Skip to content
Memorandum

Mathematical Literacy Grade 10 P2 National November 2017 Memo

Grade 10 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the National November Exam 2017 (Afrikaans), 5 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Mathematical LiteracyGrade 1020175 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2017 WISKUNDIGE GELETTERHEID V2 NASIENRIGLYN Simbool Verduideliking M Metode MA Metode met Akkuraatheid CA Deurlopende Akkuraatheid A Akkuraatheid C Omskakeling D Definieer J Regverdiging/Rede/Verduidelik S Vereenvoudiging RD Lees vanaf ʼn tabel OF ʼn grafiek OF ʼn diagram OF ʼn kaart OF ʼn plan F Kies die korrekte formule SF Vervanging in ʼn formule O Opinie P Penalisering, bv. vir geen eenhede, verkeerde afronding, ens. R Afronding AO Slegs antwoord NPR Geen penalisering vir afronding OF weglaat van eenhede Hierdie nasienriglyn bestaan uit 5 bladsye.
2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2017) SLEUTEL VIR ONDERWERPSIMBOOL: F = Finansies; M = Meting; MP = Kaarte, Planne en ander Voorstellings DH = Data Hantering; P = Waarskynlikheid VRAAG 1 [21 punte] Vr. Oplossing Verduideliking OW & Vlak 1.1.1 Aankope vir die maand M 1M Tel aankope op F = 476,00 + 135,50 + 99,50 + 77,50 + 129,50 + 57,00 1A Totale aankope L2 = R975,00 A (2) 1.1.2 0,31 1M Deel deur 12 F Rente per maand = M 12 L3 = 0,025833333 A 1A Maandelikse rente Rente op uitstaande bedrag = 0,025833333  1215,80 M 1M Vermenigvuldig = R31,40816667 met 1215,80 ≈ R31,41 CA 1CA Rente bedrag OF 1M Vermenigvuldig 31 met 1215,80 Rente betaalbaar =  1215,80 100 1A Jaarlikse rente 376 1M Deel deur 12 = 12 M 1CA Rente bedrag ≈ R31,41 M (4) 1.1.3 327,34MA 1MA Teller en F Persentasie =  100% M noemer L2 1 636,71 = 19,9998778 % 1M Vermenigvuldig = 20 %CA met 100 1CA Persentasie (3) 1.1.4 Rok pas nie. A 2A Rede DH OF L4 Rok was te klein. A OF Rok was te groot. A OF Rok het ʼn fabrieksfout. A Aanvaar enige ander relevante rede (2) 1.1.5 Dit is onhigiënies. A 1A Rede DH OF L4 Dit kon aangepas wees. A OF Dit word aangedui op die kasregisterstrokie dat onderklere nie teruggebring mag word nie. A (2) Aanvaar enige ander relevante rede 1.2.1 Die data is diskreet, O 1A Korrekte tipe DH want die Bunny Chows word getel / heelgetalle O 2O Opinie (3) L4 1.2.2 Dit kan nie met sekerheid gesê word nie, omdat die P dae van die week nie in die grafiek gegee word nie.A 2O Opinie (2) L4 1.2.3 Dag 27 tot Dag 28 neem af, A 1O Neem af 27-28 DH Dag 28 tot Dag 30 neem toe A en 1O Neem toe 28-30 L4 Dag 30 tot Dag 31 neem af A 1O Neem af 30-31 (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 3 VRAAG 2 [22 punte] Vr. Oplossing Verduideliking OW & Vlak 2.1.1 Fooi vir 2016 (A) = R3,00 + R1,30 / R100 1SF Vervanging F = 3,00 + 0,013 × 500 SF M 1M Vermenigvuldig L3 = 3,00 + 6,5 500 = R9,50 CA 1CA Fooi Fooi vir 2017 = R10,70 Verskil in prys = R10,70 – R9,50 = R1,20 CA 1CA Verskil OF Fooi vir 2016 (A) = 1,3 × 5 M 1M Vermenigvuldig = 6,5 + 3 MCA met 5 = R9,50 CA CA 1M Tel 3 by Fooi vir 2017 = R10,70 CA 1CA Fooi Verskil in prys = R10,70 – R9,50 = R1,20 CA 1CA Verskil (4) 2.1.2 Persentasie-verandering – Onttrekking CA (Eie Bank) F 10,70−10,45 1F Korrekte formule L4 = 10,45 × 100% F = 2,4 % CA 1CA Persentasie Persentasie-verandering – Onttrekking (Ander Bank) 16,70−16,45 = 16,45 × 100% = 1,5 % CA 1CA Persentasie 50% meer = 