Skip to content

Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 12201615 pages

Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 GEOGRAFIE V1 MEMORANDUM PUNTE: 225 Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) AFDELING A: KLIMAAT, WEER EN GEOMORFOLOGIE VRAAG 1 1.1 1.1.1 B (millibaar)  1.1.2 B (18)  1.1.3 D (passaatwinde)  1.1.4 B  1.1.5 A (cumulonimbus-wolke)  1.1.6 C (15° – 20° noord en suid van die ewenaar)  1.1.7 C (5 °C)  1.1.8 D (Druk neem toe) (8 x 1) (8) 1.2 1.2.1 C-D  1.2.2 See  1.2.3 H 1.2.4 G 1.2.5 F 1.2.6 A-B  1.2.7 Deltas  (7 x 1) (7) 1.3 1.3.1 Baie warm toestande wat aanhou vir drie agreeenvolgende dae. Die gemiddelde temperatuur van die warmste maand, tel 5 °C by wat vir drie dae voorduur.  (Enige EEN) (1 x 1) (1) 1.3.2 Kalahari/Kontinentale HD (1 x 1) (1) 1.3.3 Wolkloosheid oor die binneland  (1 x 2) (2) 1.3.4 Tekort aan vog maak dit makliker vir plantasies/plantegroei om aan die brand te slaan.  Plantegroei is droog as gevolg van hoë transpirasietempo’s.  Hoë temperature verhoog die kanse vir die bos om te brand.  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) GEOGRAFIE V1 3 1.3.5 Sigbaarheid sal verminder word.  Mag ongelukke in stedelike gebiede veroorsaak.  Buitelug aktiwiteite kan uitgestel word of heeltemal gekanselleer word.  Daar sal ʼn afname in ekonomiese produksie wees.  Eiendomskade  Lewensverlies  Finansiële verlies as gevolg skade aan eiendom en infrastruktuur  Akkerbou-grond sal in die binneland verwoes word.  Weiding sal vernietig word.  Voedselsekerheid kan in gedrang kom.  (Enige VIER) (4 x 2) (8) 1.4 1.4.1 Stralingsmis  (1 x 1) (1) 1.4.2 Vroegoggend  Aanvaar vroegoggend tyd wat gegee word, bv. 5:00 – 7:00.  (1 x 1) (1) 1.4.3 Die son veroorsaak dat die mis as gevolg van die hitte van die konveksiestrome styg.  (1 x 2) (2) 1.4.4 Wolkloos  Geen wind/Baie ligte bries  Hoë relatiewe humiditeit  Stabiele atmosferiese toestande  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 1.4.5 Veroorsaak dat digte koue lug by die hellings daal.  Bodemgedeelte van die vallei koel af tot benede douput- temperatuur. Kondensasie geskied in die hele bodemgedeelte van die vallei. (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 1.4.6 Mis kan in klein reservoirs vir huishoudelik gebruik opgegaar word.  Mis sal die grond en gewasse klam hou; sodoende word watergebruik verlaag.  (Enige EEN) (1 x 2) (2) 1.5 1.5.1 (a) Waterskeiding (1 x 1) (1) (b) Interfluviale skeiding (1 x 1) (1) 1.5.2 Beide het ʼn dendritiese dreineringspatroon.  (1 x 2) (2) 1.5.3 Dreineringsbekken T het meer strome  Dreineringsbekken T het ʼn hoër stroomorde.  (Enige EEN) (1 x 2) (2) Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) 1.5.4 Hoe hoër die dreineringsdigtheid, hoe hoër is die stroomorde.  (1 x 2) (2) 1.5.5 Die hellings by dreineringsbekken T is steiler, wat afloop vermeerder en meer strome veroorsaak.  Bestendige reënval in dreineringsbekken T,  dus word afloop vermeerder en so word meer strome veroorsaak.  Die onderliggende gesteentestruktuur by dreineringsbekken T is minder weerstandbiedend  en dus is dit makliker vir strome om in die rotsstruktuur te kerf.  Dreineringsbekken T het ʼn laer porositeit en permeabiliteit  dus sal water oor die oppervlakte vloei en meer strome uitkerf.  Die plantegroei is minder by dreineringsbekken T en dit veroorsaak dat afloop nie vertraag word nie so sal meer strome uitgekerf word.  