Skip to content
Question paper

Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2012 QP

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2012, 13 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Subject: Agricultural SciencesGrade 12201213 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 LANDBOUWETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur *AGRSA2* Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitende ʼn antwoordblad.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae van BEIDE AFDELINGS A en B. 2. AFDELING A (VRAAG 1) moet op die aangehegte ANTWOORDBLAD beantwoord word. 3. Plaas jou ANTWOORDBLAD vir AFDELING A (VRAAG 1) aan die binnekant van jou ANTWOORDEBOEK. 4. AFDELING B (VRAE 2 tot 4) moet in die ANTWOORDEBOEK beantwoord word. 5. Begin elke vraag uit AFDELING B op ʼn NUWE bladsy. 6. Lees AL die vrae aandagtig deur en beantwoord slegs dit wat gevra word. 7. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 8. MOENIE jou antwoorde op die vrae OPBREEK nie. 9. Skryf netjies en leesbaar.
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3 AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoorde en maak ʼn kruisie (X) in die blokkie (A – D) langs die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.10) op die aangehegte ANTWOORDBLAD. GEEN PUNTE SAL TOEGEKEN WORD INDIEN MEER AS EEN KRUISIE (x) PER ANTWOORD VOORKOM NIE. Voorbeeld: 1.1.11 A B C D 1.1.1 ʼn Deel van n chromosoon breek af en dit gaan verlore tydens gameetvorming soos aangedui in die onderstaande diagram: Hierdie dui … aan. A inversie B duplikasie C translokasie. D verwydering 1.1.2 Identifiseer ʼn beskrywing in die volgende wat nie deel uitmaak van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes nie: A Toestaan van kraamverlof B Betaalde siekteverlof C Kompensasie vir werkers beseer tydens werksure D Maksimum werksure per week 1.1.3 Met … bemarking ontvang produseerders ʼn gewaarborgde prys wat finansiële sekuriteit kan bied. A koöperatiewe B vrye C ruilhandel D segmentasie
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2012) 1.1.4 Seleksie wat op grond van die kwaliteit van hul nageslag soos volsusters en halfsuster plaasvind: A Stamboomseleksie B Familie seleksie C Massa seleksie D Nageslagtoetsing 1.1.5 Die beeste in die bostaande foto toon kruisraskoeie. Die nageslag van hierdie rasse sal die volgende eienskappe toon: i. Baie vrugbaar ii. Weerstand teen siektes iii. Sal altyd poreuse bene hê iv. Aanpasbaar by uitermagtige omgewingstoestande A i ,iv en iii B i, ii, iv C i, ii, iii D iii, iv 1.1.6 Beweging van geld deur ʼn besigheid oor ʼn tydperk word … genoem. A kontantvloei B geldmark C kontantvloeibegroting D bates 1.1.7 Plaasbewoners soos arbeids word ʼn kans gegee om grond te besit en deel te neem aan boerderyvertakkings. Dit word na verwys as ... A grondherverdeling. B gemeenskaplike grondbesit. C koöperatiewe boerdery. D gelyke toegang tot grondbesit.
