Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
FEBRUARIE/MAART 2017
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2017 papers 





View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)




Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2017 Memo
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 458.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
NSC Supplementary Exam 2017
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 2 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met veelvoudige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet die formules ook toon
2.2 Vervanging van waardes moet korrek uitgevoer wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid insluit om oorweeg te
word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met dien verstande dat
dieselfde antwoord verkry is.
2.5 Indien 'n verkeerde antwoord oorgedra moet word, word die
aanvanklike antwoord verkeerd nagesien. Daaropvolgende
antwoorde wat egter korrek vanuit die verkeerde antwoord bereken
is, vereis dat die nasiener die verkeerder waardes moet gebruik en
die antwoord oor uitwerk om toe te sien dat die werkswyse korrek
toegepas is. Indien wel, moet die daaropvolgende antwoorde as
korrek aanvaar word en die kandidaat dienooreenkomstig 'n punt
kry.
3. Hierdie memorandum is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
interpretasies moet oorweeg word en op meriete punt kry. Hierdie beginsel
moet egter deurgaans by ALLE nasiensentrums toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 3 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
1.1 • Werk aan oop lewendige geleiers
• Werk met draagbare elektriese gereedskap wat nie voldoende geïsoleer is
nie
• Gebruik elektriese masjinerie sonder die nodige veiligheidstoerusting of
kleredrag (2)
1.2 'n Onveilige handeling is die uitvoer van 'n taak of ander aktiwiteit op so 'n
wyse dat dit die gesondheid en veiligheid van werkers in gevaar stel.
'n Onveilige toestand is 'n toestand in die werksplek wat aanleiding kan gee
tot verlies en skade aan eiendom en werkers in die werksplek. (2)
1.3 Moet nie met kaal hande aan die slagoffer raak voordat die toevoerspanning
afgeskakel is nie.
Skakel die hooftoevoer af
Roep die onderwyser of mediese persoon vir hulp
Indien die elektrisiteit nie afgeskakel kan word nie en die slagoffer maak
steeds kontak, gebruik 'n geïsoleerde voorwerp om die slagoffer en toevoer te
skei. (4)
1.4 Geen persoon mag die werksplek betree onder die invloed van dwelms nie
aangesien hy/sy hom-/haarself in gevaar kan stel terwyl masjinerie bedryf
word. (2)
[10]
VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING
2.1 2.1.1 Die werklike drywing deur die las (2)
2.1.2 Drywingsverlies in die vorm van hitte
Drywingsverlies weens die oorkoming van die reaktiewe
stroomkomponent (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 4 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
2.2
G
Spanning
Tyd / Frekwensie
(5)
2.3 2.3.1 IL
IP =
3
30
=
3
= 17,32 A (3)
2.3.2 VP
Z=
IP
380
=
17,32
= 21,93 Ω (3)
2.3.3 As die arbeidsfaktor verbeter word sal die las minder stroom trek. (1)
2.3.4 Kostebesparing weens die verlaagde stroomverbruik (1)
2.4 PT = P1 + P2
= 100 + 250
= 350 W
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 5 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS
3.1 Die doel van die transformator is om wisselspanning te verhoog of te
verlaag. (1)
3.2 Lugverkoeling
Waterverkoeling
Olieverkoeling (2)
3.3 Verspreidingsnetwerke na die eindverbruiker. (1)
3.4 3.4.1 S
I LS =
3VLS
25000
=
3 × 380
= 37,98 A
(3)
3.4.2 S
I LP =
3VLP
25000
=
3 × 6000
= 2,40 A (3)
3.4.3 IL
If =
3
2,40
=
3
= 1,38 A (3)
3.4.4 N P I f (S )
=
N S I f (P )
37,98
=
1,38
= 27,5 : 1
TV ≈ 27 : 1 (3)
3.5 Beide enkel sowel as driefaselaste kan bedien word weens die
aanwesigheid van 'n neutrale punt. (2)
3.6 Gereelde instandhouding verseker die rendement van die transformator en
verleng die dienstydperk van die transformator.
Verder laat dit toe vir die identifisering en korreksie van abnormaliteite in die
transformator. (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 6 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS
4.1 Minder instandhouding word vereis as gevolg van minder bewegende dele as
die enkelfasemotor
Dieselfde raamgrootte lewer meer drywing in driefase as in enkelfase.
