Skip to content

Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 12201915 pages

Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE 12 SEPTEMBER 2019 GEOGRAFIE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 225 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.
2 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2019) AFDELING A: KLIMAAT, WEER EN GEOMORFOLOGIE VRAAG 1 1.1 1.1.1 Ligging van 25,0°N / orkaan / Bahamas / Bermuda / Beweging in ʼn Noordwestelike rigting. [Enige EEN] (1) 1.1.2 Somer (1) 1.1.3 Volwasse (1) 1.1.4 Oos na Wes/weswaarts/Noordwestelik (1) 1.1.5 6 (1) 1.1.6 Vrydag (1) 1.1.7 4 (1) 1.1.8 26,5 °C en hierbo (1) (8 x 1) (8) 1.2 1.2.1 Stootoewer (1) 1.2.2 Glyoewer (1) 1.2.3 Stootoewer (1) 1.2.4 Stootoewer (1) 1.2.5 Glyoewer (1) 1.2.6 Stootoewer (1) 1.2.7 Glyoewer (1) (7 x 1) (7) 1.3 1.3.1 Winter (1) (1 x 1) (1) 1.3.2 A – Suid-Atlantiese hoog (1) B – Kalahari/kontinentale hoog (1) C – Suid-Indiese hoog (1) (3 x 1) (3) 1.3.3 In die binneland van die land gevind (1) Oorheers die land in die winter (1) Beweeg suidwaarts in somer (1) Beweeg noordwaarts in winter (1) Lugsirkulasie is antikloksgewys (1) Dalende lug is swakker gedurende somer (1) [Enige EEN] (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 3 1.3.4 Die beweging van die ITCZ suidwaarts veroorsaak dat antisiklone A en C suidwaarts van hul posisies in skets Y beweeg (2) 1.3.5 ANTISIKLOON A – Suid-Atlantiese hoog In die somer wig hierdie hoogdruk langs die suidweste van die land en divergeer/kanaaliseer vogtige lug land toe (2) Reënval is minimaal in die somer as gevolg van die koue en droë oseaan waaroor aanlandige winde waai (2) ANTISIKLOON C – Suid-Indiese hoog Word verder weg van die land en verder suid in die somer gevind (2) Dit veroorsaak dat aanlandige winde vog oor die ooskus en na die binneland aanbring (2) Die ooskus en binneland ontvang die meeste van sy reën in die somer (2) [ENIGE VIER – MOET NA BEIDE ANTISIKLONE VERWYS] (4 x 2) (8) 1.4 1.4.1 Radiasie/Bestraling (1 x 1) (1) 1.4.2 Wolklose/helder lug (1) Snags (1) [Enige EEN] (1 x 1) (1) 1.4.3 Katabaties (1 x 1) (1) 1.4.4 Snags, koel lug af as gevolg van terrestriële radiasie en daal (2) a.g.v. swaartekrag (2) (1 x 2) (2) 1.4.5 Hierdie koue lug daal na die valleivloer (2) As die temperatuur daal en doupunt bereik (bo 0 °C) kom kondensasie voor (2) (2 x 2) (4) 1.4.6 Dit sal sigbaarheidsprobleme veroorsaak (2) Sigbaarheidsprobleme kan misdaad verhoog (2) Verhoogde verkeersopeenhoping (2) Dit kan motorongelukke veroorsaak (2) Voetgangers/fietsryers is in gevaar om deur motors getref te word (2) As dit met besoedelde stowwe meng veroorsaak dit rookmis, wat menslike gesondheid kan beïnvloed (2) [Enige DRIE] (3 x 2) (6) 1.5 1.5.1 Oppervlakpatrone wat deur ʼn rivier en sy sytakke gevorm word (1) Die manier waarop strome binne ʼn dreineringbekken gerangskik is (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 1.5.2 A – radiale (sentrifugale) (1) B – tralie (1) (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2019) 1.5.3 By A, vloei riviere uitwaarts vanaf ʼn hoë sentrale punt en by B vloei hoofstrome parallel aan mekaar (2) By A, ontmoet die sytakke skerphoekig en by B ontmoet die sytakke die hoofstroom reghoekig (2) [ENIGE EEN VERSKIL] (1 x 2) (2) 1.5.4 Word in plooiberge/steil landskappe gevind, wat veroorsaak dat sytakke reguit vloei (2) Vorm in ʼn poort met steil hellings wat veroorsaak