Skip to content

Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 Addendum (Afr)

AddendumGeographyGrade 12201912 pages

Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2019 GEOGRAFIE V1 BYLAAG Hierdie bylaag bestaan uit 12 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2019) FIGUUR 1.1: ORKAAN FLORENCE [Bron: bestspecialnews.com] FIGUUR 1.2: GLY- EN STOOT-OEWERS Hoofstroom van rivier by meander [Bron: https://www.google.com/search] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 3 FIGUUR 1.3: INVLOED VAN ANTISIKLOON X Y [Bron: blog:netservice.com] FIGUUR 1.4: MIS IN ’N VALLEI [Bron: slideplayer.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2019) FIGUUR 1.5: DREINERINGSPATRONE [Bron: lasmania.com] FIGUUR 1.6: DREINERINGSBEKKEN [Bron: civilspro.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 5 FIGUUR 2.3: LEWENSIKLUS VAN ’N MIDDELBREEDTE-SIKLOON [Bron: slideplayer.com] FIGUUR 2.4: STEDELIKE HITTE-EILAND [Bron: https://www.google.com/search?q=urban+heat+island&hl] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2019) FIGUUR 2.5: FLUVIALE LANDVORME A B [Bron: staticdiffen.com] FIGUUR 2.6: RIVIERBESTUUR IN SUID-AFRIKA [Bron: waterplc.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 7 FIGUUR 3.3: GRONDHERVORMING [Bron: farmersweekly.co.za] FIGUUR 3.4: STEDELIKE ONREGVERDIGHEID A B [Bron: images.the conversation.com] [Bron: static.independent.co.za] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2019) FIGUUR 3.5: INFORMELE SEKTOR [Bron:gdrc.org] Oorlog teen die armes verdiep Die hoofrede waarom mense informele handelaars word, is die meedoënlose styging van werkloosheid en die tydelikheid van arbeid. Meer en meer werksgeleenthede bestaan uit tydelike arbeid, seisoen- en deeltydse werk, soos Uber-bestuurders en voedselleweringspersoneel wat vir een maatskappy werk, maar word gesê dat hulle vir hulself werk en kontrakteurs is, met geen van die regte en beskerming wat hulle sou kry as hulle as werknemers gedefinieer word nie. Daarom verkies miljoene werkers om hul kans in die informele ekonomie te neem. [Aangepas uit ʼn artikel uit Politics Web, 20 Junie 2018] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 9 FIGUUR 3.6: SALDANHABAAI-IOS IDZ bring ekonomiese oplewing na Saldanhabaai Rob Davies, minister van handel en nywerheid, bevestig dat ʼn studie getoon het, dat Saldanhabaai strategies geleë is om die olie- en gassektor op die vasteland van Afrika te dien as gevolg van ʼn toenemende aantal olieplatforms (‘oil rigs’) wat herstelwerk benodig en verby die Weskus tot by die ooskus van Afrika vaar. Die fokus op olie- en gasfasiliteite sluit in instandhouding en herstel, vervaardiging, verskaffing en ander dienste. Die studie, volgens mnr. Davies, toon dat die IOS die potensiaal het om 11 975 nuwe werksgeleenthede te skep. Die IOS is ʼn industriële gebied wat gekoppel is aan ʼn internasionale hawe met areas wat geskik is vir die vervaardiging en berging van goedere ten einde voordelige belegging, ekonomiese groei en die ontwikkeling van vaardighede en indiensneming te bevorder. [Vry vertaal uit sassda.erg.co.za] FIGUUR 4.1: STEDELIKE GRONDGEBRUIKSONES [Bron: wwwgeography.co.uk] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2019) FIGUUR 4.3: LANDELIK-STEDELIKE MIGRASIE [Bron: www.dumielauxepices.net] FIGUUR 4.4: ONGEBREIDELDE (ONBEHEERSDE) STEDELIKE UITBREIDING [Bron: pritchettcartoons.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 11 FIGUUR 4.5: LANDBOUKUNDIGE BOERDERYSISTEME IN SUID-AFRIKA SUID-AFRIKA MOET KORPORATIEWE KAPING VAN LANDBOU VERMINDER deur Dawid Fig In teenstelling met die meeste ander lande op die vasteland, is Suid-Afrika se landbousektor grootliks op nywerheidsboerdery ingestel. Die 40 000 kommersiële boere produseer die meeste van die land se voedsel. Die amptelike getal huishoudings wat in kleinskaal boerdery betrokke is, is sowat 1,3 miljoen, hoewel dit ʼn onderskatting kan wees. Die land se kommersiële landbousektor is afhanklik van duur en besoedelde geneties gemodifiseerde saad, plaagdoders en chemiese bemestingstowwe. Dit is ook sterk afhanklik van besproeiing: die kommersiële landbousektor gebruik 63% van die land se beskikbare oppervlakwater. Nie een van hierdie is goed vir die omgewing nie. Suid-Afrika moet dringend sy bestaande landboumodel herdink. Die huidige voorkeur vir grootskaalse, hoë insetboerdery ondernemings, wantrou kleinskaal familie-gebaseerde produsente se vermoë om meer effektief vir die mark te voorsien. Die gebruik van agro- tegnologie – boerdery sonder GMOs, chemiese plaagdoders en kunsmisstowwe – kan lei dat kleinboere met voldoende beleids- en praktiese staatsondersteuning ʼn aansienlike bydrae tot voedsel- en voedingsbeveiliging kan maak. Dit is elders suksesvol bereik. [Vry vertaal en aangepas uit www.news.uct.ac.za] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2019) FIGUUR 4.6: PORT ELIZABETH-UITENHAGE INDUSTRIËLE STREEK Daar is twee hoofbedrywe in Nelson Mandelabaai naamlik: 1) motor en 2) hawe-fasiliteite. Die motorbedryf bestaan uit groot voertuigvervaardigers wat in Port Elizabeth en Uitenhage gebaseer is, soos Volkswagen Suid-Afrika en General Motors. Benewens hierdie maatskappye wat toegespits is op die konstruksie en produksie van kommersiële en ander voertuie, het die motorbedryf in Port Elizabeth-Uitenhage ook ondersteuningsbedrywe wat komponente van hierdie voertuie vervaardig. Hierdie maatskappye moet die batterye, katalisators, bande, draadbome, ens maak, wat bydra dat motorondernemings so effektief as moontlik werk. Die hoofhawe het waardevolle behouering-, vrugte- en mangaanterminale. Daarbenewens maak die spoorwegtreine die vervoer van goedere na en van die hawe vinniger en makliker (en dus goedkoper). Baie van die behouersverkeer word veroorsaak deur motorvoertuie en hul komponente wat verskeep word, alhoewel staal, wol en ander masjinerie ook gereeld vervoer word. Landbouprodukte word deur die vragverbrekingsterminaal hanteer. In 1999 is die Coega Ontwikkelingskorporasie (Development Corporation) begin met die doel om Port Elizabeth die voorkeur beleggingsbestemming te maak. Die diepwaterhawe van Ngqura is langs die internasionale oos-wes handelsroete geplaas. [Vry vertaal en aangepas uit mbda.co.za] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all