Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2023
GRAAD 9
WISKUNDE
TYD: 1½ uur
PUNTE: 75
14 bladsye
NAAM VAN LEERDER: KLAS:
NAAM VAN SKOOL:
b.o.
Skip to contentAll 2023 papers %20June%202023%20Memo_hlayiso.com_--64da2fd8-8c05-4874-ad59-cd3d93c2508f/v1-14cf9313807e820baf7c/card.webp)
%20%20%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--573efe48-5a3e-4262-b948-fe2c092ef322/v1-75d94f919b121e1ffa83/card.webp)




View all





Mathematics Grade 9 Gauteng June 2023 Question Paper (Afr)
Grade 9 Mathematics question paper from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 14 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 9 · Gauteng June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 9
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 1.3 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Gauteng June Exam 2023
- Paper 1Memo
- Other filesQuestion paper · EngQuestion paper · Afr
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 2
GRAAD 9
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae en 14 bladsye.
2. Antwoord AL die vrae op die vraestel.
3. ʼn Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word, tensy andersins vermeld.
4. Wys duidelik ALLE berekeninge, diagramme en grafieke wat jy gebruik het om jou antwoorde te
bepaal. Slegs antwoorde sal nie noodwendig volpunte verdien nie.
5. Indien nodig, rond antwoorde af tot 2 desimale plekke, tensy andersins vermeld.
6. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.
7. Beantwoord VRAAG 1 in Afdeling A deur die letter langs die korrekte antwoord te omkring.
8. Beantwoord VRAAG 2 tot 7 in Afdeling B in die spasies wat in hierdie vraestel voorsien is.
9. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 3
GRAAD 9
AFDELING A
VRAAG 1
Antwoord vrae 1.1 – 1.5 deur die korrekte antwoord te kies. Omkring die letter langs die
korrekte antwoord.
1.1 Watter vergelyking illustreer die vermenigvuldiging-inverse eienskap?
A 1 y y
1
B y 1
y
C 1 0 1 (1)
D 1 y 1
1.2 Gegee die vergelyking 4(x + 1) = 3x + 10. Vir watter waarde van � sal die vergelyking
waar wees?
A –6
B 6
C 9
D –9 (1)
1.3 In die getalreeks 4; 23 ; 19 ; 541 ; ... is die gemeenskaplike verhouding:
A 6
1
B
12
8
C
3
1
D
6 (1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 4
GRAAD 9
1.4 Die betekenis van 5y – 1 is ...
A Trek 1 van 5 af en vermenigvuldig met y.
B Vermenigvuldig 5 en y met negatief 1.
C Tel 5 en y bymekaar en trek 1 af.
D Vermenigvuldig 5 en y, trek dan 1 af. (1)
1.5 Oorweeg die gegewe verhouding hieronder en bepaal watter stelling is ONWAAR.
2 pakkies skyfies : 8 stukkies hoender
A Vir elke 8 stukkies hoender, is daar 2 pakkies skyfies.
B Die verhouding van pakkies skyfies tot stukkies hoender is 2:8.
C Die verhouding van pakkies skyfies tot stukkies hoender is 8:2.
D Die verhouding van stukkies hoender tot pakkies skyfies is 8:2. (1)
[5]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 5
GRAAD 9
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 Die volgende leertjies gee die priemfaktore van 420 en 100.
420 2 100 2
210 2 50 2
105 3 25 5
35 5 5 5
7 7 1
1
2.1.1 Skryf die GGF van 420 en 100 neer.
(1)
2.1.2 Skryf die KGV van 420 en 100 neer.
(1)
2.2 Kies die korrekte term in hakies om die sin te voltooi.
Nul (0) is __________________________ (ʼn irrasionale of ʼn rasionale) getal. (1)
2.3 Voltooi die tabel hieronder deur die ontbrekende waardes in te vul.
Desimale breuk Persentasie
0,5 50%
0,7333… 2.3.1____________________
2.3.2 __________________ 105%
(2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 6
GRAAD 9
2.4 By jou lokale winkel kry jy 3 plakkers vir elke R60 wat jy spandeer.
2.4.1 Indien jy R480 spandeer, hoeveel plakkers sal jy hȇ?
Wys AL jou berekeninge.
(2)
2.4.2 Deur die antwoord in VRAAG 2.4.1 te gebruik, sou jy sȇ dat die verhouding
tussen die bedrag gespandeer en die aantal plakkers wat jy kry, ʼn direkte of
indirekte verhouding is?
(1)
2.5 R3 030,05 word belȇ teen 4,5% saamgestelde jaarlikse rente. Bereken die waarde van
die belegging (A) na 5 jaar. Rond jou antwoord af tot die naaste heelgetal.
� �
Formule: � = � 1 + 100 �� � = �(1 + �)�
(4)
[12]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 7
GRAAD 9
VRAAG 3
3.1 Wat is die optellingsinverse van 13?
(1)
3.2 Bestudeer die getalpatroon hieronder:
2–2=0
2–1=1
2–0=2
Wat is die volgende lyn in die patroon? Wys AL jou berekeninge.
(2)
3.3 Bereken die volgende SONDER die gebruik van ʼn sakrekenaar. Wys AL jou
berekeninge. Gee antwoorde in die eenvoudigste vorm.
3.3.1 36
(1)3 23
(3)
3.3.2 3 6 ( 6 4) 5 7
(3)
[9]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 8
GRAAD 9
VRAAG 4
4.1 3
64 ; 0,8; 13 ; 92 ; 9; 25
Rangskik die bostaande getalle in dalende volgorde.
(2)
4.2 Gebruik die simbool = ; > of < om die volgende stelling WAAR te maak:
3
64 __________ 64 (1)
4.3 Die volgende stellings is VERKEERD. Skryf die korrekte antwoorde neer.
4.3.1 5-1 = –5
(1)
4.3.2 (pq)0 = p
(1)
4.4 Vereenvoudig die volgende uitdrukking:
16a 2 b 8a 3 b
3a 3 b 2 9a 4 b
(4)
[9]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 9
GRAAD 9
VRAAG 5
5.1 Gegee die getalreeks : 1; 8; 27; 64; 125; …
Skryf die volgende term in die reeks neer.
(1)
5.2 Twee vriende het heen en weer teksboodskappe vir mekaar gestuur. Hulle het die
hartjie-oë emoji’s gebruik met elke teksboodskap om die volgende patroon te vorm:
1ste Teks 2de Teks 3de Teks
5.2.1 Voltooi die tabel hieronder deur die aantal hartjie-oë vir elke teksboodskap in
te vul.
Teks 1 2 3
Aantal hartjies
(1)
5.2.2 Gebruik die getalpatroon afgelei uit VRAAG 5.2.1 deur die hartjie-oë om die
algemene term in die vorm Tn = _________ te bepaal.
(2)
5.2.3 Indien die vriende aanhou om die emoji’s soos hierbo te gebruik, hoeveel
hartjies sal daar in die 15de teks wees?
(2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 10
GRAAD 9
5.2.4 Hoeveel teksboodskappe het hulle gestuur as daar 39 emoji-gesiggies is?
(3)
5.3 Die hoogtes en breedtes van bokse wat in ʼn winkel gebruik word om lȇers te stoor (in
cm) is as volg:
Hoogte van die boks (in cm) Breedte van die boks (in cm)
30 8
60 16
90 24
120 32
Wat is die breedte van ʼn boks wat ʼn hoogte van 45 cm het?
(2)
[11]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 11
GRAAD 9
VRAAG 6
6.1 Kies die korrekte woord in die hakies.
ʼn (veranderlike/konstante) is ʼn getal wat nie ʼn vaste waarde het nie. (1)
6.2 Is die stelling hieronder Waar of Vals?
x2 + 9 = (x + 3) (x – 3)
(1)
6.3 Trek (2p + pq) van (–12p + 12pq) af.
(2)
6.4 Brei uit en vereenvoudig:
(ab2 + b)2
(2)
6.5 Faktoriseer:
3x2 + 9 – 12x
(4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 12
GRAAD 9
6.6 Vereenvoudig die volgende uitdrukkings:
6.6.1 6p – 4 + 2(2p + 3)
(2)
6.6.2 b 2 5b 3b 2 15b
b 2 25 6b
(4)
[16]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 13
GRAAD 9
VRAAG 7
7.1 Skryf die volgende sin in die vorm van ʼn algebraȉse vergelyking.
Vier maal die som van twee maal ʼn getal en ses is gelyk aan twee-en-dertig.
(1)
7.2 Tydens ʼn klasbespreking verskil Mary en Rose oor die oplossing van die vergelyking:
d(d – 2) = (d + 4) (d – 3). Rose sê die antwoord is d = –12, terwyl Mary sȇ dat die
antwoord d = 4 is. Bepaal wie reg is. (Wys AL jou berekeninge.)
(4)
7.3 Los op vir die onbekende in die vergelyking hieronder:
( x 2)
x 2
3
(3)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
7.4 Jy besluit om TWEE soorte sjokolade te verkoop tydens jou skool se entrepreneursdag.
Die een soort sjokolade kos R8 en die ander soort kos ��. Jy spandeer ���� in totaal
om 22 sjokolades te koop.
Hoeveel van elke soort sjokolade het jy gekoop?
(5)
[13]
TOTAAL: 75
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202023%20Memo_hlayiso.com_--64da2fd8-8c05-4874-ad59-cd3d93c2508f/v1-14cf9313807e820baf7c/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 9 P1 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)
%20%20%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--573efe48-5a3e-4262-b948-fe2c092ef322/v1-75d94f919b121e1ffa83/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 9 P2 Gauteng November 2023 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 9 P1 GEC Test 2023 Question Paper (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 9 P2 GEC Test 2023 Question Paper (Afr)

Memorandum
Mathematics Grade 9 Paper 1 GEC Test 2023 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 9 Paper 2 GEC Test 2023 Memo (Afrikaans)
More from Grade 9 Mathematics

Question paper and memo
Mathematics Grade 9 P2 Free State November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 9 KZN March Test 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 9 NSC June 2025 Paper & Memo

Memorandum
Mathematics Grade 9 Free State March Test 2024 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 9 KZN March Test 2024 Memo

Memorandum