Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2014
GEOGRAFIE V2
MEMORANDUM
PUNTE: 75
Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentAll 2014 papers 





View all%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)



%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Geography Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2014 Memo
Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2014, 11 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2014
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 207.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2014
Questions in this paper
- Question 1.1Map work
- Question 1.2Map work
- Question 1.3Map work
- Question 1.4Map work
- Question 1.5Map work
- Question 1.6Map work
Show all 32 questions
- Question 1.7Map work
- Question 1.8Map work
- Question 1.9Map work
- Question 1.10Map work
- Question 1.11Map work
- Question 1.12Map work
- Question 1.13Map work
- Question 1.14Map work
- Question 1.15Map work15 marks
- Question 2.1Map work3 marks
- Question 2.2Map work10 marks
- Question 2.3Map work5 marks
- Question 2.4Map work2 marks
- Question 2.5Map work10 marks
- Question 3.1Rural and urban settlements2 marks
- Question 3.2Rural and urban settlements1 marks
- Question 3.3Rural and urban settlements4 marks
- Question 3.4Rural and urban settlements2 marks
- Question 3.5Economic geography of South Africa5 marks
- Question 3.6Economic geography of South Africa3 marks
- Question 3.7Map work2 marks
- Question 3.8Rural and urban settlements4 marks
- Question 3.9Geomorphology2 marks
- Question 4.1Map work10 marks
- Question 4.2Map work4 marks
- Question 4.3Map work8 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V2 (SEPTEMBER 2014)
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Die volgende stellings is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 3322 CA
OUDTSHOORN, sowel as die ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde
gebied, gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende
stellings gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die
blokkie langs elke stelling neer.
1.1 Die kaartverwysing van die topografiese kaart, noordoos van die 3322 CA,
is ...
A 3222 AC.
B 3321 DB.
C 3321 BD. D
D 3322 AD.
1.2 Die kontoerinterval op die ortofotokaart is …meter.
A 5
B 10
C 20 A
D 2
1.3 Die tipe stroomkanaal van die Olifantsrivier wat as A in blok I6/7 op die
topografiese kaart gemerk is, is ʼn …
A meanderkanaal.
B vlegstroomkanaal.
C niestandhoudende rivier. B
D rotskanaal.
1.4 Identifiseer die beboude/mensgemaakte verskynsel 8 op die ortofokaart.
A Skool
B Fabriek
C Busstasie D
D Spoorwegstasie
1.5 Die ligging (koördinate) van die trigonometriese stasienommer 307 in
blok D9 is …
A 22°09'39"O 33°33'55"S / 22°09,7'O 33°33,9’S.
B 33°36'10"S 22°11'25"O / 33°36,2'S 22°11,4’O.
C 33°33'55"S 22°08'39"O / 33°33,9'S 22°08,7’O. C
D 33°03'55"O 22°09'39"S / 33°03,9'O 22°09,7’S.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) GEOGRAFIE V2 3
1.6 Die tipe landelike nedersettingspatroon by B in blok C14 op die
topografiese kaart is …
A verspreid.
B liniêr.
C gekern. C
D onreёlmatig.
1.7 Die landvorm in die omgewing van C in blok C12 op die topografiese kaart
is ʼn …
A kloof.
B saal.
C waterval. D
D uitloper.
1.8 Hoogte in blok I15 word deur … verteenwoordig.
A ʼn padhoogte en kontoerlyne
B ʼn punthoogte en ʼn padhoogte
C ʼn trigonometriese stasie en ʼn padhoogte D
D kontoerlyne en ʼn punthoogte
1.9 Die renbaan in blok F11 word aangetref in die ... op die topografiese kaart.
A SSK
B landelik-stedelike oorgangsone
C residensiële gebied B
D krotbuurt-sone
1.10 Die kaartprojeksie wat op die ortofotokaart gebruik word is …
A Universeel transversaal.
B Lambert.
C Gauss konforme. C
D Mercator.
1.11 Die verskynsel gemerk 2 op die ortofotokaart is ʼn …
A dam.
B rioolsuiweringswerk.
C voor. B
D waterreservoir.
1.12 Die verskynsel wat by D (blok D3) op die topografiese kaart is aangetref
word is ...
A erosie.
B ʼn droë pan.
C sand. A
D ʼn prominente klipbank.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V2 (SEPTEMBER 2014)
1.13 Die sekondêre ekonomiese aktiwiteit wat by 3 op die ortofotokaart
plaasvind, is ...
A boerdery.
B vervaardiging.
C rioolwerke. B
D opvoeding.
1.14 Die damme wat in die landelike gebiede van Oudtshoorn (blok C14)
aangetref word, word hoofsaaklik vir … gebruik.
