You're offline
Skip to content
Memorandum

Grade 12 NSC GeGrade 12 NSC Accounting X5 Answer Bookography P1 (Afrikaans) 2018 Possible Answer_hlayiso.com_.pdf

Subject: GeographyGrade 12201913 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 NASIENRIGLYNE GEOGRAFIE VRAESTEL 1 (10781) 13 bladsye 1
Downloaded from hlayiso.com 10781/18 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2018 GEOGRAFIE (Vraestel 1) NASIENRIGLYNE VRAAG 1 1.1.1 laag(1) 1.1.2 hoog (1) 1.1.3 dalende 1) 1.1.4 kloksgewys (1) 1.1.5 C (1) 1.1.6 hoër (1) 1.1.7 berg (1) (7 x 1) (7) 1.2.1 Radiaal / straal (1) 1.2.2 Reghoekig / C (1) 1.2.3 Tralie (1) 1.2.4 Reghoekig / C (1) 1.2.5 Dendrities / D (1) 1.2.6 Dendrities / D (1) 1.2.7 Tralie / B (1) 1.2.8 Radiaal / straal / A (1) (8 x 1) (8) 1.3.1 Kloksgewyse rotasie van die lug rondom die laagdrukstelsel (sigbaar op die satellietbeeld) (1) Mosambiek / Madagaskar is sigbaar op die satellietfoto (1) (Enige EEN) (1 x 1) (1) 1.3.2 Sterk winde (1) Stortreën en wind (1) Oorstroming (1) Baie rowwe see (1) Windspoed van tot 60 km / h (1) Groot vertikale wolke (1) Hewige stortreën / donderstorms (1) [Enige TWEE] (2 x 1) (2) 2
Downloaded from hlayiso.com 10781/18 1.3.3 (a) Verval / ontbinding (1) (1 x 1) (1) (b) Minder sigbare draaikolk (2) Die oog is nie sigbaar nie (2) Beweeg oor Mosambiek / het oor Madagaskar beweeg / beweeg oor land (2) (Enige EEN) (1 x 2) (2) 1.3.4 Die storm is afgradeer na ʼn tropiese depressie (2) (1 x 2) (2) 1.3.5 Toename in gronderosie (2) Verwydering van plantegroei (2) Verlies aan lewe van wilde diere (2) Natuurlike habitat van diere word vernietig (2) Voedselketting en voedselweb word vernietig (2) Verwydering van vrugbare grond (2) (Enige VIER ) (4 x 2) (8) 1.4.1 (a) A – Hoogste insolasie (1) B – Laagste insolasie (1) (2 x 1) (2) (b) Suid-aansig helling is warmer in die noordelike halfrond (2) Noord-aansig helling is kouer in die noordelike halfrond (2) (1 x 2) (2) (Enige EEN) 1.4.2 ʼn Bergsone waar ryp of vriespunt temperature minder geneig is om voor te kom as wat hulle by hoër of laer hoogtes voorkom as gevolg van die ontwikkeling van ʼn inversielaag / Sone van warm lug in die middel van die valleihelling (Konsep) (1) (1 x 1) (1) 1.4.3 Katabatiese wind (1) (1 x 1) (1) 1.4.4 Hellings koel af / lug bo helling koel af as gevolg van aardstraling gedurende die nag (2) Koue lug op die hellings daal afwaarts na die valleivloer (2) Koue lug forseer warm lug op die valleivloer om in die middel van die vallei te styg (2) [Enige TWEE] (2 x 2) (4) 1.4.5 Middel van die helling is warmer as gevolg van die ontwikkeling van die inversielaag (2) Minder geld word op verhitting van die nedersettings spandeer (2) (2 x 2) (4) 1.5.1 (a) Rivierstelsel is die hoofstroom en al sy sytakke (Konsep) (1) (b) Dreineringsbekken is die totale area deur die hoofstroom / hoofrivier en sy sytakke gedreineer (Konsep) (1) (2 x 1) (2) 1.5.2 A – Interfluviale hoogte (1) (1 x 1) (1) 1.5.3 C (1) (1 x 1) (1) 3
