Skip to content

Mathematics Grade 9 P1 Gauteng November 2023 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 9202313 pages

Grade 9 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2023 GRAAD 9 WISKUNDE VRAESTEL 1 TYD: 1½ uur PUNTE: 75 13 bladsye NAAM VAN LEERDER: GRAAD/KLAS: b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 2 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. 2. Antwoord AL die vrae. 3. ʼn Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word tensy anders vermeld. 4. Wys duidelik ALLE berekeninge, diagramme en grafieke wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal. Slegs antwoorde sal nie noodwendig volpunte verdien nie. 5. Indien nodig, rond antwoorde af tot twee desimale plekke, tensy anders vermeld. 6. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie. 7. Antwoord VRAAG 1 in Afdeling A deur die letter langs die regte antwoord te omkring. 8. Antwoord VRAAG 2 tot 8 in Afdeling B in die spasies wat voorsien is op die vraestel. 9. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 3 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 AFDELING A VRAAG 1 Beantwoord die volgende vrae deur die regte antwoord te kies. Omkring die letter langs die korrekte antwoord. 1.1 ʼn Kar ry teen ʼn gemiddelde spoed van 762 km/h. Watter formule verteenwoordig die afstand in kilometer, 𝑑, wat die kar in 𝑡 ure ry? A 𝑑 = 762 × 𝑡 B 𝑑 = 762 − 𝑡 𝑡 C 𝑑= 762 762 D 𝑑= 𝑡 (1) 1.2 Watter van die volgende is NIE ʼn polinoom NIE? A 3 B 3𝑥 2 + √5𝑥 1 C 𝑥2 + −4 𝑥2 D 𝑥 7 − 3𝑥 2 + 4 (1) 1.3 Vereenvoudig: (−2𝑝5 𝑞)2 = A 2𝑝10 𝑞 2 B −2𝑝10 𝑞 2 C −4𝑝10 𝑞 2 D 4𝑝10 𝑞 2 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 4 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 1.4 Watter van die volgende grafieke verteenwoordig die lyne 𝑦 = −𝑥 + 2 en 𝑦 = 𝑥 − 2? Y Y A B 2 2 X X −2 2 −2 2 −2 −2 Y Y C D 2 2 X X −2 2 −2 2 −2 −2 (1) 1.5 Bepaal die reël in die volgende diagram: < Invoer (x) Uitvoer (y) 1 4 2 9 𝑦= 3 14 4 19 A 𝑦 = 5𝑥 + 1 B 𝑦 = 5𝑥 − 1 C 𝑦 = 4𝑥 + 1 D 𝑦 = 4𝑥 − 1 (1) [5] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 5 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 AFDELING B VRAAG 2 2.1 Gegee: 8m2, 16mn en 16n. Skryf neer die: 2.1.1 GGF (1) 2.1.2 KGV (1) 2.2 Mary, Thando en John het elkeen R3 000 om te spandeer op ʼn reis na Durban. Hulle gebruik verskillende maatskappye om hul akkommodasie te bespreek. 3 Maatskappy A bied 20% afslag. Maatskappy B bied aan om 4 van die totale prys te betaal as jy kontant betaal. Maatskappy C het geen spesiale aanbod nie. Voltooi die tabel hieronder deur die bedrag na afslag in die laaste kolom in te vul. Naam Bedrag voor afslag Bedrag na afslag Na 20% afslag: 2.2.1 Maatskappy A R3 000 (2) 3 Betaal 4 van totale bedrag: Maatskappy B R3 000 2.2.2 (2) Maatskappy C R3 000 R3 000 2.3 Die huidige wisselkoers vir die Poolse Zloty tot die Suid Afrikaanse Rand is 1: 4,47. Skakel R18 356,26 om na Poolse Zloty. Wys AL jou berekeninge. (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 6 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 2.4 Kgabo koop meubels ter waarde van R33 100,00. Sy betaal 10% deposito en neem ʼn huurkoopkontrak uit om die balans oor ʼn periode van 36 maande teen 11% enkelvoudige rente per jaar, af te betaal. 2.4.1 Hoeveel gaan Kgabo in totaal betaal? (3) 2.4.2 Hoeveel rente sal betaal word? (2) 2.5 Jy betaal R2 500 in ʼn spaarrekening wat 7,5% saamgestelde rente per jaar verdien. Bepaal hoeveel geld na 5 jaar in die spaarrekening sal wees. 𝑟 𝑛 Gebruik: 𝐴 = 𝑃 (1 + 100) of 𝐴 = 𝑃(1 + 𝑖)𝑛 (2) [15] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 7 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 VRAAG 3 3.1 Wat is die vermenigvuldigingsinverse van −24? (1) 3.2 Vereenvoudig die volgende sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar. 3.2.1 3 √36 + √−216 + (−1)(−2) (3) 3.2.2 −5 + (−8) − (4)(−3) (2) 3.3 Rethabile werk deeltyds by ʼn lokale eetplek. Sy verdien R1 312,00 tweeweekliks, wat in haar bankrekening inbetaal word. Sy onttrek R1 200,00 en deponeer dan R400,00 na ʼn week. Hoeveel geld het Rethabile huidiglik in haar bankrekening? (2) [8] VRAAG 4 4.1 Kies die korrekte woord in die hakies. (Eksponente/Uitdrukkings) is ʼn korter manier om ʼn herhaalde vermenigvuldiging van ʼn getal met homself, te skryf. (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 8 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 4.2 Elkeen van die bewerings hieronder het ʼn fout. Skryf die korrekte bewering langs elkeen neer. Bewering Korrekte Bewering 4.2.1 𝑝𝑞 × 𝑝𝑞 = 𝑝𝑞 2 4.2.2 (𝑥𝑦 + 𝑥𝑦) = (𝑥𝑦)2 1 4.2.3 54 × = 51 5−3 (3) 8𝑟 3 . 2(𝑟 2 )4 4.3 Vereenvoudig: 24 .(𝑟 2 )5 (3) [7] VRAAG 5 5.1 Gegee: 3; 6; 11; 18; … Skryf die volgende TWEE terme van die reeks neer. (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 9 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 5.2 Die stoele in ʼn skoolsaal word opmekaar gestapel. Een stoel is 55 cm hoog. Wanneer twee stoele opmekaar gestapel word, is die hoogte van die stapel 61 cm. 5.2.1 Bepaal die hoogte, in cm, as 3 stoele opmekaar gestapel word. (1) 5.2.2 Indien die stapel stoele 145 cm hoog is, hoeveel stoele is opmekaar gestapel? (3) 5.3 Gebruik die inligting in die tabel hieronder om die vrae wat volg te beantwoord. Invoer (𝑛) –2 –1 0 … n Uitvoer (𝑇𝑛 ) –17 –12 –7 … 13 5.3.1 Beskryf die verhouding in die vorm van T𝑛 = … (2) 5.3.2 Bereken die ontbrekende invoerwaarde 𝑛. (2) [9] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 10 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 VRAAG 6 6.1 Kies die korrekte eienskap in die hakies. Die (assosiatiewe/kommutatiewe) eienskap beteken dat die volgorde van die getalle wat jy bymekaar tel of vermenigvuldig, nie saak maak nie. Jy kan die volgorde van die getalle verander en nog steeds dieselfde antwoord kry. (1) 6.2 Skryf 547 286 380 in woorde. (1) 6.3 Gegee: 12𝑎2 + 8𝑎5 4𝑎2 is een van die faktore van die bogenoemde uitdrukking. Bepaal die ander faktor. (1) 6.4 Bepaal die waarde van die uitdrukking: 2𝑟 2 − 8𝑟𝑠 − 9𝑠 2 + 7 as 𝑟 = 1 en 𝑠 = −2 (3) 6.5 Vereenvoudig die volgende: 6.5.1 (15𝑥𝑦 2 − 27𝑥𝑦𝑧 − 3𝑥 2 𝑦𝑧 3 ) ÷ −3𝑥𝑦 (3) 6.5.2 3 √27𝑦 6 (2) [11] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 11 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 VRAAG 7 7.1 Skryf die volgende bewering in algebraïese vorm. Vier keer die som van twee maal ʼn getal en ses is gelyk aan twee-en-dertig. (1) 7.2 Gedurende ʼn klasbespreking, verskil 4 leerders oor die korrekte stap in die oplos van die vergelyking: 4𝑥 − 3 = 2𝑥 − 7. Leerder 1: 4𝑥 − 2𝑥 = 3 − 7 Leerder 2: 4𝑥 + 2𝑥 = 3 − 7 Leerder 3: 4𝑥 − 2𝑥 = 7 − 3 Leerder 4: 4𝑥 + 2𝑥 = 7 − 3 Watter leerder is reg? Skryf die korrekte stap neer. (1) 7.3 Los die volgende vergelykings op: 7.3.1 𝑥 2 − 2𝑥 − 3 = 0 (2) 7.3.2 𝑝−3 𝑝−1 𝑝 − = 2−1 4 3 (3) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 12 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 7.4 Roy het die huis verlaat en ry suid teen ʼn gemiddelde spoed van 40 km/h. Rose vertrek heelwat later en ry in dieselfde rigting as Roy teen ʼn gemiddelde spoed van 48 km/h. Na vyf (5) ure se ry, haal Rose vir Roy in. Hoe lank het Roy gery voordat Rose hom ingehaal het? (4) [11] VRAAG 8 8.1 Pas die beskrywing in KOLOM A by die grafiek in KOLOM B. KOLOM A KOLOM B ANTWOORD Die gradiënt is 8.1.1 A ___________________ negatief. 8.1.2 Die gradiënt is positief. B ___________________ Die gradiënt is 8.1.3 C ___________________ ongedefinieerd. D 8.1.4 Die gradiënt is nul. ___________________ (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com 8.2 Die figuur hieronder is ʼn reguitlyngrafiek. Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg. 8.2.1 Die koördinate van A is (0; 4). Bepaal die koördinate van B. (1) 𝑦2 − 𝑦1 8.2.2 Bepaal die gradiënt van lyn AB. Gebruik 𝑚 = . 𝑥2 − 𝑥1 (2) 8.2.3 Skryf die vergelyking van lyn AB in die vorm 𝑦 = 𝑚𝑥 + 𝑐. (1) 8.2.4 Op die Kartesiese vlak hierbo, skets die grafiek 𝑥 = −2. (1) [9] TOTAAL: 75 EINDE

Study this subject

More from Grade 9 Mathematics

View all