dat die sytakke reguit vloei (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.5.5 Massiewe stollingsgesteentes met ʼn eenvormige weerstand teen erosie vorm die onderliggende rotsstruktuur vir die dendritiese patroon (2) Reghoekige dreineringspatrone vorm op stollingsgesteentes met baie nate/krake (2) Massiewe stollingsgesteentes geassosieer met vulkane of koepels vorm die onderliggende rotsstruktuur vir die radiale (sentrifugale) patroon (2) Die sentripetale patroon het massiewe stollingsgesteentes onderliggend en vorm ʼn bekken (2) Parallelle dreineringspatrone vorm op stollingsgesteentes in gebiede van groot krake (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 1.6.1 ʼn Dwarsprofiel is dwars-uitsig van ʼn rivier vanaf oewer tot oewer (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 1.6.2 Turbulent (1 x 1) (1) 1.6.3 Hoë tempo van erosie (1) Stroomvrag is groot bodem gesteentes Die vallei is nou en steil (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 1.6.4 (a) 2 2 2-punte vir vorm 2-punte vir verskil in hoogte [DIE PUNTE MOET VIR VERSKILLE IN HOOGTE EN VORM TUSSSEN BEIDE SKETSE TOEGEKEN WORD] (2 x 2) (4) (b) Die middel-loop het ʼn oop V-vormige kanaal (2) terwyl die vallei in die benede-loop ʼn baie wye U-vormige kanaal het (2) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 5 1.6.5 Die erosie proses (vertikaal in bo-loop en sywaarts in die middel-loop) skep sediment (2) Hierdie sediment word tot by die monding vervoer, waar dit neergelaat word (2) (2 x 2) (4) [75] VRAAG 2 2.1 2.1.1 C/vogfront (1) 2.1.2 G/hitte-laag (1) 2.1.3 H/aanlandige winde (1) 2.1.4 A/bergwind (1) 2.1.5 F/afgesnyde laag (1) 2.1.6 E/lyndonderstorms (1) 2.1.7 D/kuslaag (1) (7 x 1) (7) 2.2 2.2.1 C/watertafel (1) 2.2.2 D/episodies (1) 2.2.3 C/lengteprofiel (1) 2.2.4 A/verjonging (1) 2.2.5 B/antesedente (1) 2.2.6 C/roofelmboog (1) 2.2.7 B/meander (1) 2.2.8 D/waterskeiding (1) (8 x 1) (8) 2.3 2.3.1 Antikloksgewyse beweging rondom ʼn laagdruk (1) 2.3.2 (a) Koue en warm fronte is volkome ontwikkel Bewys van ʼn goed gevormde V-vorm Koue en warm sektore is goed ontwikkel [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) (b) Die warm front word met stratuswolke geassosieer terwyl die koue front met cumulonimbuswolke geassosieer word (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2019) 2.3.3 Die okklusie begin by die apeks (boonste gedeelte) (2) Koue lug is vinniger en swaarder en beweeg vinniger as warmer lug (2) Die koue front haal die warm front in (2) ʼn Okklusie kan óf warm óf koud wees (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.3.4 Warm lug (1) Koue lug (1) [ENIGE DRIE] (3 x 1) (3) 2.3.5 Dit bring winterreënval na Kaapstad, wat die damme en riviere opvul (2) Die reënval is ideaal vir die verbouing van winter akkerbouprodukte soos bv. druiwe (2) Hulle word met die vorming van sneeu op die Kaapse plooiberge geassosieer en dit trek toeriste (2) Reënval bevorder die groei van natuurlike plantegroei en skep ʼn estetiese mooiheid vir toeriste (2) [BEIDE BOERDERY EN TOERISTE MOET GENOEM WORD] (2 + 2) (4) 2.4 2.4.1 Verwys na die klimaat oor ʼn klein gebied [KONSEP] (1 x 1) (1) 2.4.2 Vorm en struktuur van geboue Kunsmatige oppervlaktes Plantegroei/bome [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 2.4.3 Die hoogste temperature kom in die middel voor en word omring deur laer temperature soos ons na die buitewyke uitbeweeg (1 x 