OF Dreineringsbekken S vloei oor gelyke hellings, wat infiltrasie bevorder en minder strome sal uitgekerf word.  In dreineringsbekken S is die reënval seisoenaal  dus is daar minder afloop om strome uit te kerf.  Die onderliggende gesteentestruktuur is meer weerstandbiedend in dreineringsbekken S en afloop kan nie baie strome in die gesteente strata uitkerf nie.  Minder infiltrasie as gevolg van hoër porositeit en permeabiliteit,  dus infiltreer water sonder om strome te vorm by S.  Plantegroei is dig by dreineringsbekken S  wat infiltrasie fasiliteer en minder strome sal gevolglik vloei.  (Enige TWEE faktore met ʼn verduideliking) (4 x 2) (8) 1.6 1.6.1 Hernude vermoë van die rivier om afwaarts te erodeer.  (KONSEP) (1 x 1) 1.6.2 A Vallei binne ʼn vallei  Rivierterrasse  (Enige EEN) B Knakpunt waterval  (2 x 1) (2) 1.6.3 Dit sal stroomop terugtrek.  (1 x 1) (1) 1.6.4 Terugwaartse erosie sal voorkom.  Onderkelwing sal by die basis van die waterval voorkom. (2 x 2) (4) 1.6.5 Vloedvlakte sal vernou; dus is daar minder grond vir boerdery.  Dit sal moeilik wees om water op die hoogliggende dele te bekom Die bou van paaie sal moeilik wees om plaasprodukte te vervoer (Enige EEN) (1 x 2) (2) 1.6.6 Hidro-elektrisiteit kan hier opgewek word.  Belangrike toerisme aantrekkingskrag  Avontuur toerisme sal bevorder word.  Ontwikkeling van vakansie-oorde.  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) [75] Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) GEOGRAFIE V1 5 VRAAG 2 2.1 2.1.1 polêre  2.1.2 warm  2.1.3 wes na oos  2.1.4 D 2.1.5 krimping  2.1.6 nimbostratus  2.1.7 Koud  (7 x 1) (7) 2.2 2.2.1 D 2.2.2 B 2.2.3 C 2.2.4 E 2.2.5 C 2.2.6 A 2.2.7 B 2.2.8 E (8 x 1) (8) 2.3 2.3.1 Somer  (1 x 1) (1) 2.3.2 Inversielaag is hoër as die platovlak.  Lug vanaf die kusgebiede kan die plato bereik.  Wolke is sigbaar oor die binneland.  (Enige EEN) (1 x 1) (1) 2.3.3 Kalahari / Kontinentale hoog (1 x 1) (1) 2.3.4 Lugmassa X is droog en koud.  Lugmassa Y is warm en vogtig.  (2 x 2) (4) 2.3.5 ʼn Vogfront sal ontwikkel omdat die twee lugmassas vanaf die kus by Q (binneland) sal konvergeer.  Die digter, koue lug dwing die ligter, warmer lug om te styg.  Die stygende lug koel af, kondenseer en vorm ʼn lyn van donderstorms.  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) 2.3.6 Oorstroming van die veld verwoes gewasse.  Hael verwoes gewasse.  Weerlig steek bewerkte landerye aan die brand.  Lyndonderstorms kan grootskaalse gronderosie veroorsaak.  Lewende diere kan beskadig word.  Minder voedsel word geproduseer.  Werkers verloor hulle werk.  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 2.4 2.4.1 ʼn Massa van besoedelde lug rondom die stad wat deur inversie toestande en dalende lug verhoed word om te styg.  (KONSEP) (1 x 1) (1) 2.4.2 Plantegroei Vernietiging van plantegroei  Bome word verswak omdat hulle blare beskadig word.  Suurreën beperk die beskikbare voedingstowwe vir bome.  Bome word blootgestel aan gifstowwe wat stadig vanaf die grond vrygestel word.  (Enige EEN) Geboustrukture Suurreën verroes die metaal en verswak die geboustruktuur.  Dit beskadig die gebou deurdat dit die steen laat ontbind en dus sal die gebou agteruit gaan.  Dit was die beskermende verflaag weg.  (Enige EEN) (2 x 2) (4) 2.4.3 Vervaardigers kan motors bou wat deur alternatiewe brandstof bv. biobrandstof aangedryf word  Hulle kan meer dieselaangedrewe voertuie vervaardig omdat diesel minder CO2 vrystel  Vervaardig meer hibriedevoertuie.  Die gebruik van katalitiese omsetters  (Enige EEN) (1 x 2) (2) 2.4.4 Teen 06h00 sal daar hoë vlakke van besoedeling konsentrasie deur die aardoppervlakte ervaar word as gevolg van dalende lug vanaf die hoogdruksisteem.  Soos die son opkom sal die besoedelingskonsentrasie minder gekonsentreerd raak  as gevolg van die konveksiestrome wat die lug vanaf die oppervlakte lug.  Teen skemer ongeveer 18h00 sal die besoedeling weereens naby die oppervlakte swaarder word  omdat die aardoppervlakte afkoel en dalende lug weereens begin domineer.  [DIE TYD GEDURENDE DIE DAG MET REDES MOET GEMERK WORD.] (Enige TWEE tye van die dag met redes.) (4 x 2) (8) 2.5 2.5.1 A Geërfde / ‘Superponerende’  B Antesedente  (2 x 1) (2) Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) GEOGRAFIE V1 7 2.5.2 Kloof  Poort  (Enige EEN) (1 x 1) (1) 2.5.3 Toeriste aantrekkingskrag  Navorsingsdoeleindes  Poortdorp mag ontwikkel en die gebied word ʼn punt van nodaliteit.  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 2.5.4 Die rivier het voor die plooiing plaasgevind het, voorgekom.  (1 x 2) (2) 2.5.5 Die tempo van afwaartse erosie is dieselfde tempo as die verandering van die landskap.  Dreineringsgebied kom in ʼn hoë reënvalgebied voor.  Die gesteentes is minder weerstandbiedend waaroor die rivier vloei wat dit dus makliker vir erosie maak. (2 x 2) (4) 2.6 2.6.1 Daar is minder as 1 000 kubieke meter water per persoon per jaar.  (1 x 1) (1) 2.6.2 Bevolkingsgroei  Groei van die ekonomie (mynbou, industrie, en kommersiële landbou)  (2 x 1) (2) 2.6.3 Onderontwikkelde opvangsgebied  Natuurlike suiweringseffek van die vleilande van die Lesotho hooglande.  (2 x 1) (2) 2.6.4 Eutrofikasie as gevolg van die gebruik van plaagdoders in akkerbou.  Swak boerderymetodes wat gronderosie veroorsaak en dus verhoogde sediment vragte in damme en riviere veroorsaak en opgaar van water verminder.  Verhoogde besproeiing verminder die aantal opgegaarde water.  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 2.6.5 Bou van kleiner damme in afgeleë gebiede  Onmiddellike kontrole en herstel van lekkende pype in huishoudings  Implimentering van boetes as ooreengekome waterkapasiteit bereik word  Strategieë om die watertafel te reguleer deur middel van gereelde inspeksie  Implementeer herverbruik strategieë in watertekort gebiede  Gereelde behandeling van water om hoë kwaliteit van water te verseker  Verdunning van besoedelde water Beskerming van vleilande, wat water natuurlik suiwer  Moedig en bevorder beter boerderytegnieke en bestuur om gronderosie eutrofikasie te verminder  Bewusmakingsprogramme  (Enige VIER) (4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) VRAAG 3 3.1 3.1.1 C 3.1.2 A 3.1.3 F 3.1.4 D 3.1.5 B 3.1.6 F 3.1.7 F (7 x 1) (7) 3.2 3.2.1 C 3.2.2 D 3.2.3 A 3.2.4 B 3.2.5 D 3.2.6 C 3.2.7 A 3.2.8 B (8 x 1) (8) 3.3 3.3.1 Hulle besit nie die grond nie.  Hulle soek eers grondsekuriteit.  (Enige EEN) (1 x 1) (1) 3.3.2 Swak kwaliteit huise  Lae inkomste  Voedsel onsekerheid  Lae lewensstandaard  Tekort aan werksekuriteit  Oorbewoonde huise  Tekort aan vaardighede  Tekort aan voldoende opvoeding  (Enige TWEE) (2 x 1) (2) Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) GEOGRAFIE V1 9 3.3.3 (a) Grondherverdeling  (1 x 1) (1) (b) Grond skep werksgeleenthede  Grond verseker voedselsekerheid deur die produksie- proses  Aanplant van gewasse het geldelike voordele vir families en die gemeenskap Kleinskaalse boerdery sal die status van die boer en sy familie verhoog  Bewerking van die grond sal vaardighede en boerdery kennis verhoog.  