Downloaded from hlayiso.com 10781/18 1.5.4 Dreineringsbekken C het meer sytakke as dreineringsbekken B (2) (1 x 2) (2) 1.5.5 Dit sal verhoog (2) (1 x 2) (2) 1.5.6 ʼn Hoefystermeer sal vorm (2) Water sal deur die meandernek sny (2) Meandernek word kleiner (2) (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 1.5.7 By D is meer sytakke wat by die hoofstroom aansluit (2) By D ontmoet ʼn groter volume water (2) By E is daar minder sytakke / slegs een sytak wat by die hoofstroom aansluit (2) By E ontmoet ʼn kleiner volume water (2) (Enige EEN) (1 x 2) (2) 1.6.1 Bo-loop / Bergstadium (1) (1 x 1) (1) 1.6.2 Die minder weerstandbiedende gesteentes erodeer vinniger as die meer weerstandbiedende gesteentes (2) (1 x 2) (2) 1.6.3 Afloop sal verhoog (2) Dit sal meer vertikale erosie veroorsaak (2) Veroorsaak ʼn steil helling (2) (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 1.6.4 Terugwaartse erosie (1) (1 x 1) (1) 1.6.6 Dit sal meer eko-toeriste / avontuur-toeriste / toeriste na die gebied lok wat meer inkomste sal inbring (2) Ontwikkeling van vakansie-oorde (2) Dit sal die infrastruktuur van die gebied verbeter (kan voorbeelde gee) (2) Skep meer werksgeleenthede (2) Dit sal meer besighede aanmoedig om in die omgewing oop te maak (kan voorbeelde gee) (2) Daar sal meer beleggings in die gebied wees (2) Dit sal die groei van die plaaslike kuns- en kunsvlytmark in die gebied stimuleer (2) Daar sal ʼn groter plaaslike mark wees wat meer besigheidsontwikkeling sal aanmoedig (2) Ontwikkeling van hidro-elektrise kragstasie (2) Weens die hidro-elektriese kragstasie sal die plaaslike gemeenskap minder op die nasionale rooster staat maak (2) [Enige VIER] (4 x 2) (8) [75] 4
Downloaded from hlayiso.com 10781/18 VRAAG 2 2.1.1 A / noordelike (1) 2.1.2 C / oostelike (1) 2.1.3 B / Mei (1) 2.1.4 B / suidoostelike (1) 2.1.5 A / 1002 (1) 2.1.6 C / Cumulonimbus (1) 2.1.7 A / 0° (1) 2.1.8 C / okklusie (1) (8 x 1) (8) 2.2.1 Stoot oewer (1) 2.2.2 Delta (1) 2.2.3 Middel / vallei (1) 2.2.4 Meandernek (1) 2.2.5 Oorsprong (1) 2.2.6 Hoefystermeer (1) 2.2.7 Glyoewer (1) (7 x 1) (7) 2.3.1 Die klimaat in stedelike gebiede wat van dié in naburige landelike gebiede, verskil as gevolg van stedelike ontwikkeling. (Konsep) (1) (1 x 1) (1) 2.3.2 Temperatuur neem toe √ Stedelik √ Landelik √ (Leerders moet die grafiek korrek benoem.) (EEN punt vir elke beweging) (2 x 1) (2) 2.3.3 (a) Stedelike 0,5 - 3 ° C meer as landelike temperatuur (1) Landelike 0.5 - 3 ° C minder as stedelike temperatuur (1) Stedelike is hoër as landelike temperatuur (1) Landelike is laer as stedelike temperatuur (1) (Enige EEN) (1 x 1) (1) (b) Variasie in neerslag is 5 -15% meer in stedelike as in landelike gebiede (2) Stedelike gebied ontvang 5 - 15% meer (2) Landelike gebied ontvang 5 - 15% minder (2) (Enige EEN) (1 x 2) (2) 5