1) (1) 2.4.4 Hoër digtheid van geboue vang hitte vas (2) Hoër digtheid veroorsaak ʼn groter oppervlakte om hitte te absorbeer (2) Lang geboue/wolkekrabbers dien as windskerms en hitte kan nie versprei word nie (2) Wolkekrabbers veroorsaak veelvoudige refleksies (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 7 2.4.5 Industriële desentralisasie (2) Plant meer bome in stedelike gebiede om koolstofdioksied te absorbeer (2) Vermeerder eko-vriendelike geboue (2) Die gebruik van meer eko-vriendelike energie (2) Vestig daktuine (2) Bevorder openbare vervoer wat minder motors en minder koolstof- vrystellings tot gevolg het (2) Bevorder die gebruik van fietse/stap omdat daar minder motors sal wees en dus minder koolstofvrystellings (2) Vermeerder die aantal waterverskynsels (2) Skoorsteenpype moet bo inversie uitstyg/suiweringsfilters moet op skoorstene aangebring word (2) Kommersiële desentralisasie om kopers/werkers te skuif (2) Gebruik van wit reflektiewe verf of oppervlakke om te verhoed dat hitte geabsorbeer word (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 2.5.1 Bo-loop (1 x 1) (1) 2.5.2 A – stroomversnellings B – watervalle (2 x 1) (2) 2.5.3 (a) Word in hellende lae gevorm, waar sagte lae vinniger as harder lae geërodeer word (2) Die rivierbed raak ongelyk en skep ʼn rowwe onstuimige vloei van water (2) (2 x 2) (4) (b) Die onstuimige water pas hulle omdat dit die spoed van die boot sal verhoog (2) Watervalle is te gevaarlik; hulle mag ernstig beseer word of kan sterf as hulle oor die steil hellings roei (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2019) 2.5.4 (a) Lok toeriste (1) Estetiese mooiheid/ontspannings (1) Wek hidro-elektrisiteit op (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) (b) Die krag van die vallende water skep ʼn plonspoel by die basis (2) Onderkelwing kom voor by die basis (2) Dit veroorsaak dat die harde weerstandbiedende laag intuimel (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.6.1 Aksie wat geneem word om die afloop van ʼn rivier te reguleer (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 2.6.2 Plaag- en onkruiddoders wat in boerdery gebruik word, eindig op in die riviere deurmiddel van direkte afloop of grondwater (2) 2.6.3 Bome verminder die hoeveelheid water wat direk in ons riviere afloop (2) (1 x 2) (2) 2.6.4 Blitsvloede kan voorkom omdat kunsmatige oppervlaktes groter afloop aanmoedig. (2) (1 x 2) (2) 2.6.5 Boetes vir storting in riviere (2) Maak groter buffersones om industrieë te verhoed om te naby die riviere te wees (2) Herhaalde toetsing van waterkwaliteit om giftige stowwe vanaf industrieë te verhoed om die ekosisteme te beskadig (2) Moedig die herverbruik van industriële afval aan (2) Bewusmakingsveldtogte en wetgewing (2) Opvoeding vir industrialiste aangaande volhoubare praktyke (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [75] VRAAG 3 3.1 3.1.1 Grootskaal (1) 3.1.2 Droëpunt (1) 3.1.3 Situasie (1) 3.1.4 HOP (1) 3.1.5 Landelike ontvolking (1) 3.1.6 Boeredorpie (1) 3.1.7 Situasie (1) 3.1.8 Rond (1) (8 x 1) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 9 3.2 3.2.1 G (kwaternêre) (1) 3.2.2 A (BNP) (1) 3.2.3 H (proteksionisme) (1) 3.2.4 D (voedselonsekerheid) (1) 3.2.5 F (uitvoer) (1) 3.2.6 C (tersiêre aktiwiteite) (1) 3.2.7 B (invoer) (1) (7 x 1) (7) 3.3 3.3.1 Herstel onregte van die verlede Bevorder ekonomiese groei Verminder armoede Nasionale versoening