Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2019
GEOGRAFIE V2
PUNTE: 75
TYD: 1½ uur
NAAM:
PUNTE HVD GROEP PROVINSIAAL
V1 15
V2 20 TOTAAL
MOD.
PUNTE
V3 25
V4 15
75 75
*GEOGA2*
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitende 1 bladsy vir
rofwerk en berekeninge.
Skip to contentAll 2019 papers 



%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853/v1-245d41e84a7f24f2da21/card.webp)
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8/v1-ad48fe9bc0f8232ebee3/card.webp)
View all%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)


%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)


Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)
Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 276.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2019
Questions in this paper
- Question 1.1Rural and urban settlements
- Question 1.2Economic geography of South Africa
- Question 1.3Rural and urban settlements
- Question 1.4Rural and urban settlements
- Question 1.5Rural and urban settlements
- Question 1.6Rural and urban settlements
Show all 20 questions
- Question 1.7Rural and urban settlements
- Question 1.8Rural and urban settlements
- Question 1.9Rural and urban settlements
- Question 1.10Rural and urban settlements
- Question 1.11Economic geography of South Africa
- Question 1.12Rural and urban settlements
- Question 1.13Rural and urban settlements
- Question 1.14Rural and urban settlements
- Question 1.15Geomorphology15 marks
- Question 3.1Economic geography of South Africa3 marks
- Question 3.2Rural and urban settlements5 marks
- Question 3.3Economic geography of South Africa6 marks
- Question 3.4Economic geography of South Africa5 marks
- Question 3.5Climate and weather6 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019)
BRON MATERIAAL
1. ʼn Uittreksel uit die topografiese kaart 2529CC WITBANK.
2. Ortofotokaart 2529 CC 15 WITBANK.
3. LET WEL: Die bronmateriaal moet deur die skool vir hulle eie gebruik
ingeneem word.
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou NAAM in die spasies wat op die voorblad voorsien is.
2. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien is.
3. Jy word van ʼn 1 : 50 000 topografiese kaart (2529CC WITBANK) en ʼn
ortofotokaart (2529 CC 15 WITBANK) van ʼn gedeelte van die gekarteerde
gebied voorsien.
4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.
5. Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle
rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel
losmaak NIE.
6. Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal hiervoor
toegeken word.
7. Dui die korrekte maateenheid in die finale antwoord van berekeninge aan,
byvoorbeeld 10 km; 2,1 cm.
8. Jy mag ʼn niegeprogrammeerde sakrekenaar en vergrootglas gebruik.
9. Die gebied wat ROOI op die topografiese kaart afgebaken is, stel die gebied
voor wat deur die ortofotokaart gedek word.
10. Die volgende Engelse begrippe en hul Afrikaanse vertalings word op die
topografiese kaart getoon:
AFRIKAANS ENGLISH
Vliegveld Aerodrome
Gholfbaan Golf course
Uitgrawings Diggings
Hospitaal Hospital
Rioolwerke Sewerage works
Skag Shaft
Slykdam Slimes Dam
Voor Furrow
Ondergrondse grond Subsiding ground
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 3
ALGEMENE INLIGTING OOR WITBANK
Witbank, herbenoem eMalahleni in 2006, is ʼn stad op die Hoëveld van Mpumalanga, Suid-
Afrika, binne die eMalahleni plaaslike munisipaliteit geleë. Die stad is vir die steenkool
ontginning in die omliggende streek bekend.
Witbank is geleë langs die spoorlyn wat Pretoria met Maputo verbind en het vir baie jare
as die vervoer deurgang na die Mosambiek-hawe gedien. Twee nasionale snelweë, die N4
vanaf Pretoria en die N12 vanaf Johannesburg, konvergeer by Witbank en gaan dan na
Komatipoort, aan die grens van Mosambiek voort. Saam vorm hierdie roetes die Maputo-
korridor, ʼn strategies belangrike alternatief na die Suid-Afrikaanse hawens van
Richardsbaai en Durban aan die Indiese oseaan se oewers van die land.
Witbank is in ʼn steenkoolmynarea met meer as 22 kollieries in die munisipale radius. Daar
is ʼn aantal kragstasies (soos die Duvha-kragstasie), sowel as ʼn staalmeule (Evraz Highveld
Steel en Vanadium Beperk) naby, wat almal steenkool benodig.