Downloaded from hlayiso.com 10781/18 2.3.4 Die stedelike gebied is warmer as die landelike gebied en het dus ʼn laer lugdruk. (2) Sterker konveksiestrome veroorsaak meer kondensasie. (2) Lug beweeg van die landelike gebied (HD) na die stedelike gebied (LD) wat humiditeit inbring. (2) Kondensasie rondom die groter hoeveelheid kondensasie-kerne (stofdeeltjies) wat meer reënval veroorsaak (2) (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 2.3.5 Die stedelike gebied het ʼn groter hoeveelheid besoedeling wat die hoeveelheid insolasie beperk (2) Die stedelike gebied het ʼn groter hoeveelheid wolkbedekking wat die hoeveelheid insolasie beperk (2) (2 x 2) (4) 2.4.1 (a) Winter (1) (1 x 1) (1) (b) Teenwoordigheid van ʼn goed ontwikkelde Kalahari anti-sikloon oor Suid- Afrika (2) Koue front sigbaar oor Suid-Afrika (2) Lae temperature oor die Wes-Kaap (2) Lae doupunt temperature (2) (Enige EEN rede) (1 x 2) (2) 2.4.2 Kuslaagdruk (1) (1 x 1) (1) 2.4.3 (a) Aflandig (2) (1 x 2) (2) (b) Bergwind (2) (1 x 2) (2) 2.4.4 Lug beweeg van land na see wat ʼn droë wind veroorsaak (2) Droë wind veroorsaak minder humiditeit en minder wolkbedekking by Durban (2) Die lug beweeg teen die platorand af en verhit adiabaties (2) Die adiabatiese verwarming veroorsaak warmer temperature in Durban (2) (4 x 2) (8) 2.5.1 Die gebied waaroor reën val, en water na die die dreineerbekken voer (Konsep) (1) (1 x 1) (1) 2.5.2 "Om die Mystic River, sy sytakke en waterskeidinglande te beskerm en te herstel tot voordeel van huidige en toekomstige geslagte" (1) "Om die waarde, belangrikheid en wonderlike skoonheid van hierdie natuurlike hulpbronne te vier." (1) (Enige EEN) (1 x 1) (1) 2.5.3 Gebiede van gevaarlike afval (1) (1 x 1) (1) 6
Downloaded from hlayiso.com 10781/18 2.5.4 Stedelike ontwikkeling (2) – Swak watergehalte van stormwater afloop (2) en rioolbesoedeling langs die rivier (2) Industriële ontwikkeling (2) – Besoedelde afsettings van industriële afloop (2) Boerdery (2) - Die boerderyaktiwiteite wat kunsmis / insekdoders / plaagdoders gebruik, kan die rivier besoedel (2) (Enige EEN met sy negatiewe effek) (2 + 2) (4) 2.5.5 Versamel en gebruik watergehalte data en die nuutste navorsing om negatiewe effekte te hanteer (2) Verwydering van indringerplante (2) Doen impakstudies oor die invloed wat elke terrein op die opvanggebied en waterkwaliteit van die rivier het (2) Verbind gemeenskappe deur impakstudies in skole te doen (2) Werf vrywilligers om te help met die beheer van die volhoubaarheid van die watergehalte(2) Deelname van die gemeenskap in rivier- en parkopruimings (2) Om besoedeling uit die water te hou (2) Herstel van belangrike habitat deur inheemse plante te plant (2) Verminder uitvloeisel in die gebied (2) Deur wetgewing wat die besoedeling in die omgewing beperk (2) Implementeer boetes wat die besoedeling van die gebied sal ontmoedig (2) Skep bewusmakingsveldtogte wat die belangrikheid van die Mystic River opvanggebied (2) beklemtoon. (Enige VIER) (4 x 2) (8) 2.6.1 Dwarsprofiel – Tekening van ʼn kantprofiel van ʼn rivier, van een oewer na die ander oewer. (1) (Konsep) Lengte profiel – Kant aansig van ʼn rivier van die oorsprong na die mond (1) (Konsep) (2 x 1) (2) 2.6.2 1 – Bo-loop / Jeug / Berg stadium 2 – Middel / Volwasse / Vallei stadium 3 – Benede / Bejaarde / Vlakte stadium (3 x 1) (3) 2.6.3 (a) 1 – B 3–A (2 x 1) (2) (b) Stadium 1 het baie vertikale erosie, daarom het dit ʼn smal en steil vallei (B) (2) Stadium 3 het meer afsetting en laterale erosie en het dus ʼn wye vallei (A) (2) (2 x 2) (4) 2.6.4 (a) Dit het tydelike erosie basisse (2) Die (konkawe) profiel is nie glad / geleidelik nie (2) (Enige EEN) (1 x 2) (2) (b) Wanneer daar ʼn balans tussen die erosie en afsetting in ʼn rivier voorkom (2) (1 x 2) (2) [75] 7
Downloaded from hlayiso.com 10781/18 VRAAG 3 3.1.1 E / liniêre vorm (1) 3.1.2 B / oorgangsdorp (1) 3.1.3 G / nat-punt nedersetting (1) 3.1.4 C / droë-punt nedersetting (1) 3.1.5 D / T-aansluiting dorpie (1) 3.1.6 H / kruispad dorpie (1) 3.1.7 F / verdedigingsdorp (1) (7 x 1) (7) 3.2.1 Bruto Binnelandse produk (1) 3.2.2 Handel(1) 3.2.3 22% (1) 3.2.4 9% (1) 3.2.5 Landbou(1) 3.2.6 Tersiêr (1) 3.2.7 Finansies (1) 3.2.8 9% (1) (8 x 1) (8) 3.3.1 grondgebruiksones (1) (1 x 1) (1) 3.3.2 Residensieël (1) Industrieël (1) Kommersieël / SSK (1) (3 x 1) (3) 3.3.3 Buite die SSK (2) Weg van die geraas van die SSK (2) Weg van die industriële gebiede (2) Minder besoedeling (2) Minder verkeersopeenhopings (2) Minder misdaad (2) (Enige EEN) (1 x 2) (2) 3.3.4 Naby die SSK / Industriële gebiede, inwoners moet naby aan hulle werk wees (2) Minder vervoer onkostes (2) Naby nasionale paaie vir maklike toegang tot vervoerdienste (2) Goedkoper verblyf (2) (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 3.3.5 Residensiële sones en nywerheidsgebiede strek uitwaarts in sektore (2) Sektore vorm langs vervoerroetes (2) Lae-inkomste residensiële gebiede is naby industriële gebiede (2) Hoë-inkomste residensiële gebiede is weg van die SSK / nywerhede (2) (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 8
Downloaded from hlayiso.com 10781/18 3.4.1 Die funksie van die stuk grond in ʼn stedelike gebied (Konsep) (1) (1 x 1) (1) 3.4.2 Residensiële grondgebruiksone (1) (1 x 1) (1) 3.4.3 Gesinshuise is in besighede verander (2) (1 x 2) (2) 3.4.4 Besoedeling (1) Opeenhoping (1) Misdaad (1) Hoë tariewe en belasting (1) (Enige TWEE) (2 x 1) (2) 3.4.5 Hulle is naby winkelsentrums vir hul eie gerief. (2) Die waarde van hul huise word opgradeer aangesien dit naby ʼn winkelsentrum is. (2) Hulle is naby werksgeleenthede. (2) Beter estetiese voorkoms. (2) (Enige EEN) (1 x 2) (2) 3.4.6 Oorbevolking en opeenhoping in die middestad dwing mense om na ʼn sekuriteits- landgoed te skuif. (2) Besoedeling, geraas en die verval van die middestad dwing mense uit die SSK. (2) SSK lyk oud en ongewens, terwyl die sekuriteitslandgoede as jonk, lewendig en dinamies beskou word. (2) As gevolg van hoë misdaadsyfers verkies mense ʼn sekuriteitslandgoed. (2) Groen areas in ʼn sekuriteitslandgoed lyk aantrekliker. (2) (Enige VIER) (4 x 2) (8) 3.5.1 finansies, eiendoms- en sakedienste (1) (1 x 1) (1) 3.5.2 landbou, bosbou en vissery (1) (1 x 1) (1) 3.5.3 3.8 % (2) (1 x 2) (2) 3.5.4 As gevolg van die vinnige ontwikkeling van die sekondêre