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) (c) Hulle moet verseker dat die omgewingskapasiteit van die grond voldoende is om gemeenskappe te onderhou.  Regeringshulp aan die gemeenskappe om die ontwikkeling ʼn hupstoot te gee.  Landboukundige opvoeding en ondersteuning om boerdery grond produktief te maak.  Die stig van forums sodat gemeenskappe kan bespreek hoe die grond verdeel en gebruik moet word  Regeringsbefondsing vir landbou veral kleinskaalse boerdery.  Beter monitering en evaluering van hervormingsbeleide  Verwyder gapings in die huidige beleide, wat effektiewe implimentering van die grondhervormingsprogramme kniehalter  Konsensus tussen politieke partye aangaande hervormingsbeleide  Aansporings vir vorige kommersiële boere om die nuwe boere te ondersteun en te mentor.  (Enige VIER) (4 x 2) (8) 3.4 3.4.1 Rooster /Ruit/Reghoekige stratepatroon  (1 x 1) (1) 3.4.2 Maklik om plekke te vind  Maklik om te bou op gelyke gebiede  Maklik om eiendomme te onderverdeel  Maklik om uit te lê  (Enige EEN) (1 x 1) (1) 3.4.3 Baie interseksies wat die vloei van verkeer vertraag. (1 x 2) (2) Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) 3.4.4 Gesinkroniseerde robotte sal vinnige beweging in een rigting op ‘n gereelde basis verseker  Eenrigting paaie sal verseker dat alle motors in een rigting beweeg sonder onnodige stop vertragings  Die bou van meer oorbrugpaaie sal die volumes op die hoofpaaie verminder. Beter openbare vervoersisteem met spesiale buslane om mense aan te spoor om meer publieke vervoer te gebruik.  Moedig mense aan om meer van saamry-klubs gebruik te maak om die aantal voertuie op die paaie verminder. Parkeer-en-ry fasiliteite  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 3.4.5 Paaie word beskadig bv. slaggate in die pad  Strukturele skade aan brûe  (Enige EEN) (1 x 2) (2) 3.4.6 Lugbesoedeling vermeerder as gevolg van meer industriële aktiwiteite en meer voertuie  Vrugbare grond is vervang deur meer geboustrukture  Biodiversiteit en ekosisteme word verwoes as gevolg van meer strukture wat gebou word.  Verhoogde CO2 vlakke kan aanleiding tot suurreën gee  Geboustrukture absorbeer meer hitte en dus sal temperature verhoog en ʼn hitte-eiland vorm.  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 3.5 3.5.1 56,61%  (1 x 2) (2) 3.5.2 Goud alleen 39,8% dra by tot die totale uitvoere van die land.  Goud uitvoere veroorsaak ʼn gunstige handelsbalans/verhoog die BBP.  (Enige EEN) (1 x 2) (2) 3.5.3 Suid-Afrika voer meer vervaardigde goedere in as wat hulle uitvoer  (1 x 2) (2) 3.5.4 Afhanklikheid op grondstowwe en goud wat nie-hernieubare hulpbronne is.  Min vervaardiging  Hoë koste verbonde aan invoer van vervaardigde goedere.  Beperkte vaardighede in vervaardiging.  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 3.5.5 Beter vaardighede sal die uitset van vervaardiging verhoog  Hoër veredeling sal die waarde van die uitvoere verhoog.  Verminder invoere.  Die ekonomie sal minder afhanklik van goud vir uitvoere is  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) GEOGRAFIE V1 11 3.6 3.6.1 Verwys na die toegang wat individue, huishoudings, gemeenskappe en die land tot voedsel het. (KONSEP) (1 x 1) (1) 3.6.2 Reënval  Grondvrugbaarheid  Temperature  Natuurlike gevare  (Enige EEN) (1 x 1) (1) 3.6.3 Lae reënval lei tot droogte/tekort aan water vir besproeiing  Onvrugbare grond verhoed die bewerking van grond en lei tot laer opbrengste  Te hoë of lae temperature kan oesmislukkings veroorsaak/Vee is van ʼn swak gehalte.  Natuurlike gevare verwoes oeste/lewende hawe wat dan tot ʼn tekort aan voedsel lei.  (Enige EEN) (1 x 2) (2) 3.6.4 Skep werksgeleenthede  Moedig kommersiële boerdery aan bv. besproeiingskemas, GM oeste ens.  Prosessering van onverwerkte landboukundige produkte.  Geïntegreerde voedselsekerheidstrategie om voedselproduksie te verhoog.  Versekering om geld vir invoere te verskaf.  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 3.6.5 Meer geld word aan invoere bestee om die bevolking te voed  Meer geld word bestee aan toelae om die armes te ondersteun, bv. voedselpakke.  Voedselonsekerheid sal tot ʼn onproduktiewe werkersmag lei, wat tot ʼn afname in produksie in alle sektore van die ekonomie kan lei.  BBP sal daal as daar meer aan maatskaplike sekuriteit bestee word.  Produkte wat geproduseer word, word vir gebruik om die honger mense te voed, dus is daar minder grondstowwe vir industrieë.  Negatiewe impak op industriële uitsette en uitvoere.  [LET WEL: Kandidate kan EEN punt uitbrei.] Voorbeeld Meer belegging in veiligheidsnette  lei tot minder geld beskikbaar vir opvoeding,  wat kennis en vaardighede verlaag  wat lei tot ʼn afname in vervaardiging, dit lei tot minder uitvoere wat minder buitelandse valuta verdien,  en dit lei dat die BBP verlaag.  (Enige VIER) (4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) VRAAG 4 4.1 4.1.1 G 4.1.2 E 4.1.3 H 4.1.4 C 4.1.5 A 4.1.6 D 4.1.7 B 4.1.8 I (8 x 1) (8) 4.2 4.2.1 E 4.2.2 F 4.2.3 A 4.2.4 H 4.2.5 B 4.2.6 D 4.2.7 C (7 x 1) (7) 4.3 4.3.1 Kern / kompak  (1 x 1) (1) 4.3.2 Huise is naby mekaar.  (1 x 1) (1) 4.3.3 Beskikbaarheid van water vir boerdery  Beskikbaarheid van vrugbare grond om gewasse aan te plant  Gelyke grond wat bevorderlik vir boerdery is.  Beskikbaarheid van bome vir brandstof/boumateriaal.  Standplaas is weg vanaf die rivier gekies omdat oorstromings heel moontlik ʼn gevaar inhou.  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) GEOGRAFIE V1 13 4.3.4 Voordele Boere kan hul eie inisiatief gebruik  Boere kan masjinerie ektensief gebruik  Boere hoef nie winste te deel nie  Meganisering kan ingestel word  (Enige EEN) Nadele Onveilig as gevolg van plaasaanvale  Boer en familie is ver van sosiale kontak en vermaaklikhede Vervoerkoste om voorrade en ander benodighede aan te koop, kan duur raak.  Geen ondersteuning, bv. deel van toerusting  (Enige EEN) (2 x 2) (4) 4.3.5 Masjinerie sal groter areas bewerk en dit verhoog produktiwiteit Gebiede waar daar min water voorsiening is, kan besproei word.  Gebruik van plaagdoders sal die gewasse beskerm  Kontoerploeëry sal gronderosie verminder  Wisselbou sal die grond se voedingstowwe vir langer behou  Spesialisasie sal die produktiwiteit van die gewasse verhoog  (Enige DRIE) (2 x 2) (4) 4.4 4.4.1 Stedelike verval / Vervalle geboue (1 x 1) (1) 4.4.2 Vervalsone / Oorgangsone  (1 x 1) (1) 4.4.3 Werkloosheid  Armoede  Tekort aan huurbetalings  Oorbesetting  Misdaad  Vandalisme/graffiti  Bendebedrywighede  (Enige EEN) (1 x 1) (1) 4.4.4 Minder grond word in die SSK beskikbaar.  