Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2022
GEOGRAFIE V2
NASIENRIGLYN
MARKS: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2022 papers %20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853/v1-245d41e84a7f24f2da21/card.webp)





View all%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)





Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)
Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 146.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2022
Questions in this paper
- Question 1.1Rural and urban settlements8 marks
- Question 1.2Rural and urban settlements7 marks
- Question 1.3Economic geography of South Africa15 marks
- Question 1.4Rural and urban settlements15 marks
- Question 1.5Rural and urban settlements15 marks
- Question 2.1Economic geography of South Africa8 marks
Show all 13 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 1: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS
1.1 1.1.1 B (1)
1.1.2 C (1)
1.1.3 E (1)
1.1.4 A (1)
1.1.5 D (1)
1.1.6 F (1)
1.1.7 B (1)
1.1.8 B (1) (8 x 1) (8)
1.2 1.2.1 Verstedeliking (1)
1.2.2 Sentrale plek (1)
1.2.3 Lae-orde (1)
1.2.4 reikwydte van goedere (1)
1.2.5 groei (1)
1.2.6 drempelbevolking (1)
1.2.7 lae (1) (7 x 1) (7)
1.3 1.3.1 ʼn Proses om die ongeregtighede van verplasing en gedwonge
verwydering wat tydens apartheid plaasgevind het, reg te stel. (2)
[KONSEP] (1 x 2) (2)
1.3.2 Die begunstigdes het min of geen verbeterings aan hul lewensbestaan
gesien nie (1)
Herverdeelde grond word nie produktief gebruik nie (1)
Suid-Afrika se grondhervormingpogings het nie ʼn fokus op sukkelende
boere nie (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
1.3.3 Om ekonomiese groei van diegene wat benadeel is te bevorder (2)
Om selfversorgende boere te skep (2)
Om ongeregtighede/wanbalanse uit die verlede reg te stel (2)
Die nalatenskap van apartheid het die onbillike verdeling van grond
oorheers en grondhervorming daarop uit is om hierdie onreg reg te
stel (2)
Nasionale versoening (2)
Om voedselproduksie in die voorheen agtergeblewe sektore van die
bevolking te verbeter (2)
Grondhervorming sal mense help om toegang tot grond te hê (2)
Om armoede te verlig, aangesien die meeste gemeenskappe tydens
apartheid op gemeenskaplike grond gewoon het (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) GEOGRAFIE V2 3
1.3.4 NA-SKIKKINGSONDERSTEUNING VIR GRONDHERVORMINGS-
PROSESSE
Hersiening van grondhervormingsbeleid (2)
Maatreëls om te verseker dat herverdeelde grond produktief gebruik
word (2)
Insluiting van plaaslike gemeenskappe om behoeftes te vestig deur
middel van konsultasie (2)
Die vestiging van opvoedkundige sentrums in hierdie nedersettings vir
die opgradering van die gemeenskappe (2)
Opleiding en ontwikkeling in moderne boerderymetodes/mentorskap
aan nuwe boere (2)
Monitering en evaluering van prosesse moet betroubaar wees (2)
Monitering en evaluering van die toewysing van hulpbronne moet
betroubaar wees (2)
Hersien beleide om land te koop (2)
Subsidieer kleinskaalse boerderygemeenskappe om die koop en
verkoop van hul produkte aan te moedig (2)
Skep markareas vir handel (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
1.4 1.4.1 Desentralisasie (1) (1 x 1) (1)
1.4.2 Beplande buurtwinkelsentrum (1) (1 x 1) (1)
1.4.3 Toegang via paaie (N2/Toegang snelweg / R346) – pas die
motoriste (1)
Oop grond en ruimte vir ʼn groot winkelsentrum, met parkeerplek (1)
Naby afgeleë woongebiede (kliënte/markbasis) (1) (3 x 1) (3)
1.4.4 Lok hoë gehalte fasiliteite en geriewe / opening van ondernemings/
besighede (2)
Groei van opkomende middel-inkomste sal gebied bevoordeel namate
meer geld bestee word (2)
Spaar, want mense het nie meer nodig om te reis nie (2)
Permanente werk geskep / geleë naby werksgeleenthede (2)
Eiendomswaardes sal styg as gevolg van belegging in die gebied (2)
Huurmotorgebied wat metropolitaanse gebied (Oos-Londen) verbind, sal
die streek bevoordeel (2)
Infrastruktuur sal verbeter word (aanvaar voorbeelde – paaie,
water) (2)
Beter estetiese mooiheid as gevolg van opgradering (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.4.5 Misdaad in die stadskern (2)
Baie duur grond en huurgeld in die SSK (2)
Oorbevolking in die SSK (2)
Verkeersopeenhopings in die SSK (2)
Verminderde toegang in die SSK (2)
Gebrek aan parkering in die SSK (2)
Beperkte uitbreidingsvooruitsigte in die SSK (2)
[ENIGE DRIE] (3 x 2) (6)
1.5 1.5.1 Stedelike gebied (1)
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
1.5.2 Stedelike uitbreiding (1) (1 x 1) (1)
1.5.3 Armoede (1)
Werkloosheid (1)
Hoë werkloosheidsyfer in die land (1)
Gebrek aan vaardighede (1)
Hoë koste van behuising (1)
Geen behoorlike dokumentasie nie (1)
Instroming van arm buitelanders/vlugtelinge (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
1.5.4 Verspreiding van siektes (1)
Sosiale kwessies (aanvaar voorbeelde) (1)
Oorbevolking (1)
Gebrek aan higiëne (1)
Gebrek aan basiese dienste (aanvaar voorbeelde) (1)
Misdaad (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
1.5.5 Protesaksies wat tot geweld kan oorgaan/kan lei tot geweld (aanvaar
voorbeelde) (2)
Brand van bande langs paaie (2)
Blokkering van paaie na verkeer (2)
Plundering en beskadiging van besighede/winkels (2)
Afbrand van plakkershutte (2)
Afbrand van regering/munisipale geboue (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.5.6 Hervestig mense en bou ordentlike huise waar die ruimte beskikbaar
is (2)
Voorsien goedkoop boumateriaal om huise te bou (2)
Voorsiening van behoorlike lae-koste huise / HOP-huise / Self-help
behuisingskemas (2)
Lewer basiese dienste aan die mense (2)
Voorsien teerpaaie met beter dreineringstelsels (2)
Voorsiening van waterpunte en kraanwater in die huise (2)
Voorsiening van stormwaterdreinering (2)
Voorsiening van sanitasie (2)
Gereelde vullisverwydering (2)
Voorsiening van elektrisiteit in 'n vorm van sonpanele (2)
Skuif besigheid na die streek (desentralisasie) (2)
Verbeterde onderwysvoorsiening/verbeterde vaardighede (2)
Verbeterde sekuriteit (2)
Beter betaling / toenemende minimum loon (2)
Sekuriteit verhoog deur voedseltuine of -programme (2)
Mikro-lenings vir klein ondernemings (2)
Werkskepping om lewenstandaard te verbeter (2)
Verhoog meer selfhelpfasiliteite (2)
[ENIGE DRIE] (3 x 2) (6)
[60]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) GEOGRAFIE V2 5
VRAAG 2: EKONOMIESE GEOGRAFIE VAN SUID-AFRIKA
2.1 2.1.1 B (1)
2.1.2 A (1)
2.1.3 B (1)
2.1.4 D (1)
2.1.5 B (1)
2.1.6 B (1)
2.1.7 C (1)
2.1.8 B (1) (8 x 1) (8)
2.2 2.2.1 Informeel (1)
2.2.2 Formeel (1)
2.2.3 Informeel (1)
2.2.4 Informeel (1)
2.2.5 Formeel (1)
2.2.6 Informeel (1)
2.2.7 Formeel (1) (7 x 1) (7)
2.3 2.3.1 Insekte (1)
Plaag (1)
Siektes (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
2.3.2 700 ton (650 tot 750 ton) (2) (1 x 2) (2)
2.3.3 Verbeter onderwys/vaardighede van boere (2)
Voorsien regeringsubsidies en toelae (2)
Befondsing/kapitaal deur banke (2)
Skep makliker toegang tot dienste/fasiliteite (aanvaar voorbeelde) (2)
Regering kan steun verskerp deur die toekenning van
landboudienste (2)
Grondhervormingsprogramme vir boere (2)
Meer navorsing om produksie te verbeter (2)
Ontwikkeling van infrastruktuur (2)
Regulering en subsidie van markpryse (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
2.3.4 Dalende winsgewendheid gegewe insetkoste versus finansiële
opbrengste (2)
Beperkte kapitaal vir boere (2)
Suikerbelasting stoot produksiekoste op (2)
Onvoldoende beskerming teen goedkoop invoer (2)
Gebruik van tariewe, subsidies, kwotasies maak dit moeilik om met groot
markte mee te ding (2)
Waterbeperkings sal die produksiekoste verhoog (2)
Klein besighede sal beïnvloed word as gevolg van mededinging met
grootskaalse suikerrietkwekers (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
