Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2017
GEOGRAFIE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 75
Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentAll 2017 papers 

%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8/v1-ad48fe9bc0f8232ebee3/card.webp)



View all%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)





Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afr)
Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 579.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2017
Questions in this paper
- Question 1.1Map work
- Question 1.2Map work
- Question 1.3Map work
- Question 1.4Map work
- Question 1.5Map work
- Question 1.6Climate and weather
Show all 28 questions
- Question 1.7Climate and weather
- Question 1.8Map work
- Question 1.9Economic geography of South Africa
- Question 1.10Map work
- Question 1.11Map work
- Question 1.12Map work
- Question 1.13Geomorphology
- Question 1.14Map work
- Question 1.15Economic geography of South Africa15 marks
- Question 2.1Map work6 marks
- Question 2.2Map work6 marks
- Question 2.3Map work6 marks
- Question 3.1Climate and weather3 marks
- Question 3.2Climate and weather4 marks
- Question 3.3Economic geography of South Africa4 marks
- Question 3.4Economic geography of South Africa2 marks
- Question 3.5Geomorphology5 marks
- Question 3.6Rural and urban settlements7 marks
- Question 4.1Map work7 marks
- Question 4.2Map work1 marks
- Question 4.3Map work3 marks
- Question 4.4Map work4 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Die vrae hieronder is gebaseer op die 1 : 50 000 topografiese kaart 3219CA
CITRUSDAL, sowel as die ortofotokaart wat ʼn gedeelte van die gekarteerde
gebied dek. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae
verskaf. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie
langs elke vraag.
1.1 Die kaartverwysing van die topografiese kaart noord van Citrusdal is ...
A 1932AC.
B 3218BC.
C 3219AC. C
D 3219AD.
1.2 Die gemiddelde magnetiese deklinasie vir die topografiese kaart uittreksel
3219CA Citrusdal in 2007 is ...
A 32°30ʹ W van Ware Noord.
B 19°00ʹ W van Ware Noord.
C 23°16ʹ W van Ware Noord. C
D 24°22ʹ W van Ware Noord.
1.3 Die ortofotokaartskaal van 1 : 10 000 beteken dat een sentimeter op die
ortofotokaart verteenwoordig ... kilometers op die grond.
A 0,01
B 0,1
C 0,5 B
D 0,05
1.4 Die werklike afstand van nommer 4 tot nommer 1 op die ortofotokaart is ...
km.
A 5
B 5,3
C 1,3 D
D 1
1.5 Die provinsie gemerk B op die Algemene Inligtingskaart van Citrusdal op
bladsy 3 is die ...
A Vrystaat.
B Noordwes.
C Noord-Kaap.
D Oos-Kaap. C
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) GEOGRAFIE V2 3
1.6 Aan watter tipe bergreeks behoort die Sederberge?
A Tafelberg
B Kaapse Plooiberge
C Drakensberg B
D Middelberg
1.7 Die dorp Citrusdal sal gedurende die nag ... winde ervaar.
A seebries
B katabatiese winde
C anabatiese winde B
D landbries
1.8 ʼn Ortofotokaart is ʼn ... lugfoto.
A vertikale
B hoë skuins
C lae skuins A
D horisontale
1.9 Die boerdery-aktiwiteit wat in die gebied gemerk 2 op die ortofotokaart
gemerk is, is ... boerdery.
A weiding
B vrugte
C bosbou B
D gewas
1.10 Die laagliggende landvorm by H in blok F8 op die topografiese kaart is ʼn ...
A vlakte.
B saal.
C uitloper. D
D vallei.
1.11 Die verskynsel gemerk 1 op die ortofotokaart is ʼn …
A meer.
B dam.
C reservoir. B
D rivier.
1.12 Die ruitverwysing (koördinate) van die trigonometriese stasie nommer 94,
in blok G5 is ...
A 19°04'60"S 32°36'55"O / 19°04,1'S 32°36,9'O.
B 32°36'43"S 19°04'08"O / 32°36,7'S 19°04,1'O.
C 19°04'10"S 32°36'40"O / 19°04,1'O 32°36,6'O. B
D 32°37'55"S 19°05'06"O / 32°37,9'S 19°05,1'O.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
1.13 Die dreineringspatroon gemerk C in blok C7 en C8 is …
A tralies.
B dendrities.
C radiaal. A
D reghoekig.
1.14 Die natuurlike verskynsel by D, in blok G9, op die topografiese kaart is ʼn …
A nie-standhoudende rivier.
B droë water loop.
C moeras en vlei. C
D nie-standhoudende water.
1.15 Gewasboerdery word by 8 op die ortofotokaart aangetref. Hierdie tipe
boerdery word deur sy ... geïdentifiseer.
A donker toon
B growwe tekstuur
C fyn tekstuur C
D gladde toon
(15 x 1) (15)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) GEOGRAFIE V2 5
AFDELING B
VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE
2.1 FIGUUR 2.1 verteenwoordig ʼn onvolledige dwarssnit tussen punte 4 en 5
op die ortofotokaart.
2.1.1 Voltooi die dwarssnit.
2.1.2 Benoem die posisie van punthoogte 203.
Punte toegeken aan:
Oorsig van die helling voltooid.
Punthoogte 203 (203 m) binne die stippellyne.
(2 x 1) (2)
2.1.3 Waarom is daar geen intersigbaarheid tussen punte 4 en 5 in die
dwarssnit nie?
Daar is ʼn versperring tussen 4 en 5.
Daar is hoër grond (punthoogte 203) wat verhoed dat 4 en 5
sigbaar is.
[Enige EEN]
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
2.1.4 Bereken die vertikale vergroting van die dwarsdeursnee. Toon ALLE
berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.
𝑽𝒆𝒓𝒕𝒊𝒌𝒂𝒍𝒆 𝒔𝒌𝒂𝒂𝒍 (𝑽𝑺)
Formule: VV =
𝑯𝒐𝒓𝒊𝒔𝒐𝒏𝒕𝒂𝒍𝒆 𝒔𝒌𝒂𝒂𝒍 (𝑯𝑺)
VS = 5 mm = 5 (x 1 000) [1 : 1 000]
𝑉𝑆 = 1 ∶ 1 000
𝐻𝑆 = 1 ∶ 10 000
1 1
VV = ÷ 10 000
1000
1 10 1 10 000
=( × 1) OF (1 000 × )
1 1
10
=
1
= 10 keer
(Kandidaat moet eenheid aandui.)
(4 x 1) (4)
2.1.5 Verskaf EEN rede waarom die vertikale skaal in ʼn dwarssnit
oordrewe (vergroot) is.
Dit maak dit moontlik om die topografiese/reliëfverskynsels
duideliker te kan waarneem.
As die vertikale skaal nie oordryf vergroot word nie, sal die reliëf-
verskynsels voorkom. [Enige EEN]
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) GEOGRAFIE V2 7
2.2 2.2.1 Bereken die gemiddelde gradiënt tussen die trigonometriese stasie
(blok G5) na die trigonometriese stasie (blok H2) op die topografiese
kaart.
Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.
Formule: Gradiënt = Vertikale interval (VI)
Horisontale ekwivalent (HE)
VI = 726,5 m – 200,3 m VI = 726,5 m – 200,3 m
= 526,2 m = 526,2 m
7,5 cm x 50 000
HE = 7,5 cm x 500 OF HE =
500
[Speling 7,4 – 7,6]
= 3 750 m = 3 750 m
[Speling 3 700 – 3 800]
526,2 526,2
G=( ) G=( )
3 750 3 750
[Punt toegeken vir vervanging.]
1 1
=
7,1 7,1
= 1 : 7,1 / 1 in 7,1 = 1 : 7,1 / 1 in 7,1
[Speling 1 : 7,0 – 1 : 7,3]
(4 x 1) (4)
2.2.2 Met verwysing na die antwoord in VRAAG 2.2.1, is die helling ʼn ware
weerspieëling van die werklike landskap?
Gee ʼn rede vir jou antwoord.
Nee.
Rede:
Ons bereken die gemiddelde gradiënt en nie die werklike helling
nie.
Van trigonometriese stasie 94 tot trigonometriese stasie 138 is daar
ʼn skerp verandering in gradiënt vanaf ʼn bergagtige area na ʼn
vlakte P.
[Enige EEN]
(2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
2.3 2.3.1 Verwys na die afgebakende gebied in ROOI op die topografiese kaart
wat die ortofotokaart voorstel. Gebruik die afgebakende gebied om
die oppervlakte van die ortofotokaart in km² te bereken. Toon ALLE
berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.