1,5 × 1,5 = 2,25 % CA 1MA Bereken 50% 2,25 % ≠ 2,4% toename Bewering nie geldig CA 1O Nie geldig (5) 2.2.1 1 1M Vermenigvuldig M Gram droëgis = × 28 M 4 met 28 L2 = 7 gram A 1A Aantal in gram (2) 2.2.2 °C = (°F – 32) ÷ 1,8 1SF Vervang korrekte M = (115 °F – 32) ÷ 1,8 SF waarde L3 = 83 ÷ 1,8 S 1S Vereenvoudiging = 46,11111111 = 46 °C CA 1R Naaste °C (3) 2.2.3 Afmetings van broodpanne in duim = 9 duim × 5 duim M Afmetings van broodpanne in sentimeter 1MA Vermenigvuldig L4 = 22,86 cm × 12,7 cm met 2,54 9 duim × 2,54 = 22,86 cm MA 1CA Herlei 5 duim na 5 duim × 2,54 = 12,7 cmCA cm Sy gebruik die regte broodpanne O 1O Korrekte panne (3) 2.2.4 Tyd M = Meng + Rys + Pan + Bak M 1M Tel al die tye by L3&4 = 8 minute + 90 minute + 30 minute + 30 minute (minimum) 158 CA 1CA Totale tyd = 60 1CA Antwoord in uur = 2,63... uur CA 1CA Herlei na ure = 2 uur 38 minute CA minute Stelling is nie geldig nie O 1O Nie geldig (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2017) VRAAG 3 [19 punte] Vr. Oplossing Verduideliking OW & Vlak 3.1.1 Gaste om te nooi = 112 – 2 1RD Aantal sitplekke MP RD M CA = 110 gaste 1M Trek 2 af L2 1CA Aantal gaste (3) 3.1.2 Vir maklike beweging.A 2O Rede MP OF L4 Ongemaklik om aan die korter kant te sit. A Aanvaar enige ander relevante rede. (2) 3.1.3 A 1A Verby dansvloer MP Loop verby dansvloer, verby die podium en draai 1A Rigting L4 links. A OF Aanvaar enige ander relevante rede. (2) 3.1.4 Waarskynlikheid van ʼn gas wat by ʼn tafel sit met ʼn 1A Teller P ewe getal 1A Noemer L2 = 7 A 1 1CA Antwoord tot 3 A desimale plekke (3) = 0,142857142 Antwoord moet nie = 0,143 CA groter as 1 wees nie 3.1.5 Vloeroppervlakte van saal = lengte × breedte M = 15,5 m × 9 m SF 1SF Vervanging L3 = 139,5 m2 CA 1CA Vloeroppervlakte 1 Oppervlakte van dansvloer = × 139,5 m2 3 1CA Oppervlak van = 46,5 m2 CA dansvloer (3) 3.2 Huur van saal: R3 500,00 CA vanaf 3.1.1 F Drapering en versierings: R4 750,00 L3&4 Koste vir Platejoggie = R250 × 6 uur = R1 500 CA 1CA Koste vir DJ Spyseniering = (R200 × 100 gaste) + (R100 × 13) MA 1MA 200 × 100 en = R20 000 + R1 300 100 × 13 = R21 300 CA 1CA Totale koste = R3 500,00 + R4 750,00 + R1 500 + R21 300 M 1M Tel al die waardes = R31 050 CA op 1CA Totale koste Bewering nie geldig MA 1O Nie geldig (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 5 VRAAG 4 [13 punte] Vr. Oplossing Verduideliking OW & Vlak 4.1 Bewering nie geldig A A 1A Nie geldig MP Die afstand tussen die twee dorpe is nie dieselfde nie 2O Verduideliking (3) L4 4.2.1 Gemiddelde temperatuur 1M Tel alle waardes DH 16+17+17+17+ 16 + 15 + 13 + 14 + 13+14 M op L3 = 10 M 152 1M Deel deur 10 = 10 1CA Gemiddelde = 15,2 °C CA temperatuur (3) 4.2.2 Rangskikking 1M Stygende of DH -4; -2; -1; -1; 0; 1; 1; 1; 1; 1 M dalende L2 0+1 Mediaan = 2 M 1M Konsep van 1 mediaan = 2 1CA Mediaan = 0,5 °C CA waarde (3) 4.2.3 Modale waarde = 1 °C A 2A Modale waarde (2) DH L2 4.3 Waarskynlikheid van reën = Onmoontlik A 2A Onmoontlik P OF L2 0 A 1A Teller Waarskynlikheid van reën = 10 A 1A Noemer OF 2A 0% Waarskynlikheid van reën = 0 % A OF 2A Geen (2) Waarskynlikheid van reën = Geen A TOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Matching paper and memo

The question paper, memo or addendum that belongs with this document.

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 10 Mathematical Literacy

View all