Wringkrag is ook meer. (1)
4.2 Indien die rotor nie vrylik roteer nie kan dit tydens aanskakeling skade aan die
motor veroorsaak en die verbruiker kan in die proses beseer word. (2)
4.3 Gaan elektriese verbindings na vir stewigheid
Gaan isolasieweerstand tussen windings na.
Gaan isolasieweerstand tussen die windings en aard na. (2)
4.4 Elektriese verbinding dui op 'n kortsluiting tussen die rotor en stator wat as 'n
foutkondisie gediagnoseer word. Sogenaamde geleiding kan skade aan
die motor tot gevolg hê. (2)
4.5 Meganiese verliese
I2R-verliese
Ysterverliese (2)
4.6 4.6.1 Puit (100) = S × cos θ
= 15000 × 0,8
= 12000 W
= 12 kW (3)
4.6.2 Puit = Puit (100) × η
= 12000 × 0,95
= 11,4 kW (3)
4.6.3 S
IL =
VL × 3
15000
=
380 × 3
= 22,79 A (3)
4.7 4.7.1 Meer drywing sal beskikbaar wees om die vereiste werk te verrig (1)
4.7.2 Indien die arbeidsfaktor van die motor verbeter, bly spanning
konstanten die motor se lewering bly dieselfde maar die stroom
wat getrek word verminder aangesien die reaktiewe drywing
verminder. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 7 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
4.8 4.8.1 Die aansitter verminder die spanning oor elke fase wanneer dit in
V
ster verbind word VPH = L
3
Die verlaging in spanning oor elke fase, verlaag gevolglik ook die
stroom in elke fase. (3)
4.8.2 Met aansit trek die motor meer stroom as normaalweg teen
vollas. Die gevolg is dat die motor onnodig die oorbelasting kan
aktiveer indien dit naby die vollasstroomwaarde verstel is Die
verlaging van aansitstroom vermy dus onnodige oorstroom
beskerming. (3)
4.8.3 Die oorbelastingsrelê bied beskerming aan die motor en die
verbruiker onder fouttoestande Dit sal tydens aktivering die
toevoerspanning verwyder en dus die situasie beveilig. (3)
4.8.4 In ster maak HK 2 (N/T) oop sodra die kontaktor aanskakel.
Aangesien hierdie kontak in serie met die delta kontaktor HK 3
bedraad is verhoed dit die aktivering van HK 3 terwyl HK 2
aangeskakel is en die motor in ster loop. (5)
4.9 Die frekwensie van die spanning en stroom toevoer na die motor bepaal die
spoed waarteen die induksietipe motor werk want N S = f/p Dit beteken dat
indien die frekwensie sou verander/varieer, die spoed van die motor
beïnvloed sou word en die masjien dus nie gladweg werk nie. (3)
4.10 Die spoed is omgekeerd eweredig aan die aantal poolpare. (1)
[40]
QUESTION 5: RLC
5.1 Induktansie van die spoel
Toegepaste frekwensie (2)
5.2 'n Toename in kapasitansie sal 'n afname in die kapasitiewe reaktansie tot
gevolg hê. (1)
5.3 Resonansie vind plaas wanneer die kapasitiewe en induktiewe reaktansie
ewe veel is in a 'n kring.
Die weerstand is gelyk aan die impedansie en Ɵ = 0 (3)
5.4 5.4.1 X L = 2πfL
= 2 × π × 50 × 400 mH
= 125,66 Ω (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 8 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
5.4.2 1
XC =
2πfC
1
=
2 × π × 50 × 47 ×10 − 6
= 67,72Ω (3)
5.4.3 Z = R2 + ( X L − X C )2
= 20 2 + (125,66 − 67,72) 2
= 61,29 Ω
(3)
5.4.4 1 L
Q=
R C
−3
1 400 × 10
=
20 47 × 10 −6
= 4,61 (3)
5.5 Die kring is oorwegend induktief aangesien die induktiewe reaktansie meer
as die kapasitiewe reaktansie is. (2)
[20]
VRAAG 6: LOGIKA
6.1 6.1.1 Programmeerbare Logiese Beheerder (1)
6.1.2 - PLB beheer laat toe vir vinnige veranderinge op 'n stelsels sonder
om die hele panel te herbedraad.
