Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2023
WISKUNDE V2
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
*Iwis2*
Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, insluitend 1 inligtingsblad en
ʼn antwoordeboek van 20 bladsye.
Skip to contentAll 2023 papers 


_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)

%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa/v1-adfbe1db493891f7bb27/card.webp)
View all





Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)
Grade 11 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 433.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Eastern Cape November Exam 2023
- Paper 1Question paper · EngQuestion paper · Eng (2)Question paper · Eng (3)Question paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Question paper · Afr (3)Memo · Afr
- Paper 2Question paper · EngQuestion paper · Eng (2)Question paper · Eng (3)Question paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Question paperMemo · Eng
- Other filesQuestion paper
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat voorsien is.
3. Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens., wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.
4. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE.
5. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
6. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.
7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie.
8. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
9 Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) WISKUNDE V2 3
VRAAG 1
Die mond-en-snor diagram hieronder toon die September eksamen punte van ʼn groep van
24 graad 11 seuns. Die mediaan is 84 en die gemiddelde is 87.
68 78 84 105 127
1.1 Hoeveel seuns het meer as 105 behaal? (1)
1.2 In watter rigting is die skeefheid van die punte? (1)
1.3 Bereken die omvang van die data. (2)
1.4 Toe die antwoordeboek van die kandidaat wat 127 behaal het nagegaan word, is ʼn
optelfout gevind en die punt is na 147 verander. Bepaal die gevolglike waarde van die
volgende:
1.4.1 Die mediaan (1)
1.4.2 Die gemiddelde (2)
[7]
VRAAG 2
55 leerders was by die skool se snoepwinkel vir ʼn steekproef gebruik om hulle wagtyd in
minute, voordat hulle gehelp word, te meet. Die uitslae was in die tabel hieronder
aangeteken:
Wagtyd Aantal Kumulatiewe
(minute) leerders frekwensie
0< ≤4 6
4< ≤8 10
8< ≤ 12 19
12 < ≤ 16 15
16 < ≤ 20 5
2.1 Voltooi die kumulatiewe frekwensietabel in die ANTWOORDEBOEK. (2)
2.2 Teken, vervolgens, die kumulatiewe frekwensiegrafiek op die rooster in die
ANTWOORDEBOEK. (4)
2.3 Gebruik jou grafiek om die aantal leerders wat vir meer as 14 minute gewag het, te
beraam. (3)
2.4 Skryf die modale klas van die data neer. (1)
2.5 Gebruik jou grafiek om die interkwartielewydte/omvang van die data te beraam. (3)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
VRAAG 3
3.1 Saamlynige punte is punte wat op dieselfde reguitlyn lê. As A(−8; 0),
B( − 5; −8) en C( ; −14) saamlynig is, bereken dan die waarde van x. (5)
3.2 A(2; 10); B(6; −2) en C(0; −6) is die hoekpunte van ʼn driehoek. Punte D en E is
x-afsnitte van reguitlyne AC en AB onderskeidelik.
Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
3.2.1 Bereken die koördinate van M, die middelpunt van BC. (2)
3.2.2 Bereken die lengte van AC en laat jou antwoord in eenvoudigste wortelvorm. (2)
3.2.3 Skryf die koördinate van F neer, as ABCF ʼn parallelogram is. (2)
3.2.4 Toon aan dat ABCF nie ʼn reghoek is nie. (3)
3.2.5 Bepaal die vergelyking van reguitlyne AB en AC. (5)
3.2.6 Bereken, vervolgens of andersins, die grootte van A. (6)
3.2.7 Bereken die oppervlakte van ∆ADE. (5)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) WISKUNDE V2 5
VRAAG 4
4.1 As 7 tan = 3 en cos < 0, gebruik ʼn skets in die korrekte kwadrant om die
sin θ + cos θ
waarde van te bepaal, sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar. (6)
2 sin θ
4.2 As sin 32° = p, druk elk van die volgende in terme van p uit:
4.2.1 tan (-32°) (3)
4.2.2 sin 418° (2)
4.3 Vereenvoudig die volgende volledig sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar:
sin 120°. tan 300°
cos(-60°). tan 225° (7)
4.4 Bewys die volgende identiteit:
cos2 x cos x sin2 x 1 1
= − (5)
2 sin x cos x + sin x tan x sin x
