NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2016
GEOGRAFIE V2
MEMORANDUM
PUNTE: 75
Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.
Skip to contentAll 2016 papers 





View all%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)



%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afr)
Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 783.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2016
Questions in this paper
- Question 1.1Geomorphology
- Question 1.2Geomorphology
- Question 1.3Geomorphology
- Question 1.4Geomorphology
- Question 1.5Geomorphology
- Question 1.6Geomorphology
Show all 22 questions
- Question 1.7Geomorphology
- Question 1.8Geomorphology
- Question 1.9Geomorphology
- Question 1.10Geomorphology
- Question 1.11Geomorphology
- Question 1.12Rural and urban settlements
- Question 1.13Geomorphology
- Question 1.14Rural and urban settlements
- Question 1.15Geomorphology15 marks
- Question 3.1Geomorphology3 marks
- Question 3.2Geomorphology4 marks
- Question 3.3Climate and weather5 marks
- Question 3.4Geomorphology4 marks
- Question 3.5Economic geography of South Africa6 marks
- Question 3.6Rural and urban settlements2 marks
- Question 3.7Geomorphology2 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
Riglyne vir nasien
Die volgende riglyne vir nasien was ontwikkel om nasien in die provinsie te
standaardiseer.
Nasien
ALLE vrae moet gemerk word, ongeag of dit reg of verkeerd is
ʼn Duidelike, netjiese regmerkie moet gebruik word:
o As EEN punt toegeken word, moet EEN regmerkie gebruik word:
o As TWEE punte toegeken word, moet TWEE regmerkies gebruik word:
o Die regmerkie moet geplaas word by die FEIT waarvoor die punt toegeken
word.
o Regmerkies moet KLEIN gehou word, omdat verskeie vlakke van
moderering mag plaasvind.
Verkeerde antwoorde moet met ʼn duidelike, netjiese kruisie gemerk word:
o Gebruik MEER as kruisie by besprekingstipe vrae om aan te dui dat alle
feite oorweeg was.
o MOENIE ʼn lyn deur ʼn verkeerde antwoord trek NIE.
o MOENIE die verkeerde feite onderstreep nie.
Waar die maksimum aantal punte toegeken is in die eerste paar sinne van ʼn
antwoord, plaas ʼn M oor die oorblywende gedeelte van die teks om aan
te dui dat die maksimum aantal punte bereik is.
Vir die volgende aksiewoorde, is EEN-WOORD antwoorde aanvaarbaar: gee, lys,
noem, verklaar, identifiseer
Vir die volgende aksiewoorde, moet ʼn VOLSIN geskryf word: beskryf, verduidelik,
evalueer, analiseer, stel voor, onderskei, onderskei tussen, definieer,
bespreek, waarom, hoekom
Die volgende aksiewoorde moet binne sy konteks gelees word om te bepaal of ʼn
EENWOORD antwoord of ʼn VOLSIN benodig word: voorsien, wat, tabuleer.
Optel en oordra van punte
Elke vraag moet opgetel word:
o Elke vraestel het vier vrae, so vier subtotale per antwoordstel word vereis
o Vraag se totale moet in die regterkant se kantlyn aan die einde van die
subseksie geskryf word en onderstreep
o Totale moet duidelik geskryf word
o Los ruimte om modereringspunte op verskillende vlakke in te skryf
Vraagtotale moet na die buiteblad van die antwoordeboek oorgedra word.
Moderering
Merk op elke vlak van moderering geskied op dieselfde wyse as die aanvanklike
merk. Alle riglyne vir nasien moet nagekom word.
As ʼn punt vir ʼn vraag verander na moderering, moet die merker se punt deurtrek en
die nuwe punt neerskryf. 14 16
Die totaal van die vraestel moet herbereken word, en moet soortgelyk deurgetrek
word en die nuwe totaal moet neergeskryf word.
32 36
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) GEOGRAFIE V2 3
BRONMATERIAAL
1. ʼn Uittreksel uit topografiese kaart 2820CB AUGRABIES.
2. Ortofotokaart 2820CB 7 AUGRABIES.
3. LET WEL: Die bronmateriaal moet deur skole vir hul eie gebruik
ingeneem word.
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou NAAM in die spasie voorsien op die dekblad van hierdie vraestel.
2. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat in hierdie vraestel voorsien
word.
