Skip to content
Memorandum

Mathematical Literacy Grade 10 P2 National November 2018 Memo

Grade 10 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the National November Exam 2018 (Afrikaans), 5 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Mathematical LiteracyGrade 1020185 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2018 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 75 Kodes Verduideliking M Metode MA Metode met akkuraatheid CA Deurlopende akkuraatheid A Akkuraatheid D Definieer J Regverdiging S Vereenvoudiging RD Lees vanaf ʼn tabel OF ʼn grafiek OF ʼn diagram OF ʼn kaart OF ʼn plan F Kies die korrekte formule SF Vervanging in ʼn formule O Opinie P Penalisering, bv. vir geen eenhede, verkeerde ronding, ens. R Ronding AO Slegs antwoord NPR Geen penalisering vir ronding Hierdie nasienriglyn bestaan uit 5 bladsye.
2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2018) SLEUTEL VIR ONDERWERPSIMBOOL: F = Finansies; M = Meting; MP = Kaarte, Planne en ander Voorstellings DH = Datahantering; P = Waarskynlikheid. VRAAG 1 [25 punte] Vr. Oplossing Verduideliking OW en Vlak 1.1.1 A = R2 923,25 + R224,00 + R1 182,00 + R1 875,00 1M Tel aftrekkings op F = R6 204,25 A M 1A Totale aftrekkings V2 (2) CA vanaf (A) B = R6 204,25 + R18 795,75 MCA 1MCA Optelling = R25 000 CA 1CA Bruto salaris/ Basiese Salaris (2) 1.1.2 % Pensioen aftrekking CA vanaf 1.1.1 (B) F 1 875 1MCA Korrekte V2 = MCA × 100% M waardes 25 000 = 7,5% 1M Vermenigvuldig met 100 (2) 1.1.3 Salarisstrokie No: 75 F 75 1MA Deel deur 12 V3 Jare = MA 12 = 6,25 jare A 1M Aantal jare Maande = 0,25 × 12 = 3 maande MCA 1MCA Herlei desimale 6 jaar en 3 maande CA deel na maande 1CA Jare en maande (4) 1.1.4  Privaatheid 2A Rede F OF V4  Vertroulikheid A OF  Bedrog A (2) 1.1.5 Nuwe salaris = R25 000 × 1,064 CA vanaf 1.1.1 (B) F = R26 600 MCA 1MCA Nuwe salaris V4 Nuwe belastingbedrag = R2 923,25 + R175,00 = R3 098,25 MA 1MA Nuwe Belasting Nuwe pensioen = R1 875,00 + R120,00 = R 1 995 MA 1MA Nuwe Pensioen Netto salaris = R26 600 – (R3 098,25 + R 1 995 + R224,00 + R1 182,00) = R26 600 – R6 499,25 MCA 1MCA Aftrekking = R20 100,75 CA 1CA Nuwe Netto salaris Verskil in netto salaris = R20 100,75 – R18 795,75 = R1 305,00 CA 1CA Verskil Bewering waar O 1O Geldig (7) Geen punt vir opinie sonder berekeninge Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 3 1.2.1 Oppervlakte van basis = Lengte × Breedte M = 100 cm × 35 cm SF 1SF Korrekte lengte en V3 = 1 m × 0,35 m C breedte = 0,35 m2 CA 1C Herlei na m 1CA Oppervlakte in m2 (3) Penaliseer vir verkeerde eenheid in finale antw. 1.2.2 Hoogte van sand = 0,75 × 70 cm 1MA 75% van 70 M = 52,5 cm S 1S Vereenvoudiging V2 ≈ 53 cm R 1R Naaste cm (3) [25] VRAAG 2 [20 punte] Vr. Oplossing Verduideliking OW en Vlak 2.1.1 383 203 1MA Korrekte waarde DH % Berging = × 100% MA vermenigvuldig met 100 V2 898 221 1A Persentasie (2) = 42,7% A NPR A A 2.1.2 Vanaf 2014 tot 2017 het die waterberging afgeneem en 1A 2014 – 2017 DH dan toegeneem in 2018 A 1A Afname V4 