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5 1.1.8 Mendel se tweede wet van oorerwing bepaal dat ʼn individu twee eenheidsfaktore vir dieselfde eienskap sal hê en dat een van hierdie eenheidsfaktore dominant sal wees. In moderne genetika word eenheidsfaktore ... genoem. A chromosome B DNA C gene D hergekombineerde gene 1.1.9 In ʼn Vryemark ekonomie sal die pryse van die produk bepaal word deur die interaksie tussen vraag (D) en aanbod (S). S PRYS B D HOEVEELHEID Die letter B stel … voor. A markskedule B ekwilibrium prys C oorkapitalisasie D spinnekopweb-teorie 1.1.10 Die groeikurwe stel die tempo van groei van ʼn genetiese gemanipuleerde organisme voor. massa (kg) tyd (eenhede) Hoe interpreteer jy die kurwe by punt B? A Vinniger groei vind by B plaas B Stadige groei vind by B plaas C Groeikoers is stabiel by B D Groei is stilstaande by B (10x2) (20)
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2012) 1.2 In die tabel hieronder word ʼn stelling en twee moontlike antwoorde gegee. Besluit of die stelling in KOLOM B verband hou met slegs A, slegs B, Beide A en B of GEENEEN van die antwoorde nie in KOLOM A nie. Kies die korrekte antwoord en maak ʼn kruisie (X) in die blokkie (A – D) langs die vragnommer (1.2.1 – 1.2.5) op die aangehegte ANTWOORDBLAD. Voorbeeld: KOLOM A KOLOM B A: Radio Visuele media B: Televisie Antwoord: Die stelling verwys na: Slegs A Slegs B A en B Geen A B C D KOLOM A KOLOM B 1.2.1 A: geskoolde werkers Werktuigkundiges en trekkerbestuurders B: seisoensarbeiders 1.2.2 A: massaseleksie Wetenskaplike teelmetode B: stamboomseleksie 1.2.3 A: prosessering Plaas produk voorbereiding B: bemarkingsketting verpakking vervoer verbruiker 1.2.4 A: prysvorming Bemarking mengsel B: promosie 1.2.5 A: verlieslyding Verwagte opbrengste van onderneming B: prysbelyning (5x2) (10) 1.3 Gee EEN TERM/FRASE vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term/frase langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.5) op die aangehegte ANTWOORDBLAD neer. 1.3.1 ʼn Dokument wat die verwagte inkomste, uitgawes en wins van ʼn besigheid projekteer word die … genoem. 1.3.2 Die wet wat verduidelik dat die toediening van addisionele eenhede van een produksiefaktor nie aanleiding sal gee tot proporsionele verhogings in oeste nie 1.3.3 ʼn Teelstelsel waar individue van dieselfde ras, maar wat in verskille kuddes voorkom, toegelaat word en met mekaar in plattelandse gebiede te teel 1.3.4 ʼn Hulpmiddel om finansiële risiko’s uit te skakel deur die vermindering van die impak van toekomstige veranderinge in markpryse 1.3.5 ʼn Ekonomiese term wat gebruik word wanneer die waarde van ʼn item oor tyd afneem (5x2) (10)
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7 1.4 Verander die ONDERSTREEPTE WOORDE in elk van die volgende stellings om hulle WAAR te maak. Skryf die toepaslike woord langs die vraagnommer (1.4.1 – 1.4.5) op die aangehegte ANTWOORDBLAD neer. 1.4.1 In ʼn poelstelsel van bemarking verkoop boere produkte waar en wanneer hulle wil en teen hulle eie pryse. 1.4.2 Die oorerfbare persentasie van die vaggewig van ʼn skaap is 23%. Hierdie eienskap word merendeels deur genetiese faktore bepaal. 1.4.3 Die Opgradering van die Grondhuurpagstelsel (1996) laat groepe mense toe om eienaarskap van kommunale grond waarop hulle gebly het te aanvaar. 1.4.4 Resessiewe gene is allele wat veroorsaak dat ʼn individu kan doodgaan of erg gebreklik kan wees. 1.4.5 ʼn Opsomming van bates en laste van ʼn besigheid word ʼn begroting genoem. (5x1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 AFDELING B BEGIN HIERDIE VRAAG OP ʼn NUWE BLADSY VRAAG 2 LANDBOUBESTUUR 2.1 ʼn Vorm van doeltreffende plaasbestuur is om daagliks boerdery-rekords te hou van alle plaasaktiwiteite. Boere wat rekords hou kan maklik hul vordering vir die afgelope seisoen evalueer en so ook behoorlik beplan vir die toekoms. Die rekordhoudings moet insluit arbeider-, gewasse- en lewende hawe- rekords. 2.1.1 Verskaf TWEE redes soos vermeld in die bogenoemde leesstuk waarom rekords op ʼn pluimveeplaas gehou moet word. (2) 2.1.2 Voorspel moontlike inligting wat in arbeiderrekords moet verskyn. (2) 2.1.3 Aanvaar jy het fakture vir die volgende items: voer vir pluimvee getal werkers kunsmisstowwe Onder watter tipe plaasrekords sal jy bogenoemde inligting klassifiseer? (a) voer vir pluimvee (1) (b) getal werkers (1) (c) kunsmisstowwe (1)
Downloaded from hlayiso.com 8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2012) 2.2 Die bestuurspan van ʼn plaas vergader om die swak opbrengste tydens die oesseisoen te bespreek. Die bestuurder het die volgende stappe in die besluitnemingsproses neergeskryf vir die vergadering om te bespreek: o Kies die beste oplossing o Beskryf die probleem o Evalueer alle moontlike oplossings o Identifiseer al die moontlike oplossings 2.2.1 Herrangskik die stappe in VRAAG 2.2 tydens die besluitnemingsproses in die korrekte volgorde. (4) 2.2.2 Watter positiewe gevolgtrekking kan gemaak word in verband met die werksverhouding van die bestuurspan soos in VRAAG 2.2 beskryf? (2) 2.2.3 Die boere het besluit om by ʼn koöperatiewe vereniging aan te sluit om hul toekomstige bemarking te doen. Noem DRIE voordele verbonde aan koöperatiewe bemarking. (3) 2.2.4 Voorspel DRIE metodes wat ʼn boer kan oorweeg om prysvasstelling van sy produkte te doen. (3) 2.3 ʼn Vraagskedule vir kasjoeneute by plaashekverkope is as volg: Prys Hoeveelheid aangevra R1 900 R2 700 R3 500 R4 300 R5 100 2.3.1 Teken ʼn vraagkurwe deur van die inligting in VRAAG 2.3 gebruik te maak. (4) 2.3.2 Formuleer die Wet van vraag deur van die vraagkurwe in VRAAG 2.3.1 gebruik te maak. (2) 2.3.3 Stel DRIE faktore voor wat die vraag na kasjoeneute, wat deur tradisionele boere geproduseer word, kan beïnvloed. (3) 2.3.4 Dui die verskil tussen veeveilings en plaashekverkope aan. Noem EEN voordeel verbonde aan elke stelsel. (4) 2.4 Definieer die begrip “besigheidsplan”. (3) [35]
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9 BEGIN HIERDIE VRAAG OP ʼn NUWE BLADSY VRAAG 3 PRODUKSIEFAKTORE EN BESTUUR 3.1 Daar is verskeie vorms van wetgewing wat die natuurlike hulpbronne in Suid- Afrika beheer en die gebruik daarvan reguleer. 3.1.1 Noem enige TWEE vorms van wetgewing in verband met natuurlike hulpbronne. (2) 3.1.2 Wat is die DRIE komponente waaruit die grondhervormingsproses in Suid-Afrika bestaan? (3) 3.1.3 Regverdig die grondhervormingsprogram deur na TWEE redes te verwys met in agneming van ons land se historiese geskiedenis. (2) 3.2 Suid-Afrika is ʼn medium grootte land met ʼn totale oppervlakte van 1,2 miljoen km². As gevolg van die topografie en ander faktore kan slegs 14 miljoen ha bewerk word. 3.2.1 Noem VIER eienskappe van grond as ʼn produksiefaktor. (4) 3.2.2 Noem TWEE metodes wat ʼn boer kan toepas om die produktiwiteit van grond te verhoog. (2) 3.3 Drie tipe arbeiders word voorgestel in die foto’s genommer A, B en C. Bestudeer die foto’s en beantwoord dan die vrae wat volg: A B C 3.3.1 Dui die tipes arbeiders aan wat aangewend word in foto’s B en C. (2) 3.3.2 Identifiseer DRIE bestuurspraktyke wat toegepas kan word om die produktiwiteit van arbeiders te verhoog. (3) 3.3.3 Noem die arbeiderswetgewing wat van toepassing is op ʼn arbeider wat op die plaas beseer word en ongeskik vir werk verklaar word. (1)
