Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2017
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentAll 2017 papers 





View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)




Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 582.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2017
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017)
VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN -VEILIGHEID
1.1 Geen persoon onder die invloed van dwelms mag ʼn werkswinkel betree of in
verkeer want hy mag homself of ander in gevaar stel as hy met masjinerie
werk. (2)
1.2 Aardlekkasiestelsel
Oorbelastingskakelaars
Nulspanningspoel voorkom dat die krag outomaties aanskakel na ʼn
kragonderbreking.
Sekerings
Noodstopskakelaar
(ENIGE TWEE) (2)
1.3 As MIV/Vigs nie onder beheer gebring word:
Veroorsaak lae produktiwiteit want geskoolde werkers word siek of sterf
Persoon kan nie funksies voldoen en bly afwesig,
Kollegas mag onwillig wees om met persoon met MIV te werk as gevolg van
stigma verbonde met HIV.
(ENIGETWEE RELEVANTE ANTWOORDE) (2)
1.4 Veiligheid is die verantwoordelikheid van elke persoon wat die werkswinkel
betree.
Elke persoon het ʼn verantwoordelikheid teenoor homself en ander om
hom.
Dit neem net een persoon om veiligheidsprosedure te ignoreer om
sodoende ernstige probleme vir almal te veroorsaak.
(ENIGE GELDIGE GEMOTIVEERDE ANTWOORD MOET IN AG GENEEM
WORD) (3)
1.5 Nat vloere
Nat werkareas
Kaal geleiers
(ENIGE ANDER RELEVANTE ANTWOORDE) (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 3
VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING
2.1 2.1.1
P = 3 VLILcosθ Maar IL = 3 If 𝑃 = 3𝑉𝑓 𝐼𝑓 cos 𝜃
= 3 ×380×20,78cos25o = 3 × 12 OF = 3.380.12. cos 25°
= 12,40kW = 20,78 A = 12,40 𝑘𝑊 (3)
2.1.2 𝑃
S = 3 VLIL 𝑆 = cos 𝜃
12,40
= 3 ×380×20,78 of= cos 25
= 13,68 kVA = 13,68𝑘𝑉𝐴 (3)
2.2
VL = 3 Vph
= 3 × 220
= 381,05 V (3)
2.3 Vir hoë drywing opwekking is driefase-generators meer doeltreffend.
Die spannings tussen alle fase (lynspanning) is dieselfde
Dit is makliker om die draairigting van driefase masjiene te verander
Transmissie en distribusie is meer eenvoudig
(ENIGE EEN) (1)
2.4 ʼn Generator het ʼn nalopende arbeidsfaktor want dit bestaan uit spoele wat
induktief is. Stroom wat deur ʼn induktor vloei in ʼn WS-kring is nalopend teenoor
die toegepaste spanning. (3)
2.5 Die doel van ʼn kWh-meter is om die energieverbruik oor ʼn sekere tydperk te
meet. (1)
2.6 120 grade (1)
2.7
(4)
2.8 Effektiewe waarde of wgk waarde (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017)
VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS
3.1 Koperverliese as gevolg van die weerstand van die koper drade wat
gebruik word
Swerfverliese gebeur wanneer sekere van die magnetiese veldlyne nie
die sekondêre wikkelings sny nie
Ysterverliese hitte-verliese as gevolg van hysterese in die kern
Dielektriese verliese as gevolg van isolasie wat beskadig is en lekstrome
veroorsaak
(ENIGE TWEE) (4)
3.2 3.2.1 P
S
cos
10000
0,8
= 12,5 kW (3)
3.2.2 P
I L( S )
3VL ( S ) cos
10000
3 400 0,8
= 18,04 A (3)
3.2.3 Iph(s) = IL(s)
= 18,04 A (2)
3.3 Om ʼn driefase-4 draad stelsel te skep sodat ʼn transformator beide
enkelfase sowel as driefase kan voorsien. (Om krag te voorsien aan beide
huishoude en industriële installasies.) (3)
3.4 Verliese en stroomvloei veroorsaak oormatige hitte wat opbou
Aanhoudende oorbelasting
Swak verkoeling
Onvoldoende ventilasie
Los verbindings / Warm verbindings
Buitensporige vibrasies as gevolg van swak meganiese konstruksie
(ENIGE RELEVANTE ANTWOORDE) (3)
3.5 Die primêre fasestroom sal ook verdubbel word want dit is direk eweredig
aan die las. (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 5
VRAAG 4: DRIEFASE MOTORS EN -AANSITTERS
4.1 Die doel van ʼn aansitter met ʼn driefase motor is vir die veilige beheer van die
motor, en om die elektriese toestelle en die gebruiker van die motor te
beskerm. (2)
4.2 Stator
Rotor
Entplate
Waaier
Terminaalboks
Laers
(ENIGE DRIE) (3)
4.3 Om die spanning tydens aansit te verminder wat dan ook die aansitstroom
verminder.
Die verminderde stroom lei tot minder onnodige onderbrekings probleme
tydens aansit of tot minder hitte wat opbou en verminder die kanse dat die
motor kan uitbrand. √ (3)
4.4 4.4.1 P
IL
3 VL cos
15000
3 380 0,9
= 25,32 A (3)
4.4.2 P
Papp
cos
15000
0,9
25
3
= 16,67 kVA (3)
4.4.3 I L 3 I ph
IL
I ph
3
25
3
14,43A (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017)
4.5 4.5.1 P
S=
cos θ
90 000
=
0,85
= 105,88 kVA (2)
4.5.2 P
IL =
√3VL cos θ
90 000
=
√3 x 400 x 0,85
= 152,83 A (3)
4.6 Deur die verbindings van enige twee van die drie fase om te ruil. (1)
4.7 Beskerming van elektriese toerusting teen skade gedurende die gebruik
onder foutiewe toestande en om die gebruiker van die toerusting te
beskerm. (2)
4.8 Die motor sal aanhou werk, maar om dieselfde uitsetdrywing te handhaaf sal
die stroom in die ander twee fases toeneem. As die beskerming korrek
gestel is, sal dit in werking kom en die motor teen permanente skade
beskerm.
(NEEM GELDIGE GEMOTIVEERDE ANTWOORDE IN AG) (3)
4.9 4.9.1 Die funksie van die sterdelta aansitter is om die aansitstroom van die
motor te verminder aangesien dit 3 tot 4 keer vollas stroom dra tydens
aansit. (1)
4.9.2 Die motor word by aansit in ster gekoppel. Dit verminder die
spanning oor die motorwikkelings en veroorsaak dat die stroom ook
verminder. Sodra die aansitstroom verminder word die wikkelings in
delta gekoppel. Dit veroorsaak dat volle spanning oor die wikkelings is,
en volle stroom vloei. (3)
4.10 Die oorbelastingseenheid bied beskerming vir die motor en wikkelings onder
fout toestande. Dit sal oopmaak en die krag na die motor onderbreek. (4)
4.11
(4)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 7
VRAAG 5: RCL-STROOMBANE
5.1 5.1.1 Z R 2 ( X L X C )2
500 (300 250)
2 2
= 502,49 Ω (3)
5.1.2 R
Cos
Z
500
502,49
0,995 Nalopend (4)
5.2
5.2.1 V2
R
P
110 2
60
= 201,67 Ω (3)
5.2.2 P
I
VR
60
110
= 0,55 A (3)
5.2.3 V
Z
I
220
0,55
= 400 A (3)
5.2.4 X L Z 2 R2
2fL Z 2 R 2
Z 2 R2
L
2f
400 2 201,67 2
2. .50
= 1,1 H (4)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017)
VRAAG 6: LOGIKA
6.1 ʼn Reeks van instruksies geskryf in ʼn taal wat die PLB verstaan en kan
herken en verander na ʼn uitset. (3)
6.2 Programmeerbare Logiese Beheerder (1)
6.3 Direk op die PLB se voorkant (skerm en knoppies)
Persoonlike rekenaar met programmeerkabel
Handprogrammeerder (3)
6.4 6.4.1
(4)
6.4.2
(3)
6.5 Leerlogika (LL).
Instruksielyste (IL).
Logieseblokdiagram (LBD).
Funksieblokdiagramme (FBD)
Gestruktureerde teks (sintaks)
(ENIGE DRIE) (3)
6.6 𝐴̅𝐵 𝐶̅ + 𝐴𝐵𝐶̅ + 𝐴̅𝐵𝐶 + 𝐴𝐵𝐶
= 𝐵𝐶̅ (𝐴̅ + 𝐴) + 𝐵𝐶(𝐴̅ + 𝐴)
= 𝐵𝐶̅ + 𝐵𝐶
= 𝐵 (𝐶̅ + 𝐶)
= 𝐵 (5)
6.7 Minder komponente soos kontaktors wat aan afsluiting bloot gestel word.
Eenhede het ingeboude diagnostiese funksies. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 9
6.8 6.8.1
(4)
6.8.2
(8)
6.8.3
(4)
[40]
VRAAG 7: VERSTERKERS
7.1 Lineêrversterkers √
Pulsversterkers √
Bufferkringintegreerder √
Differensiaalversterker
Sommeerversterker
(ENIGE DRIE) (3)
7.2 Inset trek nie stroom √
Die spanningsval oor die insetterminaal is nul √
Die ooplus spanningswins is oneindig √
Uitset impedansie is nul. Inset impedansie is oneindig
Frekwensie Reaksie is oneindig
(ENIGE DRIE) (3)
7.3 Daar is geen terugvoering (negatief of positief) √ van die uitset terug na die
inset. √ Die wins van die kring is maksimum. √ (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017)
7.4
(3)
7.5 ʼn Gedeelte van die uitsetsein word teruggevoer na die insetsein en is in fase
met die insetsein. (2)
7.6 Dit sal die las effek op die vorige kring verminder. √ Dit lei tot die gevolg dat geen
stroom deur die kring getrek word √ fr en die spanning wat verskyn √ oor die
kring se uitset terminale √ sal oorgedra word na die versterker (op-amp) met
niks of baie min verlies. (4)
7.7 Oudio ossillators
Elektroniese orrel
GPS-eenhede (3)
7.8 7.8.1
dieselfde frekwensie versterking nie-omkering (2)
7.8.2 Uitsetsein word teruggevoer na die inset deur die terugvoerresistor
Rf . (3)
7.8.3 As die weerstand van Rf verminder word sal Vrf verminder. Die is
terugvoer aan die omkeer inset van die op-amp en veroorsaak ʼn
toename in die algehele wins van die kring. (3)
7.8.4 Rin gee meer beheer oor die wins van die versterker. As Rin se waarde
hoër as Rf gestel word veroorsaak dit ʼn spanningsvolgkring. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 11
7.9
(5)
7.10 Die uitset van die spanningsvergelyker sal nul wees. Dit is weens die feit dat
dit net die verskil tussen die insetseine versterk. (2)
7.11 Die frekwensie van die golfvorms bly dieselde. (1)
7.12
Die elektriese sein wat die ossillator produseer word die natuurlike ossillasie
frekwensie genoem. Natuurlike ossillasie verminder in sterkte en verdwyn weens
ʼn gebrek aan positiewe terugvoer. (6)
7.13 Wanneer die versterker tussen stadiums gebruik word dien dit as ʼn buffer
versterker om die impedansies tussen die stadiums te adapter/pas by
mekaar. (2)
7.14 Enige toepassing waar ʼn faseverskuiwing nie benodig word, soos: audio
versterkers. (2)
[50]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 QP

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2017 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2017 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper