NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2022
GEOGRAFIE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2022 papers 




%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853/v1-245d41e84a7f24f2da21/card.webp)
View all%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)





Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)
Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 385.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2022
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2022)
AFDELING A: KLIMAAT EN GEOMORFOLOGIE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B (1)
1.1.2 C (1)
1.1.3 D (1)
1.1.4 C (1)
1.1.5 B (1)
1.1.6 A (1)
1.1.7 D (1)
1.1.8 C (1) (8 x 1) (8)
1.2 1.2.1 ITKS (1)
1.2.2 hitte (1)
1.2.3 noord (1)
1.2.4 Januarie (1)
1.2.5 Julie (1)
1.2.6 Suid-Atlantiese (1)
1.2.7 Januarie (1) (7 x 1) (7)
1.3 1.3.1 Die naam begin met die letter A/Eerste letter van die alfabet (1)
(1 x 1) (1)
1.3.2 Madagaskar (1)
Reunion (1)
Mauritius (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
1.3.3 Hierdie eilande is in die direkte pad van die tropiese sikloon wat in ʼn
oostelike rigting beweeg (1) (1 x 1) (1)
1.3.4 Latente hitte word vertikaal rondom die sentrum van die storm
versprei (2)
Dit lei tot ʼn daling in druk op die oppervlak (2)
Drukgradiënt tussen die storm en die oppervlak het versterk (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2022) GEOGRAFIE V1 3
1.3.5 Die sikloon beweeg na hoër seetemperature (2)
Dit ontmoet ʼn ander windgordel (westewindgordel) (2) (2 x 2) (4)
1.3.6 Sterk winde veroorsaak stormdeinings wat hawens sal beskadig (2)
Skade aan hawens sal invoer en uitvoer beperk (2)
Kommersiële vissersvaartuie sal nie see toe kan gaan nie (2)
Dit sal toerisme en sy verwante kus-aktiwiteite ontmoedig
(aanvaar voorbeelde) (2)
Daar sal ʼn verlies aan werksgeleenthede in die toerismesektor
wees (2)
Herstelwerk aan infrastruktuur langs die kus sal duur vir
versekeringsmaatskappye of die regering wees (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.4 1.4.1 Donderstorms wat gedurende somer in ʼn lyn vanaf die NW tot die
SO oor die binneland gerangskik is (2)
[KONSEP] (1 x 2) (2)
1.4.2 Dek ʼn groter vertikale/wydverspreide area (1)
Hulle het ʼn langer duur (1)
Is meer vernietigend (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
1.4.3 Laagdruk oor die land (1)
Band van donderstorms wat strek vanaf NW tot SO van die land (1)
Donderstorms word aan die oostelike deel van die hitte laag/vog
front ervaar (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
1.4.4 Divergeer koue, droë suidwestewinde om warm vogtige lug in die
sentrale deel van die land te ontmoet (2) (1 x 2) (2)
1.4.5 Dit dra warm vogtige lug na die hitte laag (2)
Die noordoostewinde word deur die koue, droë lug onderskep en
styg langs die vogfront op (2) (2 x 2) (4)
1.4.6 Waardevolle voedingstowwe in die grond word weggespoel (2)
Grondvoedingstowwe lek laer af in die grondprofiel wat grond
minder vrugbaar maak (2)
Ekosisteme/voedselkettings word vernietig (2)
Afname in biodiversiteit (2)
Estetiese skoonheid verminder (2)
Plantegroei oorstroom (2)
Wilde diere verdrink (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2022)
1.5 1.5.1 Temperatuur (1) (1 x 1) (1)
1.5.2 Verhoog vogtigheid (2) (1 x 2) (2)
1.5.3 Hoë geboue veroorsaak dat die sonstrale tussen die geboue
weerkaats en gereflekteer word (2)
Groot oppervlaktes van geboue absorbeer meer van die son se
strale (2)
Digtheid van geboue verseker dat die hitte nader aan die aarde se
oppervlak bly (2)
[ENIGE TWEE – antwoord moet vorm en digtheid insluit] (2 x 2) (4)
1.5.4 Verf geboue in ligter kleure bv. wit om weerkaatsing van hitte te
verhoog (2)
Om tuine op dakke te plant sal temperature afkoel (2)
Geboue moet eko-vriendelik wees (groen) (2)
Toekomstige grondgebruikbeplanning (geboue) behoort saam te val
met heersende windrigtings om stede af te koel (2)
Desentraliseer kommersiële aktiwiteite om geboudigtheid te
verminder (2)
Verminder gebou hoogte om hitte wat deur geboue vasgevang word
te verminder (2)
Verminder geboudigtheid om hitte naby oppervlak te verminder (2)
Filters in skoorstene van geboue om lugbesoedeling te verminder
(2)
[ENIGE VIER – antwoord moet vorm en digtheid insluit.] (4 x 2) (8)
[60]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2022) GEOGRAFIE V1 5
VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE
2.1 2.1.1 Z (1)
2.1.2 Y (1)
2.1.3 Y (1)
2.1.4 Y (1)
2.1.5 Z (1)
2.1.6 Y (1)
2.1.7 Z (1)
2.1.8 Y (1) (8 x 1) (8)
2.2 2.2.1 vertikaal (1)
2.2.2 knakpunt (1)
2.2.3 ʼn daling in seevlak (1)
2.2.4 na (1)
2.2.5 Vallei-binne-valleie (1)
2.2.6 terugwaartse (1)
2.2.7 ongegradeerd (1) (7 x 1) (7)
2.3 2.3.1 laminêr (1) (1 x 1) (1)
2.3.2 Die rivierbedding is glad wat ʼn gladde vloei moontlik maak (2)
Daar is geen klippe of hindernisse wat wrywing veroorsaak nie (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
2.3.3 Die watervloei het ʼn lae snelheid (2)
Die rivier kan nie al sy vrag vervoer nie, wat neerlating tot gevolg
het (2) (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2022)
2.3.4 Fluviale kenmerke
Die smal V-vormige vallei veroorsaak wrywing wat die vloei van water
vertraag (2)
Bodemvrag veroorsaak roterende beweging van water (2)
Watervalle verhoog die snelheid van water en roterende beweging by
die plonspoel (2)
Stroomversnellings verhoog die snelheid van water oor die
uitstaande rots/laag wat stroom op duik (2)
Steil gradiënt (Hellings)
Verhoog die snelheid van water (2)
Ongelyke hellings veroorsaak roterende beweging van water (2)
[ENIGE VIER – beide fluviale kenmerke en steil helling moet
genoem word] (4 x 2) (8)
2.4 2.4.1 Opvullings wat gevorm word na rivier oorstromings/natuurlik
verhoogde oewers van ʼn rivier (1)
[KONSEP] (1 x 2) (2)
2.4.2 B (1) (1 x 1) (1)
2.4.3 Nadat vloedwater teruggetrek het, laat dit gruis, sand en slik agter
wat opbou om ʼn verhoogde wal te vorm (2)
Oorstroming veroorsaak afsetting van die growwe materiaal aan die
rande (2)
Deurlopende oorstromings veroorsaak opbou van sedimente op die
walle (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
2.4.4 Hulle word nie maklik vervoer of weggespoel nie (2)
Hierdie sedimente bring stabiliteit na die verhoogde wal (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
2.4.5 Verminder erosie van die vloedvlakte (2)
Dit is effektief in vloedbeheer aangesien dit as ʼn buffer dien wat die
omliggende vloedvlakte kan beskerm (2)
Verminder oorstromings sodat die vloedvlakte nie versuip raak nie (2)
Bewaar habitatte, ekosisteme en biodiversiteit op die vloedvlakte as
gevolg van minder oorstromings (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
2.4.6 Maak dit vir boere moeilik om toegang tot water vir besproeiing te
verkry (2)
Verhoog koste vir boere aangesien hulle water verder stroomaf/
stroomop moet verkry (2)
Rivier word ontoeganklik vir vee (2)
Alluvium/slik wat nie gereeld op vloedvlakte neergelê word nie, wat
grondvrugbaarheidsprobleme veroorsaak (2)
Produksie sal afneem as gevolg van ʼn tekort aan vrugbare grond (2)
Plaasgrond sal oorstroom word as die wal breek (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2022) GEOGRAFIE V1 7
2.5 2.5.1 Verskaf Port Elizabeth met 70% van sy water (1) (1 x 1) (1)
2.5.2 Die boonste gedeeltes van ʼn dreineringsbekken wat ʼn rivier met die
meeste van sy water voorsien / Die gebied wat reënwater opvang,
wat in ʼn rivierstelsel sal dreineer (2)
[KONSEP] (1 x 2) (2)
2.5.3 Klimaatverandering (1)
Droogtes (1)
Erosie (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
2.5.4 Rivier sal besoedel word (2)
Storting van industriële afval (2)
Inwoners sal die water besoedel (2)
Eutrofikasie sal toeneem (2)
Waterkwaliteit sal afneem (2)
Rivier sal toeslik (2)
Akwatiese (riviere) ekosisteme word vernietig (2)
Nedersettingsontwikkeling sal natuurlike opvanggebiede
vernietig (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
2.5.5 Dit is te duur om te bou (2)
Dit sal vloeipatrone van riviere beïnvloed (2)
Ontwrigting van akwatiese (rivier)-ekosisteme (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
2.5.6 Volhoubare werksgeleenthede in die instandhouding van die
dreineringsbekken (2)
Kwaliteit watervoorsiening aan omliggende boere wat uitset vir
vervaardiging kan verhoog (2)
Watervoorsiening aan nywerhede is konsekwent en produktiwiteit
sal gehandhaaf of verhoog word (2)
Dit sal verdere industriële beleggings lok (2)
Dit sal ʼn vermenigvuldigingseffek op die ekonomie van die streek
hê (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
[60]
TOTAAL AFDELING A: 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2022)
AFDELING B
VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE
3.1 3.1.1 B (1) (1 x 1) (1)
3.1.2 A (1) (1 x 1) (1)
3.1.3 C (1) (1 x 1) (1)
3.1.4 Verskil in jare: 2022 – 2014 = 8 jaar (1)
Gemiddelde jaarlike 5’(1) Wes
verandering:
Totale verandering: 8 x 5 = 40’ (1) Wes
Magnetiese deklinasie 18°12’
in 2022: +(1) 40’
18°52’ Wes van Ware Noord (1) (5 x 1) (5)
3.1.5 24° + 18°52’ (1)
= 42°52’ (1) (2 x 1) (2)
3.2 KAARTINTERPRETASIE
3.2.1 B (1) (1 x 1) (1)
3.2.2 A (1) (1 x 1) (1)
3.2.3 (a) 1 (1) (1 x 1) (1)
(b) Kunsmatige oppervlaktes by 1 absorbeer meer hitte (2)
Natuurlike oppervlaktes by 2 absorbeer nie baie hitte nie (2)
Kunsmatige produksie van hitte by die industriële gebied (2)
Besoedelingskoepel wat geskep word, sal temperature by 1
verhoog (2)
Hoër geboue by 1 vang die hitte vas (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
3.2.4 (a) J (1) (1 x 1) (1)
(b) Dit sal duur wees om (hoër) brûe te bou (2) (1 x 2) (2)
(c) Die rivier in die gebied vloei in ʼn noordelike rigting (2)
Terugwaartse erosie sal in ʼn suidelike rigting voorkom (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2022) GEOGRAFIE V1 9
3.3 GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
3.3.1 Vektor (1) (1 x 1) (1)
3.3.2 Lyne, punte en poligone word gebruik om die verskynsels voor te
stel (1) (1 x 1) (1)
3.3.3 Die wingerde en boorde word omring deur ander paaie vir die
verspreiding van produkte (2)
Gekoppel aan die nasionale snelweg vir verspreiding van goedere (2)
Gekoppel aan die spoorlyn vir vervoer/uitvoer van grootmaat produkte
(2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
3.3.4 Die afloop sal in die rivier deur die sytak strome beland (2)
Die helling van die walle is steil, wat vinniger neerslag van los slik in
die rivier sal veroorsaak (2)
Die plaagdoders en insekdoders wat deur boere gebruik word, sal
maklik in die rivier vloei en eutrofikasie veroorsaak (2)
Die gebied is nie gebuffer nie, en uitbreiding van die wingerd en boorde
nader aan die rivier word nie beperk nie (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
[30]
TOTAAL AFDELING B: 30
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)

Addendum
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Addendum (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2022 QP (Afr)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853/v1-245d41e84a7f24f2da21/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Question Paper (Afr)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Question paper