SSK sal binnekort in die vervalsone uitbrei.  Aanvraag/kompetisie oor grond verhoog die grondwaardes  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) 4.4.5 Intensiewe polisiëring om kriminele aktiwiteit te verminder.  Verbeter die kwaliteit van die dienste.  Streng implimentering van die munisipale wette bv. oorbewoning  Bestuur van huurmotors en informele handel.  Opgradering en instandhouding van infrastruktuur om ʼn meer esteties aangename omgewing vir besighede en bewoners te skep.  Ontmoedig om geboue verlate te los asook oorbewoning, omdat dit die waarde van geboue verlaag.  Moedig binnestedelike verburgerliking (gentrifikasie) aan, waar jong volwassenes die woonstelle hernu en terug na die stadskern trek  Herbou die geboue na gelang van die behoeftes van moontlike beleggers.  Hou fasades in stand en verander geboustruktuur agter dit.  Verminder digtheid deur van die gebouestrukture te sloop.  Skep oop spasies/parke om die estiese aantrekkingskrag te verhoog.  Verskeidenheid van vermaaklikhede wat toeriste aantrek  (Enige VIER) (4 x 2) (8) 4.5 4.5.1 ‘... en as daar meer uitvoere aangevra word, sal ons opeindig om die graan in te voer ...’  (1 x 1) (1) 4.5.2 Gebruik van uitvoere is amper gelyk aan produksie  (1 x 1) (1) 4.5.3 Japan/Taiwan/Suid-Korea  (1 x 1) (1) 4.5.4 Onbetroubare en wisselvallige reënvalpatrone  Donderstorms/hael kan gewasse verwoes  Natuurlike rampe soos droogtes/El Nino  Watertekorte  Dalende grondvrugbaarheid  Plae en siektes  Bevolkingsgroei  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 4.5.5 Om handelsbetrekkinge tussen lande oop te hou.  Verseker werksgeleenthede  Verdien buitelandse valuta wat die invoere heel moontlik sal balanseer  Mielieboerdery is markgedrewe en in privaat besit, dus is winste die hoof doelwit  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 4.5.6 Meer mielie-invoere sal mielie-verwante produkte verhoog, wat nie deur die armes bekostig kan word nie.  Die finansies wat gebruik word om die tekorte te balanseer, kan werksverliese in ander sektore veroorsaak.  Inflasie kan styg, wat ʼn negatiewe effek op die monetêre waarde meebring.  Die gesondheid van arm mense kan agteruitgaan as gevolg van ʼn swak en ongebalanseerde dieet.  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2016) GEOGRAFIE V1 15 4.6 4.6.1 Kandidate mag ENIGE een voorbeeld van ʼn informele aktiwiteit vir EEN punt elk verskaf (1 x 1) (1) 4.6.2 Dit verskaf werk vir die wat nie in die formele sektor werk kan kry nie.  Bevorder entrepreneurskap.  Verkoop goedere teen lae pryse.  Armer gemeenskappe het toegang tot voedsel.  (Enige EEN) (1 x 2) (2) 4.6.3 Meer mense word na die stede getrek  Vermeerdering van die stedelike bevolking gee aanleiding dat meer mense gevoed moet word.  Markte vir informele verkopers was rondom industriële plekke opgerig.  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 4.6.4 Die besighede bly ongeregistreerd.  Geen rekords van inkomste ontvang nie  Geen belasting word betaal nie.  Die land ontvang geen inkomste van informele uit informele verkopers nie.  Dit kan aanleiding tot ʼn negatiewe BBP gee.  Inkomste gaan direk aan die eienaars van die besighede.  (Enige VIER) (4 x 2) (8) [75] GROOTTOTAAL: 225 Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all