x 2) (2) (c) A – Hoogdruk in die boonste lae van die atmosfeer veroorsaak dat van die lug daal.  B – Konvergensie van lug op die oppervlakte as gevolg die laagdruk en dwing die lug om te styg.  (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 3 1.3.3   Ann  1 punt vir lugdruk onder 1000 hPa 1 punt vir naam 1 punt vir die simbool van die oog (3 x 1) (3) 1.3.4 Vissery-industrie gaan lei omdat die bote nie kan uitvaar nie  Die hawe sal verwoes word en herstelwerk sal gedoen moet word  Besighede en industrieë sal ernstige verliese lei  Eiendom en infrastruktuur sal beskadig word  Toerisme industrie sal lei  Oorstromings sal ’n negatiewe uitkringende effek op boerdery het  Verwoesting lei tot werkloosheid  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 1.4 1.4.1 Temperatuur inversie  (1 x 1) (1) 1.4.2 Gedurende skoon, windlose nagte, koel lug, op die boonste gedeelte van die valleikante, af.  Hierdie is as gevolg van terrestriële uitstraling/radiasie.  Koue lug dreineer langs die hellings en versamel op die vallei- vloer,  en warmer lug word gedwing om te styg.  Die stygende warm lug veroorsaak ʼn termiese gordel op die middelhelling van die vallei  Hierdie veroorsaak ʼn temperatuur inversielaag, waar temperature met hoogte toeneem.  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 1.4.3 Helling A is in die skadu-sone en ervaar dus minder verdamping, met die voginhoud van die grond wat hoër is, word meer weliger groei van plante bevorder. (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) 1.4.4 Redes vir die temperature by B Die sonstrale tref die area meer skuins, dus is daar minder verhitting gedurende die dag  Groter gebied word verhit  Die sonstrale dring ʼn digter atmosferiese laag binne en dit veroorsaak dat meer hitte geabsorbeer of versprei word, voordat dit die helling bereik, dus is daar minder verhitting  Katabatiese vloei gedurende die nag veroorsaak dat koue op die valleivloer versamel.  Temperature daal tot onder vriespunt (0 °C).  Invloed op gewasse Lemoene is rypbestand daarom groei dit op die valleivloer, waar koue lug versamel.  (Enige VIER – BEIDE – REDES VIR TEMPERATUUR EN INVLOED OP GEWASSE MOET GENOEM WORD.) (4 x 2) (8) 1.5 1.5.1 Die manier hoe strome in ʼn spesifieke dreineringbekken gerangskik is  (Konsep) (1 x 1) (1) 1.5.2 A – Reghoekig  B – Tralie  (2 x 1) (2) 1.5.3 A – Die hoofstroom en sy sytakke het reghoekige buigings.  B – Die hoofstroom vloei in ʼn vallei en die sytakke sluit reghoekig, vanaf ʼn hoogliggende gebied, by die hoofstroom aan.  (2 x 2) (4) 1.5.4 Ontwikkel as gevolg van onderliggende horisontaal gelaagde stollingsgesteentes met krake en nate.  Die krake en nate word aan erosie blootgestel en die water van strome/riviere sal in krake en nate vloei/insny  (2 x 2) (4) 1.5.5 A– Harde weerstandbiedende gesteentes veroorsaak minder kanale waarlangs daar geërodeer kan word en minder strome in die bekken sal tot lae digtheid lei.  B– Sagter minder weerstandbiedende gesteentes kan makliker geërodeer word, gevolglik word meer kanale gevorm vir stroomvloei en hoër dreineringdigtheid is die gevolg. (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 5 1.6 1.6.1 Bo-loop  (1 x 1) (1) 1.6.2 Nou  (1 x 1) (1) 1.6.3 (a) Turbulent  (1 x 1) (1) (b) Die weerstandbiedende laag of dagsoom duik stroomop  Die bodemgesteentes stroomop en stroomaf is minder weerstandbiedend en word makliker geërodeer en ontbloot die dagsoom  Die helling wat teen die meer weerstandbiedende bodemrots geskep word, veroorsaak dat die water vinniger vloei  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 1.6.4 In die boloop van die rivier sal daar afwaartse erosie voorkom en