PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 10
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
NOVEMBER 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 75
Simbool Verduideliking
M Metode
MA Metode met akkuraatheid
MCA Metode met volgehoue akkuraatheid
CA Volgehoue akkuraatheid
A Akkuraatheid
C Herleiding
S Vereenvoudiging
RT Lees vanaf tabel/grafiek/dokument/diagram
SF Korrekte vervanging in 'n formule
O Opinie/Verduideliking/Redenering
P Penalisering, bv vir geen eenhede, verkeerde afronding, ens.
R Afronding
NPR Geen penalisering vir afronding nie
AO Slegs antwoord
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 5 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers 





View all





Mathematical Literacy Grade 10 P2 2024 QP (Afr)
Grade 10 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the North West November Exam 2024 (Afrikaans), 5 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 10 · North West November Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- North West November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 5
- File size
- 802.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 5
This exam
North West November Exam 2024
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paper · AfrMemo · Eng
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Wiskundige Geletterdheid/V2 2 NW/November 2024
Graad 10 – Nasienriglyne
LET WEL:
As 'n kandidaat 'n vraag TWEE KEER beantwoord, sien slegs die EERSTE poging na.
As 'n kandidaat 'n antwoord van 'n vraag doodtrek (kanselleer) en nie oordoen nie, sien
die doodgetrekte (gekanselleerde) poging na.
Volgehoue akkuraatheid (CA) geld in ALLE aspekte van die nasienriglyne; dit stop
egter by die tweede berekeningsfout.
LET WEL: volgehoue akkuraatheid (CA) is nie van toepassing in gevalle van 'n
afbreuk nie.
Wanneer ‘n kandidaat aflesings vanaf 'n grafiek, tabel, uitlegplan en kaart geneem en
ekstra antwoorde gee, penaliseer vir elke ekstra item.
Die algemene beginsel van merk as 'n kandidaat een fout maak, word een punt afgetrek.
Afronding tel as 'n afsonderlike punt.
‘n Gevolgtrekkingspunt kan slegs gegee word indien relevante berekeninge dit
voorafgaan.
VRAAG 1 [14 PUNTE] Slegs antwoord AO – vol punte
V Oplossing Verduideliking T/L
1.1.1 C A 2A antwoord M
(2) L1
1.1.2 D A 2A antwoord M
(2) L1
1.1.3 B A 2A antwoord M
(2) L1
1.1.4 A A 2A antwoord M
(2) L1
1.2.1 09:00 A nm A 1A 09:00 M
1A nm L1
(2)
1.2.2 21:00 + 1 uur 45 minute M = 22:45 A 1M optel M
1A antwoord L1
(2)
1.3 M 1M vermenigvuldig met 1 000 M
94 kg × 1 000 1A vereenvoudiging L1
= 94 000 g A (2)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V2 3 NW/November 2024
Graad 10 – Nasienriglyne
VRAAG 2 [21 PUNTE]
V Oplossing Verduideliking T/L
2.1.1 Kamer 05 A 2A antwoord LP
(2) L1
2.1.2 A 1A blok B LP
Kitso bly in blok B kamer 7. A 1A kamer 7 L1
(2)
2.1.3 Van kamer 4, draai links A 1A vanaf kamer 4 LP
Loop na die einde van die gang A 1A tot die einde L3
Gaan die kamer binneaan die regterkant. A 1 'n Regterkant
(3)
2.1.4 Totale getal = (6×3) + 4 M 1M optel en vermenigvuldig LP
= 22 mense S 1S vereenvoudiging L2
⸫ 22 × 12 blokke A 1A vermenigvuldig met 12
= 264 CA 1CA anywoord
(4)
2.1.5 1 eenheid op die kaart verteenwoordig 150 eenhede in LP
die werklike lewe. A 2A verduideliking L1
(2)
2.1.6 MA 1MA 3,6 m deel deur 150 LP
3,6 m ÷ 150 = 0,024m A 1A antwoord L3
Uitleglengte = 0,024 × 1 000 M 1M vermenigvuldig
= 24 mm CA 1CA antwoord in mm
OF
