NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2016
GEOGRAFIE V2
PUNTE: 75
TYD: 1½ uur
NAAM:
PUNTE MOD. TOTALE
MOD
PUNT
V1 15
V2 20 75 75
V3 25
V4 15
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye insluitend 1
bladsy vir rofwerk en berekeninge.
Skip to contentAll 2016 papers 





View all%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)



%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--7e728632-059d-401a-ba75-fd45632f6091/v1-269fb55ac60eebf555e6/card.webp)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f6778823-8699-4877-bfdd-c56c292e94c7/v1-bab67b102c5261c059a6/card.webp)
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)
Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 758.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2016
Questions in this paper
- Question 1.1Geomorphology
- Question 1.2Geomorphology
- Question 1.3Geomorphology
- Question 1.4Geomorphology
- Question 1.5Geomorphology
- Question 1.6Geomorphology
Show all 22 questions
- Question 1.7Geomorphology
- Question 1.8Geomorphology
- Question 1.9Geomorphology
- Question 1.10Geomorphology
- Question 1.11Geomorphology
- Question 1.12Rural and urban settlements
- Question 1.13Geomorphology
- Question 1.14Rural and urban settlements
- Question 1.15Geomorphology15 marks
- Question 3.1Geomorphology3 marks
- Question 3.2Geomorphology4 marks
- Question 3.3Climate and weather5 marks
- Question 3.4Geomorphology4 marks
- Question 3.5Economic geography of South Africa6 marks
- Question 3.6Rural and urban settlements2 marks
- Question 3.7Geomorphology2 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
BRONMATERIAAL
1. ʼn Uittreksel uit topografiese kaart 2820CB AUGRABIES.
2. Ortofotokaart 2820CB 7 AUGRABIES.
3. LET WEL: Die bronmateriaal moet deur skole vir hul eie gebruik ingeneem
word.
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou NAAM in die spasie voorsien op die dekblad van hierdie vraestel.
2. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat in hierdie vraestel voorsien word.
3. Jy word voorsien van ʼn 1 : 50 000 topografiese kaart (2820CB AUGRABIES)
en ʼn ortofotokaart (2820CB 7 AUGRABIES.) van ʼn gedeelte van die
gekarteerde gebied.
4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.
5. Jy moet die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle rofwerk.
MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.
6. Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal
hiervoor toegeken word.
7. Dui die maateenheid in die finale antwoord van berekeninge aan. Maak
seker dat eenhede in al jou berekeninge en finale antwoord in stand gehou
word.
8. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
9. ʼn Woordelys van sommige van die Afrikaanse en Engelse woorde en hulle
vertalings verskyn hieronder.
WOORDELYS
(SOMMIGE VAN DIÉ ENGELSE TERME OF HULLE AFRIKAANS
VERTALINGS MAG OP DIE KAARTE VERSKYN)
AFRIKAANS ENGLISH
Kanaal / Voor Canal / Furrow
Eiland Island
Voetslaanpad Hiking trail
Rivier River
Noord North
Nasionale park National park
Keerwal Weir
Kop Butte
Augrabiesvalle Augrabies Falls
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) GEOGRAFIE V2 3
ALGEMENE INLIGTING OOR AUGRABIES
Die Augrabieswaterval Nasionale Park is een van 21 nasionale parke in Suid-
Afrika. Die Khoi het die valle “Aukoerebis” genoem, was beteken ʼn plek van
groot gedruis. Die kragtige vloei van water stroom byna 100 m in die
Oranjerivier-kloof af, ʼn steil ingekerfde vallei wat stroomaf vir 18 m strek. Die
55 383 hektaar op beide die noordelike en suidelike kante van die Oranjerivier
verskaf aan beskerming ʼn verskeidenheid van spesies en natuurlewe.
Koördinate: 28°39’50’’S20°25'30''O/28°39,8'S20°25,5'O
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2820CB AUGRABIES,
sowel as die ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer.
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies
die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vrae.
1.1 Die kaart suidwes van die kaart 2820CB Augrabies is ...
A 2820CC.
B 2820DC.
C 2820AC.
D 2820BC.
1.2 Op watter hoogte sal jy loop as jy by I is langs die voetslaanpad, in blok D8
op die topografiese kaart?