Formule: Oppervlakte = lengte (L) x breedte (B)
Lengte = 9,3 cm x 0,5 = 4,65 km (Speling 4,6 – 4,7)
(9,2 cm – 9,4 cm)
[Aanvaar ander formules om lengte te bereken.]
Breedte = 7,4 cm x 0,5 = 3,7 km (Speling 3,65 – 3,75)
(7,3 cm – 7,5 cm)
[Aanvaar ander formules om breedte te bereken.]
= 4,65 km x 3,7 km
= 17,2 km²
Speling: 16,7 km² – 17,7 km²
[Aanvaar ander berekeningsmetodes.]
(5 x 1) (5)
2.3.2 Verduidelik waarom die gebied wat deur die ortofotokaart op die
topografiese kaart gedek is, kleiner as die ortofotokaart self lyk.
Die ortofotokaart het ʼn groter skaal.
Skaal van ortofotokaart is 5 keer groter as die van topografiese
kaart.
Skaal van ortofotokaart is 1 : 10 000 en die skaal van die topografiese
kaart is 1 : 50 000.
[Konsep]
(1 x 1) (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) GEOGRAFIE V2 9
AFDELING C
VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE
3.1 Verwys na die grafiek hieronder, die inligting op bladsy 3 en die topografiese
kaart om die vrae wat volg te beantwoord.
[Bron: https://en.klimaat-data.org/plek/23402/]
3.1.1 Bereken die gemiddelde maandelikse reënval (mm) vir Citrusdal.
315 ÷ 12 = 26,25 mm
(1 x 1) (1)
3.1.2 Noem die tipe klimaat waarmee hierdie tipe reënval geassosieer
word.
Mediterreense klimaat
(1 x 1) (1)
3.1.3 Gegewe die bogenoemde reënval-data (grafiek) en Citrusdal se
ligging. Verskaf EEN rede waarom daar baie nie-standhoudende
strome in die gebied voorkom.
Lang droë somer – ondergemiddelde reënval.
Ligging op die SW-kus oorheers deur koue Benguela-stroom.
Gebiede ervaar seisoenale reën
[Enige EEN]
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
3.2 Graad 12-leerders op ʼn uitstappie na Citrusdal, ontdek dat die temperatuur
om 12:00 (middag) by die karavaanpark wat A gemerk is, ʼn paar grade laer
is as die temperatuur naby die nywerheidsgebied gemerk G op die
topografiese kaart. Verskaf redes vir die verskil in temperatuur tussen die
karavaanpark en die nywerheidsgebied.
Karavaanpark is kouer omdat:
Dit aan die buitewyke geleë is / ver van die beboude gebied.
Dit is naby aan die water / Olifantsrivier.
Daar is baie plantegroei naby, dus meer transpirasie en laer
temperature.
Daar is minder besoedeling of minder aktiwiteite wat besoedeling
veroorsaak.
Nywerheidsgebied is warmer omdat:
Dit is geleë in ʼn beboude gebied – wat eie hitte genereer.
Daar is minder plantegroei naby.
Daar is meer besoedeling (koepel) soos stof en roet wat hitte langer
absorbeer en behou.
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
3.3 Verskaf TWEE bewyse om te regverdig dat die standplaas van die Olifants-
riviervallei, geleë wes op die topografiese kaart, ideaal vir die landbou is.
Plat land / sagte helling / kontoerlyne ver uitmekaar
Naby waterbron / besproeiing moontlik
Vrugbare grond / bewerkbare grond
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
3.4 Daar is talle damme in die landbougebied wat deur die topografiese kaart
gedek word. Van watter belang is hierdie damme tydens die droë seisoene
vir die boere?
Besproeiing van bewerkte lande / boorde en wingerde
Beskikbaarheid van water vir lewende hawe
Water vir huishoudelike gebruik
[Enige EEN]
(1 x 2) (2)
3.5 Verwys na die Olifantsrivier in blok I2 op die topografiese kaart.
3.5.1 Identifiseer die stroomkanaalpatroon.
Gevlegte stroom
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) GEOGRAFIE V2 11
3.5.2 Verskaf bewyse vanaf die topografiese kaart om jou antwoord in
VRAAG 3.5.1 te ondersteun.
Sagte gradiënt vertraag riviersnelheid wat lei tot afsetting.
Die boorde op die sandbanke dui aan dat die sandbanke bokant die
watervlak is.
Vlak rivier verdeel in kleiner riviere (strome) rondom sandbanke.