A ontspanning
B huishoudelike doeleindes
C industriële doeleindes D
D besproeiing
1.15 Die rye bome (blok H12) wat naby aan die plase langs die Olifantsrivier
aangetref word is ...
A afbakening van plaasgebiede.
B beskerming vir die rivierwalle.
C plantasies. D
D windskerms.
(15 x 1) (15)
TOTAAL AFDELING A: 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) GEOGRAFIE V2 5
AFDELING B
VRAAG 2: KAARTWERKTEGNIEKE EN -BEREKENINGS
2.1 Bereken die afstand van die Oudtshoorn aanloopbaan vanaf punt 4 na punt
5 op die ortofotokaart. Toon ALLE berekeninge. Druk jou antwoord in
kilometer uit.
Afstand = afstand in cm x skaal/100 000
= (17 cm x 10 000) OF (17 x 0,1) km
100 000
= 1,7 km = 1,7 km
speling: 1,68 km – 1,72 km (3)
2.2 Die volgende dwarsprofiel, met ʼn uitsig oor die Olifantsrivier vanaf punt X
(blok K8) tot by punt Y (blok I9) op die topografiese kaart is geteken.
2.2.1 Gebruik die topografiese kaart om die verskynsel E, F, G en H op die
dwarsprofiel te identifiseer.
E: Highgate volstruisplaas/sekondêre pad
F: Bewerkte land
G: rye bome/vore
H: Olifantsrivier (4)
2.2.2 Wat is die horisontale skaal van die bostaande dwarsprofiel?
1 : 50 000 (1)
2.2.3 Benoem die tipe helling wat tussen X en Y aangetref word.
Konkawe helling (1)
2.3 Bereken die vertikale vergroting van die dwarsprofiel, met ʼn vertikale skaal
van 1 cm wat 20 m voorstel en deur die horisontale skaal van die bostaande
antwoord by VRAAG 2.2.2 te gebruik.
Toon ALLE berekeninge.
VV = VS OF VV = VS
HS HS
HS = 1 cm : 500 m HS = 1 cm : 50 000 cm
VS = 1 cm : 20 m VS = 1 cm : 20 m (1 cm : 2000 cm)
= 1/20 ÷ 1/500 = 1/2000 ÷ 1/50 000
= 1/20 x 500/1 = 1/2000 x 50 000/1
= 25 keer = 25 keer
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V2 (SEPTEMBER 2014)
2.4 Die Oudtshoorn-vliegveld is in blok G12 op die topografiese kaart geleë.
Vanuit watter rigting vind die land van vliegtuie by hierdie vliegveld plaas?
SSW of SW _______________________________________________ (1)
2.5 Bereken die huidige magnetiese deklinasie in die gekarteerde gebied.
Toon ALLE berekeninge.
Verskil in jare = 2014 – 2010
= 4 jare
Totale jaarlikse verandering = 4 x 5' W
= 20' W
Magnetiese deklinasie = 25°33'W + 20'W
= 25°53'
= 25°53' W
_____________________________________________________________ (5)
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) GEOGRAFIE V2 7
AFDELING C
VRAAG 3: KAARTINTERPRETASIE EN -ONTLEDING
3.1 Noem TWEE faktore wat die standplaas van Oudtshoorn begunstig het.
In ʼn vallei/Gelyk oppervlak
Standhoudende riviere vloei deur die dorp
(2 x 1) (2)
3.2 As watter soort dorp word Oudtshoorn geklassifiseer?
Sentraleplekdorp
(1 x 1) (1)
3.3 Verduidelik hoe die boeregemeenskap rondom Oudtshoorn vir oorlewing op
die dorp steun.
Dit voorsien dat die omliggende landelike omgewing
stedelike goedere en dienste kry
Mark
bv. saad, trekkers, banke, koöperasies
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
3.4 Gee EEN rede, sigbaar op die ortofotokaart, waarom die spesifieke
ligging, gemerk 6, vir die begraafplaas gekies is.
Rustiger
Groot stuk grond beskikbaar
Grond goedkoper aan buitewyke van stad
Grond is gelyk
Buite stad
Spasie vir verdere uitbreiding
Toeganklik
[Enige EEN]
(1 x 2) (2)
3.5 Kommersiële boerdery kom langs die Olifantsrivier voor.
3.5.1 Verduidelik enige TWEE faktore (behalwe daardie faktore wat verband
hou met watervoorsiening), wat hierdie tipe (kommersiële) boerdery
begunstig.
Uitgebreide plat land
Vrugbare grond op die vloedvlaktes
Goeie netwerk van paaie en spoorweë
Goeie voorsiening van elektrisiteit
Groot stuk grond beskikbaar
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V2 (SEPTEMBER 2014)
3.5.2 Hoe verkry boere water vanuit die Olifantsrivier (blokke H9/10) vir hulle
plase?
