Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2014
GEOGRAFIE V2
PUNTE: 75
TYD: 1½ uur
NAAM:
PUNTE MOD
V1 15
TOTALE
MOD
V2 20 PUNT
V3 25
75 75
V4 15
*GEOGA2*
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye insluitend
1 bladsy vir rofwerk en berekeninge.
Skip to contentAll 2014 papers 





View all%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)



%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--7e728632-059d-401a-ba75-fd45632f6091/v1-269fb55ac60eebf555e6/card.webp)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f6778823-8699-4877-bfdd-c56c292e94c7/v1-bab67b102c5261c059a6/card.webp)
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2014 Question Paper
Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2014, 15 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2014
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 272.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2014
Questions in this paper
- Question 1.1Map work
- Question 1.2Map work
- Question 1.3Map work
- Question 1.4Map work
- Question 1.5Map work
- Question 1.6Map work
Show all 32 questions
- Question 1.7Map work
- Question 1.8Map work
- Question 1.9Map work
- Question 1.10Map work
- Question 1.11Map work
- Question 1.12Map work
- Question 1.13Map work
- Question 1.14Map work
- Question 1.15Map work15 marks
- Question 2.1Map work3 marks
- Question 2.2Map work10 marks
- Question 2.3Map work5 marks
- Question 2.4Map work2 marks
- Question 2.5Map work10 marks
- Question 3.1Rural and urban settlements2 marks
- Question 3.2Rural and urban settlements1 marks
- Question 3.3Rural and urban settlements4 marks
- Question 3.4Rural and urban settlements2 marks
- Question 3.5Economic geography of South Africa5 marks
- Question 3.6Economic geography of South Africa3 marks
- Question 3.7Map work2 marks
- Question 3.8Rural and urban settlements4 marks
- Question 3.9Geomorphology2 marks
- Question 4.1Map work10 marks
- Question 4.2Map work4 marks
- Question 4.3Map work8 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V2 (SEPTEMBER 2014)
HULPBRONMATERIAAL
1. ʼn Uittreksel uit topografiese kaart 3322 CA OUDTSHOORN.
2. Ortofotokaart 3322 CA 10 OUDTSHOORN.
3. LET WEL: Die hulpbronmateriaal moet deur die skole vir hul eie gebruik
ingeneem word.
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou NAAM in die spasie wat op die voorblad van die vraestel voorsien
word.
2. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien
word.
3. Jy word van ʼn 1 : 50 000 topografiese kaart 3322 CA van OUDTSHOORN
en ʼn ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied voorsien.
4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die toesighouer aan
die einde van hierdie eksamensessie oorhandig.
5. Jy moet die blanko bladsy agterin hierdie vraestel vir alle rofwerk en
berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak
NIE.
6. Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal
hiervoor toegeken word.
7. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
8. ʼn Woordelys van sommige van die Afrikaanse en Engelse woorde en hulle
vertalings verskyn op die volgende bladsy.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) GEOGRAFIE V2 3
WOORDELYS
(SOMMIGE VAN DIÉ TERME MAG OP DIE KAARTE VERSKYN)
AFRIKAANS ENGLISH
Kanaal Canal
Uitgrawings Diggings
Steenwerke Brickfields
Begraafplaas Cemetery
Karavaanpark Caravan Park
Gholfbaan Golf Course
Voor Furrow
Hospitaal Hospital
Skietbaan Rifle Range
Wildspark Game Park
Voetslaanpad Hiking Trail
Rioolverwerkingsaanleg Sewage Disposal Works
Toeriste kampeerterrein Tourist Camp
Skougronde Showgrounds
Renbaan Race Track
Inry-teater Drive-in theatre
Vliegveld Aerodrome
LIGGING VAN GEKARTEERDE GEBIED IN SUID-AFRIKA
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V2 (SEPTEMBER 2014)
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Die volgende stellings is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 3322 CA
OUDTSHOORN, sowel as die ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde
gebied, gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende
stellings verskaf. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die
blokkie langs elke stelling neer.
1.1 Die kaartverwysing van die topografiese kaart, noordoos van die 3322 CA,
is ...
A 3222 AC.
B 3321 DB.
C 3321 BD.
D 3322 AD.
1.2 Die kontoerinterval op die ortofotokaart is … meter.
A 5
B 10
C 20
D 2
1.3 Die tipe stroomkanaal van die Olifantsrivier wat as A in blok I6/7 op die
topografiese kaart gemerk is, is ʼn …
A meander.
B vlegstroom.
C nie-standhoudende rivier.
D reguitkanaal.