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
3.6 Verwys na die dorp Citrusdal.
3.6.1 Is Citrusdal ʼn ontspanning, mynbou of poortdorp?
Poortdorp
(1 x 1) (1)
3.6.2 Verskaf bewyse vanaf die topografiese kaart om jou antwoord te
ondersteun.
Geleë tussen bergreekse.
Geleë tussen die Cederberg en Olifantsberge.
[Enige EEN]
(1 x 2) (2)
3.6.3 Verduidelik die ekonomiese voordeel van Citrusdal se ligging.
Toerisme – Wes-Kaapse plooiberge / Natuurlike warmwaterbronne
wat daar aangetref word.
Landbou – Sitrusboerdery en wingerde dra tot die ekonomie by.
Indiensneming in primêre, sekondêre en tersiêre sektore.
Naby aan Kaapstad en mark.
Voorsien dienste vir mense wat deur die gebied reis.
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
4.1 Gedurende die 2008 vloede was toegang tot die Olifantsriviervallei beperk om
die omvang van die skade te bepaal. ʼn GIS-spesialis het afstandswaarneming
gebruik om toegang tot oorstroomde gebiede langs die Olifantsriviervallei te
verkry.
4.1.1 Definieer die term afstandswaarneming.
Verwys na die waarneming van die aarde vanaf ʼn afstand met behulp van
satelliete om inligting in te samel sonder om direkte kontak met ʼn
oppervlakte te maak.
[Konsep]
(1 x 1) (1)
4.1.2 Noem TWEE redes waarom die GIS-spesialis afstandswaarneming
gekies het.
Data kan van ontoeganklike gebiede versamel word.
Groot areas kan as beelde vasgelê word
Kan op kort kennisgewing beskikbaar gestel word, veral in tye van
oorstromings (rampbestuur).
Dit kan gebruik word om veranderinge en ontwikkeling in ʼn gebied oor tyd
te monitor.
[Enige TWEE]
(2 x 1) (2)
4.1.3 Die GIS-spesialis het ook bevind dat boerdery ʼn negatiewe impak op die
Olifantrivier gehad het. Hy/sy het voorgestel dat buffersones rondom die
Olifantsrivier geplaas moet word. Evalueer hoe dit die wanbestuur van die
rivier sal voorkom.
Beperk besoedeling van plaagdoders afval wat gestort word.
Los gebiede rondom die rivier skoon van boerdery uitbreiding.
Voorkom erosie van die rivieroewer.
Beperk die negatiewe uitwerking op die waterlewe van die rivier.
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
4.2 Definieer die term ruimtelike data.
Verwys na die ligging en vorm van geografiese kenmerke.
[Konsep]
(1 x 1) (1)
4.3 Klassifiseer elk van die volgende ruimtelike voorwerpe in blok E5, as ʼn punt, lyn
of veelhoek (area).
(a) Nie-standhoudende rivier / voetslaanpad: (lyn)
(b) Punthoogte: (punt)
(c) Dam / landerye: (poligoon)
(3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) GEOGRAFIE V2 13
4.4 Die diagram hieronder illustreer die konsep van data-integrasie in blok A10 op
die topografiese kaart. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae hieronder.
[Bron: Eksaminator]
4.4.1 Definieer die term data integrasie.
Kombinasie van verskillende soorte data vir besluitneming.
Verbind inligting vanuit ʼn verskeidenheid bronne.
[Konsep]
(1 x 1) (1)
4.4.2 Noem EEN probleem wat met data-integrasie ervaar is, soos aangedui in
die diagram / figuur voor die bekendstelling van GIS.
Kaarte het verskillende skale.
Eerste kaart 1 : 30 000, tweede kaart 1 : 80 000, derde kaart 1 : 60 000,
vierde kaart 1 : 50 000 [leerder moet slegs skale van twee kaarte
vergelyk]
[Enige EEN]
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
4.4.3 Noem TWEE maniere waarop data-integrasie die boer kan help om sy plaas
op Kleinplaas, E8 blok, ekonomies lewensvatbaar te maak.
Beskikbaarheid van water
Vrugbaarheid van grond
Verligting van die land (helling)
Mikroklimaat
Toegang tot infrastruktuur
Toegang tot vervoer
[Enige EEN]
(2 x 1) (2)
[15]
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Addendum
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Addendum (Afr)
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8/v1-ad48fe9bc0f8232ebee3/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Question Paper (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Question paper