A 600 m
B 620 m
C 640 m
D 660 m
1.3 Die terreinbaken, Waterval, genommer J, in blok B7, op die topografiese
kaart is ʼn …
A murasie.
B plaasopstal.
C poskantoor.
D plaasskool.
1.4 Die Oranjerivier is ʼn voorbeeld van ʼn ... rivier.
A periodiese
B episodiese
C seisoenale
D permanente
1.5 Die algemene vloeirigting van stroom K in blok G2 op die topografiese
kaart is ...
A noord-noordoos.
B suid-suidwes.
C noord-oos.
D suid-wes.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) GEOGRAFIE V2 5
1.6 Die ware peiling van die trigonometriese baken, in blok G9 vanaf
punthoogte 637 in blok F11, op die topografiese kaart is ...
A 141°.
B 39°.
C 88°.
D 219°.
1.7 Die stroomorde by L in blok E12, op die topografiese kaart is …
A 4.
B 1.
C 2.
D 3.
1.8 Die mensgemaakte verskynsel byskrif 1, op die ortofotokaart, is ʼn …
A ander pad.
B kraglyn.
C spoorlyn.
D heining.
1.9 Die landvorm tussen 2 en 3, op die ortofotokaart, is ʼn ...
A uitloper.
B riviervallei.
C saal.
D butte.
1.10 Die dreineringspatroon van die gebied gemerk M, in blok E5, op die
topografiese kaart, is …
A parallel.
B tralie.
C radiaal.
D reghoekig.
1.11 Die ligging (ruitverwysing) van Omdraai gemerk N, in blok E9 op die
topografiese kaart is …
A 28°37'30"O 20°21'10"S/28°37,5'O 20°21,1'S.
B 20°23'15"S 28°37'50"O/20°23,2'S 28°37,8'O.
C 28°37'25"O 20°23'13"S/28°37,5'O 20°23,2'S.
D 28°37'25"S 20°23'13"O/28°25,4'S 20°23,2'O.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
1.12 Die soort landelike nedersettingspatroon wat by N, in blok E9 op die
topografiese kaart is aangetref word, is …
A verspreid.
B lineêr.
C sirkelvormig.
D onreëlmatig.
1.13 Die grondgebruik wat by 4 op die ortofotokaart aangetref word, is ...
A bewerkte land.
B ʼn mynhoop.
C ʼn ruskamp.
D ʼn plaashuis.
1.14 Augrabies gemerk O, in blok G11, op die topografiese kaart, is ʼn voorbeeld
van ʼn ... -dorp.
A sentrale plek
B ontspanningsgeriewe
C gaping
D brug
1.15 P in blok C4 op die topografie kaart is ʼn …
A waterskeiding.
B dreineerbekken.
C interfluviale skeiding.
D samevloeiing.
(15 x 1) (15)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) GEOGRAFIE V2 7
VRAAG 2: KAARTWERKTEGNIEKE EN -TEGNIEKE
2.1 Raadpleeg die topografiese kaart en beantwoord die volgende vrae. Jy kan
die ortofotokaart gebruik.
2.1.1 Bereken die oppervlakte in km² van die ortofotokaart in rooi uitgelig.
Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.
(5 x 1) (5)
2.1.2 Waarom lyk dit of die gebied wat deur die ortofotokaart gedek word,
kleiner op die topografiese kaart vertoon?
(1 x 1) (1)
2.2 2.2.1 Bereken die gemiddelde gradiënt tussen punthoogte 658 en
punthoogte 627 in blok C5. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir
berekeninge toegeken word.
Formule:
(4 x 1) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
2.2.2 (a) Is die helling, antwoord op VRAAG 2.2.1, ʼn ware weerspieëling
van die werklike gradiënt tussen punthoogte 627 en
punthoogte 658?
(1 x 1) (1)
(b) Gee ʼn rede vir jou antwoord op VRAAG 2.2.2 (a).
(1 x 1) (1)
2.3 Bestudeer die gebied tussen die kontoerlyn aangedui as 5 (620 m) en
6 (620 m) op die ortofotokaart.
2.3.1 Teken ʼn rowwe dwarsprofiel (nie volgens skaal nie) van die vallei
tussen 5 en 6, hieronder.
(2 x 1) (2)
2.3.2 Bepaal die intersigbaarheid tussen 5 en 6.
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) GEOGRAFIE V2 9
2.4 Gebruik die inligting op die topografiese kaart en bepaal die magnetiese
deklinasie vir die jaar 2016.
Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.
Verskil in jaar:
Totale verandering:
Magnetiese deklinasie vir 2016:
(5 x 1) (5)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE
3.1 Verwys na blok C6 op die topografiese kaart wat verjonging vertoon.
3.1.1 Definieer die term verjonging.
(1 x 1) (1)
3.1.2 Gee bewyse van die topografiese kaart wat verjonging wys.
(1 x 2) (2)
3.2 Die gekarteerde gebied van die Oranjerivier is in sy middelloop. Gee TWEE
bewyse van die kaart om hierdie stelling te staaf.
(2 x 1) (2)
3.3 3.3.1 Gee TWEE redes duidelik sigbaar op die topografiese kaart, wat
daarop dui dat die gekarteerde gebied beperkte reënval ontvang.
(2 x 2) (4)
3.3.2 Noem EEN metode wat in die landelike nedersetting in blok D11
geïmplementeer was, ter aanvulling van die beperkte beskikbaarheid
van water.
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) GEOGRAFIE V2 11
3.4 Evalueer die effek wat die Oranjerivier het op die konstruksie van
vervoerroetes.
(2 x 2) (4)
3.5 Bestudeer die landbou-area wat in die omgewing van die area wat as Q op
die topografiese kaart aangedui is.
3.5.1 Noem TWEE landbou-aktiwiteite wat in hierdie area voorkom.
(2 x 1) (2)
3.5.2 Noem TWEE redes wat duidelik op die topografiese kaart is wat
boerdery in die omgewing van Q bevoordeel het.
(2 x 2) (4)
3.6 Noem TWEE dienste wat deur die dorp Augrabies, gemerk O, op die
topografiese kaart gelewer word.
(2 x 1) (2)
3.7 Watter bewyse dui daarop dat dit bewaring is wat op die gekarteerde gebied
plaasvind?
(1 x 2) (2)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
4.1 Kies die korrekte antwoord uit dié wat tussen hakies gegee word.
4.1.1 ʼn Lugfoto gebruik (raster/vektor) data.
(1 x 1) (1)
4.1.2 ʼn Punthoogte op ʼn topografiese kaart verteenwoordig data in die
vorm van ʼn (poligoon/punt/lyn).
(1 x 1) (1)
4.1.3 (Ruimtelike/Spektrale) -resolusie is die aantal piksels (veelhoeke)
wat in ʼn digitale beeld gebruik is.
(1 x 1) (1)
4.1.4 ʼn Ortofotokaart wat vektor- en raster-data bevat, is ʼn voorbeeld van
data-(integrasie/fragmentasie).
(1 x 1) (1)
4.2 GIS is nuttig in rampbestuur. Die Augrabies munisipaliteit is bekommerd oor
die ontwikkelinge wat te naby aan die rivier of die natuurlike vloedvlakte in
blok G11, op die topografiese kaart is.
4.2.1 Wat is ʼn geografiese databasis?
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) GEOGRAFIE V2 13
4.2.2 Evalueer die geskiktheid van die gebruik van satellietbeelde in die
verkryging van geografiese inligting in die geval van oorstromings
van die vloedvlakte deur die Oranjerivier.
(2 x 2) (4)
4.2.3 Verduidelik die rol van buffering in die beskerming van die
vloedvlakte.
(1 x 2) (2)
4.2.4 Verduidelik hoe GIS die plaaslike owerhede met beplanning ná
vloede in die Augrabies area sou gehelp het.
(2 x 2) (4)
[15]
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
ROFWERK EN BEREKENINGE
(LET WEL: MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak maak NIE.)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN June 2016 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 P2 NSC June 2016 Question Paper (English)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2025 Memo

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--7e728632-059d-401a-ba75-fd45632f6091/v1-269fb55ac60eebf555e6/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (English)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f6778823-8699-4877-bfdd-c56c292e94c7/v1-bab67b102c5261c059a6/card.webp)
Memorandum