1.4 Identifiseer die beboude/mensgemaakte verskynsel 8 op die ortofokaart.
A Skool
B Fabriek
C Busstasie
D Spoorwegstasie
1.5 Die ligging (koördinate) van die trigonometriese stasienommer 307 in blok
D9 is …
A 22°09'39"O 33°33'55"S / 22°09,7'O 33°33,9’S.
B 33°36'10"S 22°11'25"O / 33°36,2'S 22°11,4’O.
C 33°33'55"S 22°08'39"O / 33°33,9'S 22°08,7’O.
D 33°03'55"O 22°09'39"S / 33°03,9'O 22°09,7’S.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) GEOGRAFIE V2 5
1.6 Die tipe landelike nedersettingspatroon by B in blok C14 op die
topografiese kaart is …
A verspreid.
B liniêr.
C gekern.
D onreёlmatig.
1.7 Die landvorm in die omgewing van C in blok C12 op die topografiese kaart
is ʼn …
A kloof.
B saal.
C waterval.
D uitloper.
1.8 Hoogte in blok I15 word deur … voorgestel.
A ʼn padhoogte en kontoerlyne
B ʼn punthoogte en ʼn padhoogte
C ʼn trigonometriese stasie en ʼn padhoogte
D kontoerlyne en ʼn punthoogte
1.9 Die renbaan in blok F11 word in die ... op die topografiese kaart aangetref.
A SSK
B landelik-stedelike oorgangsone
C residensiële gebied
D krotbuurt-sone
1.10 Die kaartprojeksie wat op die ortofoto-kaart gebruik word is …
A Universeel transversaal.
B Lambert.
C Gauss konforme.
D Mercator.
1.11 Die verskynsel wat 2 op die ortofotokaart gemerk is, is ʼn …
A dam.
B rioolsuiweringswerk.
C voor.
D waterreservoir.
1.12 Die verskynsel wat by D (blok D3) op die topografiese kaart is aangetref
word is ...
A erosie.
B ʼn droë pan.
C sand.
D ʼn prominente klipbank.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V2 (SEPTEMBER 2014)
1.13 Die sekondêre ekonomiese aktiwiteit wat by 3 op die ortofotokaart
plaasvind, is ...
A boerdery.
B vervaardiging.
C rioolwerke.
D opvoeding.
1.14 Die damme wat in die landelike gebiede van Oudtshoorn (blok C14)
aangetref word, word hoofsaaklik vir … gebruik.
A ontspanning
B huishoudelike doeleindes
C industriële doeleindes
D besproeiing
1.15 Die rye bome (blok H12) wat naby aan die plase langs die Olifantsrivier
aangetref word is ...
A afbakening van plaasgebiede.
B beskerming vir die rivierwalle.
C plantasies.
D windskerms.
(15 x 1) (15)
TOTAAL AFDELING A: 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) GEOGRAFIE V2 7
AFDELING B
VRAAG 2: KAARTWERKTEGNIEKE EN -BEREKENINGS
2.1 Bereken die afstand van die Oudtshoorn-aanloopbaan vanaf punt 4 tot punt
5 op die ortofotokaart. Toon ALLE berekeninge. Druk jou antwoord in
kilometer uit.
(3)
2.2 Die volgende dwarsprofiel, met ʼn uitsig oor die Olifantsrivier vanaf punt X
(blok K8) tot by punt Y (blok I9) op die topografiese kaart is geteken.
2.2.1 Gebruik die topografiese kaart om die verskynsel E, F, G en H op die
dwarsprofiel te identifiseer.
(4)
2.2.2 Wat is die horisontale skaal van die bostaande dwarsprofiel?
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V2 (SEPTEMBER 2014)
2.2.3 Benoem die tipe helling wat tussen X en Y aangetref word.
(1)
2.3 Bereken die vertikale vergroting van die dwarsprofiel, met ʼn vertikale skaal
van 1 cm wat 20 m voorstel en deur die horisontale skaal van die
bostaande antwoord by VRAAG 2.2.2 te gebruik.
Toon ALLE berekeninge.
(5)
2.4 Die Oudtshoorn-vliegveld is in blok G12 op die topografiese kaart geleë.
Vanuit watter rigting vind die landing van vliegtuie by hierdie vliegveld
plaas?
____________________________________________________________ (1)
2.5 Bereken die huidige magnetiese deklinasie in die gekarteerde gebied.
Toon ALLE berekeninge.
(5)
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) GEOGRAFIE V2 9
AFDELING C
VRAAG 3: KAARTINTERPRETASIE EN -ONTLEDING
3.1 Noem TWEE faktore wat die standplaas van Oudtshoorn begunstig het.
(2 x 1) (2)
3.2 As watter soort dorp word Oudtshoorn geklassifiseer?
(1 x 1) (1)
3.3 Verduidelik hoe die boeregemeenskap rondom Oudtshoorn vir oorlewing
op die dorp steun.
(2 x 2) (4)
3.4 Gee EEN rede, sigbaar op die ortofotokaart, waarom die spesifieke ligging,
gemerk 6, vir die begraafplaas gekies is.
(1 x 2) (2)
3.5 Kommersiële boerdery kom langs die Olifantsrivier voor.
3.5.1 Verduidelik enige TWEE faktore (behalwe daardie faktore wat
verband hou met watervoorsiening), wat hierdie tipe (kommersiële)
boerdery begunstig.
(2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE V2 (SEPTEMBER 2014)
3.5.2 Hoe verkry boere water vanuit af die Olifantsrivier (blokke H9/10) vir
hulle plase?
(1 x 1) (1)
3.6 3.6.1 Identifiseer die primêre ekonomiese aktiwiteit gemerk I aangetref by
Safari in blok H10 op die topografiese kaart.
(1 x 1) (1)
3.6.2 Verduidelik EEN manier waarop hierdie aktiwiteit (antwoord van
VRAAG 3.6.1) tot die ekonomie van Oudtshoorn bydra.
(1 x 2) (2)
3.7 Verskaf EEN manier wat deur ingenieurs gebruik was tydens die aanlê van
die spoorlyn, om die ongelyke topografie te oorkom.
(1 x 2) (2)
3.8 Vergelyk die straatpatroon van 1 met dié van 7 op die ortofotokaart met
betrekking tot die volgende:
1 7
STRAATPATROON
NADEEL
(4 x 1) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) GEOGRAFIE V2 11
3.9 Verwys na blok B11/12 op die topografiese kaart.
3.9.1 Identifiseer die tipe dreineringspatroon E.
(1 x 1) (1)
3.9.2 Watter tipe onderliggende rotsstruktuur is vir hierdie patroon, by E,
verantwoordelik?
(1 x 1) (1)
TOTAAL AFDELING C: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 GEOGRAFIE V2 (SEPTEMBER 2014)
AFDELING D
VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
4.1 Pas ʼn stelling in KOLOM A by ʼn konsep in KOLOM B. Skryf slegs die
letter (A–F) van die korrekte term neer langs die vraagnommer (4.1.1–
4.1.5) soos gegee hieronder, byvoorbeeld 4.1.6 G.
KOLOM A KOLOM B
4.1.1 data wat deur verskillende A Rastermetode
organisasies gedeel word
4.1.2 globale posisioneringstelsel B Data-verdeling
4.1.3 die waarneming van die aarde vanaf C Ruimtelike resolusie
ʼn afstand deur gebruik te maak van
satelliete om inligting te versamel
4.1.4 ʼn metode vir die berging van GIS- D GPS
data as reghoekige roosterselle/
beeldelemente (pixels)
4.1.5 die detail waarmee ʼn kaart die ligging E Afstandwaarneming
en vorm van ʼn verskynsel weergee
F Data-analise
(5 x 1) (5)
4.1.1 (1)
4.1.2 (1)
4.1.3 (1)
4.1.4 (1)
4.1.5 (1)
4.2 Beeld 5 op die ortofotokaart het ʼn swak resolusie. Hoe kan ons GIS gebruik
om die orde van die gefotografeerde beeld te verbeter?
(1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) GEOGRAFIE V2 13
4.3 Die volgende vrae verwys na die Greystone-natuurreservaat in blok F4 op die
topografiese kaart, wat gebruik maak van GIS-stelsels om te help met die
bestuur van die volhoubaarheid van die reservate.
4.3.1 Noem die GIS-datamanipulasieproses wat die groenskadu
verteenwoordig.
(1 x 1) (1)
4.3.2 Gee TWEE verduidelikings van die betekenis van die groen
skandering rondom die Greystone-natuurreservaat.
(2 x 2) (4)
4.3.3 Jy word gevra om ʼn attribuut-tabel vir die Greystone natuurreservaat
in blok F4 te skep. Noem DRIE eienskappe wat jy sal oorweeg om in
jou GIS in te sluit.
1.
2.
3.
(3 x 1) (3)
TOTAAL AFDELING D: 15
GROOTTOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 GEOGRAFIE V2 (SEPTEMBER 2014)
ROFWERK EN BEREKENINGE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2014 Memo

Question paper
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 QP (Eng)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape June 2014 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2025 Memo

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--7e728632-059d-401a-ba75-fd45632f6091/v1-269fb55ac60eebf555e6/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (English)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f6778823-8699-4877-bfdd-c56c292e94c7/v1-bab67b102c5261c059a6/card.webp)
Memorandum