MA 1MA 3,6 m deel deur 150
3,6 m ÷ 150 = 0,024 m A 1A antwoord
Uitleglengte = 0,024 × 100 M 1M vermenigvuldig
= 24 cm CA 1CA antwoord in cm
(4)
2.2 24 1A korrekte breuk LP
P = 192 A × 100 M
1M vermenigvuldig met 100 L2
= 12,5% CA
1CA antwoord
≈ 13 R
1R korrekte afronding
(4)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V2 4 NW/November 2024
Graad 10 – Nasienriglyne
VRAAG 3 [ 21 PUNTE]
V Oplossing Verduideliking T/L
3.1 2 1M metode M
13 × 200 ml M
1A antwoord L1
= 333,3333333 ml A
(2)
3.2 1 500 ml 1M deel M
Aantal koppies = × 1 piesang M
550 ml 1CA antwoord L2
= 2,727272727 piesangs CA 1R afronding
≈ 3 piesangs R (3)
3.3 MA 1MA deel deur 10 M
(240 ÷ 10) cm = 24 cm A 1A antwoord L2
(2)
3.4 r = 8 cm ÷ 2 F
= 4 cm A 1A radius L3
V = 3,142 × (4 cm)2 × 24 cm SF 1 SF vervanging
1CA vereenvoudiging
= 1 206,528 CA cm3 A 1A eenheid
(4)
3
3.5 1 000 cm = 1 000 ml CA vanaf 3.1.4 M
L4
1 206,528 1C omskakeling.
× 1 000 ml C
1 000
1CA vereenvoudiging
= 1206,528 ml CA
1MA deling
Aantal: 1206,528 ml ÷ 550 ml MA 1S vereenvoudiging
= 2,193687273 S 1O mening
Die BEWERING is geldig O
OF
550 ml × 2 MA 1MA vermenigvuldiging met 2
= 1 100 ml CA 1CA vereenvoudiging
1 206,528 cm3 =1 206,528 ml C 1C omskakeling.
⸫ 1 206 528 ml is meer as 1 100 ml O 1 O mening
2 mengsels sal in een bottel pas.
Die BEWERING is geldig O 1O mening
(5)
3.6 BO = 3,142 × 4 cm (4 cm + 2 × 24 cm) SF 1 SF vervanging M
= 653 536 cm3 A 1A vereenvoudiging L3
Koste = R0,20/cm3 × 653,536 cm3 MCA 1MCA vermenigvuldiging
= R130,7072 CA 1CA vereenvoudiging
= R130,71 R 1R korrekte afronding
(5)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V2 5 NW/November 2024
Graad 10 – Nasienriglyne
VRAAG 4 [19 PUNTE]
V Oplossings Verduideliking T/L
4.1.1 Domkrag (Jack) A 2A antwoord LP
(2) L1
4.1.2 Stap 2: Skroef die moer met die moersleutel los A 1A skroef los LP
Stap 3: Lig die motor op met 'n domkrag A 1A lig die motor op L3
Stap 4: Verwyder die pap band A 1A verwyder die pap band
Stap 5: Sit die noodwiel op. A 1A noodwiel
(4)
4.1.3 Stap 6 A 2A korrekte stap M
(2) L2
4.1.4 Die motor kan dalk omrol as die oppervlak nie plat is 2A rede M
nie. A (2) L4
4.2.1 Hulle gee 'n aanduiding van hoe om die boks te M
hanteer. A 2A rede L4
OF
Hulle wys watter kant na bo moet wys. A (2)
4.2.2 In die lengte = 65 cm ÷ 20 cm MA 1MA korrekte waardes deel M
= 3,25 L4
≈ 3 R 1R korrekte afronding
In die breedte = 65 cm ÷ 20 cm
= 3,25
≈ 3 R 1R korrekte afronding
In die hoogte = 55 cm ÷ 20 cm
= 2,75
≈ 2 R 1R korrekte afronding
Totaal nr. = 3 × 3 × 2 MCA 1MCA vermenigvuldiging
= 18 CA 1CA antwoord
Haar BEWERING is ongeldig. O 1O opinie
(7)
[19]
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematical Literacy Grade 10 P2 2018 QP (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 10 P2 National November 2018 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 10 P2 National November 2017 QP

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 10 P2 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 10 P2 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 10 P2 2019 Memo (Afr)
More from Grade 10 Mathematical Literacy

Annual teaching plan
Gr 10 Maths Lit ATP 2023 24

Question paper and memo
Mathematical Literacy Grade 10 P1 2025 QP & Memo

Question paper and memo
Mathematical Literacy Grade 10 P2 2025 QP & Memo

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 10 March Test 2023 Memo

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 10 NSC Prelim 2023 Memo

Question paper and memo