diep V-vormig valleie ontwikkel  Tydelike erosiebasisse soos stroomversnellings en watervalle sal deur terugwaartse erosie weg geërodeer word  In die middelloop domineer sywaartse erosie  Hierdie sal die riviervallei verbreed en sal die oorblywende uitlopers en ander hoogliggende gebiede verwyder  Die benedeloop word deur afsetting/neerlating gedomineer  Die gebied is relatief gelyk in die benedeloop en hierdie geleidelike helling word deur deponering/afsetting/neerlating onderhou  (Enige VIER) (4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 2 2.1 2.1.1 B tot A  2.1.2 B 2.1.3 A 2.1.4 A 2.1.5 B 2.1.6 A 2.1.7 B 2.1.8 A (8 x 1) (8) 2.2 2.2.1 Laminêr  2.2.2 Turbulent  2.2.3 Turbulent  2.2.4 Laminêr  2.2.5 Turbulent  2.2.6 Turbulent  2.2.7 Laminêr  (7 x 1) (7) 2.3 2.3.1 Winter  (1 x 1) (1) 2.3.2 Middelbreedte siklone is laagdruksisteme  (1 x 1) (1) 2.3.3 Vanaf Maandag tot Vrydag word hewige reën en koue toestande voorspel.  Soos een middelbreedte weg van Kaapstad beweeg, ʼn ander een kom nader.  Hierdie lei tot aanhoudende frontale toestande.  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 2.3.4   (Enige EEN) (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 7 2.3.5 (a) Krimping  (1 x 1) (1) (b) Die wind verander in ʼn antikloksgewyse rigting in ʼn sisteem waar die lugbeweging kloksgewys is.  (1 x 2) (2) (c) Gedurende Maandag word die warm sektor deur Noordweste gedomineer, wat deur die westewindgordel aangedryf word  Soos die kouefront oor beweeg word die gebied deur die koue sektor gedomineer, wat deur die Polêre oostewinde aangedryf word  (2 x 2) (4) 2.4 2.4.1 Die direkte kortgolwe vanaf die son / Inkomende sonstrale  (KONSEP) (1 x 1) (1) 2.4.2 Stedelike gebiede ontvang 13–17% minder insolasie.  (1 x 2) (2) 2.4.3 Insolasie is minder in stedelike gebiede omdat rook, stof en besoedelde deeltjies sonstrale weg vanaf die aardoppervlakte reflekteer.  Die stofdeeltjies beperk ook terrestriële uitstraling.  Kunsmatige oppervlaktes, kunsmatige produksie van hitte eenhede, hoë geboue ens. absorbeer of skep meer hitte oor stedelike gebiede.  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 2.4.4 Hoër reënval Stedelike gebiede het meer kondensasie kerne (stof en besoedelde deeltjies) rondom waar kondensasie plaasvind.  Groter termiese konveksie as gevolg van die hitte-eiland effek veroorsaak hoër reënval.  Wanneer die winde die hoë geboue tref, styg dit, koel af en kondenseer om wolke en uiteindelik reënval te vorm. Lae relatiewe vogtigheid Minder plantegroei verlaag die transpirasietempo.  Stormwater dreineringsisteme vervoer afloopwater weg en verminder dus verdamping.  (Enige VIER – MOET VAN BEIDE MELDING MAAK) (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) 2.5 2.5.1 Meander-nek  (1 x 1) (1) 2.5.2 (a) X – Erosie  Y – Afsetting/Neerlating  (2 x 1) (2) (b) Die rivier vloei vinniger by die buite-oewer en veroorsaak onderkelwing in die gebied.  Herhaling van onderkelwing sal uiteindelik veroorsaak dat die boonste gedeelte van die oewer intuimel.  Die oewer sal begin terugwyk.  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 2.5.3 Die rivier kronkel by FASE 2 verminder die spoed van die rivier, dus veroorsaak dit dat water ophoop as gevolg van die vertraging en sal uiteindelik oorvloei.  ʼn Reguit kanaal by FASE 4 sal die spoed van die rivier verhoog en dus vind daar geen ophoping van water plaas nie.  (2 x 2) (4) 2.5.4 Gedurende swaar reënvalperiodes of vloede sal die rivier deur die nek van die meander sny  Afsetting langs die oewer sal uiteindelik die meander totaal blokkeer.  (2 x 2) (4) 2.6 2.6.1 A– Windsaal  B– Roofelmboog  (2 x 1) (2) 2.6.2 (a) Waterskeiding  (1 x 1) (1) (b) As gevolg van terugwaartse erosie sal die waterskeiding verwyder of verlaag word  Die rivier by D sal uiteindelik deur die waterskeiding, as gevolg van terugwaartse erosie, sny. (Enige EEN) (1 x 2) (2) 2.6.3 Vervoerroetes kan deur die poort in die berg aangebring word as gevolg van stroomroof. Hierdie sal die afstand aan beide kante van die berg, verkort.  (1 x 2) (2) 2.6.4 Die omgewing gaan negatief geaffekteer word  Biodiversiteit sal verwoes word  Waterlewe sal verlaag word of sal heeltemal verdwyn  Ekosisteme versteur  Natuurlike habitatte sal verwoes word  Die rivier sal uiteindelik opdroog as lang periodes van lae reënval voorkom Die watertafel sal verlaag word  (Enige VIER) (4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 9 VRAAG 3 3.1 3.1.1 Lintontwikkeling  3.1.2 SSK  3.1.3 Streekswinkelsentrum  3.1.4 Geïsoleerde winkels  3.1.5 SSK  3.1.6 Kommersiële sub-sentrum  3.1.7 Buurtwinkesentrum  (7 x 1) (7) 3.2 3.2.1 Bruto binnelandse produk  3.2.2 Informele sektor  3.2.3 Verdeling  3.2.4 Ongebonde  3.2.5 Invoervervanging  3.2.6 Voedselsekerheid  3.2.7 Desentralisasie  3.2.8 Buitelandse valuta  (8 x 1) (8) 3.3 3.3.1 Dit is enkelfunksioneel omdat primêre aktiwiteit oorheers  (1 x 1) (1) 3.3.2 Geïsoleerd/Verspreid  (1 x 1) (1) 3.3.3 Reliëf Heuwelagtige en bergagtige gebiede beïnvloed ʼn geïsoleerde patroon  Waterbeskikbaarheid Wanneer water maklik beskikbaar is, bevorder dit verspreide nedersettings  (2 x 2) (4) 3.3.4 Dit is ekstensief omdat ʼn groot gebied gebruik word om op te boer  EN ENIGE EEN VAN KOMMERSIEEL Dit is kommersiële omdat buitegeboue wat of implemente of produkte stoor, geïdentifiseer kan word  Dit is kommersiële omdat die plaas in kampe verdeel is, om gronderosie te verminder  [LEERDERS MOET NA BEIDE ASPEKTE VERWYS OM MAKSIMUM PUNTE TE VERKRY.] (2 x 2) (4) 3.3.5 Boer kan sy masjinerie ekstensief gebruik  Die boer hoef nie enige van sy implemente te deel nie  Die boer se plaas is nie versnipper nie  Die boer besluit op sy eie hoe op sy plaas te bestuur  Maak sy eie besluite  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) 3.4 3.4.1 Dit is ʼn toestand op die publieke paaie wat voorkom omdat daar meer voertuie voorkom as wat die pad kan hanteer.  (Konsep) (1 x 1) (1) 3.4.2 Skeiding tussen woon- en werkplek  Pendelbevolking  Oorkonsentrasie van aktiwiteite in die SSK of stede  Verouderde straatplan en patroon  Snelle verstedeliking  Landelik-stedelike migrasie  (Enige TWEE) (2 x 1) (2) 3.4.3 As mense openbare vervoer gebruik sal dit verkeersopeenhoping verminder  Die bestuurder verwag ander om publieke vervoer te gebruik, maar hy is nie self bereid om dit te doen nie  (Enige EEN) (1 x 2) (2) 3.4.4 (a) Padwoede/Frustrasie/Woede (ENIGE NEGATIEWE EMOSIE) (1 x 1) (1) (b) Gesondheidsprobleme soos hartaanvalle, asemhalingsprobleme ens. mag voorkom  As gevolg van die frustrasie kan meer ongelukke plaasvind  Konflik tussen bestuurders mag in geweld uitbars  (Enige EEN) (1 x 2) (2) 3.4.5 Die bou van sirkelpaaie rondom die opeenhopingsgebied  Gesinkroniseerde robotte  Eenrigtingpaaie  Gesubsidieerde openbare vervoer sodat meer mense aangemoedig word om dit te gebruik  Afgebakende lane vir busse en ander publieke vervoerdienste om vinniger reise aan te moedig  Die gebruik van fleksietyd vir besighede om verskillende oop- en toemaaktye te reguleer om sodoende die in- en uitbeweeg van vervoer in die SSK te reguleer  Moedig saamry-klubs aan  Parkeer-en-ry skemas  (Enige VIER) (4 x 2) (8) 3.5 3.5.1 (a) 2014  (1 x 1) (1) (b) Konstruksie  (1 x 1) (1) 3.5.2 (a) Daal  (1 x 1) (1) (b) 1,8%  (1 x 1) (1) (c) Negatiewe groeikoers omdat beide die primêre en sekondêre sektore ʼn hoë (14%) negatiewe groeikoers ervaar  as dit met die groeikoers van die tersiêre sektor vergelyk word  (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 11 3.5.3 Daar mag meer invoere as uitvoere wees  Uitvoere daal omdat daar ʼn daling in primêre en sekondêre produksie is  (Enige EEN) (1 x 2) (2) 3.5.4 Voedselpryse sal verhoog en sal die armste die meeste affekteer  Hoër werkloosheid as gevolg van werksverliese wat direk aan landbou gekoppel kan word.  (2 x 2) (4) 3.6 3.6.1 Rooibostee  (1 x 1) (1) 3.6.2 (a) Koeberg kernkragstasie  (1 x 1) (1) (b) Goedkoper elektrisiteit is beskikbaar as die industrie naby Koeberg geleë is  Verlaag die produksiekoste van goedere  Koeberg se kernkrag verskaf alternatiewe energie omdat steenkool opgewekte energie duur is  (Enige TWEE) (1 x 2) (2) 3.6.3 Die koue Benguela seestroom veroorsaak opstuwing/opwelling wat voedingstowwe na die wateroppervlakte bring  Dit verhoog fito- en zooplankton wat groter visse lok  Vissery floreer as gevolg van hierdie opstuwing/opwelling  Groot skole gaan langs die Kaapse kus verby  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 3.6.4 Daar is ʼn geen of ʼn tekort aan minerale  Die streek is baie ver vanaf die kragstasies van Mpumalanga, wat elektrisiteit baie duur maak, ten spyte van Koeberg wat in die streek voorkom  Aanvanklike stadige ontwikkeling het ʼn tekort aan werkgeleenthede vir die vinnig groeiende bevolking veroorsaak  Hoë vervoerkostes en vêr afstande na die Gauteng mark, plaas die SW- Kaap in ʼn nadelige posisie as dit met die ander industriële streke vergelyk word  Die beskikbaarheid van vars water kan in die toekoms ʼn probleem raak  Die streek het nie nuwe industrieë gelok nie. omdat salarisse oor die algemeen laer is, is die koopkrag van die groeiende bevolking verlaag  Groot, gelyke industriële plekke is beperk tot rondom Kaapstad en dit maak grond relatief duur  Baie van die standplase wat vir industriële gebruik eenkant gesit was, is deur informele nedersettings beset  (Enige VIER) (4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 4 4.1 4.1.1 F (Spesialisasie)  4.1.2 K (Landelike ontvolking)  4.1.3 J (Landelik-stedelike migrasie)  4.1.4 E (Meganisasie)  4.1.5 G (Markgeoriënteerd)  4.1.6 H (Stootfaktore)  4.1.7 A (Fragmentasie)  4.1.8 C (Konsolidasie)  (8 x 1) (8) 4.2 4.2.1 A 4.2.2 B 4.2.3 A 4.2.4 A 4.2.5 B 4.2.6 B 4.2.7 A (7 x 1) (7) 4.3 4.3.1 Die proses waarby mense hulle grond terugkry wat hulle as gevolg van gedwonge verskuiwings verloor het  (Konsep) (1 x 1) (1) 4.3.2 Om die ongeregtigheid van die verlede reg te stel  Vir nasionale versoening en stabiliteit  Om ekonomiese groei te bevorder  Om armoede te verlig  (Enige TWEE) (2 x 1) (2) 4.3.3 Begunstigdes was in die verlede deur die regering afgeskeep  Die mense het nie die nodig ondersteuning om te begin ploeg nie  Die mense het nie die finansies nie  (3 x 1) (3) 4.3.4 Mense was grond gegee net om die onregverdige beleide van die verlede reg te stel, maar geen ondersteuning om inkomste te genereer, was verskaf nie, sodat ʼn voldoende en betekenisvolle lewe gemaak kan word  (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 13 4.3.5 Verskaf finansiële ondersteuning om seker te maak dat boere die basiese implemente kan koop  Verskaf werkswinkels en opleidingdienste om seker te maak die vaardighede in boerdery en besigheid bestuur verstaan word  Help die boere om te verstaan hoe die werksbeleide geïmplementeer hoef te word  Die ontwikkeling van plaaslike gemeenskapsforums sodat die gemeenskap kan bespreek hoe die grond ontwikkel en benut moet word  Verskaffing van voldoende infrastruktuur soos paaie, elektrisiteit, rekenaargeletterdheid, ens.  