Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2016
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2016 papers 




_hlayiso.com_--1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d/v1-65e4e6d965e443bdd8ce/card.webp)
View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)




Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 Memo
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 480.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2016
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN -VEILIGHEID
1.1 Verwyder die persoon van die hittebron. √
In die geval van ernstige brandwonde, laat hou die gebrande areas
opgelig en weg van raakvlakke om swelsel te voorkom. √
(ENIGE TWEE RELEVANTE ANTWOORDE) (2)
1.2 Bywoning √
Karakter √
Spanwerk √ (3)
1.3 Voldoende beligting lei tot goeie sigbaarheid wat noodsaaklik is met
soldeerwerk, elektriese verbindings en ander elektriese werk. √√
OF
Voldoende beligting verbeter veiligheidstoestande en die gehalte van
vakmanskap. √√ (1 x 2) (2)
1.4 Risiko-analise is ʼn proses wat mense help om ʼn beleid van veilige
praktyk aan te neem as ʼn deurlopende proses. √
Soos projekte in ʼn werkswinkel verander volgens mense se behoeftes,
so ook moet die vervaardigingsproses verander. √
Veiligheidspraktyke moet in alle stadiums van beplanning ingesluit
word. √ (3)
[10]
VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING
2.1 Arbeidsfaktormeter stel die verbruikers in staat √ om die arbeidsfaktor in
kommersiële installasies te bepaal. √ (2)
2.2 Sonkrag √
Wind turbines √ (2)
ʼn Sterverbinde alternator wek 1,1 kW per fase. Elke fase het ʼn impedansie
van 44 Ω.
2.3 2.3.1 VF =√𝑃𝑅 √
=√1100 × 44 √
= 220 V √ (3)
2.3.2 VL = √3𝑉𝐹 √
= √3 x 220 √
= 381,05 V √ (3)
2.4 Om enkelfase √ en driefase kraglewering√ aan verbruikers te voorsien. √ (2)
2.5 Meet die aktiewedrywing √ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 3
2.6 Skyndrywing is die drywing in ʼn kring sonder om die rendement, verliese en
arbeidsfaktor in ag te neem. S = √3VLIL √√ (2)
2.7 Driefase stelsels is meer veelsydig en kan in ster of delta verbind word. √ (1)
2.8 Pakt = Pskyn x cos θ √
= 300 000 x 0,8 √
= 240 kW √ (3)
2.9 Minder stroom word van die toevoer getrek.
Koste is minder as gevolg van minder stroom.
Minder onderhoud.
(ENIGE KORREKTE ANTWOORD) √ (1)
[20]
VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS
3.1 Ja √
Die primêre kring is volledig √ en die toevoer is oor dit verbind. √ Daarom sal
stroom in die sekondêre kant vloei en dit is afhanklik van die impedansie van
die primêre kring en die toevoerspanning. √ (4)
3.2 3.2.1 𝑁𝑆 ×𝑉𝑃
𝑉𝑆 = √
𝑁𝑃
1 ×11000
= √
46
= 239, 13 𝑉 √ (3)
3.2.2 S = √3VLIL √
= √3x 11 000 x 6 √
= 114,32 kVA √ (3)
3.3 3.3.1 Stroom sal ook dubbel wees. √ (1)
3.3.2 Die spanning sal dieselfde bly. √ (1)
3.3.3 Die insetdrywing sal ook dubbel wees. √ (1)
3.4 Om werwelstrome in die kern te verminder. Die strome veroorsaak verhitting
van die kern van die transformator. √√ (2)
3.5 Een punt vir primêre
verbinding
Een punt vir sekondêre
verbinding
Een punt vir enkelfase
transformators (5)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS
4.1 4.1.1 Die stroom wat die motor trek sal verminder. √ Puit =√3VLILcos θ
Daarom moet IL verminder. √ (2)
4.1.2 Die uitsetdrywing bly konstant. √
Die lynspanning bly konstant. √ (2)
4.2 4.2.1 𝑃𝐼𝑁
𝐼𝐿 = √
√3×𝑉𝐿 ×cos 𝜃
12 000
= √
√3×400×0,8
= 21,65 𝐴 √ (3)
4.2.2 Papp = √3VLIL √
= √3x 400 x 21,65 √
= 15 kVA √ (3)
4.3 4.3.1 Driefase-induksiemotor. √ (1)
4.3.2 1 Hysoog √
2 As √
3 Gelamineerde staalrotor √ (3)
4.4 Hoër uitsetdrywing vir motors met dieselfde grootte raam. √
Hoë aansit draaimoment (wringkrag). √
(ENIGE RELEVANTE ANTWOORDE) (2)
4.5 60 ×𝑓
𝑃𝑜𝑜𝑙𝑝𝑎𝑟𝑒 𝑝𝑒𝑟 𝑓𝑎𝑠𝑒 = √
𝑁𝑆
60 ×50
= √
500
= 6√
Dit meen 6 x 2 = 12 pole per fase
The totale aantal pole sal 12 x 3 = 36 √ wees. (4)
4.6 1 Oorlas → Onderbreuk die toevoer outomaties as daar oorbelading is. √√
2 Grendelkontak → verhoed dat die tydreelrelé voor kontakor 1 bekrag
word. √√
3 Normaalweg oop kontak van tydreelrelé. → Verbind motor twee aan die
toevoer na die voorafbepaalde tydperk. √√
4 Normaalweg oop kontak van hoofkontaktor → Voltooi die kring nadat die
aansitknoppie gelos word. (Inhou kontak) √√ (8)
4.7 Soek/Kyk vir oop/blootgestelde kabels wees wat die motor met die
toevoer verbind. Mens moet lig loop vir enige oop kabel/draad wat
elektrisiteit gelei. √√
Kyk die toestand van die elektriese verbindings in die verbindingsblok.
Dit is baie belangrik dat alle moere wat toevoer kabels verbind styf
moet wees. √√ (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 5
4.8
(6)
4.9 Koperverliese √
As gevolg van die weerstand van die koperdrade in die rotor. √
(ENIGE RELEVANTE ANTWOORDE) (2)
[40]
VRAAG 5: RLC-KRINGE
5.1 Frekwensie is omgekeerd eweredig aan die kapasatiewe reaktansie √ so ʼn
toename in die kapasatiewe reaktansie veroorsaak ʼn toename in die
impedansie, √ en die stroom verminder √ en dit veroorsaak dat die helderheid
van die lamp ook verminder. √ (4)
5.2 Radio-instelkringe √
Filterkringe √
Tydstroombane √
(ENIGE RELEVANTE ANTWOORD) (3)
5.3 Stroom is maksimum √
Z=R√
XL = XC √
(ENIGE RELEVANTE ANTWOORD) (3)
5.4 5.4.1
𝐼𝑇 = √𝐼𝑅 2 + (𝐼𝐿 − 𝐼𝐶 )2√
= √42 + (9 − 6)2√
=5𝐴√ (3)
5.4.2 𝐼𝑅
Cos θ = √
𝐼𝑇
4
= √
5
= 0,8 √ nalopend √ (4)
5.4.3 𝑉
Z=𝐼 √
𝑇
230
= √
5
= 46 Ω √ (3)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 6: LOGIKA
6.1 Die interne geheue stoor die stel-instruksies √ / programme vir die SVE om te
kry wanneer dit in werking is. √ (2)
6.2 Ekonomies √ Vir ʼn beheerpaneel met tien relés is ʼn PLB goedkoper. √
(ENIGE RELEVANTE ANTWOORD) (2)
6.3 PLBs word gebruik vir die outomatisasie van monteerbane in fabrieke en was
ontwerp om gekompliseerde groot reléstelsels te vervang √√
Geen herbedrading word benodig as die sekwensie verander word. √√
(ENIGE RELEVANTE ANTWOORD) (4)
6.4
(6)
6.5 6.5.1
DRA = AB + AC + BC √√ (5)
6.5.2
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 7
6.5.3
(3)
6.6
Volpunte as Karnaugh-kaartmetode of verskillende groepering gebruik was (4)
6.7 Sekwensiëring van ʼn robot √
Beheer van masjinerie in fabrieke √
Outomatisasie van masjiene by monteerbane √
(ENIGE RELEVANTE ANTWOORD) (3)
6.8 6.8.1 Normaalweg geslote kontak √ (1)
6.8.2 Normaalweg oop kontak √ (1)
6.8.3 Spoel √ (1)
6.9
TWEE PUNTE VIR GROEPERING
F = B √√ (4)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 7: VERSTERKERS
7.1 Negatiewe terugvoer is 180o uitfase met die insetsein.
Wanneer die inset positief word dan sal die terugvoersein negatief
word en die wins van die versterker verminder as gevolg van ʼn
verminderde resulterende insetsein. √√ (3)
7.2 Die operasionele versterker sal net die verskil tussen die twee
insetseine versterk.
Die werkbeginsel is soos die van ʼn differensiaalversterker. √√ (2)
7.3
(5)
7.4 7.4.1 Omkeer versterker √ (1)
7.4.2 𝑅𝑓
𝑉𝑈𝐼𝑇 = −[ × 𝑉𝐼𝑁 ] √
𝑅𝐼𝑁
100 000
= −[ × 5] √
10 000
= -50 V √ (3)
7.4.3
(2)
7.4.4 Die wins is eweredig aan die waarde van die terugvoerresistor √ so die
wins sal ook toeneem. √ (2)
7.5 Spanningsensitiewe skakelaar. √
Verskaf ʼn digitale afvoer. √
Uitsetfrekwensie is dieselfde as insetfrekwensie. √
Het twee vaste snellerwaardes (spannings). √ (4)
7.6 ʼn Differensiaalversterker sal net die verskil tussen twee insetseine versterk. √
As die seine dieselfde is sal geen versterking plaasvind nie. √ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 9
7.7
(8)
7.8 Oudiomenger √
Digitaal-na-analoog omsetter √
Bipolêre na unipolêre omsetter √ (Enige 2 x 1) (2)
7.9 ʼn Sein te integreer om watervloei te verteenwoordig. √
Dit kan ook as ʼn saagtandgenerator gebruik word. √ (2)
7.10
Vir die opwekking van RF-seine. √
Word wyd as plaaslike ossillators in radio-ontvangers gebruik. √ (6)
7.11 7.11.1 1
𝑓= √
2𝜋√6𝑅𝐶
1
= √
2𝜋√6×103 ×250×10−12
= 41,09 𝐻𝑧 √ (3)
7.11.2 Word gebruik by oudiofrekwensie as oudio-ossilIators √
Elektriese orrels √ (2)
7.12 Dagligskakelaars (Vergelykerkring) √
Die gevolg is dat die uitset van die Schmidt-sneller skakel en die lig
word geaktiveer √
Golfvormkringe (Vierkantgolfherwinningskring) √
Schmidt-sneller swaai na die boonste of onderste versadigingspunt. √
(ENIGE RELEVANTE ANTWOORD) (2)
[50]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 QP

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
_hlayiso.com_--1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d/v1-65e4e6d965e443bdd8ce/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper