Skip to content

Physical Sciences Grade 11 P2 Gauteng November 2019 QP (Afr)

Question paperPhysical SciencesGrade 11201924 pages

Grade 11 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng November Exam 2019 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com testpapers.co.za NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) NOVEMBER 2019 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, 4 gegewensblaaie en 1 blad grafiekpapier. *IPHSCA2* Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November 2019 KABV – Graad 11 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou naam en klas (bv. 11A) in die toepaslike ruimtes op die ANTWOORDEBOEK. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK, behalwe VRAAG 4.2 wat op die aangehegte GRAFIEKBLAD beantwoord moet word. 3. Lewer die ANTWOORDBLAD saam met die ANTWOORDEBOEK in. 4. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. 5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 6. Laat EEN reël tussen subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 7. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 8. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. 9. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 10. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge. 11. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af. 12. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig. 13. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2019 KABV – Graad 11 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.11 E. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord. 1.1 Die getal valenselektrone in 'n silikonatoom is … A 4 B 6 C 14 D 28 (2) 1.2 In 'n polêre kovalente binding ... A is die verskil in elektronegatiwiteit tussen twee atome nul. B word elektrone oneweredig tussen twee atome gedeel. C word elektrone van die minder elektronegatiewe atoom na die meer elektronegatiewe atoom oorgedra. D word gedelokaliseerde elektrone tussen atome gedeel. (2) 1.3 Die soort intermolekulêre kragte wat tussen N2-molekule bestaan, is ... A trippelbindings. B dipool-dipoolkragte. C waterstofbindings. D Londonkragte. (2) 1.4 Watter EEN van die volgende bevat ioniese bindings? A OF2 B H2O C CH3Cℓ D NaCℓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2019 KABV – Graad 11 1.5 Die getal ione teenwoordig in 3 mol MgCℓ2, is ... A 3 × 6,02 × 1023 B 6 × 6,02 × 1023 C 9 × 6,02 ×1023 D 12 × 6,02 × 1023 (2) 1.6 Twee verskillende gasse met dieselfde volume by STD sal dieselfde … hê. A massa B digtheid C molêre massa D aantal molekule (2) 1.7 4 mol stikstofgas word in 'n ballon by temperatuur T en druk p verseël. Die volume van die ballon verander van V na 2V wanneer die temperatuur na 1,5T verhoog word. Die nuwe druk in die ballon is ... A 0,75p B 1,33p C 1,5p D 3p (2) 1.8 Beskou die chemiese vergelyking hieronder: OH  (aq) + HCO3 (aq) ֖ CO32 (aq) + H2O(ℓ) Die Lowry-Brønsted-basisse in die reaksie hierbo is ... A HCO3 (aq) en OH  (aq) B H2O(ℓ) en OH  (aq) C H2O(ℓ) en HCO3 (aq) D OH  (aq) en CO32 (aq) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 5 DBE/November 2019 KABV – Graad 