Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2017
GRAAD 11
WISKUNDE
VRAESTEL 2
TYD: 2 uur
PUNTE: 100
8 bladsye + 3 diagramblaaie + 1 antwoordblad
b.o.
Skip to contentAll 2017 papers 
%20June%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8504619-0cb6-476d-944d-f53d2ea22f72/v1-a902fe21442bb87a84cf/card.webp)
%20November%202017%20Answer%20Book_hlayiso.com_--b76d8c4b-9b1a-4580-a03a-7d0050e7ab92/v1-c5b6fb49287e2da37a15/card.webp)
%20June%202018%20Question%20Paper%20Errata_hlayiso.com_--f8b25236-b390-468d-a38e-7bca697a99b0/v1-70fa0622b5724473f761/card.webp)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b933e467-3a29-4cbf-8117-6b05a4fc5378/v1-7951e468821e2fd2e054/card.webp)
%20June%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ea1ce61-afcd-483b-a4fa-ea2b49b96e56/v1-75b0f6faeaad2e68d931/card.webp)
View all
_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)




Mathematics Grade 11 P2 Gauteng June 2017 QP (Afr)
Grade 11 Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng June 2017 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 11 · Gauteng June · 2017 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- Gauteng June
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 1.1 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Gauteng June 2017
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 2
Vraestel 2 GRAAD 11
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
WISKUNDE
(Vraestel 2)
Tyd: 2 uur
Punte: 100
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae antwoord.
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.
3. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik,
tensy anders aangedui.
4. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders aangedui.
5. Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ens. wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal,
duidelik aan.
6. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte beteken NIE.
7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
8. Elke BEWERING in VRAAG 4, 5 en 6 MOET vergesel word van ʼn REDE.
9. VRAAG 3.1 moet op die ANTWOORDBLAD wat op Bladsy 9 voorsien is, beantwoord word.
Skeur die bladsy af en plaas dit in jou ANTWOORDBOEK.
10. Dit is in jou eie belang om leesbaar (in blou ink) te skryf en alle antwoorde netjies en logies aan te
bied.
11. Gebruik die diagramblaaie op Bladsy 10, 11 en 12 om jou te help om Vrae 4, 5 en 6 onderskeidelik
te beantwoord.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 3
Vraestel 2 GRAAD 11
VRAAG 1 [25]
In die onderstaande diagram, is punt P (2; 4), R en M die hoekpunte van PMR. Lyn MR gaan
deur die oorsprong. Die hoek tussen lyn PR en lyne MR is en PR||MS.
Die vergelyking van lyn MS word gegee deur die vergelyking y – 5x + 14 = 0.
y
M (4 ; 6)
P(2 ; 4) ●
●
x
O
●
● S
R
1.1 Bepaal die vergelyking van lyn MR. (3)
1.2 Bepaal die vergelyking van lyn PR. (4)
1.3 Bereken die grootte van θ, afgerond na TWEE desimale plekke. (5)
1.4 Toon aan dat die koördinate van punt R gegee kan word as (4; 6). (4)
1.5 Bereken die lengte van lyn MR in eenvoudigste wortelvorm. (2)
1.6 As die oppervlakte van PMR = ½ PR.MR.sinθ, bereken die oppervlakte van PMR. (5)
1.7 Gee die koördinate van S, as PMSR ʼn parallelogram is. (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 4
Vraestel 2 GRAAD 11
VRAAG 2 [26]
7
2.1 As cos , and (180° ; 360°) bereken die waarde van:
25
14 tan θ,
met behulp van ʼn diagram en SONDER die gebruik van ʼn sakrekenaar. (4)
2.2 Vereenvoudig SONDER die gebruik van ʼn sakrekenaar.
cos(90 x). sin(180 x)
.
tan 225 cos2 ( x) (6)
2.3 Bepaal die algemene oplossing van
2 cos 2θ = –0,44. (6)
2.4 Bewys dat
tan sin
tan .
1 cos (5)
2.5 As α + β = 90°, bepaal SONDER die gebruik van ʼn sakrekenaar
cos700 sin
.
sin 70 sin( 90 ) (5)
VRAAG 3 [14]
Gegee f(x) = 2 cos x + 1 en g(x) = 1 – sin x
3.1 Maak gebruik van die ANTWOORDBLAD op bladsy 9 en teken die grafieke van f en g
vir die interval x [90 ; 360] . (6)
3.2 Gee die amplitude van f. (2)
3.3 Bepaal die waardes van x waarvoor f(x) – g(x) = 0. (6)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 5
Vraestel 2 GRAAD 11
GEE REDES VIR ALLE BEWERKINGS IN VRAE 4, 5 EN 6.
VRAAG 4 [13]
4.1 Deur gebruik te maak van die onderstaande skets, bewys dat die loodlyn vanuit die
middelpunt van ʼn sirkel na ʼn koord, die koord halveer.
O
●
11 22 1
P Q 1 R
p
Q
Q (5)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 6
Vraestel 2 GRAAD 11
4.2 In die onderstaande diagram, is BD die middellyn van die sirkel met middelpunt O.
AB = AC, Ô1 40 , CD = 40 mm en AB = 15 mm.
D
O
2
1
1 2 C
A
B
E
Bereken
4.2.1 B̂. (2)
4.2.2 D̂. (2)
4.2.3 die lengte van lyn AE. (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 7
Vraestel 2 GRAAD 11
VRAAG 5 [10]
Punte J, K, L, M en N lê op die rand van die onderstaande sirkel.
JK = KL en JN = MN.
JL, JM en KN is reguit lyne. Ĵ1 x en Ĵ 3 y .
K
1 2
1 Q
J 1 2
3 2 4 3 L
4
3
1
P 2
M
1
2
N
5.1 Gee TWEE ander hoeke wat gelyk is aan x. (3)
5.2 Bewys dat Q̂2 P̂2 . (4)
5.3 Bewys dat JQ = JP. (3)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 8
Vraestel 2 GRAAD 11
VRAAG 6 [12]
Twee sirkels met verskillende radiusse word geteken sodat die twee sirkels mekaar sny by K en
T onderskeidelik.
P is die middelpunt van die kleiner sirkel en is ook ʼn punt op die rand van die groter sirkel.
Lyn CP word verleng na punt A. C
1
K 2 1 T
2
1 2
4 3
P
Bewys dat A
6.1 K̂ 2 Ĉ (3)
6.2 K̂1 2T̂2 (4)
6.3 P̂4 2Ĉ K̂1 (5)
TOTAAL: 100
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 9
Vraestel 2 GRAAD 11
VRAAG 4.1
O
●
11 22 1
P Q 1 R
p
Q
Q
VRAAG 4.2
D
O
2
1
1 2
C
B A
E
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 10
Vraestel 2 GRAAD 11
VRAAG 5
K
1 2
1 Q
J 1 2
3 2 4 3 L
4
3
1
P 2
M
1
2
N
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 11
Vraestel 2 GRAAD 11
VRAAG 6
C
1
K 2 1 T
2
1 2
4 3
P
A
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 12
Vraestel 2 GRAAD 11
ANTWOORDBLAD
Naam:_____________________________________________________ Graad: 11 __
Skeur asb. hierdie bladsy af en handig dit saam met jou ANTWOORDBOEK in.
VRAAG 3.1
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 11 P2 Gauteng June 2017 Question Paper
%20June%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8504619-0cb6-476d-944d-f53d2ea22f72/v1-a902fe21442bb87a84cf/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2017 Memo (Afrikaans)
%20November%202017%20Answer%20Book_hlayiso.com_--b76d8c4b-9b1a-4580-a03a-7d0050e7ab92/v1-c5b6fb49287e2da37a15/card.webp)
Addendum
Mathematics Grade 11 P2 2017 Addendum (Afr)
%20June%202018%20Question%20Paper%20Errata_hlayiso.com_--f8b25236-b390-468d-a38e-7bca697a99b0/v1-70fa0622b5724473f761/card.webp)
Errata
Mathematics Grade 11 P2 Gauteng June 2018 Errata (Afrikaans)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b933e467-3a29-4cbf-8117-6b05a4fc5378/v1-7951e468821e2fd2e054/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2018 QP (Afr)
%20June%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ea1ce61-afcd-483b-a4fa-ea2b49b96e56/v1-75b0f6faeaad2e68d931/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2016 QP (Afr)
More from Grade 11 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo
_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 11 Paper 2 KZN November 2025 Paper & Memo

Addendum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2024 Memo

Memorandum