3. Jy word voorsien van ʼn 1 : 50 000 topografiese kaart (2820CB
AUGRABIES) en ʼn ortofotokaart (2820CB 7 AUGRABIES.) van ʼn gedeelte
van die gekarteerde gebied.
4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van
hierdie eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.
5. Jy moet die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle
rofwerk. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.
6. Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal
hiervoor toegeken word.
7. Dui die maateenheid in die finale antwoord van berekeninge aan. Maak
seker dat eenhede in al jou berekeninge en finale antwoord in stand gehou
word.
8. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
9. ʼn Woordelys van sommige van die Afrikaanse en Engelse woorde en hulle
vertalings verskyn hieronder.
WOORDELYS
(SOMMIGE VAN DIÉ ENGELSE TERME OF HULLE AFRIKAANS
VERTALINGS MAG OP DIE KAARTE VERSKYN)
AFRIKAANS ENGLISH
Kanaal / Voor Canal / Furrow
Eiland Island
Voetslaanpad Hiking trail
Rivier River
Noord North
Nasionale park National park
Keerwal Weir
Kop Butte
Augrabiesvalle Augrabies Falls
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Die vrae hieronder is gebaseer op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2820CB
AUGRABIES, sowel as die ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde
gebied. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae
gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke
vrae.
1.1 Die kaart suidwes van die kaart 2820CB Augrabies is ...
A 2820CC
B 2820DC
C 2820AC A
D 2820BC
1.2 Op watter hoogte sal jy loop as jy op I langs die voetslaanpad, in blok D8
op die topografiese kaart is?
A 600 m
B 620 m
C 640 m C
D 660 m
1.3 Die terreinbaken, waterval, genommer J, in blok B7, op die topografiese
kaart is ʼn …
A murasie
B plaasopstal.
C poskantoor. B
D plaasskool.
1.4 Die Oranjerivier is ʼn voorbeeld van ʼn ... rivier.
A periodiese
B episodiese
C seisoenale D
D permanente
1.5 Die algemene vloeirigting van stroom K in blok G2 op die topografiese
kaart is ...
A noord-noordoos.
B suid-suidwes.
C noord-oos. A
D suid-wes.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) GEOGRAFIE V2 5
1.6 Die ware peiling van die trigonometriese baken, in blok G9 vanaf
punthoogte 637 in blok F11, op die topografiese kaart is ...
A 141°.
B 39°.
C 88°. D
D 219°.
1.7 Die stroomorde by L in blok E12, op die topografiese kaart is …
A 4.
B 1.
C 2. C
D 3.
1.8 Die mensgemaakte kenmerk, gemerk 1 op die ortofotokaart is ʼn ...
A ander pad.
B kraglyn.
C spoorlyn. A
D heining.
1.9 Die landvorm tussen 2 en 3, op die ortofotokaart, is ʼn ...
A uitloper.
B riviervallei.
C saal. A
D butte.
1.10 Die dreineringspatroon van die gebied gemerk M, in blok E5, op die
topografiese kaart, is …
A parallel.
B tralie.
C radiaal. A
D reghoekig.
1.11 Die ligging (ruitverwysing) van Omdraai gemerk N, in blok E9 op die
topografiese kaart is …
A 28°37'30"O 20°21'10"S/28°37,5'O 20°21,1'S.
B 20°23'15"S 28°37'50"O/20°23,2'S 28°37,8'O.
C 28°37'25"O 20°23'13"S/28°37,5'O 20°23,2'S. D
D 28°37'25"S 20°23'13"O/28°25,4'S 20°23,2'O.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
1.12 Die soort landelike nedersettingspatroon wat by N, in blok E9 op die
topografiese kaart is aangetref word, is …
A verspreid.
B lineêr.
C sirkelvormig. A
D onreëlmatig.
1.13 Die grondgebruik wat by 4 op die ortofotokaart aangetref word, is ...
A bewerkte land.
B ʼn mynhoop.
C ʼn ruskamp. C
D ʼn plaashuis.
1.14 Augrabies gemerk O, in blok G11, op die topografiese kaart, is 'n voorbeeld
van ʼn ... -dorp.
A sentrale plek
B ontspanningsgeriewe
C gaping A
D brug
1.15 P in blok C4 op die topografie kaart is ʼn …
A waterskeiding.
B dreineerbekken.
C interfluviale skeiding. D
D samevloeiing.