- PLB programme kan elektronies gestoor word.
- PLB beheer verminder die aantal komponente wat dus die
beheerpaneelgrootte verminder.
- Minder komponente = minder kostes.
- Minder bewegende dele afhangend die tipe PLB
- Verhoogde betroubaarheid (2)
6.1.3 - Stopknop
- Aansitknop
- Oorbelasting (2)
6.1.4 - Relê
- Kontaktors
- Kragtransistors (1)
6.1.5 'n Reeks instruksies in leerlogika/funksieblokdiagramme of
instruksielyste wat gebruik word om die werking van die PLB te
beheer. (3)
6.1.6 Selfoon
Rekenaar
Programmeerkabel (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 9 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
6.1.7
(5)
6.2 X = D E F+D E F+D E F+D E F
= EF( D + D) + EF( D + D)
+ EF(1)
= EF(1)
= F(E + E )
= F (6)
6.3
AB AB AB AB
C 0 1 0 0
Groepering
C 0 1 1 0
X = A B+BC (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 10 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
6.4 6.4.1
Stop AAN 1 OB1 HK1
HK1
Tydskakelaar
Aan Vertraag
T AAN 2 OB22
OL HK2
N/O
HK2
6.4.2 Motoraansittertoepassing. (1)
[40]
VRAAG 7: VERSTERKERS
7.1
+ VCC
+
VUIT
-
- VCC
(5)
7.2 Oopluswins is oneindig
Insetimpedansie is oneindig
Uitsetimpedansie is zero
Oneindige bandwydte (3)
7.3 Op-ampkringe word in geïntegreerde stroomkring (IC)-pakkette verpak vir
beskerming en maklike eindtoepassingsinstallasies.
Op-amps word as geïntegreerde stroomkringe in 'n harde plastiekomhulsel
met pennetjies verpak vir die installasie in kringe.
(Aanvaar enige toepaslike antwoord (fisiese verpakking,
borrelplastiekverpakking, ens.) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 11 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
7.4 Negatiewe terugvoer vind plaas wanneer 'n gedeelte van die uitset van die
kring teruggevoer word na die insetDit word egter 180 uit fase met die
insetsein teruggevoer, en dus opponeer dit die invoer en verlaag die wins (3)
7.5 Verminder ruis en vervorming
Verbeterde stabiliteit
Verhoogde bandwydte van die versterker
Beheerbare uitset (2)
7.6
Inset 1
Inset 2
Uitset
Moet versterking toon
Korrekte fase
Inversie/Omkering (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 12 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
7.7 7.7.1
0V Inset
0V Uitset
(3)
7.7.2 RF
AV = 1 +
RIN
12
= 1+
3.3
= 4,64
(3)
7.7.3 VUIT = AV × VIN
= 4,64 × 6
= 27,84 V
(3)
7.7.4 Indien R F verlaag sal die wins van die kring verlaag aangesien die
wins direk eweredig is aan die waarde van R F . (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 13 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
7.8 7.8.1
+V
0 Insetspanning (Vin)
-V
+V
Uitsetspanning (Vuit)
0
-V
(6)
FIGUUR 7.2
7.8.2 Die kapasitor tree as tydtoestel op en die weerstand bepaal die
tempo waarteen die uitsetspanning toeneem tot versadiging. (3)
7.9 7.9.1 Ossillators word as oudiofrekwensiegenerators in versterkers
gebruik.
Musiekintrumente, toongenerators
GPS-eenhede. (2)
7.9.2 1
Fr =
2π 6 RC
1
=
2π 6 ×12 ×10 × 260 ×10
3 −9
= 20,82 Hz (3)
7.9.3 Sinusgolfvorm (1)
7.9.4 Positiewe terugvoer (1)
7.10 Die dubbelspoortkragbron verskaf energie aan die op-amp wat dit toelaat
om 'n insetsein te versterk. Die kragbron verskaf beide 'n positiewe sowel as
negatiewe verwyssingspanning t.o.v nul. (3)
7.11 Vierkantsgolfvorm (1)
7.12 Monitering van die tempo van temperatuurverandering in 'n oond
Vierkantsgolfgenerator. (1)
[50]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2017 QP

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2017 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2018 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper