Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2023
WISKUNDE V1
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
*Iwis1*
Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye insluitend ʼn inligtingsblad.
Skip to contentQuestion paper 
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1a0f4a9d-f18a-4aca-af77-5a81acfb8e0c/v1-2b296c15512c6eea61b7/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4934c5d3-e2a1-4d6b-acf6-d00e0623d46d/v1-0bef9ee0fbae4e53eeff/card.webp)




%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa/v1-adfbe1db493891f7bb27/card.webp)



%20June%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8a92fc2a-58f8-4c91-9d87-bc71603b08cd/v1-dba1fb9c8f799115425e/card.webp)
View all
_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)




Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)
Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 276.7 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 16
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2023)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat jy die vrae beantwoord.
1. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van
jou antwoord gebruik het, duidelik aan.
3. Jy mag ’n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbare en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
4. Slegs antwoorde sal nie noodwendig volpunte toegeken word nie.
5. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.
6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
7. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
8. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) WISKUNDE V1 3
VRAAG 1
1.1 Los op vir x in die volgende:
1.1.1 x2 3x 0 (2)
1.1.2 x(3x 1) 5 (4)
1.1.3 2 x 2 5x 3 0 (3)
1.1.4 2 x2 x 1 (5)
1.2 Los gelyktydig op vir x en y :
x 3y 2 en x 2 3xy 4 (6)
2
1.3 Gegee: x 3 p2 4
Bepaal die waarde(s) van p waarvoor die wortels nie-reëel sal wees. (5)
[25]
VRAAG 2
2n 1 8.2n 3
2.1 Vereenvoudig volledig, sonder die gebruik van ’n sakrekenaar: (4)
2n 2
2.2 Los op vir x:
x
2.2.1 27 2187 (4)
2.2.2 4x 16 6.2x (5)
x2 1
2.3 Gegee dat x 3 2, vereenvoudig , sonder die gebruik van ’n
x2 5
sakrekenaar. (Laat jou antwoord in die eenvoudigste wortelvorm.) (5)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2023)
VRAAG 3
3.1 Gegee die lineêre getalpatroon: 17 ; 14 ; 11 ; ... ; 247
3.1.1 Skryf die vierde en vyfde terme van die getalpatroon neer. (2)
3.1.2 Bepaal die algemene term, Tn , van die getalpatroon. (2)
3.1.3 Bereken die waarde van T17 . (2)
3.1.4 Bepaal die aantal terme in die getalpatroon. (2)
3.2 In ʼn lineêre getalpatroon is die eerste term 2x 11, die tweede term is 2 en die vierde
term is 2 x 4. Bereken die waarde van x . (5)
[13]
VRAAG 4
4.1 Gegee die kwadratiese getalpatroon: 94 ; 90 ; 82 ; 70 ; ...
4.1.1 Bepaal die volgende twee terme van die getalpatroon. (2)
4.1.2 Bepaal Tn , die algemene term van die getalpatroon. (4)
4.1.3 Bereken twee opeenvolgende terme waarvan die eerste verskil –136 is. (4)
4.2 ʼn Kwadratiese getalpatroon het ʼn algemene term Tn an 2 bn 15.
T2 T1 3 en T3 T2 7. Bepaal die waardes van a en b . (5)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) WISKUNDE V1 5
VRAAG 5
a
Die diagram hieronder toon die grafiek van f ( x) q. Die asimptote van f sny by
x p
(3; 1) en f sny die x-as by x 5.
5.1 Skryf die waardes van p en q neer. (2)
5.2 Bepaal die waarde van a . (3)
5.3 Bereken, vervolgens of andersins, die y-afsnit van f . (2)
5.4 Skryf die gebied/definisieversameling van f neer. (2)
5.5 Bepaal die vergelyking van die simmetrie-lyn van f wat ʼn negatiewe gradiënt het, in
die vorm y mx c. (2)
5.6 Vir watter waardes van x is f ( x) t 0 ? (2)
2
5.7 Beskryf die transformasie vanaf f na g, indien g ( x) 1
x 1 (4)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2023)
VRAAG 6
Gegee: f ( x) 2(3x ) 1
6.1 Skryf die koördinate van die y-afsnit van f neer. (1)
6.2 Skryf die vergelyking van die asimptoot van f neer. (2)
6.3 Teken ʼn sketsgrafiek van f, toon duidelik die asimptoot en die afsnit(te) met die asse
aan. (3)
6.4 Skryf die terrein/waardeversameling van h neer, as h( x) 2(3x 1 ) 5 (2)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) WISKUNDE V1 7
VRAAG 7
Die diagram hieronder toon die grafieke van f ( x) ax 2 bx c en g ( x) mx q. D( 1;4)
en F(1;6) is snypunte van f en g . T en U is die x-afsnitte van f , E(0;6) die y-afsnit van f
en S die x-afsnit van g. VW is ’n reguitlyn wat ewewydig aan die y-as geteken is.
7.1 Skryf die vergelyking van die simmetrie-as van f neer. (1)
7.2 Vir watter waardes van x neem f af? (1)
7.3 Bereken die gemiddelde gradiënt van f tussen D en E. (2)
7.4 Bepaal die vergelyking van g . (3)
7.5 Toon aan dat f ( x) x2 x 6 . (4)
7.6 Bereken die lengte van SU. (5)
7.7 Bepaal die waardes van x waarvoor f ( x) g ( x) d 0 . (2)
7.8 Bereken die maksimum lengte van VW. (3)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2023)
VRAAG 8
8.1 Bereken die effektiewe rentekoers per jaar as ʼn belegging rente teen ʼn koers van
9,3% p.j., maandeliks saamgestel verdien. (3)
8.2 ʼn Skool koop ʼn bus wat R312 000 aan die begin van 2023 kos. Die gemiddelde
inflasiekoers oor die volgende 5 jaar is 6,91%. Bereken die koste om die skoolbus aan
die einde van 5 jaar te vervang. (3)
8.3 Lwandi het ʼn aanvanklike deposito van R23 000 in ʼn beleggingsrekening gemaak, teen
ʼn rentekoers van 9,25% kwartaalliks saamgestel. 3 jaar nadat hy die belegging begin
het, het hy R13 500 gedeponeer en die rentekoers het na 8,2% p.a. maandeliks
saamgestel verander. Presies 5 jaar na sy aanvanklike deposito, het Lwandi R9 000
onttrek.
8.3.1 Bereken die totale waarde van die belegging in Lwandi se rekening aan die
einde van die 5de jaar. (5)
8.3.2 Aan die einde van 8 jaar na die aanvanklike deposito het Lwandi besluit om die
geld te onttrek om te gebruik.
Bereken die jaarlikse rentekoers van die belegging in die laaste 3 jaar as sy
finale balans R64 487,24 was en die rente maandeliks saamgestel was. (4)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) WISKUNDE V1 9
VRAAG 9
9.1 Vir enige twee gebeurtenisse A en B, word dit gegee dat P(A) 0,35 en
P(Aof B) 0,61. Bepaal P(B) as:
9.1.1 A en B onderling uitsluitend is (3)
9.1.2 A en B onafhanklik is (4)
9.2 ʼn Selfoon verspreidingsmaatskappy het ondersoek ingestel na die aantal foutiewe fone
wat hulle van twee verskaffers, “Axis Phones” en “Direct Phones” kry. Hulle het hul
bevindings in ʼn gebeurlikheidstabel aangeteken.
“Axis Phones” “Direct Phones” Totaal
Foutief 58 a b
Nie Foutief 326 188 514
Totaal 384 c 600
9.2.1 Bepaal die waardes van a, b en c . (3)
9.2.2 Bereken die waarskynlikheid dat ʼn selfoon wat blindelings gekies word, deur
“Direct Phones” verskaf is. (1)
9.2.3 Bereken die waarskynlikheid dat ʼn selfoon wat blindelings gekies word, is Nie-
Foutief OF dit is van “Axis Phones” en Foutief. (3)
[14]
VRAAG 10
ʼn Sak bevat x balle waarvan 5 rooi is en die res groen is. Een bal word blindelings uit die sak
gehaal en nie vervang nie. ʼn Tweede bal word uit die sak gehaal. Die waarskynlikheid om
3
beide groen balle te kies is . Toon aan dat die waarskynlikheid om twee groen balle te kies
11
deur die vergelyking 4x2 59x 165 0 voorgestel kan word. [4]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2023)
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
b r b 2 4ac
x
2a
A P(1 ni) A P(1 ni) A P(1 i )n A P(1 i)n
n
Tn a (n 1)d Sn 2a (n 1)d
2
a r n 1 a
Tn ar n1 Sn ; r z1 Sf ; 1 r 1
r 1 1 r
x ª 1 i 1º
n
¬ ¼ x ª1 (1 i) n º
F P ¬ ¼
i i
f ( x h) f ( x )
f / ( x) lim
ho 0 h
§ x x2 y1 y 2 ·
d ( x2 x1 )2 ( y2 y1 )2 M ¨¨ 1 ; ¸
© 2 2 ¸¹
y 2 y1
y mx c y y1 m( x x1 ) m m tan T
x 2 x1
2 2
xa y b r2
a b c 1
In 'ABC: a2 b2 c2 2bc.cos A area ' ABC ab.sin C
sin A sin B sin C 2
sin D E sin D . cos E cosD .sin E sin D E sin D . cos E cosD .sin E
cos D E cosD . cos E sin D . sin E cos D E cosD . cos E sin D . sin E
cos 2 D sin 2 D
°
cos 2D ®1 2 sin D
2
sin 2D 2 sin D . cos D
°2 cos 2 D 1
¯
n
¦ x x
2
x
¦x V2 i 1
i
n n
n( A)
P( A) P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
n S
yˆ a bx b
¦ x x ( y y)
¦(x x) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 11 Mathematics notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Mathematics questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 11 Mathematics quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 11 Mathematics past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 11 past papers
More Mathematics and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Mathematics Grade 11 Paper 1 Free State June 2025 Question Paper
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1a0f4a9d-f18a-4aca-af77-5a81acfb8e0c/v1-2b296c15512c6eea61b7/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4934c5d3-e2a1-4d6b-acf6-d00e0623d46d/v1-0bef9ee0fbae4e53eeff/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 North West November 2024 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 11 Eastern Cape November 2023 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 Question Paper
Related documents

Question paper
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa/v1-adfbe1db493891f7bb27/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2023 Question Paper (Afr)

Memorandum
Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

Errata
Mathematics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2023 Errata

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)
%20June%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8a92fc2a-58f8-4c91-9d87-bc71603b08cd/v1-dba1fb9c8f799115425e/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2019 Question Paper (Afr)
More from Grade 11 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo
_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo (Afr)

Question paper and memo
Mathematics Grade 11 Paper 2 KZN November 2025 Paper & Memo

Addendum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Addendum (Afr)

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2024 Memo

Memorandum