(15 x 1) (15)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) GEOGRAFIE V2 7
VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE
2.1 Raadpleeg die topografiese kaart en beantwoord die volgende vrae. Jy kan
die ortofotokaart gebruik.
2.1.1 Bereken die oppervlakte in km² van die ortofotokaart in rooi uitgelig.
Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.
L = 9,8 cm x 0,5 x
= 4,9
B = 5,8 cm x 0,5 OF = x
1 1
= 2,9 km
L x B = 4,9 x 2,9 = 4,9 x 2,9
= 14,21 km² = 14,21 km²
(9,6 x 5,6) – (10 x 60) (Speling: 13,44 km² – 15,0 km²)
(5 x 1) (5)
2.1.2 Waarom lyk dit of die gebied wat deur die ortofotokaart gedek word,
kleiner op die topografiese kaart vertoon?
Skaal van die ortofotokaart is groter as die van topografiese
kaart.
Skaal van die ortofotokaart is 1 : 10 000 en omvang van topografiese
kaart is 1 : 50 000.
[Enige EEN])
(1 x 1) (1)
2.2 2.2.1 Bereken die gemiddelde gradiënt tussen punthoogte 658 en
punthoogte 627, in blok C5.
Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.
Formule:
VI = 658 m – 627 m VI = 658 m – 627 m
= 31 m = 31 m
HE = [2,5 cm – 2,9 cm] HE = 2,7 cm x 500
= 1 350 m [1 250 m – 1 450 m] = 1 350 m
Gradiënt = =
= 1 : 43,5 = 1 : 43,5
[Speling: 40,3 – 46,8]
(4 x 1) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
2.2.2 (a) Is die helling, antwoord op VRAAG . .1 ʼn ware
weerspieëling van die werklike gradiënt tussen punthoogte
627 en punthoogte 658?
Nee
(1 x 1) (1)
(b) Gee ʼn rede vir jou antwoord op VRAAG 2.2.2 (a).
Bereken die gemiddelde gradiënt en nie die werklike
gradiënt P nie.
Tussen punthoogtes is daar ʼn kloof (steil helling).
Langs die rivier is daar steil helling/kontoerlyne na aan
mekaar.
[Enige EEN]
(1 x 1) (1)
2.3 Bestudeer die gebied tussen die kontoerlyn aangedui as 5 (620 m) en
6 (620 m) op die ortofotokaart.
2.3.1 Teken ʼn rowwe dwarsprofiel (nie volgens skaal nie) van die vallei
tussen 5 en 6, hieronder.
(2 x 1) (2)
2.3.2 Bepaal die intersigbaarheid tussen 5 en 6.
Daar is ʼn vallei tussen 5 en 6.
5 en 6 dieselfde hoogte (620 m)
Geen obstruksie / hoogliggende gebied tussenin.
[Enige EEN]
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) GEOGRAFIE V2 9
2.4 Gebruik die inligting op die topografiese kaart, bepaal die magnetiese
deklinasie vir die jaar 2016.
Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.
Verskil in jaar: 2016 – 1991
= 25 jaar
Totale verandering: 25 x 5'
= 2 ˈ / 2° ˈW
Magnetiese deklinasie vir 2016: 19°25' W + 125' W (2°05' W)
= 21°30' W
(5 x 1) (5)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE
3.1 Verwys na blok C6 op die topografiese kaart wat verjonging vertoon.
3.1.1 Definieer die term verjonging.
Wanneer ʼn rivier in die middel- of benede-loop weer aktief afwaarts
begin erodeer
[Konsep]
(1 x 1) (1)
3.1.2 Gee ʼn bewyse van die topografiese kaart wat verjonging vrys.
Waterval/knakpunt
Kloof
Diep, steil kante vallei
Ingekerfde kronkeling (meander)
[Enige EEN]
(1 x 2) (2)
3.2 Die gekarteerde gebied van die Oranjerivier is in sy middelloop. Gee TWEE
bewyse uit die kaart om hierdie stelling te staaf.
Daar is baie kronkelings (meanders).
Gevlegte patroon
Vloedvlakte begin wyer raak.
[Enige TWEE]
(2 x 1) (2)
3.3 3.3.1 Gee TWEE redes duidelik sigbaar op die topografiese kaart, wat
daarop dui dat die gekarteerde gebied beperkte reënval ontvang.
