Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE ASSESSERING
ALGEMENE ONDERWYSSERTIFIKAAT (AOS)
2023 GRAAD 9 PROEFSTUDIE
Vak: Wiskunde
Vraestel: 1
Punte: 75
Tysduur: 150 Minute
15 minute leestyd uitgesluit
Hierdie toets bestaan uit 23 bladsye, uitgesluit die voorblad.
Skip to contentAll 2023 papers 
%20%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3bb2171c-2597-4455-beda-80e4db341aec/v1-43ad12144b56a52ef932/card.webp)

%20June%202023%20Memo_hlayiso.com_--64da2fd8-8c05-4874-ad59-cd3d93c2508f/v1-14cf9313807e820baf7c/card.webp)
%20%20%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--573efe48-5a3e-4262-b948-fe2c092ef322/v1-75d94f919b121e1ffa83/card.webp)

View all





Mathematics Grade 9 P1 GEC Test 2023 Question Paper (Afr)
Grade 9 Mathematics Paper 1 question paper from the GEC Test 2023 (Afrikaans), 25 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 9 · GEC Test · 2023 · Afrikaans. Question paper, 25 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 9
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- GEC Test
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 25
- File size
- 814.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 25
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Graad 9 Wiskunde V1 1
Downloaded from hlayiso.com
Instruksies aan die leerder:
1. Jy sal 15 minute leestyd ontvang voordat jy hierdie vraestel begin beantwoord.
2. Lees alle instruksies en vrae noukeurig deur.
3. Beantwoord alle vrae.
4. Beantwoord al die vrae in die antwoordboek wat verskaf word.
5. Doen die nodige berekeninge voordat jy die korrekte antwoord in Afdeling A kies.
6. Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word.
7. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie; alle lyne word beskou as
reguitlyne tensy anders vermeld.
Hierdie toets begin op die volgende bladsy.
Moenie omblaai voordat jy aangesê word om dit te doen nie.
Graad 9 Wiskunde V1 2
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING A
1. Watter woord beskryf −√3 die beste?
A Rasionaal
B Irrasionaal
C Ongedefinieerd
D Nie - reëel (1)
2. Gegee: 12; 18 en 27.
Wat is die KGV van die getalle?
A 144
B 108
C 72
D 54 (1)
8 12
3. Gegee: en .
30 36
Wat is die GGF van die getalle?
2
A
3
2
B
6
1
C
6
4
D (1)
3
Graad 9 Wiskunde V1 3
Downloaded from hlayiso.com
4. Watter grafiek stel direkte eweredigheid voor?
A C
B D
(1)
5. ‘n Motor ry ‘n sekere afstand teen 120 km/h in 2 ure 45 minute.
Die motor ry dan dieselfde afstand in 3 ure en 12 minute.
Wat is die konstante spoed wat die motor ry?
A 103,13 km/h
B 330 km
C 94,23 km/h
D 294 km (1)
6. R5 265 word belê teen 12% per jaar saamgestelde rente vir 24 maande.
Hoeveel rente sal die belegging verdien in 24 maande?
A R79 915,48
B R74 650,48
C R6 604,42
D R1 339,42 (1)
Graad 9 Wiskunde V1 4
Downloaded from hlayiso.com
7. (−7 × 11) × 4
Watter uitdrukking verteenwoordig die assosiatiewe eienskap?
A (−7 × 4) + (11 × 4)
B (−7 × 4) × (11 × 4)
C −7 × (11 × 4)
D 4 × (−7 × 11) (1)
8. 3(−2 + 6) − 2(5 − 4 + 1) = ⋯
A 16
B 8
C 11
D 7 (1)
9. Wat is die optellings- en vermenigvuldigingsinverse van −2?
1
A 2 en
2
1
B −2 en −
2
1
C − en − 2
2
1
D 2 en − (1)
2
2( − 3) − (5) − 4(6 ÷ 8)
10. =⋯
5−6
A 15
B 2
C 14
D 3 (1)
Graad 9 Wiskunde V1 5
Downloaded from hlayiso.com
3
11. √49 − 23 + √216 ÷ 3 = ⋯
A 1
2
B 2
3
C −1
1
D 2 (1)
3
3
12. Vereenvoudig: √ √−64 + 5
42 + 32
1
A
7
3
B −
5
1
C
5
3
D − (1)
7
13. Vereenvoudig: 𝑎3 × 𝑎2 𝑐
A 𝑎5 𝑐
B 𝑎6 𝑐
C 2𝑎5 𝑐
D 2𝑎6 𝑐 (1)
4𝑥+1
14. Vereenvoudig:
2𝑥
A 2𝑥+1
B 23𝑥+1
C 2𝑥+2
D 23𝑥+2 (1)
Graad 9 Wiskunde V1 6
Downloaded from hlayiso.com
15. Vereenvoudig: 𝑎−1 + 𝑏 −1
1
A
𝑎+𝑏
𝑏+𝑎
B
𝑎𝑏
2
C
𝑎+𝑏
−𝑏 − 𝑎
D (1)
𝑎𝑏
16. Vereenvoudig: (22 )3 × (23 )−2
A 12
B 1
C 64
D 4 (1)
−3
𝑥 −3 𝑦
17. Vereenvoudig: ( )
−2𝑥 −2
8𝑥 3
A −
𝑦3
8𝑦 3
B
𝑥3
8𝑥 3
C
𝑦3
8𝑥15
D − 3 (1)
𝑦
Graad 9 Wiskunde V1 7
Downloaded from hlayiso.com
3(𝑥 + 𝑦)0 −1
(𝑥 −1 𝑦)3
18. Vereenvoudig: + 5𝑦 − −3 4
𝑦 𝑥 𝑦
5
A
𝑦
11
B
5𝑦
7
C
3𝑦
7
D (1)
𝑦
19. 3; 8; 15; 24; …
Wat is die volgende term in die patroon?
A 33
B 35
C 36
D 37 (1)
20.
Hoeveel sterre ( ) sal in totaal sigbaar wees tot en met die 6de patroon?
A 55
B 36
C 83
D 28 (1)
Graad 9 Wiskunde V1 8
Downloaded from hlayiso.com
21. 1; 3; 9; 27; …
Watter stelling beskryf die patroon die beste?
A ʼn Konstante verhouding van drie is gebruik.
B ‘n Konstante verskil van drie is gebruik.
C Veelvoude van drie is gebruik om die patroon te vorm.
D Kubieke getalle is gebruik om die patroon te vorm. (1)
22. 𝒏 1 3 5 7
𝑻𝒏 5 1 −3 −7
Wat is die algemene term vir die verhouding wat deur die tabel voorgestel word?
A 𝑇𝑛 = 4𝑛 + 1
B 𝑇𝑛 = −4𝑛 + 9
C 𝑇𝑛 = −2𝑛 + 7
D 𝑇𝑛 = 2𝑛 + 3 (1)
23. 3𝑥 3 + 3𝑥(𝑥 2 ) + 3𝑥 2 + 3𝑥
Watter van die volgende is gelyksoortige terme?
A 3𝑥 3 en 3𝑥(𝑥 2 )
B 3𝑥 3 en 3𝑥 2
C 3𝑥(𝑥 2 ) en 3𝑥 2
D 3𝑥(𝑥 2 ) en 3𝑥 (1)
24. (−2𝑥 2 )3
Wat is die koëffisiënt van die veranderlike en die graad van die term?
A −2 en 2de
B 8 en 5de
C 2 en 3de
D −8 en 6de (1)
Graad 9 Wiskunde V1 9
Downloaded from hlayiso.com
25. Watter van die volgende is ‘n drieterm wanneer dit vereenvoudig word?
A 2𝑥 2 − 𝑥 2 + 0
B 3𝑥 2 + 2 − 𝑥 2
C 𝑥 + 3𝑥 2 + 2 − 4𝑥
D 2𝑥 0 + 3 + 𝑥 + 2 (1)
26. Vereenvoudig: −𝑥(4𝑥 2 + 2𝑥 − 1)
A −4𝑥 3 − 2𝑥 2 + 𝑥
B 4𝑥 3 + 2𝑥 2 − 𝑥
C 4𝑥 2 + 2𝑥 − 1
D −4𝑥 2 − 2𝑥 + 1 (1)
4𝑥 + 2
27. Vereenvoudig: 3𝑥(𝑥 − 4) +
2
A 3𝑥 2 − 10𝑥 + 1
B 3𝑥 2 + 2𝑥 − 11
C 6𝑥 2 − 20𝑥 + 2
D 6𝑥 2 − 22𝑥 + 1 (1)
28. Vereenvoudig: 3√0,125𝑥 3
𝑥
A
2
𝑥3
B
2
C 0,125𝑥
D 0,125𝑥 3 (1)
Graad 9 Wiskunde V1 10
Downloaded from hlayiso.com
1
29. (𝑥 + 3)(2𝑥 − )
3
Wat is die produk?
A 2𝑥 2 − 1
B 2𝑥 2 + 1
17𝑥
C 2𝑥 2 + −1
3
19𝑥
D 2𝑥 2 + −1 (1)
3
30. −8𝑥 2 + 10𝑦 − 2
1
Wat is die numeriese waarde van die uitdrukking indien 𝑥 = − en 𝑦 = 2?
2
A 20
B 22
C 14
D 16 (1)
31. Faktoriseer: 4𝑥 2 − 9
A (2𝑥 − 3)(2𝑥 + 3)
B (2𝑥 − 9)(2𝑥 + 9)
C (4𝑥 − 3)(4𝑥 + 3)
D (4𝑥 − 9)(4𝑥 + 9) (1)
32. Faktoriseer: 𝑥 2 − 5𝑥 − 24
A (𝑥 + 8)(𝑥 + 3)
B (𝑥 − 8)(𝑥 + 3)
C (𝑥 − 8)(𝑥 − 3)
D (𝑥 + 8)(𝑥 − 3) (1)
Graad 9 Wiskunde V1 11
Downloaded from hlayiso.com
33. Faktoriseer: 6𝑦 2 − 12𝑦 − 18
A 6(𝑦 − 3)(𝑦 + 1)
B 6(𝑦 + 3)(𝑦 + 1)
C 6(𝑦 − 3)(𝑦 − 1)
D 6(𝑦 + 3)(𝑦 − 1) (1)
2𝑥 2 − 2𝑥 − 12
34. Vereenvoudig:
2𝑥 − 6
A 𝑥−2
B 𝑥+2
C 2𝑥 2 − 2
D 2𝑥 2 + 2 (1)
35. (𝑥 + 𝑦)2 − 1
Vereenvoudig:
𝑥+𝑦−1
A 𝑥+𝑦+1
B 𝑥−𝑦+1
C 𝑥−𝑦−1
D 𝑥+𝑦 −1 (1)
36. Los op: 𝑥 + 1 = 3
A 2
B 4
C −2
D −4 (1)
Graad 9 Wiskunde V1 12
Downloaded from hlayiso.com
37. Los op: 2𝑝 = 4
A 6
B 2
C 8
D 4 (1)
38. Los op: 𝑥(𝑥 − 1) = 0
A 𝑥=0
B 𝑥=1
C 𝑥 = 0 of 𝑥 = −1
D 𝑥 = 0 of 𝑥 = 1 (1)
39. Los op: (𝑏 − 3)(𝑏 + 2) = 0
A 𝑏 = −3 of 𝑏 = −2
B 𝑏 = −3 of 𝑏 = 2
C 𝑏 = 3 of 𝑏 = 2
D 𝑏 = 3 of 𝑏 = −2 (1)
40. Twee keer ‘n sekere getal verminder met agt is gelyk aan 18.
Wat is die vergelyking?
A 2(𝑥 − 8) = 18
B 2𝑥 − 8 = 18
C 2𝑥 + 8 = 18
D 2(𝑥 + 8) = 18 (1)
Graad 9 Wiskunde V1 13
Downloaded from hlayiso.com
41. Gegee: 𝑦 = 𝑚2 − 3𝑚 en 𝑚 = 4.
Wat is die waarde van 𝑦?
A 5
B −4
C 4
D −8 (1)
1
42. Los op: 3𝑚 =
9
A 1
B 2
C −2
D −3 (1)
43. 𝑦 = 𝑥2 + 1
𝒙 −4 −2 1 3 𝑡
𝒚 𝑝 5 2 10 37
Wat is die waarde van 𝑝 en 𝑡?
A 𝑝 = 10 en 𝑡 = 5
B 𝑝 = −15 en 𝑡 = 5
C 𝑝 = −15 en 𝑡 = 6
D 𝑝 = 17 en 𝑡 = 6 (1)
44. Los op: 𝑥(𝑥 + 3) + 2(𝑥 − 3) = 0
A 𝑥 = −3 of 𝑥 = −2
B 𝑥 = 3 of 𝑥 = 2
C 𝑥 = 6 of 𝑥 = 1
D 𝑥 = −6 of 𝑥 = 1 (1)
Graad 9 Wiskunde V1 14
Downloaded from hlayiso.com
2
1
45. Los op: ( 𝑎 − 1) = 1
2
A 𝑎 = 0 of 𝑎 = 1
B 𝑎 = 0 of 𝑎 = 4
C 𝑎 = 0 of 𝑎 = −1
D 𝑎 = 0 of 𝑎 = −4 (1)
46. ʼn reghoek het ʼn oppervlakte van 40 m² en die breedte is 18 m minder as sy
lengte.
Wat is die breedte van die reghoek?
A 1m
B 2m
C 19 m
D 20 m (1)
47. Beskou die volgende vloeidiagram.
Wat is waarde van 𝑏?
A 𝑏 = 33
B 𝑏=3
C 𝑏=9
D 𝑏 = 39 (1)
Graad 9 Wiskunde V1 15
Downloaded from hlayiso.com
48. Gegee: 𝑦 = 3𝑥 − 2.
Watter tabel verteenwoordig die vergelyking?
A 𝒙 −4 −1 2
𝒚 −10 −5 4
B 𝒙 −3 0 3
𝒚 −11 2 7
C 𝒙 −2 0 2
𝒚 −8 −2 4
D 𝒙 −1 1 2
(1)
𝒚 −5 1 3
49. Al die insetwaardes (𝑛) is ewe getalle groter as 2.
Al die uitsetwaardes (𝑚) is onewe getalle.
Watter vergelyking is van toepassing?
𝑛
A 𝑚 = 5𝑛 +
2
B 𝑚 = (𝑛 + 1)2
C 𝑚 = 𝑛(𝑛 + 4)
1
D 𝑚= 𝑛+3 (1)
2
Graad 9 Wiskunde V1 16
Downloaded from hlayiso.com
50.
Watter van die volgende sal die verwantskap tussen 𝑥 en 𝑦 in die grafiek
beskryf?
A 𝒙 −2 1 0
𝒚 2 0 2
B ʼn Toenemende lineêre funksie.
1
C 𝑥→ − 𝑥+2 →𝑦
2
1
D 𝑦 =− 𝑥+1 (1)
2
51. Die volgende tabel verteenwoordig die volume (V) van water wat uit ʼn dam na ʼn
reservoir op enige gegewe tydstip (t) gepomp word.
Tyd (t) in minute 1 2 3 4 5 6
Volume (V) in kiloliter 10 14 18 22 26 30
Watter formule word gebruik om die volume water in die reservoir op enige
gegewe tydstip te bepaal?
A 𝑉 = 4𝑡 + 41
B 𝑉 = 4𝑡 + 10
C 𝑉 = 6𝑡 + 4
D 𝑉 = 4𝑡 + 6 (1)
Graad 9 Wiskunde V1 17
Downloaded from hlayiso.com
52. ʼn Loodgieter hef ʼn eenmalige administrasiefooi van R500 en ʼn bykomende
koste van R40 per uur.
Watter grafiek stel die koste voor as die loodgieter gehuur word?
A C
B D
(1)
53. Watter punt is die 𝑦-afsnit van ‘n grafiek?
A (−3 ; 2)
B (0 ; −5)
C (−5 ; 0)
D (1 ; −4) (1)
Graad 9 Wiskunde V1 18
Downloaded from hlayiso.com
54. Die vergelyking van ʼn lyn is 𝑥 + 2 = 3𝑥 − 𝑦.
Waar sny die lyn die X-as?
A −2
B 2
C −1
D 1 (1)
55.
Wat is die gradiënt van die lyn?
4
A −
3
4
B
3
3
C −
4
3
D (1)
4
Graad 9 Wiskunde V1 19
Downloaded from hlayiso.com
56. Die tabel word gebruik om die grafieke hieronder te teken.
𝒙 −4 −2 2
𝒚 −1 −2 −4
Watter grafiek stel die geordende getallepare voor?
A C
B D
(1)
Graad 9 Wiskunde V1 20
Downloaded from hlayiso.com
57. Die tabelle hieronder stel die koördinate van punte op verskillende grafieke voor.
Watter tabel verteenwoordig die grafiek van ʼn reguitlyn?
𝒙 1 2 3 4
A
𝒚 12 6 4 3
𝒙 1 2 3 4
B
𝒚 1 4 9 16
𝒙 1 2 3 4
C
𝒚 12 20 28 36
𝒙 1 2 3 4
D (1)
𝒚 1 8 27 64
Y
2
58.
X
−1
Watter vergelyking beskryf die grafiek?
A 𝑦 = −2𝑥 + 2
B 2𝑥 − 𝑦 − 1 = 0
C 𝑦 + 1 = 2𝑥
D −2𝑥 + 𝑦 − 2 = 0 (1)
Graad 9 Wiskunde V1 21
Downloaded from hlayiso.com
59. Gegee: 𝑦 = 2𝑥 − 1.
Watter koördinate bevredig die vergelyking?
A (−2 ; 3)
B (−1 ; −3)
C (−1 ; 0)
D (−2 ; −3) (1)
60. In die diagram is AB ∥ CD, CD gaan deur die punt (1 ; 2).
Wat is die vergelyking van CD?
A 𝑦 = −3𝑥 + 5
B 𝑦 = 3𝑥 + 2
1 1
C 𝑦 =− 𝑥+2
3 3
1 2
D 𝑦 = 𝑥+1 (1)
3 3
[60]
Graad 9 Wiskunde V1 22
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING B
61.
𝒙 1 2 3 𝑞
𝒚 −2 1 4 46
Wat is die waarde van 𝑞? (3)
62. 𝑦 2 (6𝑦 − 1) 3𝑦 2 (5 − 10𝑦 2 )
−
−𝑦 5𝑦 2
Vereenvoudig volledig. (3)
63. 1
ʼn Voertuig het ʼn enjin massa van van sy totale massa.
5
Die massa van sy wiele is 120 kg.
Die oorblywende massa van die voertuig is 900 kg.
Wat is die massa van die voertuig se enjin? (4)
64. Gegee:
𝒙 −3 0 6
𝒚 −2 −1 1
64.1 Gebruik die punte in die tabel om ʼn grafiek op die Kartesiese vlak (3)
te teken wat in die antwoordboek verskaf word.
64.2 Teken die grafiek 𝑥 = −3 op dieselfde Kartesiese vlak. (1)
64.3 Bepaal die afstand tussen die twee 𝑥-afsnitte van die twee (1)
grafieke.
[15]
Einde van die toets
Graad 9 Wiskunde V1 23
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 9 P2 GEC Test 2023 Question Paper (Afr)
%20%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3bb2171c-2597-4455-beda-80e4db341aec/v1-43ad12144b56a52ef932/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 9 P1 Gauteng November 2023 QP (Afr)

Memorandum
Mathematics Grade 9 Paper 2 GEC Test 2023 Memo (Afrikaans)
%20June%202023%20Memo_hlayiso.com_--64da2fd8-8c05-4874-ad59-cd3d93c2508f/v1-14cf9313807e820baf7c/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 9 P1 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)
%20%20%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--573efe48-5a3e-4262-b948-fe2c092ef322/v1-75d94f919b121e1ffa83/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 9 P2 Gauteng November 2023 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 9 P1 November EC 2016 Question Paper (Afr)
More from Grade 9 Mathematics

Question paper and memo
Mathematics Grade 9 P2 Free State November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 9 KZN March Test 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 9 NSC June 2025 Paper & Memo

Memorandum
Mathematics Grade 9 Free State March Test 2024 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 9 KZN March Test 2024 Memo

Memorandum