Skip to content

Physical Sciences Grade 11 P2 North West November 2024 QP

Question paperPhysical SciencesGrade 11202417 pages

Grade 11 Physical Sciences Paper 2 question paper from the North West November Exam 2024 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2024 Punte: 150 Tyd: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 4 gegewensblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2 2 NW/November 2024 Graad 11 INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDEBOEK voorsien. 2. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 3. Begin ELKE vraag op ‘n nuwe bladsy in die ANTWOORDEBOEK. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 6. Jy mag ‘n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 7. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 8. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge. 9. Rond jou FINALE numeriese antwoorde af tot ‘n minimum van TWEE desimale plekke af. 10. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig. 11. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2 3 NW/November 2024 Graad 11 VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.11 B. 1.1 Die tipe binding wat plaasvind wanneer twee atome een of meer elektronpare deel sal altyd … wees. A ionies. B polêr. C metaal. D kovalent. (2) 1.2 Die molekulêre vorm van NH3 is ... A liniêr. B trigonaal planêr. C hoekig. D trigonaal piramidaal. (2) 1.3 Watter EEN van die volgende chloriede het waarskynlik die mees ioniese karakter? A LiCℓ B CsCℓ C BeCℓ2 D CaCℓ2 (2) 1.4 ‘n Oplossing van kalsiumchloried (CaCℓ2) word by broomwater (Br2) gevoeg. Die aantrekkingskrag tussen CaCℓ2 deeltjies en Br2 word ‘n … interaksie genoem. A ioon-dipool B ioon-geïnduseerde dipool C dipool geïnduseerde dipool D dipool-dipool (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2 4 NW/November 2024 Graad 11 1.5 Hoeveel mol koper (II) oksied is daar in 52,8 g van die stof? A 0,369 mol B 0,664 mol C 1,51 mol D 2,71 mol (2) 1.6 Die kookpunt van CH4 is baie laer as dié van HF. Watter EEN van die volgende is die beste verduideliking vir die verskil in kookpunte? A HF molekules is meer polêr as CH4 molekules. B CH4 molekules is meer polêr as HF molekules. C Daar is Londonkragte tussen CH4 molekules. D Daar is dipool-dipoolkragte tussen CH4 molekules. (2) 1.7 ‘n Vaste hoeveelheid gas beslaan ‘n volume V en oefen ‘n druk P uit by ‘n konstante temperatuur. Indien die volume verdubbel word, is die nuwe druk van die gas ... A 1⁄ P 4 B 1⁄ P 2 C P D 4P (2) 1.8 Beskou die onderstaande onvolledige chemiese vergelyking. X + 2HNO3 ⟶ Zn(NO3)2 + H2O + CO2 Watter EEN van die volgende verteenwoordig X in die bostaande vergelyking? A ZnCO3 B ZnHCO3 C ZnCO2 D Zn(OH)2 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2 5 NW/November 2024 Graad 11 1.9 Watter EEN van die volgende stellings is WAAR vir ‘n EKSOTERMIESE reaksie? A Meer energie word vrygestel as geabsorbeer. B Meer energie word geabsorbeer as vrygestel. C Reaksiewarmte van reaksie (ΔH) is positief. D Energie van die produkte is groter as die energie van die reaktanse. (2) 1.10 Beskou die reaksie voorgestel deur die onderstaande gebalanseerde ioniese vergelyking. Cr2O72-(aq) + 14H+(aq) + 3S2-(aq) → 2Cr3+(aq)+ 3S(s) + H2O(ℓ) Watter EEN van die onderstaande stellings is waar wanneer die reaksie plaasvind. A Die oksidasiegetal van swawel verander nie. B S2- word gereduseer deur die Cr2O72-(aq). C H+(aq) oksideer die S2-(aq). D S2-(aq) word geoksideer deur die Cr2O72-(aq). (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2 6 NW/November 2024 Graad 11 VRAAG 2 (Begin op ‘n nuwe bladsy) ‘n Chemiese binding word gedefinieer as ‘n wedersydse aantrekking tussen twee atome as gevolg van die gelyke aantrekking tussen hulle kerne en buite elektrone. Beantwoord die volgende vrae in terme van chemiese binding. 2.1 Definieer die term elektronegatiwiteit. (2) 2.2 Toon aan met behulp van elektronegatiwiteit watter tipe binding word gevorm tussen die elemente in elk van die volgende stowwe. 2.2.1 LiF (2) 2.2.2 Cℓ2 (2) 2.3 Beskou die volgende molekules en beantwoord die vrae wat volg: CO2 , C2H2 en CH4 2.3.1 Definieer die term valenselektrone. (2) 2.3.2 Hoeveel valenselektrone het koolstof. (1) Teken die Lewisdiagramme vir die volgende molekules: 2.3.3 CO2 (2) 2.3.4 CH4 (2) 2.4 Skryf die molekulêre vorm van die volgende molekules neer. 2.4.1 CO2 (1) 2.4.2 CH4 (1) 2.5 Die bindingslengte tussen die koolstofatome in C2H4 en C2H6 word vergelyk. 2.5.1 Definieer die term bindingslengte. (2) 2.5.2 Verduidelik volledig waarom die bindingslengte van die binding tussen die koolstofatome in C2H4 korter is as die in C2H6. (3) 2.5.3 Wat is die verwantskap tussen die bindingslengte en bindingsenergie. (2) 2.5.4 Hoe sal die bindingsenergie van die binding tussen die koolstofatome in in C2H4 vergelyk met die in C2H6? Kies tussen KLEINER AS, GROTER AS of GELYK AAN. (1) 2.6 Verduidelik die verskil tussen ‘n polêre molekule en ‘n nie-polêre molekule, deur verbindings CHCℓ3 en CCℓ4 as voorbeelde te gebruik. (4) [27] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2 7 NW/November 2024 Graad 11 VRAAG 3 (Begin op ‘n nuwe bladsy) Tydens ‘n ondersoek word die SMELTPUNTE van die waterstofhaliede bepaal. Die resultate van die ondersoek word in onderstaande grafiek getoon. 3.1 Definieer die term smeltpunt. (2) 3.2 Die smeltpunte van HBr en HCℓ word vergelyk. 3.2.1 Wat is die verwantskap tussen die sterkte van die intermolekulêre kragte en die smeltpunt? (2) 3.2.2 Verduidelik die verskil in die smeltpunte van HBr en HCℓ deur na die MOLEKULÊRE MASSA, STERKTE VAN INTERMOLEKULÊRE KRAGTE en ENERGIE te verwys. (3) 3.3 Watter EEN van die waterstofhaliede in bostaande grafiek het die laagste dampdruk. (1) 3.4 Verduidelik in terme van INTERMOLEKULÊRE KRAGTE waarom vaste stof jodium (I2) nie in water oplos nie. (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2 8 NW/November 2024 Graad 11 VRAAG 4 (Begin op ‘n nuwe bladsy) Die verwantskap tussen die druk en volume van ‘n ingeslote gas by 30 oC word ondersoek, deur die druk van die gas te verander en die ooreenstemmende volume ingeneem deur die gas, in elke situasie waar te neem. Die resultate verkry word in onderstaande tabel gegee. p (kPa) V (cm3) 128,5 35 180 25 220 V 330 20 4.1 STEL die gaswet wat ondersoek word. (2) 4.2 Vir die ondersoek skryf neer die: 4.2.1 Onafhanklike veranderlike. (1) 4.2.2 TWEE gekontroleerde veranderlikes. (2) 4.3 Bereken die waarde van die letter V wat in die tabel voorgestel word. (3) 4.4 Waterstof en helium is na aan ideale gasse. 4.4.1 Skryf TWEE eienskappe van ‘n ideale gas neer. (2) 4.4.2 Skryf TWEE toestande neer waaronder werklike gasse hul meer soos ideale gasse gedra. (2) 4.5 Verduidelik, in terme van die kinetiese molekulêre teorie, die invloed wat ‘n verhoging in die temperatuur van ‘n gas het op die druk by konstante volume. (2) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2 9 NW/November 2024 Graad 11 VRAAG 5 (Begin op ‘n nuwe bladsy) Een van die stappe in die bereiding van swawelsuur in die industrie word deur die volgende reaksie voorgestel: 2SO2(g) + O2(g) → 2SO3(g) Onderstaande grafiek toon die energieverandering tydens die reaksie. 5.1 Skryf die tipe reaksie wat deur bostaande grafiek voorgestel word neer. Kies uit EKSOTERMIES of ENDOTERMIES. Verduidelik jou antwoord. (2) 5.2 Bereken die verandering in entalpie vir die reaksie. (2) Vanadiumpentoksied word as katalisator in bostaande reaksie bygevoeg. 5.3 Hoe sal die byvoeging van ‘n katalisator die volgende beīnvloed? Skryf slegs TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE neer. 5.3.1 Aktiveringsenergie. (1) 5.3.2 Reaksiewarmte. (1) 5.4 By 68 kJ∙mol-1 word ‘n geaktiveerde kompleks gevorm. 5.4.1 Definieer die term geaktiveerde kompleks. (2) 5.4.2 Skryf die aktiveringsenergie vir die terugwaartse reaksie neer. (2) 5.5 Bereken die volume van SO3 gas wat in die houer gevorm word wanneer 50 cm3 SO2 volledig met suurstof reageer. (2) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2 10 NW/November 2024 Graad 11 VRAAG 6 (Begin op ‘n nuwe bladsy) Nikotien, ‘n alkaloīed in die nastergal plantfamilie wat hoofsaaklik verantwoordelik is vir die verslawende natuur van sigarette, bevat 74,02 % C, 8,71 % H en 17,27 % N. 6.1 Definieer die term empiriese formule. (2) 6.2 Bepaal die empiriese formule van nikotien. Dit is eksperimenteel bepaal dat 40,57 g nikotien 0,25 mol nikotien bevat. (5) 6.3 Bepaal die molekulêre formule van nikotien? (5) [12] VRAAG 7 (Begin op ‘n nuwe bladsy) ‘n 12 g monster van ONSUIWER vaste stof kalsiumkarbonaat, CaCO3, reageer met 150 cm3 van ‘n 2 mol·dm-3 soutsuur, HCℓ, in oormaat, volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: CaCO3(s) + 2HCℓ(aq) → CaCℓ2(aq) + H2O(ℓ) + CO2(g) Die onderstaande grafiek toon aan hoe die massa van CO2 by STD verander met tyd. 7.1 Definieer die term beperkte reaktant. (2) 7.2 Skryf die NAAM of FORMULE van die beperkte reaktans in bostaande reaksie neer. (1) 7.3 Bereken die: 7.3.1 Maksimum volume CO2 geproduseer. (4) 7.3.2 Persentasie suiwerheid van kalsiumkarbonaat. (6) 7.3.3 Mol HCℓ in oormaat. (5) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2 11 NW/November 2024 Graad 11 VRAAG 8 (Begin op ‘n nuwe bladsy) 8.1 Definieer ʼn Brønsted-Lowry basis. (2) 8.2 Bereken die pH van ‘n 0,1 mol·dm-3 van HCℓ. (3) 8.3 Skryf die FORMULE neer van die gekonjugeerde basis van HCℓ. (1) 8.4 Waarom word HSO-4 as ‘n amfoliet beskou? (2) 8.5 Skryf ‘n gebalanseerde chemiese vergelyking neer vir die reaksie van HSO-4 met water om ‘n hidroniumioon te vorm. (3) 8.6 ‘n Oplossing van kaliumhidroksied (KOH) word berei deur 7,9 g kaliumhidroksied in 250 cm3 gedistilleerde water op te los. 8.6.1 Bereken die konsentrasie van die kaliumhidroksied-oplossing. (3) Tydens titrasie is 25 cm3 van die bostaande oplossing geneutraliseer deur 40 cm3 van ‘n VERDUNDE swawelsuuroplossing volgens die gebalanseerde vergelyking: H2SO4(aq) + 2KOH(aq) → K2SO4(aq) + 2H2O 8.6.2 Bereken die konsentrasie van die VERDUNDE suur. (4) Die VERDUNDE suur in VRAAG 8.6.2 is berei deur 10 cm3 GEKONSENTREERDE suur by 490 cm3 gedistilleerde water te voeg. 8.6.3 Bereken die konsentrasie van die GEKONSENTREERDE suur. (4) [22] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2 12 NW/November 2024 Graad 11 VRAAG 9 (Begin op ‘n nuwe bladsy) ‘n Mengsel wat aluminium en mangaanoksied bevat word verhit om die volgende redoksreaksie te inisieer: 2Aℓ + 3MnO → Aℓ2O3 + 3Mn 9.1 Definieer die term reduksie in terme van oksidasiegetalle. (2) 9.2 Skryf die oksidasiegetalle van die volgende stowwe neer: 9.2.1 Mn in MnO (1) 9.2.2 Aℓ in Aℓ2O3 (1) 9.3 Identifiseer die oksideermiddel in die bostaande reaksie. Verduidelik jou antwoord deur na oksidasiegetalle te verwys. (3) 9.4 Beskou die volgende reaksie: - H+ + Cu +NO3 → H2O + Cu2+ + NO Skryf neer die: 9.4.1 Oksidasie halfreaksie. (2) 9.4.2 Reduksie halfreaksie. (2) 9.4.3 Gebalanseerde netto ioniese vergelyking. (4) [15] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2 1 NW/November 2024 Graad 11 INLIGTING VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 11 VRAESTEL 2 (CHEMIE) TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAAM SIMBOOL WAARDE Standaard druk p 1,013 × 105 Pa Molêre gasvolume by STD Vm 22,4 dm3∙mol-1 Standaard temperatuur Tθ 273 K Lading op ‘n elektron E -1,6 × 10-19 C Avogadro se konstante NA 6,02 × 1023 mol-1 TABEL 2: FORMULES m n pH= -log[H3O+] n= of c= of M V Kw = [H3O+][OH-] = 1x10-14 N m n= of c= by 298K NA MV V ca Va na n= = Vm cb Vb nb Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2 2 NW/November 2024 Graad 11 TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions/Halfreaksies Eθ (V) F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87 Co3+ + e ⇌ Co2+ + 1,81  ⇌ + 2H2O +1,77 H2O2 + 2H +2e  ⇌ 2+ MnO 4 + 8H+ + 5e Mn + 4H2O + 1,51 Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ  + 1,36 2 Cr2O 7 + 14H+ + 6e ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33 O2(g) + 4H+ + 4e ⇌ 2H2O + 1,23 MnO2 + 4H+ + 2e ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23 Pt2+ + 2e ⇌ Pt + 1,20   Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07  NO 3 + 4H+ + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96  Hg(ℓ) ⇌ 2+ + 0,85 Hg + 2e Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë Ag+ + e ⇌ Ag + 0,80 Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë  NO 3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80  ⇌ 3+ 2+ Fe +e Fe + 0,77 O2(g) + 2H+ + 2e ⇌ H2O2 + 0,68 I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54  ⇌ + Cu + 0,52 Cu + e SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45 2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40  ⇌ 2+ Cu + 0,34 Cu + 2e 2 SO 4 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17 Cu2+ + e ⇌ Cu + + 0,16 Sn4+ + 2e ⇌ Sn2+ + 0,15  ⇌ + H2S(g) + 0,14 S + 2H + 2e 2H+ + 2e ⇌ H2(g) 0,00 Fe3+ + 3e ⇌ Fe  0,06 Pb2+ + 2e ⇌ Pb  0,13 Sn 2+ + 2e  ⇌ Sn  0,14 Ni2+ + 2e ⇌ Ni  0,27 Co2+ + 2e ⇌ Co  0,28 Cd 2+ + 2e  ⇌ Cd  0,40 Cr3+ + e ⇌ Cr2+  0,41 Fe2+ + 2e ⇌ Fe  0,44 Cr3+ + 3e ⇌ Cr  0,74 Zn 2+ + 2e  ⇌ Zn  0,76 2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH  0,83 Cr2+ + 2e ⇌ Cr  0,91 Mn2+ + 2e ⇌ Mn  1,18 Aℓ 3+ + 3e  ⇌ Aℓ  1,66 Mg2+ + 2e ⇌ Mg  2,36 Na+ + e ⇌ Na  2,71 Ca2+ + 2e ⇌ Ca  2,87 2+ Sr + 2e  ⇌ Sr  2,89 Ba2+ + 2e ⇌ Ba  2,90 Cs+ + e- ⇌ Cs - 2,92 K+ + e ⇌ K  2,93 + Li + e  ⇌ Li  3,05 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2 3 NW/November 2024 Graad 11 TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions/Halfreaksies Eθ (V) Li+ + e ⇌ Li  3,05 K+ + e ⇌ K  2,93 Cs+ + e ⇌ Cs  2,92 Ba2+ + 2e ⇌ Ba  2,90 Sr2+ + 2e ⇌ Sr  2,89 Ca2+ + 2e ⇌ Ca  2,87 + Na + e  ⇌ Na  2,71 Mg2+ + 2e ⇌ Mg  2,36 Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ  1,66 Mn2+ + 2e ⇌ Mn  1,18 Cr2+ + 2e ⇌ Cr  0,91 2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH  0,83 Zn2+ + 2e ⇌ Zn  0,76 Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë 3+ Cr + 3e  ⇌ Cr  0,74 Fe2+ + 2e ⇌ Fe  0,44 Cr3+ + e ⇌ Cr2+  0,41 Cd2+ + 2e ⇌ Cd  0,40 Co2+ + 2e ⇌ Co  0,28 Ni2+ + 2e ⇌ Ni  0,27 2+ Sn + 2e  ⇌ Sn  0,14 Pb2+ + 2e ⇌ Pb  0,13 Fe3+ + 3e ⇌ Fe  0,06 2H+ + 2e ⇌ H2(g) 0,00  ⇌ + S + 2H + 2e H2S(g) + 0,14  ⇌ 4+ 2+ Sn + 2e Sn + 0,15 Cu2+ + e ⇌ Cu+ + 0,16 2 SO 4 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17 Cu2+ + 2e ⇌ Cu + 0,34   2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40 SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45 Cu+ + e ⇌ Cu + 0,52 I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54  ⇌ + O2(g) + 2H + 2e H2O2 + 0,68  ⇌ 3+ 2+ Fe + e Fe + 0,77  NO 3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80  ⇌ + Ag + e Ag + 0,80 Hg2+ + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85  NO 3 + 4H+ + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96 Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07  ⇌ 2+ Pt + 2 e Pt + 1,20 MnO2 + 4H+ + 2e ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23 O2(g) + 4H+ + 4e ⇌ 2H2O + 1,23 2 Cr2O 7 + 14H+ + 6e ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33 Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36  ⇌ 2+ MnO 4 + 8H+ + 5e Mn + 4H2O + 1,51 H2O2 + 2H+ +2 e ⇌ 2H2O +1,77  ⇌ Co2+ 3+ Co + e + 1,81   F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2 4 NW/November 2024 Graad 11 DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 1 2 3 5 6 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 4 7 (I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII) SLEUTEL 1 2 Atoomgetal H He 2,1 1 4 29 3 4 5 6 7 8 9 10 Li Be Elektronegatiwiteit 1,9 Simbool B C N O F Ne 1,0 1,5 Cu 2,0 2,5 3,0 3,5 4,0 7 9 11 12 14 16 19 20 11 12 13 14 15 16 17 18 Na Mg Aℓ Si P S Cℓ Ar 0,9 1,2 Relatiewe atoommassa 1,5 1,8 2,1 2,5 3,0 23 24 27 28 31 32 35,5 40 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr 0,8 1,0 1,3 1,5 1,6 1,6 1,5 1,8 1,8 1,8 1,9 1,6 1,6 1,8 2,0 2,4 2,8 39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe 0,8 1,0 1,2 1,4 1,8 1,9 2,2 2,2 2,2 1,9 1,7 1,7 1,8 1,9 2,1 2,5 86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131 55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 Cs Ba La Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tℓ Pb Bi Po At Rn 0,7 133 0,9 137 139 1,6 179 181 184 186 190 192 195 197 201 1,8204 1,8 207 1,9 209 2,0 2,5 87 88 89 Fr Ra Ac 0,7 0,9 226 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu 140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr 232 238 Kopiereg voorbehou
Fisiese Wetenskappe/V2 5 NW/November 2024 Graad 11 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 11 Physical Sciences

View all