NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2019
GEOGRAFIE V2
NASIENRIGLYN
MARKS: 75
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentAll 2019 papers 





View all%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)





Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)
Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 769.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2019
Questions in this paper
- Question 1.1Rural and urban settlements
- Question 1.2Economic geography of South Africa
- Question 1.3Rural and urban settlements
- Question 1.4Rural and urban settlements
- Question 1.5Rural and urban settlements
- Question 1.6Rural and urban settlements
Show all 20 questions
- Question 1.7Rural and urban settlements
- Question 1.8Rural and urban settlements
- Question 1.9Rural and urban settlements
- Question 1.10Rural and urban settlements
- Question 1.11Economic geography of South Africa
- Question 1.12Rural and urban settlements
- Question 1.13Rural and urban settlements
- Question 1.14Rural and urban settlements
- Question 1.15Geomorphology15 marks
- Question 3.1Economic geography of South Africa3 marks
- Question 3.2Rural and urban settlements5 marks
- Question 3.3Economic geography of South Africa6 marks
- Question 3.4Economic geography of South Africa5 marks
- Question 3.5Climate and weather6 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019)
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2529CC WITBANK)
sowel as die ortofotokaart wat ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer.
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies
die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer.
1.1 Die stad wat ooswaarts van Witbank langs die N4 geleë is, is …
A Bloemfontein.
B Richardsbaai.
C Pretoria. D
D Middelburg.
1.2 Die belangrikste mineraal wat rondom die Witbank gebied ontgin word,
is …
A platinum.
B steenkool.
C diamante. B
D ystererts.
1.3 In die kaartindeks van 2529 CC, verteenwoordig die 29 …
A 29° suid van die ewenaar.
B 29° wes van die Greenwich Meridiaan.
C 29° noord van die ewenaar. D
D 29° oos van die Greenwich Meridiaan.
1.4 Die mensgemaakte verskynsel A in blok G10 op die topografiese kaart is
ʼn…
A vervoerband.
B mynhoop.
C slymsdam. B
D heuwel.
1.5 … lugfoto’s word gebruik om ortofotokaarte te skep.
A Horisontale-
B Satelliet-
C Vertikale- C
D Skuins-
1.6 Die mensgemaakte verskynsel 1 op die ortofotokaart is ʼn …
A dam.
B reservoir.
C gebou. D
D watertoring.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 3
1.7 Die verskil in hoogte tussen punthoogte 1554 in blok H10 en
trigonometriese stasie 156 in blok H12, is … m.
A 20
B 2,0
C 21 D
D 20,9
1.8 Die verskynsel wat by 2 op die ortofotokaart aangetref word is/ʼn …
A gholfbaan.
B Witbank se industriële gebied.
C skool. D
D King George Park.
1.9 Die mensgemaakte verskynsel by 3 op die ortofotokaart is/ʼn …
A rioolwerke.
B dam.
C reservoir. B
D slymsdam.
1.10 Die dominante stratepatroon by B in blok C12 op die topografiese kaart is
ʼn … patroon.
A radiale
B onbeplande onreëlmatige
C rooster D
D beplande onreëlmatige
1.11 Die tipe mynbou, in blok H8, wat minerale aan die Greenside Colliery
verskaf is …
A baggerwerk.
B oopgroefmynbou.
C breking B
D skagbou.
1.12 Die tipe kommersiële gebied by 4 op die ortofotokaart is ʼn …
A afgeleë besigheidsdistrik.
B streekswinkelsentrum.
C buurtwinkelsentrum. C
D geïsoleerde winkelsentrum.
1.13 Die patroon van die landelike nedersetting binne C in blok B3 op die
topografiese kaart is, …
A kern.
B liniêr.
C geïsoleerd. A
D ster.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019)
1.14 Die vernaamste grondgebruiksone wat in blok D10 op die topografiese
kaart gevind word, is …
A landelik-stedelike oorgangsone.
B residensieël.
C kommersieël. A
D ligte industrieë.
1.15 Die algemene vloeirigting van rivier H in blok H2 op die topografiese kaart
is …
A noord.
B suidwes.
C noordwes. C
D suid.
(15 x 1) [15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 5
VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE
2.1 Produkte vanaf Witbank word langs die N4-nasionale pad na Pretoria vervoer.
2.1.1 Bepaal of motors wat langs die N4 vanaf 5 na 6 op die ortofotokaart,
opdraand of afdraand reis.
Afdraand
(1 x 1) (1)
2.1.2 Gee ʼn rede vir jou antwoord in VRAAG 2.1.1.
Kontoerhoogtes daal/verminder vanaf 5 tot 6
(Kandidate kan voorbeelde van werklike hoogtes vanaf die kaart
verskaf)
(1 x 1) (1)
2.2 Vind lyn 7–8 op die ortofotokaart.
2.2.1 Bereken die gemiddelde gradiënt tussen die parkeerterrein punt 7
(1593) en 8 op die ortofotokaart. Toon ALLE berekeninge. Punte sal
vir berekeninge toegeken word.
