Mathematical Literacy Grade 10 P1 National November 2018 Memo
Grade 10 Mathematical Literacy Paper 1 memorandum from the National November Exam 2018 (Afrikaans), 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2018
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 75
INSTRUKSIES EN INLIGTING VIR NASIEN
Simbool Verduideliking
M Metode
MA Metode met akkuraatheid
A Akkuraatheid
CA Volgehoue akkuraatheid
RT/RG/RM Lees vanaf tabel/grafiek/diagram
SF Korrekte vervanging in formule
P Penalisasie, bv vir geen eenhede; verkeerde afrondings, ens.
S Vereenvoudiging
R Afronding
NPR Geen penalisasie vir afronding of ontbreking van eenhede
AO Slegs antwoorde volpunte
C Omskakeling
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 7 bladsye.
2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 1
Vraag Oplossing Verduideliking V/O
1.1
1.1.1 R499,00 2RT Lees waarde
vanaf tabel
Antwoord V1
(2) F
1.1.2 Totale kosprys = 90% × R499,00 1M
= R449,10 1 CA
OF
10 1M
Totale kosprys = × R499 = R49,90
100
1CA
R499,00 – R49,90 = R449,10
Antwoord V1
(2) F
1.1.3 Oorspronklike prys van item = R499,00 ÷ 1,15 1M Antwoord
= R433,91 1Deel deur 1,15
= R434,00 1CA V1
Antwoord (3) F
1.1.4 15 1M Metode V1
Deposito bedrag = × 499,00
100
F
= R74,85
1CA
Antwoord
OF
1M Metode
85% × R499,00 = R424,15
1CA
Antwoord
R499,00 – R424,15 = R74,85
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 3
Vraag Oplossing Verduideliking V/O
1.1.5 Lengte = 120 cm ÷ 100 1M deel deur 100
V1
= 1,2 meter 1C
M
2MA Antwoord
(2)
1.2 Diskrete data is gewoonlik heelgetalle / versamel deur 2O verduideliking
mense of voorwerpe te tel.
V1
Aanvaar enige relevante verduideliking. (2) D
1.3 Dit beteken dat elke 1 eenheid op die plan is 2O verduideliking
gelykstaande aan 100 eenhede in die werklike lewe. V1
Aanvaar enige relevante verduideliking. (2) MP
[15]
VRAAG 2
Vraag Oplossing Verduideliking V/O
2.1
2.1.1 R13,27 2RT Lees vanaf tabel V1
(2) F
2.1.2 R13,89 – R13,27 1SF V2
% verandering = × 100%
R13,27
𝑅0,62
= × 100% 1S F
𝑅13,27
= 4,67% 1CA (3)
2.2
2.2.1 Koste = R0,80 ×30 = R24,00 1M Vermenigvuldig V2
met 30
F
1CA bedrag (2)
2.2.2 Tyd (ure+ minute) = 2 × 60 + 30 1M V2
F
= 150 minute 1C
= 150 × 0,90 1 Vermenigvuldig met
90 sent
= R135,00 1CA antwoord
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2018)
Vraag Oplossing Verduideliking V/O
2.2.3 𝑅135,00 1M
Koste in rand =
30
1CA bedrag
= R4,50 per dag
Antwoord vanaf 2.2.2 V1
(2) F
2.3 Voeg dele by: 2 + 3 = 5 1M
2 1CA bedrag V2
Mandy sal ontvang: × R500 = R200
5
(2) F
2.4
2.4.1 R200 of tweehonderd rand RG
V2
(2) F
2.4.2 2 persone RG V2
(2) F
2.4.3 Kostes = R800 ÷ 9 1M
= R88,888
= R88,89 1CA Vereenvoudiging
V2
NPR (2) F
[21]
VRAAG 3
Vraag Oplossing Verduideliking V/O
3.1
3.1.1 10 : 15 1MA Korrekte
2: 3 OF 1 : 1,5 verhouding
1CA Vereenvoudiging
Antwoord word as
eenheidsverhouding
gegee V1
(2) M
3.1.2 Water: 1,5 x 500 mℓ = 750 mℓ 1MA
Sout: 1,5 x 5 mℓ = 7,5 mℓ 1MA
V2
(2) M
3.1.3 Meelblom (gram) = 0,25 x 1 000 = 250 gram 1M
1CA
V1
(2) M
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 5
Vraag Oplossing Verduideliking V/O
3.2 Omtrek van heining = 2(6,5 m+ 0,8 m) + 2(4,5 m+0,8 m) 1A voeg korrekte
lengtes by
= 2(7,3 m) + 2(5,3 m) 1C omskakeling na
meter
= 14,6 m + 10,6 m 1CA
= 25,2 m vereenvoudiging
1CA antwoord
OF
Omtrek van heining = 2(650 +80) +2(450+80)
= 1 460 cm +1 060 cm 1A voeg korrekte
lengtes by
= 2 520 cm ÷ 100 cm 1CA vereenvoudiging
= 25,2 m 1C omskakeling na
meter V3
1CA antwoord (4) M
3.3
3.3.1 90 ℉ 2RT
Aanvaar 89 tot 91℉ V1
(2) M
9
3.3.2 ℉= × 32° + 32° 1SF
5
= 57,6 + 32°
1Vereenvoudiging
= 89,6°
= 90℉
1CA antwoord V2
(3) M
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 4
Vraag Oplossing Verduideliking V/O
4.1 Afstand (in km) = 15cm × 3 750 000 1M
= 56 250 000 ÷ 100 000 1C
= 562,5 km 1CA antwoord V1
(3) MP
4.2 Lengte
500 mm ÷ 100 mm = 5 blikke 1M deel
Wydte
300 mm ÷ 100 mm = 3 blikke 1M deel
Hoogte
240 mm ÷ 120 mm = 2 blikke 1Mdeel
Totale aantal blikke
5 × 3 × 2 = 30 blikke 1M Vermenigvuldig
1CA Vereenvoudig V2
(5) MP
[8]
VRAAG 5
Vraag Oplossing Verduideliking V/O
5.1
5.1.1 Modus 55 2RT Lees van tabel V1
(2) D
5.1.2 Gemiddelde 2O verduideliking
Is ʼn soort gemiddelde wat verkry word wanneer al die tellings
bymekaar getel word en dan deur die aantal tellings gedeel
word.
V1
Aanvaar enige relevante verduideliking. (2) D
5.1.3 44; 46; 47; 49; 50; 51; 1M rangskik waardes
52; 53; 55; 55 ;55; 58; 58; 60; 62; 64 in stygende orde
53 + 55
Mediaan =
2
108 1M vereenvoudiging
=
2
1A korrekte waarde V1
= 54 (3) D
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 7
Vraag Oplossing Verduideliking V/O
5.1.4 Omvang = 64 – 44 1M
= 20 1A V1
(2) D
5.2
5.2.1 A = 327 − 212 B = 212 + 101 2 MA vir waarde A
= 115 = 313
2MA vir waarde B
OF
A = 487 − 372 B = 800 − 487 2MA vir waarde A
= 115 = 313 2MA vir waarde B V1
(4) D
5.3 473 1RT teller
P(Meisie) =
800
1M Vermenigvuldig
= 0,59125 x 100 met 100
= 59,125% CA antwoord
V1
= 59,13% NPR (3) P
[16]
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Matching paper and memo
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.