11 1.9 'n Paar druppels broomtimolblou-indikator word by 'n soutsuuroplossing, HCℓ(aq) gevoeg. Wanneer ammoniumhidroksied, NH4OH(aq), by hierdie oplossing gevoeg word, sal die kleur van die indikator van … verander. A blou na geel B geel na blou C geel na rooi D blou na rooi (2) 1.10 Oksidasie vind plaas wanneer die … A reduseermiddel elektrone verloor. B oksideermiddel elektrone verloor. C reduseermiddel elektrone opneem. D oksideermiddel elektrone opneem. (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 6 DBE/November 2019 KABV – Graad 11 VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 2.1 Ammoniak NH3(g) en hipochloorsuur HOCℓ(ℓ) is beide voorbeelde van kovalente verbindings. 2.1.1 Definieer die term bindingspaar. (2) 2.1.2 Teken Lewisstrukture vir die volgende molekule: (a) NH3 (2) (b) HOCℓ (2) 2.1.3 Skryf neer die: (a) Aantal bindingspare in NH3 (1) (b) Aantal alleenpare op die suurstofatoom in HOCℓ (1) (c) Vorm van 'n ammoniakmolekuul (1) 2.1.4 Watter binding, N-H of O-H, is meer polêr? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 2.1.5 Skryf die soort intermolekulêre kragte neer wat in BEIDE ammoniak en hipochloorsuur teenwoordig is. (1) 2.1.6 Wanneer ammoniak in water oplos, vorm die ammoniumioon ( NH4 ). Watter soort binding vorm tussen die ammoniakmolekuul en die waterstofioon? (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 7 DBE/November 2019 KABV – Graad 11 2.2 Die grafiek van potensiële energie teenoor afstand tussen die kerne van twee suurstofatome tydens bindingsvorming word hieronder getoon. Grafiek van potensiële energie teenoor afstand tussen kerne Ep (kJ·mol-1) 121 148 0 Afstand tussen kerne (pm) B -142 -494 A 2.2.1 Definieer die term bindingsenergie. (2) 2.2.2 Watter kurwe, A of B, verteenwoordig die vorming van die dubbelbinding (O=O) tussen suurstofatome? Verduidelik die antwoord kortliks. (3) 2.2.3 Skryf die bindinglengte neer van die binding wat deur kurwe B verteenwoordig word. (1) [19] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 8 DBE/November 2019 KABV – Graad 11 VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die smeltpunte en kookpunte van vier stowwe (A, B, C en D) word in die tabel hieronder getoon. SMELTPUNT KOOKPUNT STOWWE (°C) (°C) A HF - 83,11 19,54 B HCℓ - 114,2 - 81,7 C CS2 - 111 46,0 D CO2 - 56,6 - 78,5 3.1 Definieer die term smeltpunt. (2) 3.2 Verduidelik die verskil in smeltpunte van HF en HCℓ deur na die SOORT intermolekulêre kragte te verwys. (4) 3.3 Watter EEN van die stowwe (A, B, C of D) hierbo is 'n vloeistof by 25 °C? (1) 3.4 Verduidelik waarom CS2 'n hoër kookpunt as CO2 het. (3) 3.5 Watter EEN van die stowwe (A, B, C of D) hierbo het die hoogste dampdruk? Gee 'n rede vir die antwoord deur na die data in die tabel te verwys. (2) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 9 DBE/November 2019 KABV – Graad 11 VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die verwantskap tussen druk en volume van 'n ingeslote gas by 25 °C word ondersoek. Die resultate wat verkry is, word in die tabel hieronder getoon. 1 DRUK (kPa) VOLUME (m3) (m-3) V 50 0,121 8,2 80 0,076 13,2 125 0,049 20,6 140 0,043 23,1 175 0,035 28,8 4.1 Stel Boyle se wet in woorde. (2) 4.2 BEANTWOORD HIERDIE VRAAG OP DIE AANGEHEGTE GRAFIEKBLAD. Gebruik die data in die tabel hierbo om 'n grafiek van druk (p) teenoor die 1 omgekeerde van die volume ( ) op die aangehegte grafiekpapier te teken. V (3) 4.3 Watter fisiese hoeveelheid kan uit die helling van die grafiek bepaal word? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 4.4 Daar word gevind dat die vorm van die grafiek by hoë druk afwyk van dié van die grafiek wat in VRAAG 4.2 verkry is. Verduidelik hierdie afwyking. (3) 4.5 Bereken die aantal mol gas teenwoordig in die verseëlde houer by 'n druk van 125 kPa. (4) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 10 DBE/November 2019 KABV – Graad 11 VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 'n Onbekende massa gas word in houer M verseël. Die temperatuur word verhoog en die druk binne die houer word gemeet. Die eksperiment word nou herhaal deur dieselfde massa van dieselfde gas in 'n ander houer, N, te gebruik. Die resultate wat verkry is, word in die sketsgrafiek hieronder voorgestel. Grafiek van druk teenoor temperatuur M 240 p (kPa) N X T (K) 263 303 5.1 Bepaal die waarde van X soos op die grafiek getoon. (3) 5.2 Hoe vergelyk die volume van houer N met dié van houer M? Kies uit GROTER AS, KLEINER AS of GELYK AAN. (1) 5.3 Verduidelik die antwoord op VRAAG 5.2 met behulp van 'n toepaslike vergelyking. (3) [7] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 11 DBE/November 2019 KABV – Graad 11 VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 6.1 Kaliumpermanganaat, KMnO4, brand met 'n helder vlam wanneer 'n paar druppels gliserien daarby gevoeg word. Die onvolledige vergelyking vir die reaksie is: 14KMnO4 + gliserien → 7K2CO3 + 7Mn2O3 + xCO2 + 16H2O 6.1.1 Definieer die term molêre massa. (2) 6.1.2 Die samestelling van gliserien is soos volg: 39,13% koolstof; 8,7% waterstof; 52,17% suurstof Bepaal die EMPIRIESE formule van gliserien. Toon ALLE berekeninge. (6) 6.1.3 Skryf die waarde van x in die vergelyking hierbo neer indien die MOLEKULÊRE formule van gliserien C3H8O3 is. (1) 6.1.4 Bereken die massa Mn2O3 wat berei kan word indien 18 g KMnO4 met 'n oormaat gliserien reageer. (4) 6.2 Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie van natriumchloried, NaCℓ, met swawelsuur, H2SO4, is soos volg: 2NaCℓ(s) + H2SO4(aq) → Na2SO4(aq) + 2HCℓ(g) Gedurende 'n reaksie reageer 1,5 g van 'n onsuiwer monster natriumchloried met 100 cm3 swawelsuur met 'n konsentrasie van 0,1 mol·dm-3 by kamertemperatuur. 6.2.1 Definieer die term konsentrasie. (2) 6.2.2 Bereken die aantal mol swawelsuur wat in die reaksie hierbo gebruik is. (3) By voltooiing van die reaksie word gevind dat 460 cm 3 HCℓ-gas gevorm het. 6.2.3 Bereken die persentasie suiwerheid van die natriumchloried. Gebruik 24,45 dm3 as die molêre gasvolume (Vm) by kamertemperatuur. (6) [24] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 12 DBE/November 2019 KABV – Graad 11 VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie van koolstof met stoom is soos volg: C(s) + H2O(g) → CO(g) + H2(g) Die grafiek hieronder, NIE volgens skaal NIE, stel die verandering in potensiële energie van die stowwe gedurende die reaksie voor. 593 Ep (kJ·mol-1) CO + H2 180 C + H2O 49 Reaksieverloop 7.1 Definieer die term reaksiewarmte. (2) 7.2 Is die reaksie ENDOTERMIES of EKSOTERMIES? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 7.3 Gebruik die inligting op die grafiek en skryf die waarde neer van die: 7.3.1 Aktiveringsenergie (2) 7.3.2 Reaksiewarmte (2) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 13 DBE/November 2019 KABV – Graad 11 VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 8.1 Beskou die gebalanseerde vergelykings vir die reaksie van water met salpetersuur en ammoniak hieronder: Reaksie 1: HNO3(aq) + H2O(ℓ) → H3O+(aq) + NO3 (aq) Reaksie 2: NH3(g) + H2O(ℓ) → NH4+ (aq) + OH-(aq) 8.1.1 Definieer 'n suur in terme van die Lowry-Brønsted-teorie. (2) 8.1.2 Skryf die FORMULE van EEN gekonjugeerde suur-basis-paar in Reaksie 1 neer. (2) 8.1.3 Is die oplossing gevorm in Reaksie 1 SUUR of BASIES (ALKALIES)? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 8.1.4 Definieer die term amfoliet. (2) 8.1.5 Skryf die FORMULE van 'n stof neer wat as amfoliet in die reaksies hierbo optree. (1) 8.1.6 Verduidelik die antwoord deur na die rol van hierdie stof in Reaksie 1 en Reaksie 2 te verwys. (2) 100 cm3 HNO3 met 'n konsentrasie van 0,2 mol·dm-3 word na 0,16 mol·dm-3 verdun. 8.1.7 Bereken die volume water wat by die 0,2 mol·dm -3 HNO3 gevoeg moet word. (4) 8.2 Sinkoksied, ZnO, is onoplosbaar in water en kan skadelik vir die omgewing wees. Salpetersuur kan gebruik word om sinkoksied te neutraliseer. Die onvolledige vergelyking vir die reaksie is: ZnO(s) + 2HNO3(aq) → sout X(aq) + H2O(ℓ) 8.2.1 Bereken die massa sinkoksied wat deur 80 cm3 salpetersuur, met 'n konsentrasie van 0,16 mol·dm-3, geneutraliseer kan word. (5) 8.2.2 Skryf die NAAM en FORMULE neer van sout X wat gedurende hierdie reaksie gevorm word. (2) [22] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 14 DBE/November 2019 KABV – Graad 11 VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die ongebalanseerde vergelykings vir twee redoksreaksies, waarby SO2 betrokke is, word hieronder getoon. Reaksie 1: SO2(g) + H2S(g) → S(s) + H2O(ℓ) Reaksie 2: SO2(g) + KMnO4(s) + H2O(ℓ) → MnSO4(aq) + K2SO4(aq) + H2SO4(aq) 9.1 Verduidelik wat met die term redoksreaksie bedoel word. (2) 9.2 Skryf die oksidasiegetal van Mn neer in: 9.2.1 KMnO4 (1) 9.2.2 MnSO4 (1) 9.3 Word Mn in Reaksie 2 GEOKSIDEER of GEREDUSEER? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 9.4 In watter reaksie, Reaksie 1 of Reaksie 2, tree SO2 as 'n oksideermiddel op? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 9.5 Skryf die oksidasiehalfreaksie in Reaksie 1 neer. (2) 9.7 Gebruik die Tabel van Standaard-reduksiepotensiale en skryf die gebalanseerde netto ioniese vergelyking vir Reaksie 1 neer. Toon die halfreaksies en hoe jy die finale vergelyking verkry het. (4) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 15 DBE/November 2019 KABV – Graad 11 VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die gebalanseerde chemiese vergelyking vir die ONTGINNING van goud uit sy erts is soos volg: 4Au(s) + 8NaCN(aq) + 2H2O(ℓ) + O2(g) → 4NaAu(CN)2(aq) + 4NaOH(aq) 10.1 Noem EEN nadeel van die gebruik van sianied (CN-) in die ontginning van goud. (1) 10.2 Sal die finale oplossing van die ontginningsproses SUUR of BASIES (ALKALIES) wees? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 10.3 Bepaal die oksidasiegetal van goud in NaAu(CN)2. (1) 10.4 Skryf die FORMULE neer van die reduseermiddel in die reaksie hierbo. (1) Sinkpoeier word nou gebruik om die goud NEER TE SLAAN. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is: Zn(s) + 2NaAu(CN)2(aq) → 2Au(s) + Zn(CN)2(aq) + 2NaCN(aq) 10.5 Ondergaan sink OKSIDASIE of REDUKSIE gedurende die neerslagreaksie? (1) 10.6 Skryf die halfreaksie neer om die antwoord op VRAAG 10.5 te ondersteun. (2) 10.7 Bereken die persentasie goud in NaAu(CN)2. (2) [10] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com 
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 1 DBE/November 2019 KABV – Graad 11 DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 11 PAPER 2 (CHEMISTRY) GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 11 VRAESTEL 2 (CHEMIE) TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Avogadro's constant NA 6,02 x 1023 mol-1 Avogadro-konstante Molar gas constant R 8,31 J∙K-1∙mol-1 Molêre gaskonstante Standard pressure Standaarddruk pT 1,013 x 105 Pa Molar gas volume at STP Vm 22,4 dm3∙mol-1 Molêre gasvolume by STD Standard temperature TT 273 K Standaardtemperatuur TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES p1V1 p 2 V2 pV nRT T1 T2 m N n n M NA V n m n c OR/OF c Vm V MV Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November 2019 KABV – Graad 11 TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 (I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII) 1 Atomic number 2 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2,1 H He 1 4 3 4 29 5 6 7 8 9 10 Electronegativity Symbol 1,0 Li 1,5 Be Elektronegatiwiteit 1,9 Cu Simbool 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne 7 9 63,5 11 12 14 16 19 20 11 12 13 14 15 16 17 18 0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar 23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr 39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe 86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131 55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn 133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209 87 88 89 0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 226 Downloaded from hlayiso.com Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu 140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr 232 238 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2019 KABV – Graad 11 TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions/Halfreaksies ( ˥ (V)   F2(g) + 2e ֖ 2F + 2,87 2+ Co + e 3+ ֖ Co + 1,81 H2O2 + 2H +2e + ֖ 2H2O +1,77  2+ MnO 4 + 8H + 5e + ֖ Mn + 4H2O + 1,51   Cℓ2(g) + 2e ֖ 2Cℓ + 1,36 2 3+ Cr2O 7 + 14H + 6e + ֖ 2Cr + 7H2O + 1,33 +  O2(g) + 4H + 4e ֖ 2H2O + 1,23 2+ MnO2 + 4H + 2e + ֖ Mn + 2H2O + 1,23 Pt + 2e 2+ ֖ Pt + 1,20 Br2(ℓ) + 2e ֖ 2Br + 1,07  NO 3 + 4H + 3e + ֖ NO(g) + 2H2O + 0,96 Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë 2+  Hg + 2e ֖ Hg(ℓ) + 0,85 Ag + e + ֖ Ag + 0,80 Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë  NO 3 + 2H + e + ֖ NO2(g) + H2O + 0,80 3+  2+ Fe + e ֖ Fe + 0,77 O2(g) + 2H + 2e + ֖ H2O2 + 0,68 I2 + 2e ֖ 2I + 0,54 Cu + e + ֖ Cu + 0,52 SO2 + 4H + 4e + ֖ S + 2H2O + 0,45 2H2O + O2 + 4e ֖ 4OH + 0,40 Cu + 2e 2+ ֖ Cu + 0,34 2 SO 4 + 4H + 2e + ֖ SO2(g) + 2H2O + 0,17 2+  + Cu + e ֖ Cu + 0,16 2+ Sn + 2e 4+ ֖ Sn + 0,15 S + 2H + 2e + ֖ H2S(g) + 0,14 2H + 2e + ֖ H2(g) 0,00 Fe + 3e 3+ ֖ Fe  0,06 Pb + 2e 2+ ֖ Pb  0,13 Sn + 2e 2+ ֖ Sn  0,14 Ni + 2e 2+ ֖ Ni  0,27 Co + 2e 2+ ֖ Co  0,28 Cd + 2e 2+ ֖ Cd  0,40 2+ Cr + e 3+ ֖ Cr  0,41 Fe + 2e 2+ ֖ Fe  0,44 Cr + 3e 3+ ֖ Cr  0,74 Zn + 2e 2+ ֖ Zn  0,76 2H2O + 2e ֖ H2(g) + 2OH  0,83 Cr + 2e 2+ ֖ Cr  0,91 Mn + 2e 2+ ֖ Mn  1,18 Aℓ + 3e 3+ ֖ Aℓ  1,66 Mg + 2e 2+ ֖ Mg  2,36 Na + e + ֖ Na  2,71 Ca + 2e 2+ ֖ Ca  2,87 Sr + 2e 2+ ֖ Sr  2,89 Ba + 2e 2+ ֖ Ba  2,90 + - Cs + e ֖ Cs - 2,92 +  K +e ֖ K  2,93 Li + e + ֖ Li  3,05 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2019 KABV – Graad 11 TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions/Halfreaksies ( ˥ (V) +  Li + e ֖ Li  3,05 K + e + ֖ K  2,93 Cs + e + ֖ Cs  2,92 Ba + 2e 2+ ֖ Ba  2,90 Sr + 2e 2+ ֖ Sr  2,89 Ca + 2e 2+ ֖ Ca  2,87 Na + e + ֖ Na  2,71 Mg + 2e 2+ ֖ Mg  2,36 Aℓ + 3e 3+ ֖ Aℓ  1,66 Mn + 2e 2+ ֖ Mn  1,18 Cr + 2e 2+ ֖ Cr  0,91 2H2O + 2e ֖ H2(g) + 2OH  0,83 Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë Zn + 2e 2+ ֖ Zn  0,76 Cr + 3e 3+ ֖ Cr  0,74 Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë Fe + 2e 2+ ֖ Fe  0,44 2+ Cr + e 3+ ֖ Cr  0,41 Cd + 2e 2+ ֖ Cd  0,40 Co + 2e 2+ ֖ Co  0,28 Ni + 2e 2+ ֖ Ni  0,27 Sn + 2e 2+ ֖ Sn  0,14 Pb + 2e 2+ ֖ Pb  0,13 Fe + 3e 3+ ֖ Fe  0,06 2H + 2e + ֖ H2(g) 0,00 S + 2H + 2e + ֖ H2S(g) + 0,14 2+ Sn + 2e 4+ ֖ Sn + 0,15 + Cu + e 2+ ֖ Cu + 0,16 2 SO 4 + 4H + 2e + ֖ SO2(g) + 2H2O + 0,17 2+  Cu + 2e ֖ Cu + 0,34 2H2O + O2 + 4e ֖ 4OH + 0,40 SO2 + 4H + 4e + ֖ S + 2H2O + 0,45 Cu + e + ֖ Cu + 0,52 I2 + 2e ֖ 2I + 0,54 O2(g) + 2H + 2e + ֖ H2O2 + 0,68 2+ Fe + e 3+ ֖ Fe + 0,77  NO 3 + 2H + e + ֖ NO2(g) + H2O + 0,80 +  Ag + e ֖ Ag + 0,80 Hg + 2e 2+ ֖ Hg(ℓ) + 0,85  NO 3 + 4H + 3e + ֖ NO(g) + 2H2O + 0,96   Br2(ℓ) + 2e ֖ 2Br + 1,07 Pt + 2 e 2+ ֖ Pt + 1,20 2+ MnO2 + 4H + 2e + ֖ Mn + 2H2O + 1,23 O2(g) + 4H + 4e + ֖ 2H2O + 1,23 2 3+ Cr2O 7 + 14H + 6e + ֖ 2Cr + 7H2O + 1,33   Cℓ2(g) + 2e ֖ 2Cℓ + 1,36  +  2+ MnO 4 + 8H + 5e ֖ Mn + 4H2O + 1,51 +  H2O2 + 2H +2 e ֖ 2H2O +1,77 2+ Co + e 3+ ֖ Co + 1,81 F2(g) + 2e ֖ 2F  + 2,87 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 DBE/November 2019 KABV – Graad 11 GRAFIEKBLAD LEWER HIERDIE GRAFIEKBLAD SAAM MET DIE ANTWOORDEBOEK IN. NAAM:______________________________________________________KLAS:____ VRAAG 4.2 Grafiek van druk teenoor die omgekeerde van volume 200 P (kPa) 150 100 50 0 0 5 10 15 20 25 30 (m-3) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com  
Downloaded from hlayiso.com   
Downloaded from hlayiso.com 

Study this subject

More from Grade 11 Physical Sciences

View all