Vertikale Interval (V.I.)
Formule: Gradient =
Horisontale Ekwivalent (H.E.)
VI = 1 593 m – 1 580 m = 13 m VI = 1 593 m – 1 580 m = 13 m
OF
HE = 6,7 cm x 100 m 6,7 cm x 10 0000 cm
100
[Speling 6,6 cm tot 6,8 cm]
= 670 m = 670 m
[Speling 660 m – 680 m]
13 13 670
G =( ) [1 punt vir korrekte vervanging] ( ∶ )
670 13 13
1
= of 1 : 51,5 = 1 : 51,5
51,5
Speling [1 : 50,76 – 1 : 52,31]
(5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019)
2.3 2.3.1 Bereken die magnetiese peiling vanaf punt D in blok B5 tot by E in
blok C4 vir 2019. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge
toegeken word.
Formule: MP = WP + MD
Ware Peiling: 232° [Speling 231° – 233°]
Verskil in jare: 2019 – 2002 = 17 jaar
Gemiddelde jaarlikse verandering: 8' W
Totale verandering: 17 x 8' W = 136' (2˚16') W
Magnetiese deklinasie vir 2019 : 17°25' W + 2°16' W
= 19°41' W
Magnetiese peiling vir 2019: 232° + 19°41 = 251° 41'
(7 x 1) (7)
2.3.2 Noem die belangrikheid om die magnetiese deklinasie vir die huidige
jaar te bereken.
Deur die magnetiese deklinasie te korrigeer sal dit jou in staat stel om
die korrekte rigting te verkry wanneer ʼn kaart in die veld gebruik
word.
Deur die magnetiese deklinasie te korrigeer sal dit jou in staat stel om
die korrekte magnetiese peiling te bereken.
Jy sal in staat wees om die korrekte rigting te kry wanneer ʼn kompas
gebruik word omdat jy die korrekte magnetiese deklinasie het.
Voorkom dat jy verdwaal
Bepaal Ware Noord
Orienteer die kaart
Magnetiese deklinasie verander konstant
[ENIGE EEN]
(1 x 1) (1)
2.4 Bereken die opopervlakte van blok A1 op die topografiese kaart in km². Toon
ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Toon duidelike
maateenhede in jou antwoord.
Formule: oppervlakte = lengte (L) x breedte (B)
3,7 (cm) x 0,5 = 1,85 (km) [Speling: 1,8 km – 1,9 km]
(3,6 cm tot 3,8 cm)
370 mm x 0,05 = 1,85 km
3,3 (cm) x 0,5 = 1,65 (km) [Speling: 1,6 km – 1,7 km]
(3,2 cm tot 3,4 cm)
330 mm x 0,05 = 1,65 km
1,85 km x 1,65 km = 3,05 km² [Speling: [2,88 km² – 3,23 km²]
[Aanvaar enige ander formule/metode om die lengte en breedte te bereken]
(5 x 1) (5)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 7
VRAAG 3: TOEPASSING EN INTEPRETASIE
3.1 Bestudeer die Ferrobank industriële gebied in blok B8.
3.1.1 Is Ferrobank ʼn ligte of swaar industriële gebied?
Swaar industriële gebied
(1 x 1) (1)
3.1.2 Staaf jou keuse in VRAAG 3.1.1.
Buitewyke van Witbank
Naby massa vervoerroetes bv. hoofpaaie en spoorweë
Naby natuurlike hulpbronne en watervoorrade
Die industrie dek ʼn groot, gelyk gebied
Die industrie kan maklik in die toekoms uitgebrei word
Gelyke gebied
[Enige EEN]
(1 x 2) (2)
3.2 Witbank is ʼn sentraleplek-dorp volgens sy hooffunksie.
3.2.1 Definieer ʼn sentraleplek-dorp.
Verskaf goedere en dienste aan die omliggende landelike
bevolking
(1 x 1) (1)
3.2.2 Verskaf topografiese en ortofotokaart bewyse dat Witbank ʼn
sentraleplek-dorp is.
Baie stedelike dienste:
Kerke
Skole
Universiteit
Kollege
Polisiestasie
Winkels
Hospitale
Ontspanningsfasilitiete/Gholfbaan
Mense vanuit die omliggende landelike gebiede kan van hierdie
stedelike dienste gebruik maak
Vervoer (pad/spoorweg) uit verskillende rigtings konvergeer by
Witbank
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
3.3 Verwys na blok E10 op die topografiese kaart.
3.3.1 Noem TWEE natuurlike faktore wat mynbou in blok E10 op die
topografiese kaart sal ontmoedig.