en tersiêre ekonomiese sektore. (2) (1 x 2) (2) 3.5.5 SKAKELNYWERHEDE Skakelbedrywe het hul mark verloor (2) Skakelbedrywe moes sluit (2) GEMEENSKAP Toename in werkloosheid (2) Armoede verhoog (2) Afname in lewenskwaliteit (2) (Kan voorbeelde gee) Misdaad neem toe (2) Informele nedersettings het toegeneem (2) Verval van die industriële geboue wat kan lei tot sosiale probleme (Kan voorbeelde verduidelik) (2) (Enige VIER – Moet skakelbedrywe en gemeenskap insluit) (4 x 2) (8) 9
Downloaded from hlayiso.com 10781/18 3.6.1 Edelgesteentes (1) (1 x 1) (1) 3.6.2 Minerale brandstowwe (1) (1 x 1) (1) 3.6.3 Meer beleggings in die land (2) Buitelandse valuta wat die land binnekom (2) Sterker waarde van die rand (2) Meer werksgeleenthede in die land beskikbaar (2) Groter huishoudelike mark (2) (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 3.6.4 Meer geld beskikbaar om skole en gesondheidsdienste te bou (2) Meer geld beskikbaar vir maatskaplike toelaes (2) Meer werksgeleenthede beteken minder armoede (2) Beter toegeruste klinieke en staatshospitale (2) Meer huise kan gebou word (2) Meer onderwysers kan aangestel word (2) Meer dokters kan in staatshospitale aangestel word (2) (Enige DRIE – Kan voorbeelde gee) (3 x 2) (6) 3.6.5 Uitvoer van meer verwerkte goedere (2) Verbetering van vaardigheidsontwikkeling in die land om produksie te verhoog (2) Verbetering van die kwaliteit van Suid-Afrikaanse goedere (2) Verbetering van die bemarking van Suid-Afrikaanse goedere (2) (Enige TWEE) (2 x 2) (4) [75] 10
Downloaded from hlayiso.com 10781/18 4.1.1 konurbasie (1) 4.1.2 megalopolis (1) 4.1.3 sentrale plek (1) 4.1.4 invloedsfeer (1) 4.1.5 reikwydte van goedere (1) 4.1.6 drempelbevolking (1) 4.1.7 lae orde dienste (1) (7 x 1) (7) 4.2.1 informele (1) 4.2.2 informele (1) 4.2.3 formele (1) 4.2.4 informele (1) 4.2.5 formele (1) 4.2.6 informele (1) 4.2.7 formele (1) 4.2.8 formele (1) (8 x 1) (8) 4.3.1 Huise word nie met behoorlike boumateriaal gebou nie. (1) Geen formele infrastruktuur nie (1) Geen waterpyp voorsiening (1) Geen elektrisiteitsvoorsiening nie (1) (Enige TWEE) (2 x 1) (2) 4.3.2 Sink (1) Motorbande (1) Hout (1) Plastiek (1) (Enige TWEE) (2 x 1) (2) 4.3.3 Kan die verspreiding van siektes veroorsaak (2) Nie skoon en higiënies nie (kan voorbeelde gee) (2) Nie veilig nie omdat dit ʼn brand risiko is. (2) Beskadig natuurlike omgewing (2) (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 4.3.4 Voorsien hulle met waterpypdienste / lopende water (2) Voorsien hulle met elektrisiteitsdienste (2) Verbeter toeganklikheid, bv. paaie (2) Implementeer werkskeppingsprojekte om werkloosheid te verminder (2) Verbeter dienslewering, bv. vullisverwydering (2) Skep meer mediese fasiliteite (2) Meer oop spasies (2) Bou HOP huise (2) Verminder die digtheid van huise / geboue (2) (Enige VIER) (4 x 2) (8) 4.4.1 ʼn Verlate dorp met min of geen oorblywende inwoners (2) (1 x 1) (1) 4.4.2 Afname in toerisme (1) (1 x 1) (1) 4.4.3 Daar sal ʼn toename in landelike-stedelike migrasie wees (2) (1 x 2) (2) 11
