Skip to content

Afrikaans Fal Grade 6 Paper 1 November Common Test 2011 Memo

MemorandumAfrikaans FalGrade 620114 pages

Grade 6 Afrikaans Fal Paper 1 memorandum from the November Common Test 2011, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

November Common Test 2011

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Province of the EASTERN CAPE EDUCATION INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2011 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM PUNTE: 50 Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) (NOVEMBER 2011) AFDELING A LEESBEGRIP VRAAG 1 1.1 KLAS VAN 2011 (1) 1.2 Shoprite (1) 1.3 Kinders droom oor wat hulle eendag gaan word. Hulle droom van gelukkig wees. Hulle wil groot dinge doen. (3) 1.4 Hul skoolgeld vir ʼn jaar word betaal. (1) 1.5 B sy mense wil help. (1) 1.6 veearts (1) 1.7 Sewe ander katte is al doodgery. (1) 1.8 Hulle wil by die polisie werk. (1) 1.9 Nee. Daar is kinders van Maitland, Wes-Kaap; Kokstad, KwaZulu-Natal en van Vryburg (Noord-Wes). (Kandidaat kan enigeen OF al bogenoemde as rede aanvoer om punt te kry). (2) [12] VRAAG 2 2.1 Een (1) 2.2 A selfoon (1) 2.3 HG 1 of Een leerder se naam adres (4) 2.4 Ja. “...jy kan soveel keer inskryf as wat jy wil.” (2) [8] TOTAAL AFDELING A: 20
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2011) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) 3 AFDELING B TAAL IN KONTEKS VRAAG 3 3.1 Die pasiënt het onder ʼn kombers gelê. (1) 3.2 Die ambulans sal die pasiënt oplaai. (1) 3.3 na (1) 3.4 Nee, niemand het die ambulans gebel nie. (1) 3.5 Die rolskaatsryer sê dat hy daar sal bly . (2) 3.6 Die musiek is hard omdat die jongmense partytjie hou. OF Omdat die jongmense partytjie hou, is die musiek hard. (1) 3.7 ballonne (1) 3.8 kombersie (1) [9] VRAAG 4 4.1 Sa. (1) 4.2 sy (1) 4.3 gebreek (1) 4.4 ouma (1) 4.5 doodmoeg (1) 4.6 Hy slaap al vir agtien uur in sy slaapkamer. (1) [6] TOTAAL AFDELING B: 15
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) (NOVEMBER 2011) AFDELING C SKRYFWERK VRAAG 5 5.1 Die doel van die taak is om ... leerders deur middel van ʼn kort boodskap te laat kommunikeer. leerders se taal, spelling en punktuasie te assesseer. RUBRIEK VIR ASSESERING VAN SKRYFWERK: E-POS. (7) KRITERIA VLAK 4 VLAK 3 VLAK 2 VLAK 1 PUNT 4 3 2 1 Uitstekende Kommunikasie is Kommunikasie is Kommunikasie Baie goeie kommunikasie kommunikasie voldoende ontoereikend PUNT 3 2 1 0 Sinne uitstekend Sinne swak gekonstrueer Ernstige taal-, spel- en Korrekte taal, spelling Goeie sinne met min spel saamgevoeg sonder spel met baie spel en punktuasiefoute beperk en punktuasie en punktuasiefout. en punktuasiefout. punktuasie foute. sinskonstruksie. 5.2 Die doel van die taak is om ... leerders deur middel van ʼn dialoog te laat kommunikeer. leerders se taal, spelling en punktuasie te assesseer. (8) KRITERIA VLAK 4 VLAK 3 VLAK 2 VLAK 1 PUNT 4 3 2 1 Uitstekende Doeltreffende, suksesvolle Gemiddelde kommunikasie Ondoeltreffende, Kommunikasie kommunikasie kommunikasie vermoë onsuksesvolle kommunikasie PUNT 4 3 2 1 Korrekte taal, Sinne uitstekend Sinne swak gekonstrueer Ernstige taal-, spel- en Goeie sinne met min spel spelling en saamgevoeg sonder met baie spel en punktuasiefoute beperk en punktuasiefout. punktuasie spel en punktuasiefout. punktuasie foute. sinskonstruksie. TOTAAL AFDELING C: 15 GROOTTOTAAL: 50

Study this subject

More from Grade 6 Afrikaans Fal

View all