Skip to content

Mathematics Grade 9 Gauteng June 2022 Question Paper (Afr)

Question paperMathematicsGrade 9202211 pages

Grade 9 Mathematics question paper from the Gauteng June Exam 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2022 GRAAD 9 WISKUNDE TYD: 1½ uur PUNTE: 75 11 bladsye NAAM VAN LEERDER: GRAAD: b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 2 GRAAD 9 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. 2. Antwoord AL die vrae. 3. ʼn Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld. 4. Wys alle berekeninge diagramme en grafieke duidelik aan wat gebruik word om jou antwoorde te bepaal. Slegs antwoorde sal nie noodwendig volpunte verdien nie. 5. Indien nodig, rond jou antwoorde af tot 2 desimale plekke, tensy anders vermeld. 6. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie. 7. Beantwoord VRAAG 1, by Afdeling A deur om die letter langs die regte antwoord te omkring. 8. Beantwoord VRAE 2 tot 7 by Afdeling B in die spasies wat voorsien is op die vraestel. 9. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 3 GRAAD 9 AFDELING A VRAAG 1 Antwoord die volgende vrae deur die regte antwoord te kies. Omkring die letter langs die regte antwoord. 1.1 Voltooi: (2𝑥 + 𝑦)0 A 2𝑥 + 𝑦 B 𝑥+𝑦 C 1 (1) D 0 1.2 Gegee hieronder is twee stellings oor ʼn getalpatroon: • Die eerste term in die reeks is 8. • Die konstante verskil in die reeks is 2. Watter van die reekse hieronder voldoen aan die voorskrifte in die bogenoemde stellings? A 8; 6; 4; 2; … B 8; 4; 2; 1; … C 8; 16; 32; 64; … D 8; 10; 12; 14; … (1) 1.3 In die gegewe uitdrukking, 𝑚3 + 3𝑚2 + 5𝑚 + 2, is die koëffisiënt van 𝑚 … A 1 B 2 C 3 D 5 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 4 GRAAD 9 1.4 Bepaal die waarde van 3 − (−5 + 2) + 3. A 13 B 9 C 7 D 3 (1) 𝑡 1.5 Vir watter waardes van 𝑡 is ongedefinieerd? 2𝑡−2 A 1 B 2 C −1 D −2 (1) [5] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 5 GRAAD 9 AFDELING B VRAAG 2 2.1 Die volgende tabel gee meervoude en faktore van 30, 75 en 100. Faktore Getal Meervoude 1, 2, 3, 5, 6, 10, 15, 30 30 30, 60, 90, 120, 150, 180, 210, 240, 270, 300… 1, 3, 5, 15, 25, 75 75 75, 150, 225, 300, 375, 450, 525, 600, 675, 750… 1, 2, 4, 5, 10, 20, 25, 50, 100 100, 200, 300, 400, 500, 600, 700, 100 800, 900, 1 000 … 2.1.1 Skryf die GGF van 30 en 75 neer. (1) 2.1.2 Skryf die KGV van 75 en 100 neer. (1) 2.2 Die 3 15 is tussen watter twee opeenvolgende heelgetalle? (2) 2.3 Is die 3 15 rasionaal of irrasionaal? (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 6 GRAAD 9 2.4 Bepaal watter EEN van die vier tabelle hieronder verteenwoordig ʼn direkte verhouding. Motiveer jou antwoord. Tabel A Tabel B 𝒙 4 8 12 16 𝒙 30 50 100 120 2 2 𝒚 5 15 20 25 𝒚 6 4 2 1 3 3 Tabel C Tabel D 𝒙 3 5 8 12 𝒙 1 2 3 4 𝒚 12 20 32 48 𝒚 10 7 5 2 (3) 2.5 Dit neem Sandile 6 uur om 1 tenk met water te vul, as hy alleen werk. Jacob neem 12 uur om dieselfde tenk met water te vul, as hy alleen werk. As Sandile en Jacob saam werk om die tenk met water te vul, hoe lank sal dit neem? Gee jou antwoord in ure. (4) [12] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 7 GRAAD 9 VRAAG 3 3.1 Watter tipe getalle in die getalsisteem word deur die volgende gedefinieer? “Getalle wat die natuurlike- en heelgetallesisteem uitbrei deur die bewerking 𝑎 − 𝑏, waar 𝑎 < 𝑏, in te sluit.” (1) 3.2 Die volgende stellings is verkeerd. Skryf die korrekte weergawe van elke stelling neer. Nr. Verkeerde Stelling Korrekte Stelling 3 3.2.1 √−64 = −8 3.2.2 −4 − (−6) = −10 3.2.3 √−9 = ±3 3.2.4 (−5)2 = −25 (4) 3.3 Bereken die volgende. 3.3.1 (5)(−2)2 − 15 ÷ 3 (3) 3.3.2 2 − (−4) − 2(1 − 4) 1−4 (3) [11] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 8 GRAAD 9 VRAAG 4 4.1 Die eksponensiële vorm van 25 is geskryf as 52. Wat beteken die eksponent? (1) 4.2 Stel die volgende stelling in eksponensiële vorm voor: “7 tot die vyfde mag”. (1) 4.3 Herskryf die volgende uitdrukkings met positiewe eksponente. Los jou antwoord in die eenvoudigste eksponensiële vorm. 4.3.1 3𝑥 −2 (1) 4.3.2 2 5−2 (1) 4.4 Vereenvoudig die volgende volledig: 4.4.1 (−5𝑤𝑧)2 (−2𝑤 2 𝑧) 50𝑤 −1 𝑧 (4) 4.4.2 81𝑥+1 . 52𝑥−2 34𝑥 . 25𝑥 (5) [13] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 9 GRAAD 9 VRAAG 5 5.1 Bestudeer die eerste drie diagramme uit die reeks diagramme hieronder. 1ste Diagram 2de Diagram 3de Diagram 5.1.1 Voltooi die tabel deur die aantal snypunte in die volgende twee diagramme te bepaal. Posisie van die diagram 1 2 3 4 5 Aantal snypunte 3 12 27 (2) 5.1.2 Beskryf die verhouding tussen die posisie van die diagram en die aantal snypunte in elke diagram in jou eie woorde. (2) 5.2 Getalle is gerangskik in die volgende getalpatroon. Indien die patroon uitgebrei word, wat sal die vyfde getal in die 100ste ry wees? Ry 1 21 22 23 24 25 26 Ry 2 27 28 29 30 31 32 Ry 3 33 34 35 36 37 38 (3) [7] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 10 GRAAD 9 VRAAG 6 6.1 Wat noem ons ʼn algebraïese uitdrukking wat twee terme bevat? (1) 6.2 Waarna word 𝑥 en 𝑦 verwys in die uitdrukking 2𝑦 4 − 3𝑥 2 𝑦 2 + 5𝑥 3 ? (1) 6.3 Vereenvoudig die volgende volledig: 6.3.1 √9𝑥 4 𝑦 2 (1) 6.3.2 (𝑥 + 5)(𝑥 − 3) (3) 6.3.3 25𝑧 2 − 9 5𝑧 + 3 (3) 6.4 Faktoriseer volledig: 6.4.1 3𝑥(𝑞 − 𝑟) − 2(𝑞 − 𝑟) (1) 6.4.2 2𝑥 3 − 10𝑥 2 − 28𝑥 (3) [13] b.o.
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 7 7.1 Beskryf 3(𝑥 − 5) = 16, in woorde. (1) 7.2 Vertaal die volgende stelling in ʼn wiskundige vergelyking. Die som van die helfte van ʼn getal en 4 word verdubbel, en word dan verminder met 1 om ʼn antwoord van 13 te gee. (1) 7.3 Los op vir 𝑥: 7.3.1 0,3𝑥 − 2,1 = 0,7 − 0,4𝑥 (2) 1 7.3.2 9𝑥+1 = 27 (3) 7.3.3 5𝑥 − 7 7𝑥 − 10 − =1 3 5 (3) 7.4 Die vierkant van ʼn getal getel by twee keer die getal is gelyk aan drie. Bepaal die moontlike waardes van die getal. (4) [14] TOTAAL: 75 EINDE

Study this subject

More from Grade 9 Mathematics

View all