Voor/Kanaal
(1 x 1) (1)
3.6 3.6.1 Identifiseer die primêre ekonomiese aktiwiteit gemerk I aangetref by
Safari in blok H10 op die topografiese kaart.
Volstruisplaas
(1 x 1) (1)
3.6.2 Verduidelik EEN manier waarop hierdie aktiwiteit (antwoord van
VRAAG 3.6.1) tot die ekonomie van Oudtshoorn bydra.
Toerisme
Voorsien werk
Ontwikkel die infrastruktuur
Ontwikkel die omgewing
Voorsien grondstowwe aan nywerhede
Voorsien voedsel/voedselsekuriteit
Buitelandse valuta
[Enige EEN]
(1 x 2) (2)
3.7 Verskaf EEN manier wat deur ingenieurs gebruik was tydens die aanlê van
die spoorlyn, om die ongelyke topografie te oorkom.
Volg die kontoere van die landskap
Volg die bergpas
[Enige TWEE]
(1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) GEOGRAFIE V2 9
3.8 Vergelyk die straatpatroon van 1 met dié van 7 op die ortofotokaart met
betrekking tot die volgende:
1 7
(Beplan) onreëlmatig Rooster
Vrye patroon Blok
STRAATPATROON
[ENIGE EEN] Reghoekig
[ENIGE EEN]
Verdwaal maklik Mors tyd en brandstof
Geen fokuspunt Verkeersopeenhoping
Nie maklik om erwe uit Skakings vind maklik
te lê plaas
NADEEL Nie maklik Eentonig
onderverdeelbaar Steil paaie
Moeilik om weg te Meer ongelukke
vind Stresvol/pad woede
[ENIGE EEN] [ENIGE EEN]
(4 x 1) (4)
3.9 Verwys na blok B11/12 op die topografiese kaart.
3.9.1 Identifiseer die tipe dreineringspatroon E.
Dendrities
(1 x 1) (1)
3.9.2 Watter tipe onderliggende rotsstruktuur is vir hierdie patroon, by E,
verantwoordelik?
Massiewe stolling of massiewe sedimentêre gesteente van
gelyke weerstandbiedendheid.
(1 x 1) (1)
TOTAAL AFDELING C: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE V2 (SEPTEMBER 2014)
AFDELING D
VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
4.1 Pas ʼn stelling in KOLOM A by ʼn konsep in KOLOM B. Skryf slegs die
letter (A–F) van die korrekte term neer langs die vraagnommer (4.1.1–
4.1.5) soos gegee hieronder, byvoorbeeld 4.1.6 G.
KOLOM KOLOM B
4.1.1 data wat deur verskillende B Data verdeling
organisasies gedeel word
4.1.2 globale posisioneringstelsel D GPS
4.1.3 die waarneming van die aarde vanaf E Afstandwaarneming
ʼn afstand deur gebruik te maak van
satelliete om inligting te versamel
4.1.4 ʼn metode vir die berging van GIS- A Rastermetode
data as reghoekige roosterselle/
beeldelemente (pixels)
4.1.5 die detail waarmee ʼn kaart die ligging C Ruimtelike resolusie
en vorm van ʼn verskynsel weergee
(5 x 1) (5)
4.2 Beeld 5 op die ortofotokaart het ʼn swak resolusie. Hoe kan ons GIS om
gebruik om die orde van die gefotografeerde beeld te verbeter?
Hoë resolusie kamera
Gebruik van grootskaalse kaart
Neem kleiner gebied op
[ENIGE TWEE – Aanvaar ander]
(1 x 2) (2)
4.3 Die volgende vrae verwys na die Greystone-natuurreservaat in blok F4 op
die topografiese kaart, wat gebruik maak van GIS-stelsels om te help met
die bestuur van die volhoubaarheid van die reservate.
4.3.1 Noem die GIS-datamanipulasieproses wat die groenskadu
verteenwoordig.
Buffer
(1 x 1) (1)
4.3.2 Gee TWEE verduidelikings van die betekenis van die groen
skandering rondom die Greystone Game Park?
Beskerming van wild
Bewaring van habitat
Voorkoming van menslike nedersetting in die reservaat
[ENIGE EEN – Aanvaar ander]
(2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) GEOGRAFIE V2 11
4.3.3 Jy word gevra om ʼn attribuut-tabel vir die Greystone
natuurreservaat in blok F4 te skep. Noem DRIE eienskappe wat jy
sal oorweeg om in jou GIS in te sluit.
Parkadres
Kontakinligting
Geografiese posisie – Gewoonlik ruimtelike data
Aantal mense
Tipe diere
Aantal geboue
Dreinering – riviere/damme
Plantegroei
Verligting van grond
[ENIGE DRIE – Aanvaar ander]
(3 x 1) (3)
TOTAAL AFDELING D: 15
GROOTTOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Geography Grade 12 P2 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afr)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Memorandum