Computer Applications Technology Grade 12 P2 NSC June 2024 Memo
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 19 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Document textSearch extracted text and jump to a page.
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
MEI/JUNIE 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 2 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS
• Verwys dikwels terug na die vrae en die nasienriglyne gedurende die nasiensessie.
• Dit is raadsaam om die vrae gereeld te lees (en te herlees) tesame met die kandidaat
se antwoord om na te gaan dat dit ooreenstem, sodat u nie deur die kandidaat se
stellings/antwoorde mislei word nie.
• Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar lees
eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord, dan die vraag in die
vraestel en die antwoord in die nasienriglyne.
o Vra jouself of jou senior nasiener of die antwoord in die nasienriglyne kan 'pas'
voordat die korrekte punte aan die kandidaat toegeken word.
o Aanvaar korrekte antwoorde wat anders uitgedruk word, bv. die nasienriglyne noem
'stadig' en die leerder antwoord 'nie vinnig nie'.
• Wees versigtig vir oorvleuelende antwoorde op 'n spesifieke vraag. In die algemeen
word EEN punt per feit toegeken.
• Moenie antwoorde vir die kandidaat kies nie. Waar 'n vraag vereis dat die kandidaat
moet LYS of NOEM, merk die eerste getal antwoorde/feite wat vereis word, bv. die
eerste TWEE feite as 'n kandidaat 'n lys van VYF gee wanneer slegs TWEE feite vereis
word en ignoreer die res, selfs as dit in 'n paragraafvorm aangebied word.
• Vrae wat langer antwoorde vereis moet as 'n enkele eenheid gesien word. Punte kan
toegeken word ongeag van waar dit in die paragraaf voorkom.
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGE VRAAG 2: PASITEMS
KEUSE
1.1 B ✓ 1 2.1 F Hardekopie ✓ 1
1.2 B ✓ 1 2.2 H Inligting ✓ 1
A Netskans
1.3 A ✓ 1 2.3 ✓ 1
('Firewall')
1.4 D/C ✓ 1 2.4 T CAPTCHA ✓ 1
1.5 C ✓ 1 2.5 G HDMI ✓ 1
1.6 A ✓ 1 2.6 P Vibreerpaneel ✓ 1
1.7 C ✓ 1 2.7 C <ul> … </ul> ✓ 1
1.8 A ✓ 1 2.8 S 'Required' ✓ 1
1.9 D ✓ 1 2.9 K Section break ✓ 1
1.10 C ✓ 1 2.10 N Text Form Field ✓ 1
Totaal: [10] Totaal: [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 3 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: WAAR/ONWAAR ITEMS
(Nota aan nasiener: In Vraag 3.1, 3.3, en 3.4:
• Moet kandidate die regte term gee, bv. Moeder-bord, om die punt te verdien
• Ken die punt toe indien die korrekte antwoord gegee is sonder die woord ONWAAR
MOENIE die punt toeken indien slegs die woord ONWAAR gegee is sonder die
korrekte antwoord NIE)
3.1 Onwaar – Advertensieware ('Adware') ✓ 1
3.2 Onwaar – sleuteletiket ('legend') ✓ 1
3.3 Onwaar – programfout ('bug') ✓ 1
3.4 Waar ✓ 1
3.5 Onwaar – merkblokkie ('check box') ✓ 1
[5]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 4 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1.1 Toepassings suite in advertensies
Office 365 ✓
✓ (Enige een) 1
4.1.2 Twee redes waarom bedryfstel nodig is
(1) Om sagteware/programme te bestuur
(2) Om hardeware (invoer- en uitvoertoestelle) en bronne te
bestuur
(3) Verskaf 'n gebruikerskoppelvlak vir interaksie met die
program en hardeware
(4) Sekuriteit (gebruikersname en wagwoorde)
(5) Lêerbestuur/Instandhousingstake
(6) Kommmunikasie tussen toestelle, ens.