Sinkende grond
Nie-standhoudende water
(2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019)
3.3.2 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 3.3.1.
Sinkende grond – Ineenstorting van grond (sinkgate) maak dit
gevaarlik
Nie-standhoudende water – Die area mag seisoenale watertekorte
ervaar
(2 x 2) (4)
3.4 Infrastruktuur is belangrik vir mynbou in die streek. Verwys na die Greenside
Colliery-myn in blokke H8 en H9 op die topografiese kaart en om die
volgende vra te beantwoord.
3.4.1 Noem ʼn tipe infrastruktuur wat deur die Greenside Colliery-myn
gebruik word.
Paaie
Spoorlyne
Vervoerband
Kraglyne
Reservoirs
Vore
[Enige EEN]
(1 x 1) (1)
3.4.2 Verduidelik waarom die infrastruktuur wat in VRAAG 3.4.1 genoem
is, belangrik vir die Greenside Colliery-myn is.
Paaie:
Die vervoer van steenkool na ander industrië bv. kragstasies
Spoorweg:
Grootmaat vervoer van steenkool na industrië en uitvoere
Vervoerband:
Die beweging van steenkool tot by die verspreidingspunt –
spoorlyn
Kraglyne:
Word vir die bedryf van myne benodig / kragtoevoer
Resevoirs/vore:
Word in die Colliery-myn gebruik
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
3.5 Verwys na blokke H2 en H3 op die topografiese kaart.
3.5.1 Witbank ontvang seisoenale reënval. Verskaf redes sigbaar in blok
H2.
Daar is damme
Daar is nie-standhoudende riviere / strome
(2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 9
3.5.2 Verduidelik hoe seisoenale reënval die ligging van die bewerkte
landerye in blok H3, beïnvloed het.
Die bewerkte landerye is langs die rivier / dam geleë
(1 x 2) (2)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019)
VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
4.1 Verwys na die onderstaande foto van ʼn slymsdam wat in die Witbank gebied
gebruik word en beantwoord die daaropvolgende vrae.
[Bron: Google]
4.1.1 Watter tipe ruimtelike voorwerp is die slymsdam?
Poligoon/area
(1 x 1) (1)
4.1.2 Is die foto ʼn raster- of vektorbeeld?
Rasterbeeld
(1 x 1) (1)
4.1.3 GIS kan gebruik word om die hoeveelheid water en besteebare
materiaal wat die dam binnegaan te voorspel deur verskillende
bronne van inligting te integreer. Wat word die term wat hierdie proses
beskryf, genoem?
Data-integrasie/data-oorlegging/tematiese lae
(1 x 1) (1)
4.2 Die boer in blok H1 besluit om datamanipulasie te gebruik om te help om die
beste uitset en wins uit sy gewasboerdery te verkry.
4.2.1 Verduidelik die term datamanipulasie.
Wanneer verskillende datalae gestandardiseer en geïntegreer word
om ʼn spesifieke probleem/vraag te bestudeer
[Konsep]
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 11
4.2.2 Evalueer hoe datamanipulasie die boer in blok H1 kan help om sy
uitset en wins te maksimaliseer.
Gradiënt – Bepaal die steilheid van die oppervlakte vir die effektiewe
gebruik van masjinerie/kontoerploeëry
Dreineringsdigtheid – Verspreiding van damme/standhoudende en
nie-standhoudende riviere om die beskikbaarheid van water te
bepaal
Grond – Tipe/vrugbaarheid in ʼn gebied affekteer die gewasse in die
gebied
Om te besluit watter produk, tipe boerdery en boerderytegnieke te
gebruik om die area optimaal te benut
Toeganklikheid – Om die vervoernetwerk doeltreffend te gebruik vir
die vervoer van plaasprodukte
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
4.3 Verwys na gebiede binne F in blok A5 op die topgrafiese kaart, waarin
buffersones voorgekom het.
4.3.1 Definieer buffersones.
Dit is die afbakening/grens/ruimtelike afstand van ʼn area
rondom/langs ʼn verskynsel
(1 x 1) (1)
4.3.2 Watter bewyse is daar dat buffersones voorgekom het?
Behuising-ontwikkeling is weg van die moeras- en vlei-rivierlyn
gebou
Geen ontwikkeling langs die rivier/moeras en vlei
Walle wat langs die rivieroewer gebou is om oorstromings te
verhoed
[Enige EEN]
(1 x 2) (2)
4.3.3 Verduidelik die positiewe impak wat buffersones op
omgewingsvolhoubaarheid in die gebied, in die geval van
besoedeling, sal hê.
Voorkoming van besoedeling vanaf die nedersetting/boerdery
Beskerming van diere-/planthabitatte
Beskerming van die ekosisteem
Stabiliseer rivieroewers
Estetiese waarde – Groengordel
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
[15]
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 KZN June 2019 Memo

Memorandum
Geography Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Question paper