Regering/NRO ondersteuning  (Enige VIER) (4 x 2) (8) 4.4 4.4.1 Landelik-stedelike oorgangsone  (1 x 1) (1) 4.4.2 Die gebied in die foto het gemengde funksies van landelik en stedelik  (1 x 1) (1) 4.4.3 Grond is goedkoper  Daar is meer ruimte vir verder uitbreiding  Fabriek sal naby grondstowwe wees  Naby werkersmag  Naby vervoernetwerke  (Enige TWEE) (2 x 1) (2) 4.4.4 Die mark is naby so vervoerkoste van produkte sal daal  Die boer het die voordeel van stedelike dienste sonder om vir dit te betaal  Aanvraag/kompetisie vir grond verhoog die waarde van die grond  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 4.4.5 Landelike gebiede en lewe sal verwoes word en dit kan lei tot ʼn daling in voedselproduksie  Biodiversiteit en estetiese mooiheid sal verwoes word  Die klimatologiese balans kan verwoes word  Informele nedersettings kan ontwikkel, wat die sosiale en ekonomiese probleme in die gebied kan vererger  Om samesmelting van naburige dorpe te verhoed  Om die spesiale karakter van geskiedkundige landelike leefwyses te behou  (Enige DRIE) (3 x 2) (6) 4.5 4.5.1 Wanneer grondstowwe op groot skaal in voltooide goedere omskep word/Om waarde tot ʼn artikel te voeg  (Konsep) (1 x 1) (1) 4.5.2 Sekondêre sektor  (1 x 1) (1) 4.5.3 Werkskepping  Ekonomiese bemagtiging  (Enige EEN) (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) 4.5.4 Opgradering van vaardighede en kennis in die produksie van vervaardigde goedere  Meer veredeling van grondstowwe om die kwaliteit van die vervaardigde goedere te verhoog  Buitelandse valuta kan verdien word  Skepping van hoër betaalde werkgeleenthede  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 4.5.5 Arbeidsvoorsiening Suid-Afrika beskik oor ʼn baie groot ongeskoolde arbeidsmag, met baie min entrepreneurs  Produksie per werker in Suid-Afrika is baie laag  Stakings en wegbly-aksies vir hoër salarisse en lone beperk produksie  Internasionale kompetisie Suid-Afrika vind dit baie moeilik om teen lande soos China te kompeteer, wat lae koste produkte vervaardig  Suid-Afrika moes in sommige gevalle handelbeperkings geïmplementeer het om sodoende plaaslike markte te beskerm, wat handelsbetrekkinge beperk  (Enige VIER) [LEERDERS MOET TEN MINSTE EEN FEIT VAN ARBEIDSVOORSIENING OF INTERNASIONALE KOMPETISIE NOEM] (4 x 2) (8) 4.6 4.6.1 Dit is ʼn geïntegreerde netwerk van infrastruktuur binne ʼn geografiese area, wat uitgewys is om ekonomiese groei en ontwikkeling te stimuleer  (Konsep) (1 x 1) (1) 4.6.2 Swaziland  (1 x 1) (1) 4.6.3 Maputo is die naaste uitvoerhawe na Johannesburg  Om verhoudinge tussen Mosambiek en Suid-Afrika te versterk  (Enige EEN) (1 x 1) (1) 4.6.4 Die opgradering van infrastruktuur het dit makliker gemaak om belangrike toeristebestemmings langs die korridor te besoek  (1 x 2) (2) 4.6.5 Om die kern infrastruktuur langs die korridor te rehabiliteer  Om beleggings met die korridor gebied te maksimaliseer  Om ontwikkeling in voorheen benadeelde gemeenskappe te verseker  Om volhoubare werkskepping vir mense wat in die onderontwikkelde gebiede, langs die korridor, te bevorder  [Enige DRIE] (3 x 2) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 15 4.6.6 ʼn Groot aantal steenkool wat in Mpumalanga ontgin word, word na die Maputo hawe uitgevoer.  Die korridor gaan verby uitgebreide primêre en industriële gebiede.  Mpumalanga het baie internasionale toeristebestemmings waardeer die korridor verby beweeg  Die grootste nasionale bewaringgebied, die nasionale Krugerpark, kan ook in hierdie gebied aangetref word.  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) [75] GROOTTAAL: 225 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all