Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2017
GRAAD 11
WISKUNDE
VRAESTEL 1
TYD: 2 uur
PUNTE: 100
6 bladsye + 1 antwoordblad
b.o.
Skip to contentAll 2017 papers %20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b933e467-3a29-4cbf-8117-6b05a4fc5378/v1-7951e468821e2fd2e054/card.webp)
%20June%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ea1ce61-afcd-483b-a4fa-ea2b49b96e56/v1-75b0f6faeaad2e68d931/card.webp)



%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa/v1-adfbe1db493891f7bb27/card.webp)
View all
_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)




Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2017 QP (Afr)
Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng June 2017 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 11 · Gauteng June · 2017 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- Gauteng June
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 1.1 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
Gauteng June 2017
Questions in this paper
- Question 1Algebraic expressions, equations and inequalities19 marks
- Question 2Algebraic expressions, equations and inequalities15 marks
- Question 3Number patterns18 marks
- Question 4Functions and graphs6 marks
- Question 5Functions and graphs12 marks
- Question 6Functions and graphs10 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 2
Vraestel 1 Graad 11
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
WISKUNDE
(Vraestel 1)
TYD: 2 uur
PUNTE: 100
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae antwoord.
1. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.
3. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik,
tensy anders aangedui.
4. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.
5. Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ens. wat jy gebruik het om jou antwoorde te
bepaal, duidelik aan.
6. Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.
7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
8. Skryf netjiese en leesbaar in BLOU ink.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 3
Vraestel 1 Graad 11
VRAAG 1 [19]
1.1 Los op vir x:
1.1.1 𝑥 2 − 2𝑥 = 15 (3)
1.1.2 4𝑥 2 − 𝑥 − 5 < 0 (3)
1.1.3 √2𝑥 − 1 + 2 = 𝑥 (5)
2
1.1.4 2𝑥 3 − 8 = 0 (3)
1.2 As a𝑥 2 + b𝑥 + c = 0 en 𝑎 + 𝑏 + 𝑐 = 0, bereken EEN numeriese waarde van x. (5)
VRAAG 2 [15]
2.1 Los x en y gelyktydig op
3𝑦 + 𝑥 = 2
𝑦 2 + 𝑥 = 𝑥𝑦 + 𝑦 (6)
2.2 Bewys dat
√𝑏√𝑎 − 𝑏 . √𝑏√𝑎 + 𝑏 = 𝑏√𝑎 − 1. (4)
2.3 As 3a = 21b en 7c = 21b , toon aan dat
ac
b= waar a + c ≠ 0. (5)
a+c
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 4
Vraestel 1 Graad 11
VRAAG 3 [18]
3.1 Gegee die ry −3 ; 1 ; 5 ; ... .
3.1.1 Skryf die 5de term in die ry neer. (1)
3.1.2 Bepaal die algemene term van die ry. (2)
3.1.3 Toon aan dat 394 NIE ʼn term in die ry is NIE. (3)
3.2 Die kwadratiese ry 0 ; 5 ; 12 ; ... het ʼn algemene term van, 𝑇𝑛 = 𝑛2 + 2𝑛 + 𝑐.
3.2.1 Toon aan dat c = −3. (2)
3.2.2 Bereken die 10de term in die ry. (2)
3.2.3 Bepaal watter term in die ry het ʼn waarde wat groter as 360 is. (4)
3.3 Die tabel hieronder verteenwoordig die totale aantal kere wat ʼn handdruk tussen mense
uitgeruil word.
Elke persoon skud die hand van ʼn ander persoon slegs een keer.
Aantal mense 2 3 5 100
Aantal handdrukke 1 3 a b
3.3.1 Bepaal die waarde van a. (1)
3.3.2 Bepaal die waarde van b. (3)
VRAAG 4 [6]
√𝑥−2
Gegee: 𝑘 =2+
4
4.1 Vir watter waarde(s) van x is k reël? (2)
4.2 Bepaal die minimum waarde van k. (1)
4.3 As x = 3, bereken g(k) as g(a) = 𝑎2 − 1 . (3)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 5
Vraestel 1 Graad 11
VRAAG 5 [12]
Gegee: h(x) = 3𝑥 - 1
5.1 Bepaal die x en y-afsnitte van h. (3)
5.2 Teken die grafiek van h op die ANTWOORDBLAD wat op bladsy 7 voorsien is. Dui
die snypunte met die asse duidelik aan asook die asimptote van die grafiek. (3)
5.3 Gee die waardeversameling van h. (1)
5.4 Gegee: p(x) = h(x+ 2)
5.4.1 Bereken die x –afsnit van p. (1)
5.4.2 Vir watter waarde(s) van x is p(x) > 2. (1)
5.5 Bepaal die x –koördinaat van punt J op h as
3ℎ(𝑥) = 726. (3)
VRAAG 6 [10]
3
Gegee die funksie f(x) = –2.
𝑥−1
6.1 Gee die vergelykings van die asimptote van f. (2)
6.2 Bereken die x en y –afsnitte van die grafiek. (3)
6.3 Teken die grafiek van f op die diagramvel wat voorsien is op bladsy 7.
Dui die asimptote en die afsnitte met die asse duidelik aan. (3)
−3
6.4 Beskryf in woorde, die transformasie van f na g as g(x) = −2. (2)
𝑥+1
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 6
Vraestel 1 Graad 11
VRAAG 7 [20]
Die grafiek van 𝑘(𝑥) = 2𝑥 2 + 8𝑥 + 3 en 𝑝(𝑥) = 2𝑥 − 4 word in die onderstaande skets
aangetoon.
y
k
p
0 x
L
D
E
M
7.1 Bepaal
7.1.1 die koördinate van punt D, die draaipunt van k. (3)
7.1.2 vir watter waardes van x is 𝑘(𝑥) ≥ 3. (2)
7.1.3 die minimum lengte van LM, waar LM parallel is aan die y-as, met punt L op k
en M op p onderskeidelik. (4)
7.1.4 die gemiddelde gradiënt tussen k (-2) en k (3). (3)
7.1.5 die waarde van t sodat die reguitlyn, y = 2x + t, die grafiek van
𝑘(𝑥) = 2𝑥² + 8𝑥 + 3 slegs EEN maal raak. (5)
1
7.2 In ʼn kwadratiese funksie f is f (1 ) = 0 , f (−4) = 0 en f (1) = -5.
2
Teken ʼn sketsgrafiek van f in jou ANTWOORDBOEK. (3)
TOTAAL: 100
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 7
Vraestel 1 Graad 11
ANTWOORDBLAD
Skeur af en plaas binne-in jou ANTWOORDBOEK.
Naam:_____________________________________________________ Graad: 11____
VRAAG 5.2
y
x
VRAAG 6.3
y
x
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b933e467-3a29-4cbf-8117-6b05a4fc5378/v1-7951e468821e2fd2e054/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2018 QP (Afr)
%20June%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ea1ce61-afcd-483b-a4fa-ea2b49b96e56/v1-75b0f6faeaad2e68d931/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2016 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2017 Question Paper

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 1 Gauteng June 2017 Memo

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa/v1-adfbe1db493891f7bb27/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2023 QP (Afr)
More from Grade 11 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo
_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 11 Paper 2 KZN November 2025 Paper & Memo

Addendum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2024 Memo

Memorandum