Skip to content

Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 12201413 pages

Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2014 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 GEOGRAFIE V1 MEMORANDUM PUNTE: 225 Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GEOGRAFIE V1 (SEPTEMBER 2014) AFDELING A: FISIESE GEOGRAFIE: KLIMAAT EN WEER EN GEOMORFOLOGIE VRAAG 1 1.1 1.1.1 B (daal met ʼn roterende aksie)  1.1.2 C (temperature en reënval te vermeerder)  1.1.3 C (die beweging van die direkte sonstrale vanaf die Steenbokskeerkring na die Kreefskeerkring)  1.1.4 A (ʼn wanbalans in energie tussen die polêre en tropiese streke)  1.1.5 B (lug voor die kouefront ʼn bietjie warmer as die lug agter die koue)  1.1.6 C (antikloksgewys)  1.1.7 B (vorteks)  1.1.8 D (tifone)  (8 x 1) (8) 1.2 1.2.1 Ontwrigte  1.2.2 Sentripetaal  1.2.3 Parallel  1.2.4 Dentrities  1.2.5 Radiaal  1.2.6 Tralie  1.2.7 Reghoekig  (7 x 1) (7) 1.3 1.3.1 Winter  (1) 1.3.2 Isobaarwaardes vermeerder tot by die sentrum van die hoogdruk- sel.  (1) 1.3.3 (a) B (1) (b) Hulle ontstaan in groepe of families met een wat direk na die ander een volg.  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) GEOGRAFIE V1 3 1.3.4  Die kouefronte kom meer gereeld gedurende winter voor omdat al die drukgordels en windsisteme noordwaarts beweeg soos die son meer direk by 23°N is.   ITKS het noordwaarts beweeg en saam met dit die subtropiese hoogdrukgordels, en veroorsaak dat kouefronte die weer gedurende winter beïnvloed.  (Enige 1 x 2) (2) 1.3.5 Temperatuur – daal  Wind – die wind is noordwes voor die kouefront en krimp weswaarts en later suid soos die kouefront verby beweeg (2 x 2) (4) 1.3.6  Daar is herhaaldelike dekking van ʼn gebied, hierdeur kan gereelde opdatering en monitering gedoen word.   Beelde kan baie vinnig oorgedra word.   Beelde kan meteoroloë waarsku teen naderende weerstoestande en die publiek kan daarvolgens gewaarsku word.   D.m.v. vroeë waarskuwingsisteme kan mense beter teen ʼn weer ramp voorberei en sodoende ʼn katastrofe verhoed.   Mense kan ontruim word en noodmaatreëls kan getref word.  (Enige 2 x 2) (4) 1.4 1.4.1 ʼn Hitte-eiland verwys na ʼn situasie waar die lugtemperatuur van ʼn stadskern warmer is as die lugtemperature van die omliggende gebiede of landelike areas.  (KONSEP) (1 x 1) (1) 1.4.2  Toenemende menslike ongerief, veral gedurende somer   Toenemende toestande wat geskik is vir die verspreiding van vektor-oordraagbare siektes wat deur muskiete en vlieë veroorsaak word.   Verminderde sigbaarheid as gevolg van rookmis, veral in winter   Verhoogde vlakke van lugbesoedeling   Verhoogde gebruik van lugverkoeling wat plaaslike lugkwaliteit degradeer en kweekhuisgasse vry stel  (Enige 2 x 1) (2) 1.4.3 Gedurende die DAG veroorsaak verhitting dat daar turbulensie plaasvind; dus is daar stabiliteit in die onderste lae van die atmosfeer, en sodoende groei die hitte-eiland vertikaal.  Gedurende die NAG is daar minder verhitting en dus is daar ʼn vermindering in turbulensie en ʼn relatiewe toename in stabiliteit van onderste lae van die atmosfeer. Sodoende verminder die vertikale dimensies.  (2 x 1) (2) (DIE KONSEP VAN MEER KONVEKSIE GEDURENDE DIE DAG EN MINDER SNAGS MOET VERSTAAN WORD.) 1.4.4  Plant meer bome en plante   Meer parke en groengordels   Daktuine waar plante en groente groei   Plaas katalisators in voertuie   Minder voertuie moet in die SSG toegelaat word   Parkeer-en-ry skemas of toenemende gebruik van publieke vervoer  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GEOGRAFIE V1 (SEPTEMBER 2014)  Industrieë moet laer swael steenkool verbrand of die steenkool moet gewas word voordat dit verbrand word   Industrieë moet gas in plaas van steenkool gebruik   Plaas filters op die skoorstene van fabrieke om uitset te  verminder   Dwing wetgewing of wette en boetes af vir oormatige vrystelling van lugbesoedeling   Verf oppervlaktes ligter bv. dakke van geboue   Alternatiewe energie soos son, wind, geotermiese, ens. sal die kweekhuisgasse verminder  (Enige 4 x 2) (8) 1.5 1.5.1 B – Hoefystermeer  (1 x 1) (1) 1.5.2 Reënval  (1 x 2) (2) 1.5.3  Vrugbare grond   Oorstromings veroorsaak natuurlike verryking van grond   Minder kunsmis   Genoeg water vir besproeiing   Maklik om vervoerroetes te bou  (Enige 2 x 2) (4) 1.5.4 Dit maak die rivieroewer hoër en verhoed oorvloei  Verminder die kanse van oorstromings  (Enige 1 x 2) (2) 1.5.4 Stoot-oewer (1)  gly-oewer (1)  vorm (1)  (3 x 1) (3) 1.6 1.6.1 Oorsprong (1 x 1) (1) 1.6.2 Multi-konkaaf  (1 x 1) (1) 1.6.3 ʼn Lengteprofiel is die vorm van ʼn rivier vanaf sy oorsprong tot by sy monding  terwyl ʼn dwarsprofiel die vorm van ʼn rivier vanaf oewer tot oewer is.  (2 x 2) (4) 1.6.4 Die rivier het genoeg energie om te vloei, met erosie en neerlating in balans.  (1 x 2) (2) 1.6.5 Bo-Loop – Daar is meer erosie as wat daar volume in die kanaal is, die kanaal is klein en die bodem ongelyk. ʼn Steil helling verskaf energie aan die rivier om hierdie wrywing te oorkom  Benedeloop – Daar is minder wrywing omdat die volume baie groot is, die kanaal is groot en die bodem gelyk, dus het die rivier nie baie energie nodig om te vloei nie  (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) GEOGRAFIE V1 5 1.6.6  ʼn Knakpunt is ʼn breek in die helling van ʼn rivierprofiel wat deur verjonging veroorsaak is. ʼn Knakpunt is gewoonlik ʼn waterval.   Wanneer verjonging plaasvind, word ʼn nuwe vallei binne die ou vallei uitgekerf   Die vloer van die ou vallei vorm terrasse aan beide kante van die vallei nadat verjonging plaasgevind het   Ingekerfde kronkels vorm wanneer verjonging plaasvind in ʼn stroom met meanders   Ingekerfde kronkels kan ook hoefystermere en kronkelgroewe vorm  (Enige 4 x 2) (8) [75] VRAAG 2 2.1 2.1.1 Hoog  2.1.2 Hoog  2.1.3 Hoog  2.1.4 Laag  2.1.5 Laag  2.1.6 (a) Hoog  (b) Laag  (7 x 1) (7) 2.2 2.2.1 C sytak  2.2.2 E stroomroof  2.2.3 J antesedente rivier 2.2.4 G periodies  2.2.5 H suspensie  2.2.6 D abstraksie  2.2.7 F geërfde stroom  2.2.8 I watertafel  (8 x 1) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GEOGRAFIE V1 (SEPTEMBER 2014) 2.3 2.3.1 11 (K is die 11de letter van die alfabet)  (1 x 1) (1) 2.3.2  ʼn See-temperatuur van 27 °C en meer   ʼn Intensiewe laagdruk sel op die oppervlakte   Teenwoordigheid van corioluskrag  (Enige 2 x 2) (4) 2.3.3 Vrystelling van latente hitte in die atmosfeer wat die energie verskaf.  (1 x 2) (2) 2.3.4 Winde word as gevolg van wrywing met die landoppervlakte vertraag  Droër lug dring die sisteem binne en sodoende neem die bron van energie af  (2 x 2) (4) 2.3.5  Mense en diere sterf   Mense en diere word dakloos gelaat   Ontruiming van mense   Plundering en burgerlike versteuring   Lewens word onderbreek/duisende het geen toegang tot werk en huise   Tekort aan skoon water en sanitasie-fasiliteite   Verspreiding van siektes  (Enige 4 x 2) (8) 2.4 2.4.1 ʼn Temperatuurinversie beteken ʼn toename in temperatuur met ʼn toename in hoogte.  (KONSEP) (1 x 1) (1) 2.4.2 Wanneer koue lug onder die invloed van swaartekrag na die bodem daal en die warmer lug dwing om te styg  (1 x 2) (2) 2.4.3  Dit affekteer wolkvorming   Dit verhoed donderstormontwikkeling  (Enige 1 x 2) (2) 2.4.4 Geen wolke  Geen winde  (2 x 1) (2) 2.4.5 Gewasse wat rypbestand is word aan die voet van die helling geplant. (A)  Gewasse wat sensitief vir ryp en koue is word hoër teen die helling geplant. (B)  (2 x 2) (4) 2.5 2.5.1 Dit is die volume water wat in ʼn rivier vloei.  (KONSEP) (1 x 2) (2) 2.5.2 A – laminêre vloei  B – turbulente vloei  (2 x 1) (2) 2.5.3 Die rivier vloer in ongelyk en steil en veroorsaak dat die water in ʼn borrelende en turbulente manier vloei  (1 x 2) (2) 2.5.4 Water vloei oor ʼn gelyke rivier vloer en dis waarom daar nie wrywing is nie. Die resultaat is hoër vloeispoed.  (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) GEOGRAFIE V1 7 2.5.5 As die snelheid hoër is, sal groter partikels stroomaf gedra word  As die snelheid minder is, sal daar ʼn vermindering in die vervoer van sediment is, met meer neerlating/afsetting  (2 x 2) (4) 2.6 2.6.1 ʼn Gebied wat deur ʼn hoofstroom en al sy sytakke dreineer word  (KONSEP) (1 x 1) (1) 2.6.2 ʼn Waterskeiding is ʼn hoogliggende gebied wat twee dreineringsbekkens skei terwyl ʼn interfluviale skeiding ʼn hoë area van uitlopers tussen twee riviervalleie is.  (2 x 1) (2) 2.6.3 Die bestaande klimaatstoestande bepaal die hoeveelheid reënval.  (1 x 2) (2) 2.6.4 Afloop sal vermeerder  (1 x 2) (2) 2.6.5 Beton en teer oppervlaktes is ondeurdringbaar dus sal meer afloop sal voorkom.  Die verwydering van plantegroei en bome verhoog afloop.  (2 x 2) (4) 2.6.6  Die rivier word besoedel deur industriële afval, landbou afloop en onbehandelde riool   Die aard van die afloop kan verander deur damme te bou   Verwydering van plantegroei kan tot oorstromings lei   Nedersettings en ander strukture wat op die vloedvlakte opgerig word, verminder infiltrasie en kan tot oorstromings lei   Dreinering van moerasse en vleie kom gedurende oorstromings voor   Die ekologie van riviere en hulle opvangsgebied word versteur deur die verwydering van water vir besproeiing, nywerhede, myne en huishoudelike gebruik   Die grawe van boorgate veroorsaak dat minder grondwater in die rivier vloei   Groot hoeveelhede insekdoders kan skade waterlewe veroorsaak en verhoog ook alge in die water   Mensgemaakte oewerwalle vang water in die kanaal vas   Interbekkenverplasing van water versteur waterlewe en die verspreiding van dreineringsbekkens  (Enige 4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GEOGRAFIE V1 (SEPTEMBER 2014) VRAAG 3 3.1 3.1.1 Landelik-stedelike oorgangsone  3.1.2 Beskermde gemeenskap  3.1.3 Vragverbrekingspunt  3.1.4 Ruit-of Roosterpatroon  3.1.5 Ghetto  3.1.6 Teen metropolitaanse verstedeliking  3.1.7 Ongebreidelde stedelike uitbreiding (7 x 1) (7) 3.2 3.2.1 C (tersiêre)  3.2.2 D (produseer produkte wat naby die verbruiker vervaardig word.)  3.2.3 C (kleding en tekstiel.)  3.2.4 A (ʼn ruimtelike ontwikkelingsinisiatief)  3.2.5 B (mielies.)  3.2.6 C (word nie deur vervoerkoste geaffekteer nie.)  3.2.7 D (in Mpumalanga)  3.2.8 A (die groot afstande vanaf die elektriese produseerders.)  (8 x 1) (8) 3.3 3.3.1 A – Sentrale Sakegebied (SSG)  B – Oorgangsone/Vervalsone  (2 x 1) (2) 3.3.2 Besigheid,  Regering,  Regs,  Openbare dienste,  Residensieel,  Kultuur,  Ekonomies,  Ontspanning,  Verkope,  Finansieel,  Vermaak  (Enige 2 x 1) (2) 3.3.3 Grond is skaars, duur en beperk, dus waarom dit optimaal gebruik moet word deur opwaarts te bou.  (1 x 2) (2) 3.3.4 Dit is naby die SSG, waar uitbreiding kan plaasvind  (1 x 2) (2) 3.3.5  Opgradering van die fisiese omgewing met modern geboue en verfraaide oop ruimtes   Die bou van kulturele komplekse en konferensie-sentrums   Die aanmoediging van residensiële ontwikkelings en klein besighede   Promosie-veldtogte wat ʼn positiewe beeld van die SSG skep   Hoë kwaliteit ontspanningsgeleenthede  (Enige 2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) GEOGRAFIE V1 9 3.3.6  Slumverwydering wat die stroping van geboue behels en huisvesting mense in woonstelle in ʼn ander gebied   Opknapping van ou geboue en die bou van nuwe kantore   Inname en opvolging (vervanging van die ou funksie met ʼn nuwe funksie)   Gentrifikasie/Binne-stedelike verburgerliking   Fasadisme  (Enige 2 x 2) (4) 3.4 3.4.1 Landelike-stedelike migrasie  (1 x 1) (2) 3.4.2  Meganisasie van die landbou   Natuurlike rampe bv. vloede, droogtes, ens.   Lae salarisse   Armoede   Tekort aan dienste bv. elektrisiteit, water en riool   Tekort aan fasiliteite bv. skole, hospitale, ens.   Gronderosie   Swak beeld van die landelike gebied  (Enige 2 x 1) (2) 3.4.3  Geen werksgeleenthede dus geen geld   Daar is geen sosiale lewe   Swak vaardighede   Tekort aan behoorlike opvoeding  (Enige 2 x 2) (4) 3.4.4  Die bevolking van die werkende ouderdom is oorwegend vroue   Die res van die bevolking oud en baie jonk   Minder aanvraag vir winkels en dienste in die landelike gebied   Skole en winkels sluit   Minder werksgeleenthede beskikbaar   Oorblywende jong mense word gedwing om landelike gebiede te verlaat   Geboue en plase word verlaat en gee aanleiding tot ‘spookdorpe’   Produktiwiteit van landelike gebiede verlaag  (Enige 4 x 2) (8) 3.5 3.5.1 Tersiêr  (1 x 1) (1) 3.5.2 Dit is die totale waarde van alle goedere en dienste binne ʼn jaar gelewer binne die grense van ʼn land  (KONSEP) (1 x 1) (1) 3.5.3  ʼn Groter gedeelte van die mense moet in die tersiêre sektor werksaam wees   ʼn Toename in uitvoere en ʼn afname in invoere   Invoervervanging  (Enige 2 x 2) (4) 3.5.4  Groot aanvraag vir uitgesoekte netjiese grond in Suid-Afrika   Behuisingstekorte lei tot heelwat behuisingsontwikkelings  (Enige 1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GEOGRAFIE V1 (SEPTEMBER 2014) 3.5.5  Verskaf werk   Verskaf grondstowwe vir nywerhede   Verdien waardevolle inkomste uit uitvoere  (Enige 2 x 2) (4) 3.5.6 HANDEL Suid-Afrika het drie diep waterhawens, drie internasionale lughawens en ʼn goed ontwikkelde koue ketting-ontwikkeling  Die infrastruktuur binne die hawens en hinterland is baie goed.  Suid-Afrika geniet die teenoorgestelde seisoen as Europa  Handelsooreenkomste met die Europese Unie en die VSA verskaf toenemende marktoegang vir Suid-Afrikaanse boere  GROND-EIENAARSKAP Die grootte van plaaseenhede het toegeneem met regering se verbintenis tot grondhervorming  Meer kleinskaal boere kan ʼn inkomste vanuit hulle handewerk verdien  Ondersteuning van koöperatiewe boerdery wat die kapitaal wat deur een boer benodig word verminder.  (4 x 2) (8) (MAKSIMUM VAN 4 PUNTE VIR HANDEL EN 4 PUNTE VIR GRONDEIENAARSKAP) 3.6 3.6.1 Gedeelte van die ekonomie wat nie belasting betaal en is nie deel van die amptelike regeringsrekords nie.  (KONSEP) (1 x 1) (1) 3.6.2 Misdaad  (1 x 2) (2) 3.6.3  Werkloosheid   Geen vaardighede   Benodig ʼn bron van inkomste   Kan nie die lewensstyl in die stad bekostig nie   ʼn Afname in die ekonomie   Landelik-Stedelike migrasie  (Enige 2 x 2) (4) 3.6.4  Stel lisensiëringvereistes voor wat die sektor reguleer   Spesifieke areas naby stasies, bushaltes en taxi-staanplekke moet aan informele handel toegeken word   Vennootskap tussen private sektor en informele handelaars   Plaaslike owerhede moet infrastruktuur voorsien   Verhoog vaardighede deur middel van leierskapprogramme  (Enige 2 x 2) (4) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) GEOGRAFIE V1 11 VRAAG 4 4.1 4.1.1 D 4.1.2 H 4.1.3 F 4.1.4 E 4.1.5 G 4.1.6 A 4.1.7 B 4.1.8 C (8 x 1) (8) 4.2 4.2.1 Industriële inersie  4.2.2 GEAR  4.2.3 Veredeling  4.2.4 Kwaternêre aktiwiteite  4.2.5 UItkringende effek  4.2.6 Periferi  4.2.7 Kern  (7 x 1) (7) 4.3 4.3.1 Die STANDPLAAS is die presiese fisiese grond waarop die nedersetting gebou is  terwyl LIGGING van ʼn nedersetting verwys na die posisie van ʼn nedersetting in verhouding met sy omliggende omgewing  (KONSEPTE) (2 x 1) (2) 4.3.2 A – Verspreid  B – Liniêr  (2 x 2) (4) 4.3.3 Gelyke grond  Private grondeienaarskap  (2 x 2) (4) 4.3.4 C is geleë op die noordfrontende helling en is in die suidelike halfrond. Noordfrontende hellings is warmer omdat hulle direkte sonstrale ontvang.  (1 x 2) (2) 4.3.5 Drinkwater kan nou d.m.v. pypleidings na huise gelei word.  (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 GEOGRAFIE V1 (SEPTEMBER 2014) 4.4 4.4.1 Dit is ʼn woongebied wat onwettig ontstaan het (KONSEP) (1 x 1) (1) 4.4.2 Die munisipaliteit het gefaal om behoorlike huise vir hulle te bou.  (1 x 1) (1) 4.4.3  Kwesbaar in tye van swaar reëns en vloede   Oop vure bied ʼn brandgevaar   Verspreiding van siektes   Misdaad, dwelms en armoede  (Enige 2 x 2) (4) 4.4.4  Lewensstylkwessies   Geraasbesoedeling wat met stedelike aktiwiteite geassosieer word   Lugbesoedeling wat met nywerhede assosieer word   Beskermde gemeenskappe – verdeling van ryk en arm   Nuwe ontwikkelings wat spesifieke uitsigte blokkeer   Hervestiging (bou van huise waar grond beskikbaar is)  (Enige 2 x 2)  Self-helpskemas bv. om basiese dienste te verskaf   Verskaf plakkers wettige eienaarskap vir die grond waarop hulle bly   HOP-huise   Konsultering met plaaslike gemeenskappe  (Enige 2 x 2) (8) 4.5 4.5.1 Dit is ʼn gespesialiseerde industriële gebied, wat geïdentifiseer is vir uitvoergerigte nywerhede  (KONSEP) (1 x 1) (1) 4.5.2 Toeganklik tot alle belangrike wêreldmarkte  (1 x 2) (2) 4.5.3  Coega   Oos-Londen IOS  (Enige 1 x 1) (1) 4.5.4  Verskaf gemeenskappe die geleentheid om aan ekonomiese aktiwiteite deel te neem   Verskaf volhoubare werkskepping   Gebruik plaaslike hulpbronne   Verbeter infrastruktuur   Aansporings vir nywerhede om te hervestig   Vaardigheidsontwikkeling/Entrepreneurskap  (Enige 3 x 2) (6) 4.5.5  Ontwikkel en vestig wêreldgehalte industriële parke   Verskaf kwaliteit infrastruktuur, besigheid en nutsdienste   Skep werk   Lok buitelandse en plaaslike volhoubare beleggingsprojekte   Vermeerder uitvoere   Nuwe vaardighede word ontwikkel   Maatskaplike opheffing  (Enige 4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) GEOGRAFIE V1 13 4.6 4.6.1 Durban-Pinetown  (1 x 2) (2) 4.6.2 1- Ru-olie word deur die Durban se hawe ingevoer   Naby die olie-produserende lande van die Midde-Ooste  (Enige 1) 2- Suikerriet is die vernaamste landboukundige gewas. (2 x 2) (4) 4.6.3  Warm klimaat en hoë reënval   Goed bedien deur seevervoer   Talle landboukundige grondstowwe   Goeie voorraad van vars water  (Enige 2 x 2) (4) 4.6.4  Opeenhoping by die hawe   Tekort aan gelyke gebiede vir uitbreiding   Is nie toeganklik tot die groter oorsese markte nie  (Enige 2 x 2) (4) [75] GROOTTOTAAL: 225 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 Memo (Afr) | Hlayiso