Downloaded from hlayiso.com 10 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2012) 3.4 ʼn Landbouvoorligtingsbeampte organiseer ʼn werkswinkel vir plaaslike boere. Die beampte lê klem op die feit dat alle boere finansiële rekords, sowel as rekords van alle bates moet hou sodat die kapitaal in die boerdery doeltreffend bestuur kan word. Die beampte het die boere ook gewys hoe om ʼn begroting vir die 2012-seisoen op te stel. Die boere het almal geboue, diere en voer op hul plaas. 3.4.1 Definieer die onderstreepte woord in die scenario, in VRAAG 3.4. (2) 3.4.2 Plaas die bates genoem in die scenario in verskillende kategorieë. (3) 3.4.3 Onderskei tussen ʼn vertakkingsbegroting en geheel plaasbegroting. (2) 3.4.4 ʼn Boer belê R54 600 in ʼn kommersiële boerdery. Aan die einde van finansiële jaar was die totale inkomste R64 500. Bereken die wins of verlies van die boer. Toon alle berekenings. (2) 3.5 ʼn Produk moet somtyds eers verwerk word voordat ʼn verbruiker dit sal koop. 3.5.1 Noem DRIE voordele verbonde aan die verwerking van tamaties in Suid-Afrika. (3) 3.5.2 Noem TWEE metodes om rente op banklenings te bereken. (2) 3.5.3 Noem TWEE tradisionele voedselverwerkingsmetodes. (2) [35]
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V2 11 BEGIN HIERDIE VRAAG OP ʼn NUWE BLADSY VRAAG 4 BASIESE LANDBOU-GENETIKA 4.1 Lank voordat Gregor Mendel gebore is, het ons voorouers alreeds diere en gewasse geselekteer en geteel met groot sukses. In sommige gevalle het nuwe spesies en rasse alreeds ontstaan. 4.1.1 Definieer inteling by plante en noem EEN voordeel verbonde aan die proses. (3) 4.1.2 Identifiseer VIER omgewingsfaktore wat variasie by diere, wat deur ons voorouers aangehou is, kon veroorsaak. (4) 4.1.3 Noem DRIE beginsels van seleksie wat deur boere in gedagte gehou moet word wanneer hul diere selekteer vir teeldoeleindes. (3) 4.2 ʼn Sirkelgrafiek toon vier tipes hoenderkamme hieronder. ʼn Sirkelgrafiek toon vier tipes hoenderkamme 30% ROOS 30% 35% ERTJIE 15% NEUR 20% ENKEL 35% 15% 20% 4.2.1 Gebruik die inligting van die grafiek in VRAAG 4.2 en teken ʼn staafgrafiek. (4) 4.2.2 Meld die tipe variasie wat ʼn paar duidelike vorms aantoon. (1)
Downloaded from hlayiso.com 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2012) 4.3 Die onderstaande voorstelling toon die teling van ʼn suiwer geteelde bruinbok met ʼn suiwer geteelde witbok. Bruin (Q) is dominant oor wit (q). 4.3.1 Gebruik ʼn punnetvierkant en toon die F1-generasie. (4) 4.3.2 Noem die wet van Mendel wat die bruinkleur van die bok in die nageslag verklaar. (2) 4.3.3 Wat sal die genotipe-verhouding van die F2-generasie wees indien jy die kleure van die bok, sowel as die grootte van die bok moet bepaal? (1) 4.4 Gee kort beskrywings van die volgende terminologie: 4.4.1 Ko-dominansie (2) 4.4.2 Inteling depressie (2) 4.5 Noem DRIE tegnieke om plante geneties te modifiseer. (3) 4.6 Veronderstel jy is ʼn genetiese wetenskaplike. Teken ʼn vloeidiagram om die proses van agrobakteruim tumefaciens aan te toon. (4) 4.7 Noem TWEE hormone wat aangewend kan word om die groei van diere te reguleer. (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) LANDBOUWETENSKAPPE V2 13 ANTWOORDBLAD LANDBOUWETENSKAPPE V2 EKSAMENNOMMER/ NAAM EN VAN AFDELING A VRAAG 1.1 VRAAG 1.2 1.1.1 A B C D BEIDE A en B GEENEEN SLEGS A SLEGS B 1.1.2 A B C D 1.1.3 A B C D 1.1.4 A B C D 1.1.5 A B C D 1.1.6 A B C D 1.2.1 A B C D 1.1.7 A B C D 1.2.2 A B C D 1.1.8 A B C D 1.2.3 A B C D 1.1.9 A B C D 1.2.4 A B C D 1.1.10 A B C D 1.2.5 A B C D (10x2) (20) (5x2) (10) VRAAG 1.3 VRAAG 1.4 1.3.1 1.4.1 1.3.2 1.4.2 1.3.3 1.4.3 1.3.4 1.4.4 1.3.5 1.4.5 (5x2) (10) (5x1) (5) 45

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all