Beperkte plantegroei
Talle nie-standhoudende riviere
Groot onbewerkte gebiede
Teenwoordigheid van windpompe
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
3.3.2 Noem EEN metode wat in die landelike nedersetting in blok D11
geïmplementeer was, ter aanvulling van die beperkte
beskikbaarheid van water.
Windpompe
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) GEOGRAFIE V2 11
3.4 Evalueer die effek wat die Oranjerivier het net op die konstruksie van
vervoerroetes.
Slegs een hoofpad kruis die rivier
Gevlegte rivier maak die pad konstruksie moeilik – vloede
Duur om brûe te bou
Slegs een hoofpad kruis die rivier
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
3.5 Bestudeer die landbou area in die omgewing van die area wat as Q op die
topografiese kaart aangedui is.
3.5.1 Noem TWEE landbouaktiwiteite wat in hierdie area voorkom.
Boorde of wingerde (voorbeelde)
Bewerkte lande (voorbeelde)
Vrugteboerdery (voorbeelde)
[Enige TWEE]
(2 x 1) (2)
3.5.2 Noem TWEE redes wat duidelik op die topografiese kaart is wat
boerdery in die omgewing van Q bevoordeel het.
Plat land/Vloedvlakte
Beskikbaarheid van water
Beskikbaarheid van water
Besproeiing moontlik – kanale/voor
Vrugbare grond-alluviale
[Enige TWEE]
(2 x 2) (2)
3.6 Noem TWEE dienste wat deur die dorp Augrabies, gemerk O, op die
topografiese kaart gelewer word.
Skool / opvoedkundige
Winkel / kleinhandel
Kerk / aanbidding
Polisiestasie / sekuriteit
[Enige TWEE]
(2 x 1) (2)
3.7 Watter bewyse dui daarop dat dit bewaring is wat op die gekarteerde
gebied plaasvind?
Augrabieswaterval Nasionale Park
(1 x 2) (2)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
4.1 Kies die korrekte antwoord uit dié wat tussen hakies gegee word.
4.1.1 ʼn Lugfoto gebruik (raster/vektor) data.
Raster
(1 x 1) (1)
4.1.2 ʼn Punthoogte op ʼn topografiese kaart verteenwoordig data in die
vorm van ʼn (poligoon/punt/lyn).
Punt
(1 x 1) (1)
4.1.3 (Ruimtelike/Spektrale) -resolusie is die aantal piksels (veelhoeke)
wat in ʼn digitale beeld gebruik is.
Ruimtelike
(1 x 1) (1)
4.1.4 ʼn Ortofotokaart wat vektor- en rasterdata bevat, is ʼn voorbeeld van
data-(integrasie/fragmentasie).
Integrasie
(1 x 1) (1)
4.2 GIS is nuttig in rampbestuur. Die Augrabies munisipaliteit is bekommerd
oor die ontwikkelinge wat naby aan die rivier of die natuurlike vloedvlakte in
blok G11 op die topografiese kaart is.
4.2.1 Wat is ʼn geografiese databasis?
Inligting wat digitaal van bronne soos kaarte, foto’s, satellietbeelde
ens. bekom word.
[Konsep]
(1 x 1) (1)
4.2.2 Evalueer die geskiktheid van die gebruik van satellietbeelde in die
verkryging van geografiese inligting in die geval van oorstromings
van die vloedvlakte deur die Oranjerivier.
Satellietbeelde / foto’s kan gebruik word om die invloed van vloede
te ontleed.
Die vergelyking van foto’s sal ons die uitbouing van oorstromings
sien.
Kan gebruik word om die impak van vloede in gebiede wat
ontoeganklik is te beoordeel.
Vorige satellietbeelde
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) GEOGRAFIE V2 13
4.2.3 Verduidelik die rol van buffering in die beskerming van die
vloedvlakte.
Skep ʼn buffersone langs die rivier waar geen ontwikkeling mag
plaasvind.
(1 x 2) (2)
4.2.4 Verduidelik hoe GIS die plaaslike owerhede met beplanning ná
vloede in die Augrabies area sou gehelp het.
Kontroleer dienslewering tekorte na ʼn vloed
Roetebeplanning om verligting te verskaf
Ontleed die gehalte van diens
Noodleniging koördinasie
Prioritisering van noodleniging
Satellietfoto’s om die vernietiging te evalueer
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
[15]
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2016 Memo

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 NSC November 2016 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (English)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Memorandum