✓✓ (Enige twee) 2
4.1.3 Stel voor EN motiveer 'n alternatiewe bedryfstelsel
Linux (Ubuntu etc.) – gratis/oopbron
MacOS – goed met grafika
ChromeOs – gratis/oopbron, ens.
✓ (Enige een) ✓ (Gepaste rede) 2
4.1.4 HD toevoer toestel
Webkamera ✓ 1
4.1.5 EEN voordeel van VTA ('SSD's) bo HDD
(1) Beter kraggebruik/Energie doeltreffendheid
(2) Ligter in gewig
(3) Maak minder geraas
(4) Meer duursaam
(5) Geen bewegende dele
(6) Vinniger data oordrag/Verwerking op 'n vinniger tempo
(7) Geen defragmentering nodig nie
✓ (Enige een) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 5 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
4.1.6 TWEE redes vir Skootrekenaar B
(1) Nuutste bedryfstelsel - Windows 11
(2) Meer RAM in vergelyking met Skootrekenaar A - 16 GB RAM
(3) Beter Webkamera – 720p vs 1024p
(4) Bluetooth 5.2
(5) Wi-Fi 6
(6) Mikro SD media kaartleser
(7) Antivirus - Kaspersky 12 maande
✓✓ (Enige twee) 2 9
4.2 Definisie van resolusie
Resolusie verwys na beeld kwaliteit: ✓ die aantal pixels waaruit 'n
beeld bestaan ✓ 2
4.3 Proses van Instandhousingstake
Lêerbestuur ✓ 1
4.4 Twee plekke om kortpaaie te skep
(1) Werkskerm ('Desktop')
(2) Taakbalk ('Taskbar')
(3) 'Start' menu
(4) 'Quick access' in File Explorer
(5) Binne 'n ander vouer
✓✓ (Enige twee) 2
4.5 TWEE nadele van aanlynstoor
(1) Afhanklik van 'n internet konneksie
(2) Addisionele koste vir oplaai en aflaai van lêers
(3) Sekuriteit en privaatheidskwessies met sommige
diensverskaffers
(4) Intekenfooi vir addisionele stoorplek
(5) Diensverskaffers kan sluit en jou data kan verlore gaan
✓✓ (Enige twee) 2
4.6 EEN voorbeeld van multitaakverwerking
(1) Outomatiese spelkontroleerder terwyl getik word
(2) Luister na musiek terwyl werk
(3) Druk terwyl aanhou tik, ens.
✓ (Enige een)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige geldige antwoord waar twee
of meer take gelyk op 'n toestel gedoen word) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 6 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
4.7 TWEE maniere om data te beveilig
(1) Doen gereeld rugsteun/outomatiese rugsteun/argivering
(2) Stoor rugsteun van die perseel af
(3) Voeg beperkte toegangsregte op data (wagwoorde/enkripteer,
ens.)
(4) Maak lêers lees-alleen
(5) Drie generasies van data word in rugsteun gehou
✓✓ (Enige twee) 2
4.8 Doel van drywers
Drywers maak kommunikasie moontlik ✓ tussen
hardeware/toestelle en die bedryfstelsel ✓ 2
4.9 TWEE voordele van web-gebaseerde toepassings
(1) Toegang vanaf enige plek/enige tyd/enige toestel
(2) Opdateer outomaties/gereeld/toegang tot nuwe funksies
(3) Maak voorsiening vir deel/samewerking tussen gebruikers
(4) Maak gebruik van diensverskaffer se verwerkingskrag
(5) Verskaf sekuriteit
(6) Hoef nie sagteware te installeer/koop nie/Spaar stoorspasie op
lokale toestel
(7) Geen versoenbaarheidskwessies nie
✓✓ (Enige twee) 2
4.10 TWEE voorbeelde van nutsprogramme
(1) Disc Cleanup
(2) Antivirus
(3) Backup/Recovery
(4) Defragment/System Optimise
(5) Error checking/Scan disc/System config
(6) Lêer/Toestelbestuur
(7) Samepersinginstrument
(8) Taakskeduleerder ('Task Scheduler')
(9) Recycle bin
✓✓ (Enige twee) 2
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 7 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: INTERNET-EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1 TWEE redes waarom video buffer tydens stroom