2.4 2.4.1 Elektrisiteit (1) (1 x 1) (1)
2.4.2 Werksverliese (1)
Verlore produksie/plantsluitings (1)
Misdaad (1)
Onvoldoende belegging (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
2.4.3 Motorkomponentverskaffers en verwante diensverskaffers word
geskep (2)
Ontwikkeling van skakelbedrywe (aanvaar voorbeelde) (2)
Veroorsaak ʼn vermenigvuldiger-effek met betrekking tot ander bedrywe
(aanvaar voorbeelde) (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
2.4.4 Stygende koste van energie (2)
Kragonderbrekings/beurtkrag beïnvloed produktiwiteit (2)
Oorlading op ESKOM-kragnetwerk wat nie die aanvraag kan hanteer
nie (2)
Onbetroubare kragnetwerk (2)
Diefstal van kragkabels ontwrig kragvoorsiening (2)
Korrupsie in die steenkoolmynsektor belemmer produktiwiteit (2)
Oor-afhanklikheid van steenkool as 'n bron van energie (2)
Steenkool is ʼn nie-hernubare hulpbron (2)
Steenkool is ʼn onvolhoubare hulpbron (2)
Negatiewe omgewingsimpak van steenkool (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) GEOGRAFIE V2 7
2.4.5 Baie geskoolde/ongeskoolde arbeiders verseker ʼn hoë vlak van
produktiwiteit (2)
ʼn Goed ontwikkelde infrastruktuur wat noodsaaklike dienste lewer (2)
Kapitaal en tegnologie om hoë produksievlakke te handhaaf (2)
Wye verskeidenheid grondstowwe om industriële ontwikkeling te
ondersteun (2)
Digte/groot bevolking skep ʼn beskikbare mark/hoër koopkrag (2)
Gelyke grond fasiliteer die ontwikkeling van nuwe bedrywe (2)
Goed ontwikkelde vervoerstelsel om grondstowwe/goedere te vervoer (2)
OR Tambo bied toegang tot internasionale beleggers (2)
Wye verskeidenheid gevestigde sekondêre en tersiêre bedrywe (2)
Johannesburg wisselkoers (JSE) is in die PWV/Gauteng (2) geleë.
Kommersiële en ekonomiese middelpunt van Suid-Afrika (2)
[ENIGE DRIE] (3 x 2) (6)
2.5 2.5.1 KwaZulu-Natal (1) (1 x 1) (1)
2.5.2 Elektronika (1)
Agro-verwerking (1)
Farmaseutiese (1)
Klere en tekstiele (1)
Motor (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
2.5.3 King Shaka (1) (1 x 1) (1)
2.5.4 Skep ʼn aerotropolis vir voorsieningsketting logistiek/lugvaart (2)
Om ʼn moderne lughawe te wees – dit kan groter vliegtuie akkommodeer
met ʼn 3,7 km aanloopbaan of uitvoere (2)
Dube terminaal kan groot volumes goedere hanteer (2)
Baie meer vliegtuie kan gelyktydig geakkommodeer word (2)
Verbeterde bedryfsomgewing met logistieke sones (hubs) wat dit
ondersteun (2)
Gekoppelde infrastruktuur geskep om op internasionale skaal mee te
ding (2)
Om beleggers in verskillende sektore te lok (aanvaar voorbeelde) (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
2.5.5 Verminder die werkloosheidsyfer/skep werk (2)
Ontwikkel die plaaslike ekonomie deur meer inkomste onder die plaaslike
gemeenskappe te skep (2)
Verminder armoede in die gebied (2)
Verhoog die lewenstandaard/lewensgehalte (2)
Verminder die misdaadvlakke (2)
Verbeter vaardighede en kennis van mense (4de industriële revolusie) (2)
Nuwe ekonomiese markte is geskep (2)
Opgradering van eThekwini/Richardsbaai-hawens (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
2.5.6 King Shaka Internasionale lughawe is naby / Aerotropolis-inisiatief aan
die gang (2)
Paaie (N2) is goed ontwikkel (toeganklik) en is opgegradeer om groter
volumes te ondersteun (2)
N3 na Gauteng is ʼn belangrike mark (2)
Spoorwegskakels na Gauteng en ander streke bied vervaardigers en
uitvoerders goeie voorsieningsketting- en marktoegang (2)
Durbanse hawe wat invoer en uitvoere ondersteun is naby
opgegradeer (2)
Richardsbaai hawe wat invoere en uitvoere is ondersteun naby
opgegradeer (2)
Lughawe Stad en besigheid (passasier) omgewing is ʼn moderne modale
handelspoort na die wêreld / wêreldklas vragfasiliteite (2)
Infrastruktuurontwikkeling in Dube-handelsone wat alle
belanghebbendes in die gebied verbind (2)
Fasiliteite soos Dube-connect sal die streek in staat stel om uit te brei
met sy hulpbronne beskikbaar vir die Dube-bedrywighede (2)
Infrastruktuur ondersteun beide swaar en ligte nywerhede (2)
Groot damme en pypleidings bied toegang tot water vir industriële
ontwikkeling (2)
[ENIGE DRIE] (3 x 2) (6)
[60]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) GEOGRAFIE V2 9
AFDELING B
VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE
3.1 KAARTVAARDIGHEDE EN BEREKENING
3.1.1 D (kommunikasietoring) (1) (1 x 1) (1)
3.1.2 C (1 455) (1) (1 x 1) (1)
3.1.3 A (verhouding) (1) (1 x 1) (1)
3.1.4 VS = 1 cm verteenwoordig 10 m
10 x 100 cm = 1 000 cm (1)
VS = 1 : 1 000 (1)
HS = 1 : 10 000 (1)
1
1 : 1 000 1 000
VE= 1 : 10 000 (1) OF 1 (1)
10 000
1 10 000
x
1 000 1
25 keer (1) (4 x 1) (4)
3.1.5 Ja (1) (1 x 1) (1)
3.1.6 Die vorm van die kenmerk op die landskap is duideliker wanneer dit
vertikaal is (1)
Dit beklemtoon die topografie van die landskap (1)
Beklemtoon vertikale eienskappe wat te klein is om relatief tot die
horisontale skaal te identifiseer (1)
Spesifieke kenmerke is meer herkenbaar / duideliker (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
3.2 KAART- INTERPRETASIE
3.2.1 (a) Lineêr / Lyn / Lint (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
(b) Dit het langs die pad ontwikkel (717) (1) (1 x 1) (1)
3.2.2 Dit is tussen heuwels geleë / beskutte terreine (1)
Dit is naby vervoernetwerke/paaie geleë (717)/N1 naby (1)
Droë punt/Geleë weg van rivier (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
3.2.3 Philippolis het vervoerroetes wat dit met die omliggende landelike
gebiede verbind / paaie uit verskillende rigtings konvergeer (2)
Dit het baie stedelike dienste (Aanvaar ander voorbeelde soos
Kerke/Skole/Polisiestasies/Poskantoor/Biblioteek/Winkels/
Hospitale/Ontspanningsfasiliteite) (2)
Mense van die omliggende landelike gebiede kan hierdie stedelike
dienste gebruik (2)
Paaie uit verskillende rigtings konvergeer (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
3.2.4 Die invloedsfeer neem toe/strek/groter (1) (1 x 2) (2)
3.2.5 Die paaie sal die toeganklikheid van Philippolis verhoog wat meer
kliënte van ʼn groter afstand lok (2)
Mense sal van ver af reis om goedere en dienste in Philippolis te
verkry. (2)
Die paaie verhoog toeganklikheid vanuit verskillende rigtings (2)
Die omvang sal toeneem (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
3.2.6 Stop na ʼn lang reis (2)
Hervulling van motor (2)
Koop goedere wat nodig is vir reis, bv., verversings (2)
Help plaaslike ekonomie (aanvaar voorbeelde) (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
3.3 GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
3.3.1 Afstandwaarneming (1) (1 x 1) (1)
3.3.2 Simbole wat op die topografiese kaarte gebruik word, is
standaard/dieselfde (2)
Skaal van 1 : 50 000 word op alle Suid-Afrikaanse topografiese kaarte
gebruik (2)
Kontoerintervalle is altyd 20 m (2)
Formaat van die indeksvel is dieselfde (2)
Lineêre skaal duidelik op alle kaarte (2)
Formaat om magnetiese deklinasie op die kaart aan te dui, is
dieselfde (2)
Alfa-numeriese roosterselle word op alle topografiese kaarte
gebruik (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
3.3.3 Foto’s (2)
Satellietbeelde (2)
Toetsing van natuurlike omgewing bv. toets grond- en
waterkwaliteit (2)
Fisiese metings met behulp van sekondêre data (2)
[ENIGE EEN] (2 x 1) (2)
3.3.4 Reliëf/Topografie (1)
Grondgebruik (1)
Geologie (1)
Plantegroei (1)
Dreinering (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
3.3.5 Wal (1) (1 x 1) (1)
[30]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853/v1-245d41e84a7f24f2da21/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Question Paper (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2022 QP (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2014 Memo
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Question paper