Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2022
10612
WISKUNDE
VRAESTEL 2
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
14 bladsye + 1 inligtingsblad en ʼn antwoordboek van 24 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2022 papers 
%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--38fb7466-deff-4faa-9c6c-825fcf932aae/v1-f54df9f96aa2c5ab5896/card.webp)




View all


%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)

Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2022 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 1.0 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 2
(Vraestel 2) 10612/22
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vraestel beantwoord word:
1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK wat voorsien is.
3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy in die beantwoording
van die vrae gebruik, duidelik aan.
4. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.
5. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-
grafies) gebruik, tensy anders aangedui.
6. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.
7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
8. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
9. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 3
(Vraestel 2) 10612/22
VRAAG 1
Mev. Molefe besluit om die effektiwiteit van haar aanlynklasse te ondersoek. Sy verdeel die
Graad 12’s regverdig op in Graad 12A en Graad 12B. Graad 12A het fisies (van aangesig-tot-
aangesig) klas bygewoon, terwyl Graad 12B aanlynklasse bygewoon het. Beide klasse is deur
Mev. Molefe vir dieselfde tydsduur onderrig.
Die onderstaande tabel toon die onderrigtyd spandeer (in ure) en die gemiddelde uitslae behaal
deur die leerlinge in hul weeklikse toetse as persentasies (%).
ONDERRIGTYD SPANDEER (in ure) 2 8 4 6 12 10 11
GEMIDDELDE UITSLAE VAN 12A (as %) 42 62 48 52 64 63 67
GEMIDDELDE UITSLAE VAN 12B (as %) 9 63 45 47 61 64 62
1.1 Bepaal die vergelyking van die kleinste-kwadrate-regressielyn van Graad 12A. (3)
1.2 Skryf die korrelasie koëffisiënt neer van Graad 12A se uitslae ten opsigte van die
onderrigtyd spandeer. (1)
1.3 Lewer kommentaar op die korrelasie tussen die onderrigtyd spandeer en die
gemiddelde uitslae van Graad 12A. (1)
1.4 Die vergelyking van die kleinste-kwadrate-regressielyn van Graad 12B is
y = 15,74 + 4,54x. Bereken die verskil van die uitslag deur elke klas behaal indien
Mev. Molefe die gemiddelde tyd spandeer het om ʼn spesifieke afdeling te voltooi. (3)
1.5 Identifiseer die uitskieter in Graad 12B. (1)
1.6 Gee ʼn geldige rede vir hierdie uitskieter. (1)
[10]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 4
(Vraestel 2) 10612/22
VRAAG 2
Formule 1 (F1) wedrenbestuurders moet hoë G-kragte teen uiterste hoër temperature verduur.
Hulle neig om naby aan 4 kg na afloop van elke wedren te verloor.
2.1 Die onderstaande tabel toon die totale gewigsverlies aan van 40 verskillende
wedrenbestuurders, na afloop van een wedren.
GEWIGSVERLIES
AANTAL
INTERVAL
BESTUURDERS
(IN GRAM)
0 ≤ w ˂ 500 1
500 ≤ w ˂ 1 000 2
1 000 ≤ w ˂ 1 500 3
1 500 ≤ w ˂ 2 000 8
2 000 ≤ w ˂ 2 500 6
2 500 ≤ w ˂ 3 000 15
3 000 ≤ w ˂ 3 500 5
Totaal 40
2.1.1 Skryf die modaleklas van die data neer. (1)
2.1.2 Bereken die geskatte gemiddelde gewigsverlies van die wedrenbestuurders. (3)
2.2 ʼn Maand later, na ʼn tweede wedren, word data van die gewigsverlies versamel. Die