en stabiliteit [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.3.2 Grondrestitusie Grondeienaarskap Grondherverdeling [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 3.3.3 Dit is ʼn duur proses (2) Dit neem tyd om verskille op te los (2) Daar is grys areas in die grondhervormingsbeleide (2) Verskille tussen regeringleiers en tradisionele leiers (2) Gewillige koper en verkoper is moeilik om te onderhandel (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.3.4 Die eiser het geen belangstelling of kennis van landbou nie (2) Daar was ʼn tekort aan opleiding en ondersteuning (2) Geen toegang tot kapitaal/finansies (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.3.5 Ekonomiese groei van landelike gebiede sal nie gestimuleer word nie (2) Vermeerdering van armoede (2) Die beweging vanaf bestaansboerdery na kommersiële boerdery het nog nie plaasgevind nie (2) Minder landbouprodukte vir uitvoere (2) Voedselonsekerheid omdat die grond nie effektief gebruik word nie (2) (2 x 2) (4) 3.4.1 Wanneer mense mishandel of onregverdig behandel word (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 3.4.2 (a) Mense woon in informele behuising (1) Tekort aan dienste is sigbaar (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2019) (b) Hulle is werkloos en kan nie vir dienste betaal nie (1) Gierigheid (‘greed’) en korrupsie van munisipale amptenare (1) Tekort aan deelname of sienswyse in plaaslike regerings (1) Beperkte formele opvoeding/opleiding (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) (c) Dit kan lei tot gewelddadige optogte/proteste (1) Toename in misdaad (1) Xenofobiese aanvalle (1) Verspreiding van siekes (1) Toename in armoede (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 3.4.3 Lug (1) 3.4.4 Gesondheidsprobleme soos asma en kanker (2) Velkwale (2) Toename in oogsiektes (2) Ongemak en lusteloosheid (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.4.5 Regeringswetgewing gekoppel aan boetes om vrystellings te verminder (2) Industriële desentralisasie (2) Bevorder skoon energiebronne (AANVAAR VOORBEELDE) (2) Verskuif gemeenskappe (2) Skep bewusmakingsveldtogte (2) Installeer filters in fabrieke (2) Gereelde toetsing van lugkwaliteit (2) Skep groengordels (2) Industrieë moet lang/hoë skoorstene hê (2) Protesaksies/petisies om die regering te dwing om regverdige optrede teen nywerhede, wat weier, te neem (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.5 3.5.1 ʼn Persoon wat ʼn ongeregistreerde besigheid besit en geen belasting betaal nie (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 3.5.2 Meedoënlose styging van werkloosheid (1) Tydelike/Deeltydse werk (1) (2 x 1) (2) 3.5.3 Hulle word gereeld deur plaaslike owerhede geteister (2) Geen behoorlike toegang tot handelsfasiliteite (2) Banke is huiwerig om lenings toe te staan (2) Geen werksekuriteit (2) Onveilige werksomstandighede (2) Ongesonde werksomgewing (2) Hulle is slagoffers van misdaad (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 11 3.5.4 Stel lisensiëring vir die sektor bekend (2) Spesifieke areas soos taxi-gebiede moet vir hulle opsy gesit word (2) Vennootskappe met die formele sektor moet gesmee word (2) Fasiliteer opleiding- en leierskapprogramme (2) Verskaf stoorfasiliteite/verkoeling (2) Verskaf makliker toegang tot banklenings (2) Handhaaf polisiëring van die gebied (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.5.5 Die formele sektor kontrakteer werkers uit die informele sektor omdat hulle op koste bespaar (2) Die informele handelaars koop goedere uit die formele sektor wat dan in hul informele besighede verkoop word (2) (2 x 2) (4) 3.6.1 Suid-wes Kaap (1) 3.6.2 Werkskepping (1) Bevorder uitvoere (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.6.3 Olie- en gassektor (1) 3.6.4 Die hawe kan vir die uit- en invoer van grondstowwe en goedere gebruik word (2) Die hawe dien as ʼn stopplek vir olieplatforms wat onderhoud benodig (2) Die hawe is strategies geleë om die olie- en gassektor te dien (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.6.5 Lae vlakke van geskoolde arbeid (2) Geskoolde arbeiders is geneig om na Kaapstad te beweeg (2) Hawe benodig meer gevorderde houerlaaifasiliteite (2) Grond word meestal privaat besit dus is dit baie duur vir die toekomstige uitbreiding van die IOS (2) Daar is beperkte elektrisiteitsvoorsiening in grootmaat (2) Water in die baai is besoedel met swaarmetaaldeeltjies wat die mari- kultuurbedryf beïnvloed (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [75] VRAAG 4 4.1 4.1.1 SSK (1) 4.1.2 Voorstede (1) 4.1.3 Vervalsone (1) 4.1.4 SSK (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2019) 4.1.5 Voorstede (1) 4.1.6 Landelik-stedelike oorgangsone (1) 4.1.7 Vervalsone (1) (7 x 1) (7) 4.2 4.2.1 F (Grondstowwe) (1) 4.2.2 I (Platinum) (1) 4.2.3 G (Mark) (1) 4.2.4 C (Steenkool (1) 4.2.5 H (Brug) (1) 4.2.6 A (Goud) 4.2.7 B (Ongebonde) (1) 4.2.8 E (Alomteenwoordig) (1) (8 x 1) (8) 4.3 4.3.1 Beweging van mense vanaf landelike gebiede na stedelike gebiede (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 4.3.2 Klimaatkundige rampe (1) 4.3.3 Gesondheidsorg (1) Opvoeding (1) Voedsel (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 4.3.4 Winkels sluit (2) Produksie daal omdat daar minder jong/volwasse werkers is (2) Slegs bejaardes en kinders wat agterbly en hulle is nie so produktief nie (2) ‘Breindrein’ soos opgevoede/geskoolde mense die plek verlaat (2) Minder beleggings in die gebied (2) Infrastruktuur word nie in stand gehou nie [ENIGE TWEE] (1 x 2) (2) 4.3.5 Skep werk deur desentralisasie (2) Voorsiening van basiese dienste soos water, behuising, gesondheid, ens. (2) Verbetering van paaie en vervoerfasiliteite (2) Implementering van die grondhervormingsbeleide (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 13 4.3.6 Daar sal behuisingstekorte ontstaan wat stedelike immigrante forseer om na informele nedersettings te beweeg (2) ‘Helder ligte’ word deur misdaad en sosiale euwels vervang (2) Daar is ʼn tekort aan beplanning in stedelike gebiede wat verkeersopeenhopings en ongebreidelde stedelike uitbreiding tot gevolg het (2) Daar is ʼn tekort aan diensvoorsiening dus ʼn tekort aan water en elektrisiteit (2) Daar is ʼn tekort aan werksgeleenthede wat stedelike immigrante na die informele sektor dwing (2) Stedelike immigrante word gedwing om na vervalle gedeeltes van die stad te beweeg wat ongesond en misdaad-geteister is (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 4.4 4.4.1 Verwys na die vormlose uitbreiding van stedelike gebiede [KONSEP] (1 x 1) (1) 4.4.2 Verhoogde eienaarskap van motors (1) Tekort aan beplanning (1) Tekort aan behuising (1) Vinnige bevolkingsafname (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 4.4.3 Private eienaarskap van motors het toegelaat dat mense verder vanaf