4.5 Bepaal die algemene oplossing van: sin(5 ) = cos( − 40°) (6)
[29]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
VRAAG 5
In die diagram hieronder is PQ ʼn vertikale toring. Q, R en S is punte op dieselfde horisontale
vlak. Die hoogtehoek vanaf R na P is . QRS = 120° en PQ = RS = x.
5.1 Bepaal QR in terme van en x. (2)
1 1
5.2 Toon aan dat QS = + +1
(4)
5.3 As = 15 cm en = 22°, bereken:
5.3.1 QS (2)
5.3.2 QPS (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) WISKUNDE V2 7
VRAAG 6
Gegee: ( ) = sin 2 en ( ) = tan − 1
6.1 Teken die sketsgrafieke van f en g op dieselfde assestelsel wat in die
ANTWOORDEBOEK voorsien is vir x[45q ;180q] . Dui alle eindpunte, afsnitte
met die asse, draaipunte sowel as asimptote aan. (6)
6.2 Gebruik jou grafieke om die waarde(s) van x te bepaal waarvoor:
6.2.1 sin 2 > 0 (1)
6.2.2 ( ). ( ) ≥ 0 (3)
6.3 As ℎ( ) = ( ) + 2, skryf die waardeversameling/terrein van h neer. (2)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
VRAAG 7
7.1 In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel. SR = 40 cm en OT ⊥ SR.
Dit is ook gegee dat UT = en OU = 2 .
Bepaal:
7.1.1 Die lengte van OR in terme van x (1)
7.1.2 Die waarde van x, laat jou antwoord in eenvoudigste wortelvorm (5)
7.2 In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel. ABCD is punte op die
omtrek van die sirkel. OD ∥ AB en OBA = 54°.
Bepaal:
7.2.1 Die grootte van A2 (4)
7.2.2 Die grootte van C (2)
7.2.3 Bewys dat DA halveer OAB (3)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) WISKUNDE V2 9
VRAAG 8
8.1 In die diagram hieronder is DA ʼn raaklyn aan die sirkel met middelpunt O.
Gebruik die diagram hierbo om die stelling te bewys wat meld dat:
DAB = BCA. (5)
8.2 In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel QPRU.
OQR = 17° en QRU = 51°.
Bereken, met redes, die grootte van:
8.2.1 R1 (2)
8.2.2 O1 (2)
8.2.3 Q1 (2)
8.2.4 U1 (2)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
VRAAG 9
ABC is ʼn raaklyn aan sirkel BFE by B. Vanaf C is ʼn reguitlyn ewewydig aan BF getrek en
ontmoet FE verleng by D. EC en BD is geteken. FEB = BEC = en ECD = .
9.1 Bereken, in terme van x en y, die groottes van elk van die volgende hoeke. Gee
redes vir jou antwoorde.
9.1.1 ABF (2)
9.1.2 BCD (2)
9.2 Waarom is BEDC ʼn koordevierhoek? (1)
9.3 Watter ander twee hoeke is gelyk aan x? Gee redes vir jou antwoorde. (4)
[9]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) WISKUNDE V2 11
VRAAG 10
In die diagram hieronder is ABCD ʼn koordevierhoek met AC = AD. Raaklyne AC en CT raak
die sirkel by A en C onderskeidelik.
Bewys dat:
10.1 B1 = B2 (4)
10.2 BECH ʼn koordevierhoek is. (3)
10.3 CA ʼn raaklyn aan die sirkel is wat deur die punte A, B en T gaan. (5)
[12]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
12 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2023)
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
b r b 2 4ac
x
2a
A P(1 ni) A P(1 ni) A P(1 i) n A P(1 i) n
n n
n(n 1) n
¦1 n
i 1
¦i
i 1 2
Tn a (n 1)d Sn
2
2a (n 1)d
a r n 1 a
Tn ar n 1 Sn ; r z1 Sf ; 1 r 1
r 1 1 r
F
>
x 1 i
n
1@ P
x[1 (1 i)n ]
i i
f ( x h) f ( x )
f ' ( x) lim
ho 0 h
§ x x2 y1 y 2 ·
d ( x 2 x1 ) 2 ( y 2 y1 ) 2 M ¨¨ 1 ; ¸
© 2 2 ¸¹
y 2 y1
y mx c y y1 m( x x1 ) m m tan T
x 2 x1
2 2
xa y b r2
a b c 1
In 'ABC: a2 b 2 c 2 2bc. cos A area 'ABC ab. sin C
sin A sin B sin C 2
sin D E sin D . cos E cosD .sin E sin D E sin D . cos E cosD .sin E
cos D E cosD . cos E sin D . sin E cos D E cosD . cos E sin D . sin E
cos 2 D sin 2 D
°
cos 2D ®1 2 sin D
2
sin 2D 2 sin D . cos D
°2 cos 2 D 1
¯
n 2
¦ fx ¦ xi x
x V2 i 1
n n
n( A)
P ( A) P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
nS
yˆ a bx b
¦ x x ( y y)
¦(x x) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP
_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo

Addendum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Addendum
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa/v1-adfbe1db493891f7bb27/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2023 QP (Afr)
More from Grade 11 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 11 Paper 2 KZN November 2025 Paper & Memo

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2024 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 1 KZN June 2024 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 2 KZN June 2024 Memo

Addendum