Skip to content
Memorandum

Mathematical Literacy Grade 10 P2 National November 2019 Memo

Grade 10 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the National November Exam 2019 (Afrikaans), 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Mathematical LiteracyGrade 1020196 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR CERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2019 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 75 Simbool verduideliking M Metode MA Metode met akkuraatheid CA Deurlopende akkuraatheid A Akkuraatheid C Omskakeling D Definieer J Regverdiging S Vereenvoudiging RT/RG/RM Lees van ʼn tabel OF Lees van ʼn grafiek OF Lees van ʼn kaart F Kies korrekte formule SF Vervanging in ʼn formule O Opinie P Penaliseer, bv. vir geen eenhede, verkeerde ronding ens. R Ronding AO Slegs antwoord NPR Geen penalisering vir ronding OF uitlating van eenhede Hierdie nasienriglyn bestaan uit 6 bladsye.
2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 1 [26 punte] VRAAG Oplossing Verduideliking Ow en Vlak 1.1.1 A = R10 887,11 – R125,60 – R1,00 M 1M Aftrekking van R1 F = R10 760,51  CA 1CA vir totaal V2 (2) 1.1.2  MA Deposito = R2,00 + R1,00 × (aantal R100’de) 1MA Aantal R100 F M 1M Metode V4 Fooie: 03/1/2019 = R2 + R1 × (R1 000 ÷ R100) = R2 + R10 1A Antwoord = R12 A 1CA Opinie Die bewering is waar.  O (4) 1.1.3 Balans 28/1/19 = R19 718,01 + (R15 – R12)  M 1M Metode F 1CA korrekte waarde V3 = R19 721, 01  CA (2) 1.1.4 M 1M Tel waardes op F Bankfooie =R12 + R2,50 + R 2,50 + R1,00 + V3 R2,50 A 1A Korrekte waarde = R20,50 1 Gevolgtrekking Sy bewering is nie waar nie. C (3) 1.1.5 Sodat hul daaglikse bedrywighede gedoen kan 2O Opinie F word.  O V4 OF In staat te wees om hul werkers te betaal  O OF Dit is hul manier om inkomste te genereer  O OF Aanvaar enige ander logiese rede. (2) 1.2.1 1M vermenigvuldig met M 0,27 x 1 000 M 1 000 V4 = 270 ℓ CA 1CA Korrekte antwoord (2) 1.2.2 1M optelling M Verhouding: = 1 + 3 + 5 = 9 V3 1 Sement = × 270 l 9 = 30 ℓ  A 1A korrekte waarde 3 Sand = × 270 ℓ 9 = 90 ℓ  A 5 1A korrekte waarde Gruis = × 270 ℓ 9 = 150 ℓ  A 1A korrekte waarde (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2019) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 3 1.2.3 A 1A Korrekte ure F Bedrag betaal = R45,75 x (5 + 1) x 2 M 1M vermenigvuldig met 2 V2 = R549 CA 1CA Antwoord (3) F 1.2.4 Totale koste = R1 524, 99 + R549 M 1M Optelling van V4 materiaal en arbeid = R2 073,99 CA 1CA Totale koste Totale spaargeld = (3,5% x R11 560) x 6 maande = R2 427,60 A 1A Totale spaargeld Kim sal genoeg geld vir sy projek het.  J 1 Regverdiging (4) [26] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 2 [13 punte] VRAAG Oplossing Verduideliking Ow en Vlak 2.1.1 Oppervlakte = π r2 1M Gebruik korrekte radius M = 3,142 x 2,15 x 2,15  M in die formule (M) V2 = 14,52 m2 CA 1CA vir Antwoord (2) 2.1.2 Volume van silinder = 14,52 x 0,9  SF 1SF M = 13,07 m  CA 1CA van 2.1.1 V3 2 2 = × 13,07  M 1M Metode deur te 3 3 = 8,71 m3 gebruik Daar is genoeg sand om dit gratis te kom 1 Vir gevolgtrekking haal.  C (4) 2.2.1 Voorbereide spasie = 3% x 929 m2 M 1M deur 3% te gebruik M = 27, 87 m2 CA 1CA vir antwoord V4 Oppervlakte van trampolien = 14,52 m2 Hy sal genoeg spasie hê.  O 1O Opinie (3) 2.2.2 M M 1M deur 2,5% te gebruik F Nuwe premie = (2,5% x R2 534) + (R2 534) 1M Optelling V4 = R2 597,35  CA 1CA Antwoord Sy skatting is nie korrek nie.  J 1J Regverdiging (4) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2019) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 5 VRAAG 3 [15 punte] VRAAG Oplossing Verduideliking Ow en Vlak 3.1.1  MP Vanaf Graaff-Reinet neem die R75 roete en ry verby 1 R75 V2 Jansenville, Wolwefontein, Kariega en Uitenhage totdat jy 2A Noem ten Port Elizabeth bereik. A minste 2 dorpe (3) 3.1.2 Suidoos  A 2A Korrekte MP rigting V2 (2) 3.1.3 Die kartondose word oorsee gestuur. O 2O Opinie MP OF V4 Enige ander logiese rede. (2) 3.2.1 Afstand van Addo na Uitenhage = 2 cm of 20 mm M 1M meet op kaart MP [Aanvaar 1,9 – 2,4 cm] V4 Skaal: 1 : 2 500 000 1M gebruik skaal Werklike afstand =2 x 2 500 000 M 1SF gebruik 5 000 000 korrekte waardes =  SF 100 000 = 50 km  A 1A Antwoord in km (4) 3.2.2 𝐴𝑓𝑠𝑡𝑎𝑛𝑑 1M vervang MP Tyd = M 𝑠𝑝𝑜𝑒𝑑 onderwerp van V4 50 𝑘𝑚 formule =  SF 1SF 100 𝑘𝑚/ℎ = 30 min  A 1A Antwoord Sy voorspelling is nie geldig, hy sal PE om 10:30 1O Opinie bereik. O (4) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 4 [21 punte] VRAAG Oplossing Verduideliking Ow en Vlak 4.1.1 𝑇𝑜𝑡𝑎𝑎𝑙 𝑣𝑎𝑛 𝑝𝑢𝑛𝑡𝑒 1A Optel van waardes Data Gemiddelde = 𝑎𝑎𝑛𝑡𝑎𝑙 𝑙𝑒𝑒𝑟𝑑𝑒𝑟𝑠 1M Metode deel deur V3 1 960 30 = AM 30 = 65,33  CA 1CA Antwoord (3) 4.1.2 Modus is die getal wat die meeste in die data 1 Verduidelik Data voorkom.  D 1A korrekte modus V4 A Modus = 57%, daarom is haar stelling onwaar. C 1 Gevolgtrekking (3) 4.2.1 A=8A 1A vir 8 Data B=6A 1A vir 6 L2 (2) 4.2.2 (6+4+2+0) 1M vind Data P (minder as 60%) = × 100 M 30 waarskynlikheid V3 = 40% CA 1CA Antwoord (2) 4.3.1 A = 100% – (6 +5 + 12 + 71) % M 1M Aftrekking van Data = 6%  A 100% V3 1A Antwoord Skakelhuise = 6% × 324 292 M 1M gebruik 6% =19 457,52 =19 458 CA 1 CA Antwoord (4) 4.3.2 Spoeltoilette = 90% x 324 292 M 1M gebruik 90% F = 291 862,8  CA 1CA Antwoord V2 = 291 863  R 1R Afronding (3) 4.3.3 Verhouding = 12% : 6% M 1M gebruik korrekte Data persentasies V2 = 2 : 1 S 1S Vereenvoudiging (2) 4.3.4 Ouma woonstelle O 2O Opinie Data OF V4 RDP huise O Aanvaar enige ander gepaste antwoord. (2) [21] TOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 10 Mathematical Literacy

View all