hulle werkplek kon woon (2) Verhoogde bevolkingsgetalle het daartoe gelei dat onbeboude grond buite die stad vir die bou van huise aangewend word (2) (2 x 2) (4) 4.4.4 Verhoog die hitte-eiland effek (2) Verhoog lugbesoedeling (2) Verhoog geraasbesoedeling (2) Verwoes habitatte (2) Versteur ekosisteme (2) Verminder biodiversiteit (2) Vermeerder kweekhuisgasse (2) Vermeerder afloop en gronderosie (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.4.5 Hulle kan op die grens van stedelike gebied gebou word om stedelike uitbreiding te verhoed (2) Hulle kan met ander grondgebruiksones in stedelike gebiede ontwikkel of gemeng word om die onbeheerde uitbreiding van die stad te voorkom (2) (2 x 2) (4) 4.5 4.5.1 ʼn Boer wat gewasse produseer om te verkoop en ʼn wins te maak (1) 4.5.2 Dit produseer die meeste van die land se voedsel (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2019) 4.5.3 Geneties gemodifiseerde sade besoedel die omgewing (2) Gifstowwe van plaagdoders en chemiese bemestingstowwe loop in ons riviere af en beskadig akwatiese ekosisteme (2) Besproeiing put ons beskikbare waterhulpbronne uit en dit affekteer ekosisteme en biodiversiteit (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 4.5.4 (a) Boer op ʼn klein stuk grond wat kommersieel of bestaans kan wees [KONSEP] (1 x 1) (1) (b) Nuwe sade moet jaarliks gekoop en geplant word (1) Hulle word monopoliseer deur multinasionale maatskappye wat die pryse beheer (1) (2 x 1) (2) (c) Dit verminder armoede (2) Hulle verskaf werksgeleenthede (2) Dit bevorder voedselsekerheid (2) Verdien buitelandse valuta d.m.v. uitvoere (2) Hulle dra by in die vorm van belasting (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) (d) Hulle kan makliker toegang tot finansiering en kredietfasiliteite fasiliteer (2) Hulle kan die infrastruktuur tot en vanaf die markte verbeter (2) Hulle kan opleiding verskaf wat hulle vaardighede kan verbeter (2) Die regering kan die proses van grondhervorming versnel (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.6 4.6.1 Oos-Kaap (1) 4.6.2 Motorbedryf (1) 4.6.3 Hawe en hawe-fasiliteite (1) 4.6.4 Hierdie het gelei tot die ontwikkeling van skakelnywerhede (2) Dit het ʼn vermenigvuldiger-effek ten opsigte van nywerhede veroorsaak (2) (Voorbeelde van skakelnywerhede of vermenigvuldigereffek kan verskaf word) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 4.6.5 Daar is ʼn gebrek aan grondstowwe wat in die gebied ontgin word (2) Elektrisiteit is duur omdat die streek ʼn afstand vanaf die steenkoolvelde geleë is (2) Die produsering van ander volhoubare bronne van energie is beperk (2) Die streek ly onder periodieke droogtes (2) Tekort aan geskoolde arbeid (2) Konstante arbeidstakings (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 15 4.6.6 Die teenwoordigheid van die PE-hawe het in- en uitvoere van grondstowwe en goedere gefasiliteer (2) Die diepwaterhawe by Ngqura en gepaardgaande ontwikkeling van die IOS het buitelandse belegging aangemoedig (2) Die streek het ʼn uitstekende pad- en spoornetwerk wat dit verbind aan die res van die land vir die interne vervoer van groot goedere (2) Daar is ʼn internasionale lughawe vir die vinnige beweging van vaardighede en bederfbare goedere (2) Dit het belegging in die streek aangemoedig (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [75] GROOTTOTAAL: 225 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all