Skip to content
Question paper

Engineering Graphic And Design Grade 11 2020 QP

Grade 11 Engineering Graphic And Design question paper from the National Exemplar November Exam 2020, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Subject: Engineering Graphic And DesignGrade 1120206 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Die vraestel bestaan uit VIER vrae. 2. Beantwoord ALLE vrae. 3. ALLE tekene moet volgens skaal 1 : 1 gemaak word, tensy anders vermeld. 4. ALLE vrae moet op die gegewe antwoordvelle beantwoord word. 5. ALLE antwoordvelle moet weer in nommervolgorde vasgekram en ingelewer word, ongeag of die vraag beantwoord is of nie. 6. Sorgvuldige tydsbeplanning is nodig om alle vrae te beantwoord. 7. Drukskrif jou naam in die blokkie voorsien op ELKE ANTWOORDVEL. ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI 8. ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies gedoen word. EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT 9. Besonderhede of afmetings wat uitgelaat is moet in goeie verhouding beraam OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT word. 10. ALLE tekeninge is in derde hoekse ortografiese projeksie, tensy anders vermeld. SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK GEMODEREERDE NASIONALE SENIOR SERIFIKAAT PUNT 1 2 3 4 GRAAD 11 TOTAAL 2 0 0 2 0 0 FINALE VERWERKTE NAGESIEN DEUR PUNT INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2 NOVEMBER 2020 100 VOLTOOI DIE VOLGENDE: FINALE EKSAMEN NAAM NAAM PUNTE: 200 EKSAMEN SENTRUM TYD: 3 uur Die vraestel bestaan uit 6 bladsye. SKOOL Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1
Ingenieursgrafika- en ontwerp / V2 NSS EC / November 2020 AM VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES) KR Gegee: 'n Gedetailleerde tekening van 'n moersleutel, 'n titelblok, 'n samestelling en 'n tabel met vrae. Die tekeninge is nie volgens die aangeduide skaal geteken nie. GEDORE u Instruksies: Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande tekeninge en titelblok verwys, netjies te beantwoord. [32] VRAE ANTWOORDE AANSIG 1 1 Wat is die naam van die vervaardigingsmaatskappy? 1 2 In watter dorp is die vervaardigers gebaseer? 1 3 Wat is die tekeningnommer? 1 4 Wat is die leêrnaam? 1 5 Wie het die tekening voorberei? 1 6 Wie het die tekening goedgekeur? 1 R8 Hoeveel dae het dit geneem om die tekening goed te keur nadat dit 7 nagesien was? 2 v A 4 8 Van watter materiaal is die as vervaardig? 1 9 Hoeveel regstellings was gemaak? 1 GEDORE R7 12 28 4 10 Hoeveel klinknaels moet vervaardig word? 1 A 10 R8 11 Watter deel van die moersleutel kan swaai? 1 AANSIG 2 12 Watter masjien word gebruik om die klinknaelkop te vorm? 1 Ø6 8 13 Wat is die hoogte van die "woord", wat in die moersleutel gegiet is, by u? 2 R6 6 10° 20° 14 Watter tipe snit word by v getoon? 1 2 15 Wat word AANSIG 1 genoem? 1 50 22 4 15 16 Wat word AANSIG 3 genoem? 2 AS [1] 17 Wat word AANSIG 4 genoem? 2 Ø9 Ø6 AANSIG 3 R8 w 2 R12 x 2 R5 18 Bepaal die volledige afmetings by: y 1 6 z 2 21 B B 10 In die blok hieronder (ANTWOORD 19), teken, in netjiese vryhand, die SANS simbool vir die projeksiesisteem R8 19 wat gebruik word. 4 3 TOTAAL 32 KLINKNAAL [2] R5 y GEBRUIK PNEUMATIESE GEWEER 8 OM KLINKNAALKOP TE VORM Ø6 HOOFSTRAAT 244 24 BUFFALO LUSIKISIKI 13 4820 w x METAALWERKE VERVAARDIGERS ' 073 532 0791 AANSIG 4 ANTWOORD 19 TITEL: RINGKOP [3] z GEDORE MOERSLEUTEL 625 AANSIG 5 ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE IS R1 ONDERDELE LYS REGSTELLINGS DATUM ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER SKAAL 2:1 VAN DATUM PROGRAM: AUTOCAD 2020 AFWERKING: ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL 1. LEÊRNAAM: lak78.dwg 0.05 MASJIEN 1. AS 1 CHROOM-VANADIUM GETEKEN: XONGO 2020/03/03 2. NAAM TEKENING NR.: DVOOK-20 2. KLINKNAAL 1 ALUMINIUM NAGESIEN: LAWE 2020/03/15 3. C HOEVEELHEID: 5 000 3. RINGKOP 1 CHROOM-VANADIUM GOEDGEKEUR: TONA 2020/03/18 4. NAAM 2 Kopiereg voorbehou Blaai asb. om
Ingenieursgrafika- en ontwerp / V2 NSS EC / November 2020 AM VRAAG 2: NOK KR Gegee: · Die besonderhede van 'n nokas en wigvormige volger op die laagste posisie. · Die senterlyne van die nokprofiel. Spesifikasies: · Die volger beweeg heen en weer op die vertikale senterlyn van die nokas. · Minimum afstand vanaf die nokprofiel na die senter van die nokas = 15 mm. · Rotasie = anti-klokgewys. Beweging: Die nok verleen die volgende beweging aan die volger: · Dit styg 10 mm met eenvormige beweging vir die eerste 30°. · Dit styg 25 mm met eenvormige beweging vir die volgende 30°. · Dit styg 20 mm met eenvormige beweging vir die volgende 60°. · Dit daal 10 mm met eenvormige beweging vir oor die volgende 60°. · Daar is 'n rusperiode vir die volgende 60°. · Dit keer terug na sy oorspronklike posisie met eenvormige beweging vir die res van die rotasie. Instruksies: S · Teken, volgens skaal 1:1, die gegewe nokas en wigvormige volger by die minimum afstand. · Toon die rotasierigting op die nokprofiel. · Teken, volgens 'n rotasieskaal van 360° = 120 mm en 'n vertikale skaal van 1 : 1, die volledige verplasingsgrafiek vir die vereiste beweging. · Benoem die verplasingsgrafiek en dui die skaal aan. · Projekteer en teken die nokprofiel wat die verlangde beweging sal genereer. · Toon ALLE nodige konstruksies en projeksies. [39] 10 ASSESSERINGSKRITERIA GEGEE + MINIMUM 1 AFSTAND 5 2 GRAFIEK KONSTRUKSIE 3 3 LOODREGTE HOOGTE 5 62 60° EENVORMIGE BEWEGING 4 + RUS 4 GRAFIEK OPSKRIF + 5 SKAAL 2 6 NOK KONSTRUKSIE 13 15 S 7 NOK + KURWE KWALITEIT 7 Ø10 TOTAAL 39 NAME NAAM 3 Kopiereg voorbehou Blaai asb. om
Ingenieursgrafika- en ontwerp / V2 NSS EC / November 2020 E RA APML VRAAG 3: ISOMETRIES TEKENING SKT Gegee: · Die vooraansig, bo-aansig en die regteraansig van 'n monteerstuk. · Die posisie van punt S op die tekenvel. Instruksies: Gebruik skaal 1 : 1, en omskep die ortografiese aansigte van die monteerstuk in 'n isometriese tekening. · Maak S die laagste punt van die tekening. · Toon ALLE nodige konstruksies. · GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [48] 16 40 17 12 44 18 38 £ 64 8 13 S 24 30 12 ½ SESHOEK 72 20 10 24 16 8 48 S S 44 12 ASSESSERINGSKRITERIA 1 KONSTR. + PLASING 4 2 ISOMETRIESE LYNE 22½ S 3 VIERKANT + GLEUF 9½ 4 SESHOEK 5½ SIRKEL + 5 SIRKEL KONSTRUKSIE 4½ 6 SENTER LYNE 2 TOTAAL 48 NAAM NAAM 4 Kopiereg voorbehou Blaai asb. om
Ingenieursgrafika- en ontwerp / V2 NSS EC / November 2020 AM VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING KR Gegee: 1 · Ortografiese aansigte van elke onderdeel van 'n pypklamp- samestelling. 124 10 Ø24 · Die uitskuif-isometriese tekening van die onderdele van 'n Ø16 45° Ø16 pypklampsamestelling, wat die posisie van elke onderdeel M10 120° relatief tot al die ander toon. M10 3 · Beginpunt S, met 'n onvolledige vooraansig van die 10 3 3 beweegbare kake en beginpunt T, met 'n onvolledige Ø20 2 regteraansig van die beweegbare kake en -klampbasis, op HANDVATSEL [1] HANDVATSEL DOP [2] bladsy 6. 45° Instruksies: Ø10 R13 22 · Beantwoord die vraag op bladsy 6. 168 · Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse ortografiese 69 projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde 6 onderdele van die pypklampsamestelling: 33 30 30 15 M16 100 4.1 Die vooraansig van die pypklampsamestelling, soos gesien vanuit die rigting van die pyl wat op die R8 uitskuif-isometriese tekening getoon word. Ø16 4.2 'n Half-deursnee-regteraansig op snyvlak A-A. Toon die linkerhelfte in snit. Die snyvlak word op die boaansig van die klamp basis (onderdeel 4) getoon. 3 30 Ø24 A 6 9 30° LET WEL: Ø8 · Beplanning van die uitleg van die aansigte is noodsaaklik. 15 A Ø12 · Alle tekeninge moet aan die riglyne vervat in die SANS 53 4 10111 voldoen. SKROEF STOK [3] · Toon, in die vooraansig, DRIE vlakke van die M16-bout. M16 · Toon ALLE moer konstruksies. 45° 3 · GEEN verborge besonderhede word verlang nie. 18 [81] R8 R8 9 21 VO 7 R8 9 R 72 Ø8 O AA N SI R9 G 174 Ø12 R35 M6 5 ONDERDELE LYS 42 23 20 ONDERDEEL MATERIAAL HOEVEELHEID S T 1. HANDVATSEL STAAL 1 2. HANDVATSEL DOP STAAL 1 86 86 3. SKROEF STOK STAAL 1 30 9 5 4. KLAMP BASIS GIETYSTER 1 120° 5. BEWEEGBARE KAKE WS 1 6 15 M6 2 6. M16-BOUT WS 1 60 10 7. STELSKROEF WS 2 8 18 22 10 2 42 42 9 42 Ø4 TITEL: 3 93 S 15 30 15 PYPKLAMP 2 BUFFALO HOOFSTRAAT 244 LUSIKISIKI 4820 METAALWERKE VERVAARDIGERS ' 073 532 0791 KLAMP BASIS [4] BEWEEGBARE KAKE [5] M16-BOUT [6] STELSKROEF [7] ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER. ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE IS R4. 5 Kopiereg voorbehou Blaai asb. om
Engineering graphics and design / P2 NSC EC / November 2020 LE PENALTIES AP ST 1 WRONG SCALE -2 2 WRONG PLACING OF VIEWS -2 3 PARTS NOT ASSEMBLED -2 4 WRONG HATCHING -2 TOTAL PENALTIES (-) ASSESSMENT CRITERIA FRONT VIEW 1 HANDLE BAR 4½ 2 SCREW ROD 6½ 3 HANDLE BAR CAP 3½ 4 M15 BOLT 9½ 5 VICE BASE 12 6 CENTRE LINES 2 7 ASSEMBLY 3 SUB-TOTAL 41 HALF SECTIONAL RIGHT VIEW 1 HANDLE BAR 1 2 SCREW ROD 10 3 HANDLE BAR CAP 1½ S T 4 M15 BOLT 4½ 5 VICE BASE 17½ 6 MOVABLE JAW 4½ 7 CENTRE LINES 1 SUB-TOTAL 40 TOTAL 81 PENALTIES (-) TOTAL NAME NAME 6 Copyright reserved

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 11 Engineering Graphic And Design

View all