(1) Nie genoeg bandwydte nie/Hoë resolusie video
(2) Slegte/Stadige konneksie
(3) Te veel verkeer op die netwerk
(4) Smoring ('Throttling')/Vorming ('Shaping')
(5) Beperkte verwerkingskrag/verouderde hardeware
(6) Agtergrondtoepassings wat met verwerkingskrag gebruik word
✓✓ (Enige twee) 2
5.2 TWEE redes vir bediener in skool netwerk
(1) Deel van hardeware bronne
(2) Deel van sagteware bronne
(3) Verbeterde sekuriteit/Beheer gebruikerstoegang
(4) Netwerk administrasie
(5) Gesentraliseerde stoorplek/Toegang tot lêers vanaf enige
werkstasie
(6) Verskaf gespesialiseerde funksies (bv. intranet)
✓✓ (Enige twee) 2
5.3.1 Definisie van 'n blog
(1) Webtuistes wat dikwels opdateer met mees onlangse
inskrywing bo-aan
(2) 'n Webtuiste wat kort informele/formeel stories oor enige
onderwerp plaas wat gereeld opgedateer word
(3) 'n Webtuiste wat inligting bevat soos dagboek of joernaal
inskrywings
✓ (Enige een) 1
5.3.2 TWEE voordele van potgooi
(1) Manier om direk met gehoor te kommunikeer (gestroom of
afgelaai)
(2) Laat gebruikers toe om enige tyd na opgeneemde inhoud te
luister na uitsending
(3) Wye verskeidenheid van onderwerpe
(4) Kan daarna luister deur verskillende mediums – slimfoon, ens.
(5) Spaar op vervoer/verspreiding en produksie kostes
(6) Toeganklik vir gestremde mense – visueel gestremdes
(7) Kan enige tyd of plek na inhoud luister – terwyl huishoudelike
take verrig of tydens reis, ens.
✓✓ (Enige twee) 2 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 8 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
5.4 TWEE faktore wat impak het op internet data gebruik
(1) Die tyd wat jy aanlyn spandeer
(2) Wat jy op die internet doen bv. inkopies, speletjies,
inhoudskepping
(3) Kwaliteit/resolusie van stroming/aflaai ('downloading')
(4) Grootte van oplaai/aflaai van lêers
(5) Datalimiet ('CAP') beïnvloed gebruiker se gewoontes
(6) Lynspoed (grepe per sekonde)/Smoring ('Throttling')
(7) 'Proxy' bediener
(8) Aantal toestelle wat aan die internet gekoppel is
(9) Agtergronddienste/prosesse wat op die toestel loop (bv.
outomatiese opdaterings/sinchronisasie/wolk-rugsteun
✓✓ (Enige twee) 2
5.5 TWEE gebruike vir ruitnetrekenarisering
(1) Weervoorspellings
(2) Aardbewingsimulasies
(3) Komplekse berekeninge uitgevoer in ingewikkelde
wetenskaplike eksperimente
(4) Wetenskaplike/Genetiese en kankernavorsing
(5) Finansiële analise
(6) Ingenieurswese en ontwerp
(7) Speletjies en vermaak
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige ander relevante antwoord)
✓✓ (Enige twee) 2
5.6 TWEE riglyne vir kommunikasie met onderwysers op sosiale
media
(1) Gebruik goeie taal en sinskonstruksie
(2) Hou inhoud relevant/duidelik en bondig
(3) Moenie net hoofletters gebruik nie
(4) Stuur boodskappe in aanvaarbare tye
(5) Wees beleefd en respekvol
✓✓ (Enige twee) 2
5.7 TWEE redes waarom IDV sekere e-pos blokkeer
(1) Aanhegsel gesien/gemerk as kwaadwillig ('malicious')
(2) Aanhegsel gesien/gemerk as gemorspos ('spam')
(3) Aanhegsel is te groot
(4) Gemerkte lêeruitbreiding is gebruik bv. .exe
(5) Onherkenbare lêeruitbreidings is gebruik
✓✓ (Enige twee) 2
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 9 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: INLIGTINGBESTUUR
6.1 Data-insamelingsinstrument aanbeveel
Voorbeeld
(1) Elektroniese vorm (bv. Google, Microsoft, ens.)
✓ (Enige een)
Rede
(1) Maklik om te deel/te kry/te versprei
(2) Vinniger terugvoer/omkeertyd/insameltyd
(3) Data is reeds ingevoer
(4) Beter kans dat dit op datum is
(5) Makliker om te korreleer/analiseer/data te vind, ens.
✓ (Enige een) 2
6.2 Definisie van inligting sifting
(1) Die vind van relevante inligting
(2) Om uit te sorteer watter inligting bruikbaar en waardevol is vir
die oplos van 'n sekere probleem
✓ (Enige een) 1
6.3.1 Figuurtabel ('Table of Figures')
Byskrifte ('Captions') ✓ 1
6.3.2 Bron erkenning eienskap
(1) Sitaat ('Citation')
(2) Bibliografie ('Bibliography')
(3) Voetnota/Eindnota ('Footnote'/'Endnote')
(4) Byskrifte ('Captions')
✓✓ (Enige twee) 2 3
6.4 TWEE verbeterings van sigblad grafiek in 'n PAT
(1) Visuele voorstelling van data
(2) Maklik om te lees en te verstaan/Eenvoudig om te interpreteer
(3) Maklik om te sien wat oor spesifieke intervalle gebeur/Om
tendensontleding te sien
(4) Ondersteun bevindinge, ens.
✓✓ (Enige twee) 2
6.5 TWEE vereistes wanneer navorsingsvrae opgestel word
(1) Tipe vrae (feite, ondersoekend, informatief, voorspelling)/Vlak
van vrae – vlak 1, 2, 3 ens.
(2) Verskeidenheid/aantal verskillende (vlakke) vrae
(3) Relevant vir 'n spesifieke onderwerp/uitgawe
✓✓ (Enige twee) 2
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 10 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1 TWEE voordele van IKT op die samelewing
(1) Wêreldwye kommunikasie
(2) E-leer/M-leer
(3) Uitgebreide besigheid geleenthede
(4) Gesondheidsorg
(5) Gemaklike leefstyl
(6) Verhoog produktiwiteit
(7) Gemakliker reis reëlings, ens.
(Nota aan nasiener: Aanvaar enge geldige antwoord)
✓✓ (Enige twee) 2
7.2 TWEE effekte van bot/zombie rekenaar
(1) Verspreiding van gemorspos ('spam')/uitvissing ('phishing')
(2) Begin DDoS-aanval ('DDoS attacks')/stadige stelsel
werksverrigting
(3) Bots kan sensitiewe inligting steel
(4) Verkoop inligting aan mededingers
(5) Samel persoonlike inligting in/Versamel inligting
(6) Versprei virusse en kwaadwillige sagteware/kan lei tot verlies
van data
✓✓ (Enige twee) 2
7.3.1 Definisie van inligtingsoorlading
(1) Oorweldigende inhoud
(2) Te veel inligting om te verwerk
✓ (Enige een) 1
7.3.2 TWEE gevolge van inligtingsoorlading
(1) Kan nie volume hanteer nie/probleme om te fokus
(2) Kan stres/angs veroorsaak/gesondheidsverwante kwessies
(3) Lei tot die beperking van sosiale interaksies
(4) Voel hulpeloos
(5) Lei tot onproduktiwiteit
(6) Impak werksbevrediging
(7) Beinvloed besluitneming
✓✓ (Enige twee) 2 3
7.4.1 Beskryf identiteitsdiefstal
(1) Bekom onwettig/Steel persoonlike inligting
(2) Gee voor om 'n iemand anders te wees
✓ (Enige een) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 11 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
7.4.2 TWEE maniere om identiteitsdiefstal te vermy
(1) Moenie persoonlike inligting uitgee nie
(2) Beskerm persoonlike dokumente soos e-pos
(3) Gebruik goeie sekuriteit soos netskanse/gebruikersname/
wagwoorde
(4) Antivirus/Anti-spioenware
(5) Beveilig deurblaaier/Kies veilige webtuistes