[Bron: Eksaminator]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019)
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2529CC WITBANK) sowel
as die ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie
opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord
en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer.
1.1 Die stad wat ooswaarts van Witbank langs die N4 geleë is, is …
A Bloemfontein.
B Richardsbaai.
C Pretoria.
D Middelburg.
1.2 Die belangrikste mineraal wat rondom die Witbank-gebied ontgin word, is …
A platinum.
B steenkool.
C diamante.
D ystererts.
1.3 In die kaartindeks van 2529 CC, verteenwoordig die 29 …
A 29° suid van die ewenaar.
B 29° wes van die Greenwich Meridiaan.
C 29° noord van die ewenaar.
D 29° oos van die Greenwich Meridiaan.
1.4 Die mensgemaakte verskynsel A in blok G10 op die topografiese kaart is
ʼn…
A vervoerband.
B mynhoop.
C slymsdam.
D heuwel.
1.5 … lugfoto’s word gebruik om ortofotokaarte te skep.
A Horisontale-
B Satelliet-
C Vertikale-
D Skuins-
1.6 Die mensgemaakte verskynsel 1 op die ortofotokaart is ʼn …
A dam.
B reservoir.
C gebou.
D watertoring.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 5
1.7 Die verskil in hoogte tussen punthoogte 1554 in blok H10 en trigonometriese
stasie 156 in blok H12, is … m.
A 20
B 2,0
C 21
D 20,9
1.8 Die verskynsel wat by 2 op die ortofotokaart aangetref word is/ʼn …
A gholfbaan.
B Witbank se industriële gebied.
C skool.
D King George Park.
1.9 Die mensgemaakte verskynsel by 3 op die ortofotokaart is/ʼn …
A rioolwerke.
B dam.
C reservoir.
D slymsdam.
1.10 Die dominate stratepatroon by B in blok C12 op die topografiese kaart is ʼn …
-patroon.
A radiale
B onbeplande onreëlmatige
C rooster
D beplande onreëlmatige
1.11 Die tipe mynbou, in blok H8, wat minerale aan die Greenside Colliery verskaf
is …
A baggerwerk.
B oopgroefmynbou.
C breking
D skagbou.
1.12 Die tipe kommersiële gebied by 4 op die ortofotokaart is ʼn …
A afgeleë besigheidsdistrik.
B streekswinkelsentrum.
C buurtwinkelsentrum.
D geïsoleerde winkelsentrum.
1.13 Die patroon van die landelike nedersetting binne C in blok B3 op die
topografiese kaart is, …
A kern.
B liniêr.
C geïsoleerd.
D ster.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019)
1.14 Die vernaamste grondgebruiksone wat in blok D10 op die topografiese kaart
gevind word, is …
A landelik-stedelike oorgangsone.
B residensieël.
C kommersieël.
D ligte industrieë.
1.15 Die algemene vloeirigting van rivier H in blok H2 op die topografiese kaart
is …
A noord.
B suidwes.
C noordwes.
D suid.
(15 x 1) [15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 7
VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE
2.1 Produkte vanaf Witbank word langs die N4-nasionale pad na Pretoria vervoer.
2.1.1 Bepaal of motors wat langs die N4 vanaf 5 na 6 op die ortofotokaart,
opdraand of afdraand reis.
(1 x 1) (1)
2.1.2 Gee ʼn rede vir jou antwoord in VRAAG 2.1.1.
(1 x 1) (1)
2.2 Vind lyn 7–8 op die ortofotokaart.
2.2.1 Bereken die gemiddelde gradiënt tussen die parkeerterrein
punt 7 (1593) en 8 op die ortofotokaart. Toon ALLE berekeninge.
Punte sal vir berekeninge toegeken word.
Vertikale Interval (V.I.)
Formule: Gradient =
Horisontale Ekwivalent (H.E.)
(5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019)
2.3 2.3.1 Bereken die magnetiese peiling vanaf punt D, in blok B5, tot by E in
blok C4 vir 2019. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge
toegeken word.
Formule: MP = WP + MD
(7 x 1) (7)
2.3.2 Noem die belangrikheid om die magnetiese deklinasie vir die huidige
jaar te bereken.
(1 x 1) (1)
2.4 Bereken die opopervlakte van blok A1 op die topografiese kaart in km². Toon
ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Toon duidelike
maateenhede in jou antwoord.
Formule: oppervlakte = lengte (L) x breedte (B)
(5 x 1) (5)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 9
VRAAG 3: TOEPASSING EN INTEPRETASIE
3.1 Bestudeer die Ferrobank industriële gebied in blok B8.
3.1.1 Is Ferrobank ʼn ligte of swaar industriële gebied?
(1 x 1) (1)
3.1.2 Staaf jou keuse in VRAAG 3.1.1.
(1 x 2) (2)
3.2 Witbank is ʼn sentraleplek-dorp volgens sy hooffunksie.
3.2.1 Definieer ʼn sentraleplek-dorp.
(1 x 1) (1)
3.2.2 Verskaf topografiese en ortofotokaart bewyse dat Witbank ʼn
sentraleplek-dorp is.
(2 x 2) (4)
3.3 Verwys na blok E10 op die topografiese kaart.
3.3.1 Noem TWEE natuurlike faktore wat mynbou in blok E10 op die
topografiese kaart sal ontmoedig.
(2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019)
3.3.2 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 3.3.1.
(2 x 2) (4)
3.4 Infrastruktuur is belangrik vir mynbou in die streek. Verwys na die Greenside
Colliery-myn in blokke H8 en H9 op die topografiese kaart om die volgende
vra te beantwoord.
3.4.1 Noem ʼn tipe infrastruktuur wat deur die Greenside Colliery-myn
gebruik word.
(1 x 1) (1)
3.4.2 Verduidelik waarom die infrastruktuur wat in VRAAG 3.4.1 genoem
is, belangrik vir die Greenside Colliery-myn is.
(2 x 2) (4)
3.5 Verwys na blokke H2 en H3 op die topografiese kaart.
3.5.1 Witbank ontvang seisoenale reënval. Verskaf redes sigbaar in
blok H2.
(2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 11
3.5.2 Verduidelik hoe seisoenale reënval die ligging van die bewerkte
landerye in blok H3, beïnvloed het.
(1 x 2) (2)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019)
VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
4.1 Verwys na die onderstaande foto van ʼn slymsdam wat in die Witbank gebied
gebruik word en beantwoord die daaropvolgende vrae.
[Bron: Google]
4.1.1 Watter tipe ruimtelike voorwerp is die slymsdam?
(1 x 1) (1)
4.1.2 Is die foto ʼn raster- of vektorbeeld?
(1 x 1) (1)
4.1.3 GIS kan gebruik word om die hoeveelheid water en besteebare
materiaal wat die dam binnegaan te voorspel deur verskillende
bronne van inligting te integreer. Wat word die term wat hierdie proses
beskryf, genoem?
(1 x 1) (1)
4.2 Die boer in blok H1 besluit om datamanipulasie te gebruik om te help om die
beste uitset en wins uit sy gewasboerdery te verkry.
4.2.1 Verduidelik die term datamanipulasie.
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 13
4.2.2 Evalueer hoe datamanipulasie die boer in blok H1 kan help om sy
uitset en wins te maksimaliseer.
(2 x 2) (4)
4.3 Verwys na gebiede binne F in blok A5 op die topgrafiese kaart, waarin
buffersones voorgekom het.
4.3.1 Definieer buffersones.
(1 x1) (1)
4.3.2 Watter bewyse is daar dat buffersones voorgekom het?
(1 x 2) (2)
4.3.3 Verduidelik die positiewe impak wat buffersones op omgewings-
volhoubaarheid in die gebied, in die geval van besoedeling, sal hê.
(2 x 2) (4)
[15]
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019)
ROFWERK EN BEREKENINGE
(LET WEL: MOENIE hierdie bladsy vanaf die vraestel losmaak nie.)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853/v1-245d41e84a7f24f2da21/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Question Paper (Afr)
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8/v1-ad48fe9bc0f8232ebee3/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Question Paper (Afr)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2025 Memo

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum