You're offline
Skip to content
Question paper

MATHS P1 QP GR9 NOV2016 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Subject: MathematicsGrade 9201613 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad.
Downloaded from hlayiso.com 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies sorgvuldig deur. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Skryf netjies en leesbaar. 4. Nommer jou antwoorde presies soos die vrae genommer is. 5. Gee redes vir elke bewering in VRAAG 5 en VRAAG 6. 6. Toon ALLE bewerkings. 7. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik. (nieprogrammeerbare en niegrafies). 8. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 9. Gebruik aangehegte BYLAAG A om VRAAG 3.3 te antwoord. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) WISKUNDE 3 VRAAG 1 Skryf, in hierdie vraag, slegs die korrekte letter langs die ooreenstemmende nommer neer, bv. As D die korrekte antwoord vir vraag 1.1 is, skryf slegs 1.1 D. 1.1 Wat is die korrekte paar getalle vir 𝑥, as (𝑥 − 3)(𝑥 + 2) = 0 ? A 𝑥 = −3 en 𝑥 = −2 B 𝑥 = 3 en 𝑥 = −2 C D 𝑥 = −3 en 𝑥 = 2 D 𝑥 = 3 en 𝑥 = 2 (1) 1.2 Wat is die HGD van 210 en 350? A 2×5×5×7 B 2 x3×5×7 C 2×5×7 D 5×7 (1) 1.3 Bereken: 6 + 6 ÷ 2 − 6 × (−2) A 21 B 18 C 12 D 0 (1) 1.4 Bepaal die volgende term in die patroon 2; 5; 9; 14; …? A 21 B 20 C 19 D 18 (1) 1.5 Watter van die volgende stellings is waar omtrent ʼn vlieër? A Die langer hoeklyn halveer die korter hoeklyn teen 90°. B Die korter hoeklyn halveer die langer hoeklyn teen 90°. C Hoeklyne halveer mekaar. D Hoeklyne is gelyk. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2016) 1.6 Wat sal die volume van ʼn reghoekige prisma wees as al die afmetings verdubbel word? A 2 × die volume van die oorspronklike prisma. B 4 × die volume van die oorspronklike prisma. C 6 × die volume van die oorspronklike prisma. D 8 × die volume van die oorspronklike prisma. (1) 1.7 Watter van die volgende stellings het dieselfde effek as om ʼn voorwerp om die lyn y = x te roteer? A Roteer die voorwerp 270° anti-kloksgewys. B Roteer die voorwerp 90° anti-kloksgewys. C Roteer die voorwerp 180° kloksgewys. D Roteer die voorwerp 90° kloksgewys. (1) 1.8 Wat sal die totale buite-oppervlakte van ʼn kubus met ʼn volume van 64 cm3 wees? A 96 cm2 B 64cm2 C 16 cm2 D 4 cm2 (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) WISKUNDE 5 1.9 Wat is die lengte van AD in die figuur hieronder? A D 4 cm 12 cm B 3 cm C A 16 cm B 15 cm C 13 cm D 5 cm (1) 1.10 Wat is die modus van die tellings in die frekwensietabel hieronder? Telling Frekwensie 111 2 112,1 7 114,3 6 115 2 211 1 A 118,5 B 113,6 C 112,1 D 100 (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2016) VRAAG 2 2.1 Skryf 0,000 000 674 in wetenskaplike notasie. (1) 2.2 Vereenvoudig: 3 2.2.1 √𝑥 3 + 𝑥 0 (2) 2.2.2 √0,03 𝑥 8 + 0,01𝑥 8 (2) 2.2.3 (2𝑑2 𝑒)2 (4𝑑 −3 𝑒 −2 )−1 (3) 2.2.4 2(𝑥 + 2)2 − 2(𝑥 + 1)(𝑥 + 2) (4) 2.3 Faktoriseer volledig: 2.3.1 𝑥 2 + 5𝑥 − 24 (2) 2.3.2 2(𝑎 − 𝑏) − 𝑏 + 𝑎 (3) 2.4 Los op vir x: (4) 2.4.1 4𝑥 − 10 = 6 (2) 2.4.2 3𝑥 − 10 2𝑥 − 5 = 2 3 (3) 2.4.3 𝑥2 = 4 (2) 2.4.4 3𝑥 5 = 96 (2) [26] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) WISKUNDE 7 VRAAG 3 3.1 Bestudeer die meetkundige patroon hieronder en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 1 FIGUUR 2 FIGUUR 3 Figuur 1 2 3 Aantal lyne 6 11 3.1.1 Voltooi die tabel. (1) 3.1.2 Skryf die algemene reël vir patroon, in die vorm 𝑇𝑛 =… neer. (2) 3.2 Bestudeer die reguit lyn grafieke hieronder en beantwoord die vrae wat volg. D- B - - C A 3.2.1 Skryf die vergelyking van AB neer. (1) 3.2.2 Skryf die vergelyking van AD neer. (1) 3.3 Op die aangehegte rooster, teken die grafiek wat deur 𝑦 = −2𝑥 + 1 gedefinieer word. Verwyder die BYLAAG en plaas dit in jou ANTWOORDEBOEK. (3) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2016) 4.1 Hoe lank sal dit ʼn belegging van R5 000 teen ʼn rentekoers van 12% per jaar enkelvoudige rente neem, om R1 800 rente te verdien? (3) 4.2 Die som van twee getalle is 143 en hulle verskil is 7, wat is die getalle? (3) 4.3 Daar is 10 bokse, vyf bevat potlode, vier bevat penne en twee bevat penne en potlode. Hoeveel bokse bevat geen penne en potlode nie? (2) 4.4 ʼn Kar wat teen ʼn gemiddelde spoed van 100 km/h ry lê ʼn sekere afstand in 3 uur af. Teen watter gemiddelde spoed moet die kar ry om dieselfde afstand in 2 uur af te lê? (4) [12] VRAAG 5 5.1 In die diagram hieronder is 𝐴𝐵̂ 𝐸 = 65° en 𝐷𝐶̂ 𝐹 = 32°. E ≫ B 65° 32° C ≫ D A F 5.1.1 Bereken die grootte van 𝐸𝐵̂ 𝐶. Gee redes vir jou antwoord. (2) 5.1.2 Bereken die grootte van 𝐴̂𝐵. Gee redes vir jou antwoord. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) WISKUNDE 9 ̂̂ 𝐵 = 2𝑥 − 48°, 𝐴𝐵̂ 𝐶 = 𝑥 + 14° en 5.2 In die diagram hieronder is, 𝐶𝐴 𝐵𝐶̂ 𝐸 = 116°. E C 116° 2𝑥 − 48° 𝑥 + 14° A B D 5.2.1 Bereken die waarde van 𝑥. Gee redes vir jou antwoord. (3) 5.2.2 ̂̂𝐵 . Bereken die werklike grootte van 𝐶𝐴 (2) 5.2.3 Watter tipe driehoek is ∆ 𝐴𝐵𝐶? Gee redes vir jou antwoord. (2) B 50° C O 116° 32° A D 5.3.1 Bereken die grootte van 𝐶𝐴̂𝐵. Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2) 5.3.2 ̂ 𝑂. Gee ’n rede vir jou antwoord. Bereken die grootte van 𝐴𝐷 (2) [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2016) VRAAG 6 6.1 In die diagram hieronder, bewys dat ∆ 𝐾𝐿𝑀 ≡ ∆ 𝐾𝑁𝑀. (4) N K M L 6.2 In die diagram hieronder is, AB ∥ PQ. A 6 𝑐𝑚 4 𝑐𝑚 ≫ O 𝑥 Q B 5 𝑐𝑚 ≫ 12 𝑐𝑚 P 6.2.1 Bewys dat ∆ ABO ||| ∆ PQO . (4) 6.2.2 Bereken die waarde van 𝑥. (3) [11] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) WISKUNDE 11 VRAAG 7 7.1 In die figuur hieronder is ABCD ʼn vierkant en AOD is die middellyn van die sirkel. Bereken die oppervlakte van die donker deel as 𝑟 = 7 𝑐𝑚. 22 LET WEL: 𝜋 = 7 (4) C B O D  A 7.2 ʼn reghoekige mat het ʼn omtrek van 16 𝑚 en ʼn oppervlakte van 15 𝑚2 . Wat is die afmetings vir die sye van die mat? (4) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2016) VRAAG 8 8.1 ʼn Spinbord met 5 kleure, rooi, geel, groen, swart en wit word gedraai en ʼn muntstuk word op dieselfde tyd opgegooi. 8.1.1 Teken ʼn boomdiagram om die aantal moontlike uitkomste vir die eksperiment voor te stel. (2) 8.1.2 Wat is die waarskynlikheid om by enige kleur te stop en die muntstuk op kop te land? (1) 8.1.3 Wat is die waarskynlikheid om by rooi te stop? (1) 8.2 Die sirkeldiagram hieronder toon verskillende vervoermiddels wat deur die leerders van Boiteko Junior Sekondêre Skool gebruik word wanneer hulle skool toe gaan. Die totale aantal leerders by die skool is 600. Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat daarop volg: Grafiek toon hoe leerders skool toe kom Eie Vervoer Bus Stap 8.2.1 Watter deel van die leerders stap skool toe? Gee jou antwoord as ʼn breuk. (1) 8.2.2 Druk die aantal leerders wat bus ry as ʼn persentasie uit. (2) 8.2.3 Wat is die verhouding van leerders wat skool toe stap tot die wat hulle eie vervoer gebruik? (2) [10] TOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) WISKUNDE 13 BYLAAG A NAAM: VAN: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Verified matching documents

The question paper, memo or addendum that belongs with this document.

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 9 Mathematics

Explore more published documents in this catalogue.

View all