Downloaded from hlayiso.com 10781/18 4.4.4 Geen toegang om kos en kruideniersware te koop nie (2) Moet ver reis om hul lae orde goedere te kry (2) Mense verloor hulle werk (2) Misdaad verhoog (2) Armoede neem toe (2) (Enige TWEE kan voorbeelde gee) (2 x 2) (4) 4.4.5 Subsidieër die sake-eienaars vir huur / elektrisiteit / water rekeninge. (2) Skep inisiatiewe om toeriste na hierdie gebied te lok. (Kan voorbeelde gee) (2) Bou van hotelfasiliteite in die omgewing (2) Verander ongebruikte myne in toeriste-aantreklikhede. (2) Gebruik die kuns en kunsvlyt van die plaaslike bevolking om meer werksgeleenthede te skep. (2) (Enige DRIE) (3 x 2) (6) 4.5.1 Om groei, indiensneming en herverdeling in die afgeleë gebiede te verbeter (Konsep) (1) (1 x 1) (1) 4.5.2 Limpopo (1) Mpumalanga (1) (2 x 1) (2) 4.5.3 Skep beter toegang tussen die hawe van Maputo en mynbou aktiwiteite rondom Phalaborwa (2) (1 x 1) (1) 4.5.4 Verbetering van infrastruktuur, bv. paaie wat meer toeriste sal lok (2) Die ligging van die Kruger Nasionale Park naby Phalaborwa sal eko-toerisme en wildboerdery aanmoedig (2) Die bevordering van plaaslike kuns en kunsvlyt sal toerisme bevorder (2) (Enige EEN) (1 x 2) (2) 4.5.5 POSITIEF: Meer bewaring sal plaasvind, bv. nasionale parke (2) Meer geld sal beskikbaar gestel word vir die natuurlike omgewing (2) Die belangrikheid van die bewaring van die natuurlike omgewing deur die plaaslike bevolking sal beklemtoon word. (2) Ekosisteme word beskerm (2) Biodiversiteit word beskerm (2) NEGATIEF: Verwydering van natuurlike plantegroei om infrastruktuur te bou (2) Skade aan natuurlike omgewing deur toeriste (2) Ontwikkeling van onwettige wildplase (gevange jag) (2) (Enige VIER / Moet positiewe en negatiewe impakte insluit) (Kan voorbeelde gee) (4 x 2) (8) 12
Downloaded from hlayiso.com 10781/18 4.6.1 Meeste = tersiêr (1) Minste = primêr(1) (2 x 1) (2) 4.6.2 Meer mense wat in die tersiêre sektor of kwaternêre sektor werksaam is, (2) dui op ʼn hoër vlak van ontwikkeling, (2) OF Minder mense wat in die primêre sektor werksaam is, (2) dui op ʼn hoër vlak van ontwikkeling (2) (2 x 2) (4) 4.6.3 Die verbetering in tegnologie lei tot meer masjiene wat die werk kan doen deur minder mense. (2) (1 x 2) (2) 4.6.4 Produkte kan vinniger geproduseer word (2) Meer produkte vir uitvoere (2) Die kwaliteit van die produkte sal verbeter omdat daar minder foute deur mense gemaak sal word (2) (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 4.6.5 Meer produkte moet verwerk word vir meer uitvoere, dus moet meer werkers in diens geneem word (2) Meer infrastruktuur dus meer werkskepping (2) Deur middel van belasting is meer geld beskikbaar vir opleiding van plaaslike inwoners dus is daar ʼn beter kans vir indiensneming (2) (Enige TWEE) (2 x 2) (4) [75] TOTAAL: 225 13

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Geography

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Grade 12 · Geography · 2019 · Gauteng Mock Exam · Memorandum · Paper 1 · Afrikaans | Hlayiso | Hlayiso