1A Toename 2018 (3) 2.1.3 Onder-gemiddelde reënval 2O Rede DH OF V4 Lae reënval A (2) 2.1.4 Gemiddelde % DH 38,7 + 37,1 + 65,8 + 33,9 + 27,4 + 50,1 M 1M Tel al die waardes V3 = op 6 M 250 = 1M Deel deur 6 6 = 41,7% CA 1CA Gemiddelde (3) NPR 2.1.5 4 2A Teller P Waarskynlikheid = 6 A 1A Noemer V2 = 0,667 CA 1CA 3 des. plekke (4) 2.2 Volume van watertenk M = 𝜋 × radius × radius × hoogte 1SF Vervanging V4 1A Radius A = 3,142 × 750 mm × 750 mm × 1 820 mm SF 1C Herlei na cm = 3,142 × 75 cm × 75 cm × 182 cm C 1CA Volume 3 = 3 216 622.5 cm CA 1C Herlei na liter = 3 216, 6225 liter C O Die geadverteerde kapasiteit verwys na die maksimum 1O Opinie hoeveelheid wat die tenk kan hou, terwyl die berekende kapasiteit na die werklike inhoud van die watertenk verwys. Aanvaar enige ander relevante verduideliking. (6) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 3 [18 Punte] Vr. Oplossing Verduideliking OW en Vlak 3.1.1 Omtrek van basis = 2 × lengte + 2 × breedte M = (2 x 190 cm) + (2 × 160 cm) SF 1SF Vervanging V3 = (2 × 1,9 m) + (2 × 1,6 m) C 1C Herlei na m = 3,8 m + 3,2 m = 7 m CA 1CA Omtrek (3) 3.1.2 Hoogte van die sand = 0,805 x 31 cm MA 1MA Bereken % M = 24,955 cm V2 ≈ 25 cm SF 1R Naaste cm (2) 3.2.1 Kleuterskool maak slegs voorsiening vir 3 maande tot 2A Rede MP 5 jaar oue kinders.A (2) V4 3.2.2 Ja A 1A Ja MP Daar is toilette vir die gestremdes. A 1O Rede (2) V2 3.2.3 Veiligheidsredes 2O Rede MP OF V4 Geraasvlakke van huilende babasA OF Naby aantrekkamer A Aanvaar enige ander relevante verduideliking. (2) 3.3.1 Die babas van 3 maande tot 1 jaar en 6 maande het meer 2O Rede F aandag nodig. A V4 Babas moet gereeld skoongemaak word. A Aanvaar enige ander relevante verduideliking (2) A 3.3.2 Inkomste = (9 × 1 050) + (10 × 820) + (16 × 550) M 1M F = R9 450 + R8 200 + R8 800 S Vermenigvuldiging en V3 = R26 450 × 12 M optelling = R317 400CA 1A Aantal 3j7mnde – 5j 1S Vereenvoudiging 1M Vermenigvuldig met 12 1CA Jaarlikse inkomste (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 5 VRAAG 4 [12 punte] Vr. Oplossing Verduideliking OW en Vlak A A A 1A Suid MP 4.1.1 Reis suid op die N1, verby die afrit aan die ooste, draai 1A N1 V4 A 1A Draai wes by die kruising van die N1 en N12 hou aan op die 1A N12 (4) N12. M 4.1.2 Grafiese skaal: 1,8 cm = 1 000 m 1M Meet skaal MP 1,8 cm = 100 000 cm C 1C Meter na cm V3 1 cm = 55 555, 55556 cm 1CA Eenheidskaal ⸫ 1: 55 555,55556 CA Aanvaar 1,7 cm – 1,9 cm Geen punt in die finale antwoord indien eenhede NPR (3) aangedui word. 4.2.1 1 500 000 A 1A 1 500 000 DH Aantal toeriste = M 1M Deel deur 1,0625 V2 1,0625 = 1 411 764,706 1CA Aantal toeriste = 1 411 765 R (3) 4.2.2 Vakansie in Desember A 2A Rede DH OF L4 Mense het meer geld om te reis A Aanvaar enige ander relevante verduideliking. (2) [12] TOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Matching paper and memo

The question paper, memo or addendum that belongs with this document.

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 10 Mathematical Literacy

View all