✓✓ (Enige twee) 2 3
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 12 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
8.1.1 Gebruik COUNTA funksie
(1) Tel alle selle wat data/waardes bevat
(2) Tel alle selle wat nie leeg is nie
✓ (Enige een) 1
8.1.2 SUMIFS funksie
Gebruik om bymekaar te tel gebaseer op veelvuldige kriteria ✓ in
dieselfde of verskillende reekse ✓ 2
8.1.3 #REF! foutboodskap
(1) Funksie verwys na rye/kolomme wat uitgevee/geskuif is
(2) Funksie gekopieer en geplak/verwys na sel wat nie bestaan
nie
✓ (Enige een) 1
8.1.4 Sorteer van data in 'n sigblad
(1) Font kleur
(2) Sel kleur
(3) Sel ikoon
(4) 'Conditional formatting'-ikoon
✓ (Enige een) 1 5
8.2 DRIE verbeteringe in HTML
(1) Lyn 3 – Titel teks 'SAM's dealership' is weg
(2) Lyn 10 – Verwyder 'width' attribuut/width="100%"
(3) Lyn 9/11 – 'Header' styl moet groter/kleiner wees
(4) Lyn 11 – Die breek <br/> tag is nie daar nie
(Nota aan nasiener: Aanvaar voorbeelde van inlynstelling)
✓✓✓ (Enige drie) 3
8.3.1 TWEE redes waarom geen waardes in aftreklys verskyn nie
(1) Die 'value list' is nie aan die 'row source type' gekoppel nie
(2) Geen waardes is in die 'row source' ingevoeg nie/sel van die
'wizard'
(3) Geen waardes in die veld van die Tabel/Navraag nie
✓✓ (Enige twee) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 13 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
8.3.2 TWEE voorbeelde van funksies
(1) Sum
(2) Average (AVG)
(3) Max
(4) Min
(5) Count
(6) Date/Now
✓✓ (Enige twee) 2
8.3.3 Verskil tussen navrae
Navraag 1 Navraag 2 Punt
Vertoon al die velde Vertoon Amount en DOB-velde ✓
OF
Vertoon nie NumberOfNights-
veld nie
✓
(NumberOfNights ((NumberOfNights <=5)
<=5) AND (Amount <800)
AND (Amount <800 AND (DOB is Null))
OR Amount >2000) OR
AND (DOB is Null) (Amount >2000)
Geen sortering nie Sorteer op Amount-veld ✓
Navraag 1 vertoon alle rekords waar Amount minder as 800 of
meer as 2000 is en die NumberOfNights is minder en gelyk aan
5 en DOB is leeg
Navraag 2 vertoon alle rekords waar:
• Amount meer as 2000 is of DOB leeg is of nie en ignoreer
NumberOfNights; of
• Amount minder as 800 waar die NumberOfNights minder of
gelyk aan 5 is en DOB leeg is. 3 7
[15]
TOTAAL AFDELING B: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 14 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING C
VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
9.1.1 DRIE hardeware spesifikasies vir 'n basiese rekenaar
(1) Verwerking vermoëns – SVE ('CPU') ✓
(2) Stoor tipe/kapasiteit – HDD/SSD ✓
(3) Hoeveelheid ETG ('RAM') ✓
(4) Verbindingsopsies (WiFi, Bluetooth, NFC, USB ens)
✓✓✓ (Enige drie) 3
9.1.2 TWEE faktore vir kies van bedryfstelsel
(1) Aanpasbaarheid tot hardeware/stelsel vereistes
(2) Gemaklikheid/bekendheid
(3) (Koste) Gratis-/Oopbron
✓✓ (Enige twee) 2
9.1.3 TWEE redes vir die gebruik van draadlose netwerke
(1) Mobiliteit
(2) Geen kabels is nodig nie/Kabels wat rondlê
(3) Gemak van konneksie wanneer binne bereik van enige
draadlose verbinding
(4) Maklik om ander toestelle by te voeg, ens.
✓✓ (Enige twee) 2
9.1.4 TWEE ander kriteria vir keuse van drukker (uitgesluit kleur
en koste)
(1) Resolusie/DPI/Kwaliteit van drukstukke
(2) Drukspoed/PPM
(3) Koppelingsopsies, bv. draadloos, USB, ens.
(4) Dienssiklus
(5) Multifunksievermoë, bv. kopieër, skandeer, ens.
(6) Papiergrootte/Raamlose druk
(7) Gebruiker koppelvlakopsies
(8) Duplex/Beide kant drukopsies
(9) Tipe drukker
(10) Druktegnologie, bv. grootte van inkhouers, inkpoeier, ens.
(11) Drukkerkapasiteit (industrieële vlak)/Papierlaai kapasiteit
(12) Hoeveelheid ETG ('RAM')
(13) 'OCR' sagteware
(14) Waarborg, ens.
✓✓ (Enige twee) 2
9.1.5 Verduidelik die dienssiklus van 'n drukker
Maksimum hoeveelheid drukstukke per maand ✓ sonder dat die
printer onklaar raak of breek. ✓ 2 11
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 15 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
9.2.1 Optiese stoor medium
CD/DVD/Blue-Ray ✓ 1
9.2.2 Primêre-sleutel-veld
(1) Unieke data in veld/Geen waardes gedupliseer nie
(2) Geen leë rekords nie/Geen nul data
✓ (Enige een) 1
9.2.3 Gebruik van toevoermasker
(1) Om foute te voorkom
(2) Eenvormige formatering
(3) Korrekte data formaat
✓ (Enige een) 1
9.2.4 Metode om data in te voer
Gebruik die 'Date picker' ✓ 1 4
9.3.1 Tipe of webtuiste om inligting te huisves en motivering
Webtuiste Motivering
Wiki webtuiste Meer formeel en beter uitleg
Sosiale netwerk webtuiste Maklike toegang
Persoonlike/Skool More formeel en professionele
webtuiste uitleg
✓ (Enige een) ✓ (Enige een)
(Nota aan nasiener: Moet NIE spesifieke voorbeelde van
webtuistes aanvaar nie bv. Facebook, TikTok ens.) 2
9.3.2 TWEE redes waarom byvoegprogramme nodig is
(1) Verbeter funksionaliteit
(2) Laat multimedia effekte toe
(3) Makliker vir gebruiker om dit te pasmaak
(4) Mag ondersteuning of installeringshulp verskaf
✓✓ (Enige twee) 2
9.3.3 TWEE alternatiewe maniere om URL te vertoon
(1) URL-verkorter
(2) QR-kode
(3) Hiperskakel
(4) Maak gebruik van die IP-adres, ens,
✓✓ (Enige twee) 2 7
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 16 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
9.3.4 Sigbladeienskap
(1) Sortering
(2) Filtrering
(3) Voorwaardelike formatering
✓ (Enige een) 1
9.4.1 Definisie van 'n interaktiewe witbord
Kombinasie van toevoer en afvoer-tegnologieë ✓
(Nota aan merker: Aanvaar geldige beskrywing) 1
9.4.2 TWEE nadele van 'n interaktiewe witbord
(1) Gespesialiseerde sagteware/toerusting is nodig
(2) Benodig addisionele opleiding
(3) Vatbaar vir insette van buite (klere/stof, ens.)
(4) Duur om in stand te hou
(5) Tegniese foute: moet gekalibreer word/verbindingskwessies/
foute in sagteware
(6) Gesondheidkwessies (bv. oog-ooreising)
✓✓ (Enige twee) 2 3
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 17 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 10: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
10.1.1 TWEE veiligheidsmaatreëls vir gebruik van mobiele toestel by
hotel of lughawe
(1) Moenie private inhoud in openbare area oopmaak nie
(2) Pasop vir kriminele
(3) Maak seker dat die konneksie na die warmkol veilig is/Kyk vir
netwerk sekuriteit/slot ikoon
(4) Aktiveer VPN
✓✓ (Enige twee) 2
10.1.2 Rede om metadata van publieke foto's te verwyder
(1) Ligging mag nagevolg word
(2) Voorkom afloerdery
(3) Model en maak van toerusting word gelys, ens.
✓ (Enige een) 1
10.1.3 Finansiële fondsinsameling vir vrywilligers
Skarebefondsing ('Crowd funding') ✓ 1
10.1.4 TWEE voordele van videokonferensie
(1) Moontlik om met mense kontak te maak, in een
sessie/vergadering, vanaf verskillende plekke in die wêreld
(2) Intydse konneksie met familie en vriende by die huis
(3) Gesprekke voer waar al die mense mekaar kan sien terwyl
hulle in verskillende plekke is
(4) Spaar op reis- en akkommodasiekostes
✓✓ (Enige twee) 2 6
10.2.1 TWEE toestelle nodig vir Virtuele werklikheid (VR)
(1) 'Head gear'/Helmet met skerm
(2) Kopstukke ('Headphones')
(3) Speletjie kontroletoestel
(4) Slimfone/mobiele toestel
(5) Handskoene/Pakke ('Body suit') met sensors/beheerders
('controllers')
(6) Boks/Kamer/Simuleer omgewing (bewegende vloer/trapmeul)
✓✓ (Enige twee) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 18 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
10.2.2 Negatiewe effek van Virtuele werklikheid (VR)
(1) Bewegingsiekte/Kubersiekte
(2) Belemmerde sig/Oog-ooreising
(3) Hoofpyn
(4) Spier moegheid
(5) Beserings (Nek/Rugstremming ens)
(6) Nie in staat is om tussen werklikheid en fiksie te onderskei nie
✓✓ (Enige twee) 2
10.2.3 Gebruik vir Vergrote werklikheid
Neem die fisiese wêreld en lê beelde/grafika bo-oor ✓ op 'n digitale
koppelvlak ('interface') of binne die werklike wêreld ✓
(Nota aan nasiener: Aanvaar 'n voorbeeld met 'n verduideliking) 2
10.2.4 4IR tegnologie uitgesluit IvD
(1) AI
(2) 3D-druk
(3) Genetiese ingenieurswese
(4) Kwantumrekenarisering, ens.
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige relevante voorbeeld)
✓ (Enige een) 1 7
10.3 Kriteria vir sterk wagwoorde
(1) Hoofletters en kleinletters
(2) Sluit nommers in
(3) Spesiale karakters
(4) Agt of meer karakters
✓✓✓ (Enige drie) 3
10.4.1 TWEE voordele van kripto-geldeenhede
(1) Moontlik om wêreldwyd te stuur en ontvang
(2) Minimale of geen bankkostes nie
(3) Wêreldwyd aanvaar
(4) Inflasie beskerming
(5) Veilige metode van bankwese/transaksies
✓✓ (Enige twee) 2
10.4.2 Verduideliking van blokketting
Volgorde van blokke/groepe/rekords van transaksies ✓
Kan nie verwyder of verander word nie ✓ 2 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 19 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
10.5.1 Redes om nie selfbesturende bus te gebruik nie
(1) Geen beheer nie/Moontlike ongelukke
(2) Vatbaar vir kuberkrakers
(3) Moontlike elektroniese onklaarheid
(4) Moontlike masjien foute
(5) Vertrouenskwessies
✓✓ (Enige twee) 2
10.5.2 Definisie van groot data
Groot data is baie groot (gestruktureerde en ongestruktureerde)
datastelle ✓ wat met behulp van rekenaars ontleed word ✓ om
tendense en assosiasies te onthul ✓ 3 5
[25]
TOTAAL AFDELING C: 50
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.