Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
INTERMEDIÊRE
FASE
GRAAD 6
JUNIE 2010
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
MEMORANDUM
PUNTE: 50
Hierdie memorandum bestaan uit of 4 bladsye.
Skip to contentAll 2010 papers
Economic and Management Sciences Grade 6 2010 Memo (Afr)
Grade 6 Economic and Management Sciences memorandum from the June Common Test 2010 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.
Economics And Management Sciences · Grade 6 · June Common Test · 2010. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economic and Management Sciences
- Grade
- Grade 6
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2010
- Exam period
- June Common Test
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 298.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 4
This exam
June Common Test 2010
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (JUNIE 2010)
VRAAG 1 (LU 1: AS 4) ; (LU 4: AS 4; 5)
1.1 1.1.1 (a) Belasting
1.1.2 (a) Markfaktore
1.1.3 (b) Die regering verskaf arbeid
1.1.4 (a) Dwing die wet af om te sorg dat die ekonomie vlot verloop
1.1.5 (c) Lone (1 x 5) (5)
1.2 1.2.1 BTW (1)
1.2.2 Sonde belasting (1)
1.2.3 Inkomste Belasting (1)
1.2.4 Invoer Belasting (1)
1.2.5 Korporatiewe Belasting (1)
[10]
VRAAG 2 (LU 1: AS 1)
(a) Besighede.
(b) Huishoudings (verbruikers) verskaf faktore van produksie aan besighede.
(c) Besighede (produsente) betaal huishoudings lone/salarisse vir Arbeid.
(d) Besighede bied aan/verkoop goedere/produkte en dienste aan
huishoudings.
(e) Huishoudings betaal besighede vir goedere/produkte en dienste. (5 x 1) [5]
VRAAG 3 (LU 4: AS 5)
1. Produk - Kitskos
Prys - Redelike Prys
Plek - Winkelsentrum
Promosie - Spyskaart buite
(1 punt vir elk element van markmengsel en ½ punt vir elke voorbeeld) (6)
(JUNIE 2010) EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 3
2. (a) Plek sal beïnvloed word. (1)
(b) Sy kan die klante wat inkopies in die winkelsentrum doen verloor
asook persone wat in kantore werk. (1)
(c) Sy kan pamflette maak om die klante in te lig aangaande die nuwe
plek (ligging). (1)
3. (a) Verkoopsprys sal beïnvloed word. (1)
[10]
VRAAG 4 (LU 4: AS 2)
(a) Was motors – R60,00 (2)
(b) Stap met honde – R20,00 (2)
(c) Enige relevante antwoord deur die leerling gegee. (1)
[5]
VRAAG 5 (a) (LU 4: AS4)
1. Leerlinge en onderwysers (2)
2. Sy kan haar produk adverteer deur pamflette en plakkate te maak. (1)
3. (a) Kosprys + wins = Verkoopprys
R1,50 + R0,50 = R2,00
(1/2 punt vir R1.50 en nog vir 50c en 1 punt vir R2,00)
OF
(punte as die leerling slegs R2 geskryf het) (2)
(b) Verkoopprys = R2,00 x 20 =R40,00
Minus: Kosprys = R1,50 x 20 =R30,00
Wins =R10,00 (3)
(1 punt vir verkoopsprys, 1 punt vir kosprys en 1 punt vir profyt/wins
LW Wins/Profyt – gee punt volgens die leerlinge se berekening. [8]
4 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (JUNIE 2010)
VRAAG 5 (b) (LU 4 AS4)
INSTRUKSIE
Ontwerp ʼn advertensie vir haar besigheid. (Hou in gedagte die goeie kwaliteite
van ʼn advertensie)
RUBRIEK
Kriteria 1 2 3 4
Ontwerp Swak onwerp Ontwerp is nie Goeie gebruik van Ontwerp
en Netheid en tekort aan oorspronklik nie, kleur en (Kleurvol, baie
kleur effens kleur en oorspronklikheid in kreatief en
(kreatiwiteit) kreatiwiteit ontwerp oorspronklik)
Onnet Netjies en goed
Aanvaarbare vlakke Netjies en goed versorg
van netheid versorg
Inligting Tekort aan Sommige van die Meeste inligting Alle relevante
relevante inligting is nie van relevant inligting
inligting toepassing benodig
voorsien (8)
[16]
VRAAG 6 (a) (LU 1: AS2)
Rol en Verantwoordelikhede van Regering Rol en Verantwoordelikhede van
Besighede
Verseker dat alle hoofpaaie en Verseker dat daar genoeg
stadiums in goeie toestand is akkommodasie vir toeriste is
Alle burgers moet die wette van die Betaal belasting aan die regering op
land gehoorsaam wins
Om besighede teen buitelandse Mense in diens te
kompetisie te beskerm neem/Werksgeleenthede
Verseker die veiligheid van almal Om gehalte goedere/produkte aan
toeris te verkoop
Regte van Regering Regte van Besighede
Hef belasting vanaf besighede op Om beskerm te word teen misdaad
wins gemaak
Verseker dat paaie en stadiums Om ʼn wins te maak
verantwoordelik gebruik word
Om minder buitelandse kompetisie
te het
(1 punt elk x 4) [4]
TOTAAL: 50