hoeveelheid gewigsverlies in wedren 2 was 𝑘 gram meer as in wedren 1.
Dit word gegee dat die maksimum waarde op die ogief deur wedren 2, voorgestel word
as (3 504 ; 40) en dat die grafiek gegrond word by (4 ; 0).
2.2.1 Skets die ogief (kumulatiewe frekwensiegrafiek) wat wedren 2 voorstel in
die ANTWOORDBOEK. (4)
2.2.2 Hoe sal die omvang van wedren 2 vergelyk met die omvang van wedren 1? (1)
2.2.3 Bepaal die gemiddelde gewigsverlies van wedren 2. (2)
[11]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 5
(Vraestel 2) 10612/22
VRAAG 3
In die onderstaande diagram is A 3 ; k , B 4 ; 8 , C 5 ; 0 en D 2 ; 4 die hoekpunte
van parallelogram ABCD. Diagonale AC en BD halveer mekaar by P. Die inklinasiehoeke van
AD en BD is α en β onderskeidelik. AD sny die x-as by E. F is ʼn punt in die vierde kwadrant.
y
A(–3 ; k)
P
E O x
F
3.1 Bepaal die gradiënt van BC. (2)
3.2 Indien die afstand tussen punte A 3 ; k en B 4 ; 8 , 65 is, bereken die waarde
van k. (4)
3.3 Bewys deur analitiese meetkunde te gebruik, dat BP AC . (3)
3.4 Bereken die koördinate van F indien dit gegee word dat ACFD ʼn parallelogram is. (2)
3.5 Bereken die grootte van ED̂O (korrek tot EEN desimale plek). (6)
3.6 Bereken die oppervlakte van ADC . (4)
[21]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 6
(Vraestel 2) 10612/22
VRAAG 4
In die onderstaande diagram is die vergelyking van die sirkel met middelpunt N gegee as
x 2 y 2 4 x 2 y 13 0 . QT is ʼn raaklyn aan die sirkel by T. TNP is die middellyn van die
sirkel. Punt P 5 ; 4 lê op die sirkel.
y
Q
N
O x
T
Skryf die vergelyking van die sirkel in die vorm x a y b r 2 .
2 2
4.1 (3)
4.2 Skryf die koördinate van N asook die lengte van NT neer. (2)
4.3 Bepaal die vergelyking van raaklyn QT in die vorm y mx c. (6)
4.4 Die sirkel met middelpunt S a ; b raak die sirkel met middelpunt N uitwendig by T.
QT is ʼn raaklyn aan beide sirkels. Indien NS = 3NT, bepaal die koördinate van S. (7)
[18]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 7
(Vraestel 2) 10612/22
VRAAG 5
5.1 In die onderstaande diagram word punt P 3 ; 3 3 en inspringende hoek 2 getoon.
O
Bepaal, sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar, die waarde van:
5.1.1 cos 2 (3)
5.1.2 sin (3)
5.2 Vereenvoudig die volgende uitdrukking:
cos2 (180° + x) + cos(– x) . tan x . cos(90° + x) (6)
5.3 Beskou die vergelyking 5 tan 6 cos 0 :
5.3.1 Toon aan dat die vergelyking herskryf kan word as 6 sin 2 5 sin 6 0 . (3)
5.3.2 Bepaal die algemene oplossing van 5 tan 6 cos 0 . (5)
5.4 Bewys dat:
𝑐𝑜𝑠(2𝛼 + 77°) 𝑐𝑜𝑠(𝛼 + 407°) − 𝑠𝑖𝑛(𝛼 + 47°) 𝑠𝑖𝑛(2𝛼 + 283°) = 𝑐𝑜𝑠(𝛼 + 30°) (5)
5.5 Los op vir en :
sin 3 indien 3 90 ; 270
1
2
tan 2 indien 2 90 ; 270
1
3 (4)
[29]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 8
(Vraestel 2) 10612/22
VRAAG 6
In die onderstaande diagram is die grafiek van f x 2 cos x vir die interval x 90 ; 180
geskets.
y
3
2
1
f
x
˗1
˗2
˗3
Skets die grafiek van g x tan x vir die interval x 90 ; 180 op die rooster
3
6.1
2
wat in die ANTWOORDBOEK voorsien is. Toon duidelik ALLE asimptotes, afsnitte
met die asse en die eindpunt(e) van die grafiek aan. (4)
6.2 Bepaal die periode van g. (2)
6.3 Skryf die waardes van x neer, in die interval x 90 ; 180 waarvoor f dalend
is. (2)
6.4 Gebruik die grafiek van g om te bepaal vir watter waarde(s) van x sal g x 1 vir
x 90 ; 180 . (4)
6.5 Die funksie h word verkry deur die grafiek van g , 30 na regs te transleer.
Skryf die vergelyking van h neer. (2)
[14]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 9
(Vraestel 2) 10612/22
VRAAG 7
In die diagram hieronder is AB ʼn mas wat deur twee kabels by C en D geanker is. B, C en D is
in dieselfde horisontale vlak. Die hoogte van die mas is h en die hoogtehoek vanaf C na die
bopunt van die mas, A, is . CÂD 2 en AC = AD.
A
C
B
D
Bepaal CD, die afstand tussen die twee ankerpunte in terme van h . (7)
[7]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 10
(Vraestel 2) 10612/22
VRAAG 8
8.1 In die onderstaande diagram is punte P, Q, R en S is punte op die sirkel met
middelpunt O. UV is ʼn raaklyn aan die sirkel by P. PR en OS sny by T en RQ
word verleng na W.
P̂
Q𝑊 = 106° en SP = SR.
S
U
3 R
T 2
1
5 4
P 3
2
1
O1
V
106º
Q
W
Bereken, met redes, die grootte van die volgende hoeke:
8.1.1 PŜ𝑅 (2)
8.1.2 𝑅̂3 (3)
8.1.3 𝑃̂5 (2)
8.1.4 𝑂̂1 (2)
8.1.5 𝑃̂3 (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 11
(Vraestel 2) 10612/22
8.2 In die diagram hieronder is A, B, C, D en E punte op die sirkel met middelpunt O.
AC, OC en ED is getrek. Koorde BC = CD. Gestel CÊD x .
A
1 2
=
B O E
1
=
F
12 3
== 4
=
C
=
1 2
=
D
8.2.1 Bepaal, met redes, twee ander hoeke wat gelyk is aan x . (2)
8.2.2 Bepaal AB̂C in terme van x . (3)
8.2.3 Bewys dat AB || CO. (3)
[19]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 12
(Vraestel 2) 10612/22
VRAAG 9
BOA is die middellyn van die sirkel met middelpunt O in die diagram hieronder. BE is ʼn
raaklyn aan die sirkel by B en EA sny die sirkel by D. F is die middelpunt van AD.
E
D
2
= 1
F
21
2 A
2 1
1
B O
9.1 Bewys met redes dat:
9.1.1 OBEF ʼn koordevierhoek is. (3)
9.1.2 ΔADB ||| ΔBDE. (3)
9.1.3 OB ʼn raaklyn aan die sirkel is wat deur die punte B, D en E gaan. (2)
AD×DE
9.2 Bewys dat: OF 2 = (3)
4
[11]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 13
(Vraestel 2) 10612/22
VRAAG 10
10.1 In die diagram is ΔABC geteken. D is ʼn punt op AB en E is ʼn punt op AC sodat
DE || BC.
AD AE
Gebruik die diagram om die stelling te bewys wat verklaar dat .
DB EC
A
D E
B C (5)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 14
(Vraestel 2) 10612/22
10.2 In die diagram is ΔTPQ geskets. PQ en US word verleng om in R te ontmoet.
UR en TQ sny by S. SU || QV.
TU 2
en 3 QS 2 ST .
UP 5
PQ
Bereken met redes .
QR
T
U
V
S
P
Q R (5)
[10]
TOTAAL: 150
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 15
(Vraestel 2) 10612/22
INLIGTINGSBLAD
b b 2 4ac
x
2a
A P (1 ni) A P (1 ni) A P(1 i) n A P(1 i) n
Sn 2a (n 1)d
n
Tn a (n 1)d
2
Tn ar n 1 Sn
; r 1
a r n 1 S
a
; 1 r 1
r 1 1 r
F
x 1 i 1
n
P
x[1 (1 i)n ]
i i
f ( x h) f ( x)
f ' ( x) lim
h 0 h
x x 2 y1 y 2
d ( x2 x1 ) 2 ( y 2 y1 ) 2 M 1 ;
2 2
y y1
y mx c y y1 m( x x1 ) m 2 m tan
x2 x1
x a 2 y b2 r 2
a b c 1
InABC: a 2 b 2 c 2 2bc. cos A area ABC = ab.sinC
sin A sin B sin C 2
sin sin .cos cos.sin sin sin . cos cos.sin
cos cos. cos sin .sin cos cos. cos sin .sin
cos 2 sin 2
cos 2 1 2 sin 2 sin 2 2 sin . cos
2 cos 2 1
n 2
x x x
i
x i 1
2
n n
n( A )
P(A) P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
nS
yˆ a bx b
x x ( y y)
(x x) 2
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 QP (Afr)
%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--38fb7466-deff-4faa-9c6c-825fcf932aae/v1-f54df9f96aa2c5ab5896/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2014 Question Paper

Addendum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Addendum
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)

Question paper and memo